Naam |
Joseph Sybrand van Dyk |
Geboorte |
11 Jul 1930 |
Geslag |
Manlik |
Med. nota |
- Died in the great flood of 1968 in Port Elizabeth.
|
Navorsingsnota |
- Valerie Beytell
Hier is van my besonderhede. My pa Joseph Seybrand van Dyk gebore 11/7/1930 en was getroud met Johanna Sophia Gertzen gebore 13/7/35. My pa oorlede op 1/9/1968 toe die vloed in PE was. Hulle het 4 dogters gehad. Marie Antoinette gebore 25 Junie 1954.
Valerie Anne gebore 26 Oktober 1956
Cheryl Dawn gebore 26 Mei 1959
Ruth Winefred gebore 16 Maart 1966
My suster Cheryl is saam my pa oorlede op 1/9/1968.
|
Naam |
Joseph Sybrandt van Dyk [1] |
Beroep |
1968 |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika [1] |
Masjinist - TescoTecalimit (Pty) Ltd. |
Woonplek |
1968 |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika [1, 2] |
Adres: Eagle Crescent 11, Greenshields Park |
Sterf |
1 Sep 1968 |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika [1, 2] |
Oorsaak: Natural Disaster (Flood) |
- Died in the great flood of 1968 in Port Elizabeth.
|
|
Sterfkennis
|
Begrawe |
10 Sep 1968 |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika [2, 3] |
- van Dyk, Joseph Sybrandt
Born: 11 Jul 1930
Died: 1 Sep 1968
Buried: Forest Hill Cemetery _ Register to Oct 2014, Port Elizabeth, District Port Elizabeth, Eastern Cape, RSA
Note: Joseph Sybrandt van Dyk. Male. Buried 10.09.1968. Section 11 Row F Number 27N
|
|
DYK Joseph Sybrandt, van 1930-1968 & Cheryl Dawn 1959-1968.JPG Forest Hill Cemetery, Port Elizabeth |
Persoons ID |
I789 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
5 Jan 2020 |
Vader |
Thomas Ignatus van Dyk, * 9 Sep 1892, Ladybrand, Vrystaat, Suid-Afrika , † 28 Jun 1960, Johannesburg, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 67 jare) |
Moeder |
Elizabeth Margaretha Botha, * CA 1907, Vrystaat, Suid-Afrika , † 1956 (Ouderdom 49 jare) |
Getroud |
27 Jul 1926 |
Standerton, Transvaal, Suid-Afrika [4] |
Adres: Paardekop |
|
Huwelik
|
Geskei |
1946 |
Transvaal, Suid-Afrika [5] |
Familie-ID |
F304 |
Groepsblad | Family Chart |