Naam |
Adam van Dyk |
Geboorte |
CA 1705 [2] |
- Tydens 'n hofverskyning in 1727-1728 word vermeld dat hy 23 jaar oud is.
|
Gedoop |
18 Jul 1706 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [1] |
|
Doop
|
|
Doop
|
Geslag |
Manlik |
Inventaris |
17 Jul 1712 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [3] |
MOOC8/2.63 |
- Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.
Sien die bron vir die volledige inventaris.
- Rol:
|
Aansoek |
1727 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [4] |
Aansoek om "veniam aetatis" |
- Adam se biologiese ma is oorlede toe hy ongeveer 5 was, sy pa toe hy sowat 14 was. Sy stiefmoeder, Helena du Toit, het in 1722 hertrou, maar dit is waarskynlik dat Adam reeds teen hierdie tyd in die sorg van die Weeskamer te Kaapstad was.
Ongeveer 1727-1728 het hy voor die hof verskyn en om 'n meerdjaardigheidsverklaring, oftewel "veniam aetatis" gevra - m.a.w. hy wou mondig verklaar word. (Adam was toe reeds 23, maar in dié tyd was 'n persoon eers met 25 mondig.)
|
Gebeurtenis |
1727 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [2] |
Verskyn voor die hof om aansoek te doen om 'n meerderjarigheidsverklaring |
- Mondigheid was eers met 25 jaar bereik. Weeskinders jonger as 25 was tot en met hul mondigheid onder die sorg van die Weeskamer, wat baie aspekte van jou lewe beheer het.
Adam het met 23 voor die hof verskyn en versoek dat hy mondig verklaar kan word, aangesien hy geglo het dat hy "genoegsame kennisse en bequaamheijd" besig om sy eie sake te kan reël. Aldus die rekord het hy ook 'n brief van die Weeskamer gehad, wat sy "goed Levensgedrag" bevestig.
Uit die teks:
Vertoond met veel eerbied uwe wel Ed: Gestr: en E. Agtb:e gantsh nederigen dienaar Adam Van dijk, thans onder voogdije van heeren Weesmeesteren desen plaatse sorteerende hoe denselven, schoon maar den ouderdom van 23 jaren heeft bereijkt, egter vermeijnd genoegsame kennisse en bequaamheijd te besitten omme sijne goederen naar behooren te kunnen administreeren - en desselfs saken waar te nemen, derhalven neemt hij de vrijheid sig in all oodmoedigheijd te wenden tot uwe Wel Ed: Gestr: en E. Agtb:, gediendstig, versoekende dat deselve van die goedheijd gelieve te sijn aan den Suspet: te verleenen, brieven de vania atatis en Suspletie van ouderdom, sullende uwe Wel Ed: Gestr: en E. Agtb: de gelievende uijt de annexe attestatie van heeren Weesm: voornt: van het goed Levensgedrag des Suspliants komen te blijken.
|
Sterf |
Des 1737 |
Kaap, Suid-Afrika |
Inventaris |
5 Apr 1743 |
Koeberg, Kaap, Suid-Afrika |
MOOC8/6.66 |
Adres: Klijne Olifants Kop |
|
Inventaris |
7 Aug 1750 |
Koeberg, Kaap, Suid-Afrika |
MOOC8/7.53 |
Adres: Klijne Olifants Kop |
|
Inventaris |
6 Mei 1768 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika |
MOOC8/13.58 |
|
Navorsingsnota |
- Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Stellenbosch, Baptism register, 1688-1732, page 33 (23). Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G2 4/1.
|
Verwysingsnommer |
b3 |
WWW |
https://www.geni.com/people/Adam-van-Dijk/6000000006802566814?through=6000000004211357218 |
Persoons ID |
I833 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
26 Aug 2019 |
Vader |
Burgert Pietersz van Dyk, SV-Prog 2, * CA 1665, Isberg , † 9 Jul 1720 (Ouderdom 55 jare) |
Moeder |
Anna Greeff, ≈ 7 Okt 1685, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika , † CA 3 Aug 1711, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom ~ 25 jare) |
Getroud |
12 Feb 1701 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [5] |
- den selven dato [den 12 feb 1701]
Burgert Pieterse Van Dijk, met Joanna Greef
|
|
Huwelik
|
|
Van Dijk, Burgert Pietersz. x Greeff, Anna Huwelik te Stellenbosch
12.02.1701 |
Familie-ID |
F388 |
Groepsblad | Family Chart |