Naam |
Catharina Maria van Wyk |
Geboorte |
20 Mrt 1928 |
Geslag |
Vroulik |
Picture |
5 Okt 1946 |
Huwelik familie foto |
- Matthys Johannes van Dyk sê:
Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhetmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmin Sophia en Danial Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna
|
|
Huwelik Matthys Johannes van Dyk sê:
Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhetmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmin Sophia en Danial Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna Maria. |
Naam |
Catharina Maria van Dyk |
Sterf |
3 Mrt 1952 |
Schweizer-Reneke, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
Oorsaak: Pulmonary Pneumonia |
|
Siviele Sterfte
|
Begrawe |
Schweizer-Reneke, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
Adres: Homansvlei |
Persoons ID |
I9146 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
10 Mrt 2021 |