|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1883 | - 1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
|
2 | 1887 | - 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
|
3 | 1888 | - 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Venterskroon gestig
- 1888—1888: NG Gemeente Cedarville gestig
Afgestig van Barkly-Oos
- 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bosmansrust gestig
- 1888—1888: NG Gemeente Schweitzer-Reneke gestig
Dorp is vernoem na Kaptein Schweitzer en Veldkornet Reyneke wat in die Koranna-oorlog van 1885 gesneuwel het.
- 1888—1888: Begin van sendingwerk in Malawi
- 1888—1888: De Beers Consolidated Mines Ltd gestig
Cecil John Rhodes verenig Kimberley mynmaatskappye as `De Beers Consolidated Mines Ltd`
- 1888—1888: `British South Africa Company` gestig
- 1888—1888: `Rudd konsessie` word deur Lobengula onderteken
- 14 Apr 1888—14 Apr 1888: NG Gemeente Piet Retief gestig
Afgestig van Wakkerstroom.
|
4 | 1889 | - 1889—1889: Gereformeerde Gemeente Pietersburg gestig
- 1889—1889: NG Gemeente Kenhardt gestig
Afgestig van Carnarvon
- 1889—1889: NG Gemeente Bethal gestig
- 1889—1889: NG Gemeente Amersfoort gestig
Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes en dit is onbekend wanneer die gemeente wel gestig is.
- 9 Mrt 1889—9 Mrt 1889: NG Gemeente Barberton (Nou Nelspruit) gestig
- Okt 1889—Okt 1889: NG Gemeente Klerksdorp gestig
- 26 Okt 1889—26 Okt 1889: NG Gemeente Carolina gestig
|
5 | 1890 | - 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Bethal gestig
- 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Middelburg (Transvaal) gestig
- 1890—1890: NG Gemeente Elliot gestig
Afgestig van Dordrecht/Barkly-Oos
- 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Heidelberg gestig
- 1890—1890: NG Gemeente Adelaide gestig
Afgestig van Glen Lynden
- 1890—1890: Eerste spoorlyn in Transvaal
Vanaf Johannesburg tot by Boksburg
- 1890—1890: Spoorlyn strek vanaf die Kaap tot by Bloemfontein
- 1890—1890: `Pioneer Column` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
`Pioneer Column` van Rhodes se `British South Africa Company` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
- 1890—1890: Totstandkoming van Vrouesendingbond
- 7 Jun 1890—7 Jun 1890: NG Gemeente Krugersdorp gestig
Afgestig van Pretoria.
- 13 Des 1890—13 Des 1890: NG Gemeente Ventersburg gestig
Afgestig van Winburg en Kroonstad.
|
6 | 1891 | - 1891—1891: NG Gemeente Rondebosch gestig
Afgestig van Wynberg
- 1891—1891: NG Gemeente De Nieuwe Kerk (Tamboerskloof) gestig
Afgestig van Kaapstad
- 1891—1891: NG Gemeente Umtata gestig
Afgestig van Dordrecht
- 1891—1891: Gereformeerde Gemeente Petrusburg gestig
- 1891—1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lichtenburg gestig
- 1891—1891: NG Gemeente Jamestown gestig
Afgestig van Aliwal-Noord/Dordrecht
- 1891—1891: NG Gemeente Bothaville gestig
- 1891—1891: NG Gemeente Sterkstroom gestig
Afgestig van Molteno
- 1891—1891: NG Gemeente Thaba `Nchu gestig
Die naam beteken `Berg van die Nag`.
- 1891—1891: Stigting van Instituut vir Blindes; Worcester
- 1891—1891: Begin van sendingwerk by Morgenster in Mashonaland (Zimbabwe)
- Nov 1891—Nov 1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Krugersdorp gestig
- Des 1891—Des 1891: Inwyding van die Paardekraal Monument
|
7 | 1892 | - 1892—1892: NG Gemeente Mafikeng gestig
Afgestig van Vryburg
- 1892—1892: Spoorlyn na Johannesburg voltooi
Daar was ook aansluitings vanaf Kaapstad; Port Elizabeth en Oos-Londen
- 1892—1892: Mankurwane van die Tlhaping oorlede
- 1892—1892: Stigting van Etiopiese Kerk
- 2 Feb 1892—2 Feb 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ventersdorp gestig
- 5 Apr 1892—5 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Chrissiesmeer gestig
- 26 Apr 1892—26 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Wolmaransstad gestig
- 29 Jul 1892—29 Jul 1892: NG Gemeente Petrusburg gestig
- 15 Okt 1892—15 Okt 1892: NG Gemeente Langlaagte gestig
Afgestig van Johannesburg.
- Nov 1892—Nov 1892: NG Gemeente Jagersfontein gestig
Afgestig van Fauresmith.
|
8 | 1893 | - 1893—1893: NG Gemeente Strydenburg gestig
Afgestig van Hopetown/Philipstown/Prieska/Britstown
- 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Lichtenburg gestig
- 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Volksrust gestig
- 1893—1893: NG Gemeente Upington gestig
Voor die stigting het lidmate buite die grense van bestaande gemeentes geval
- 1893—1893: NG Gemeente Rossville (Rhodes) gestig
Afgestig van Barkly-Oos. Rossville is tans weer by Barkly-Oos ingeskakel
- 1893—1893: Aankoms van Mohandas (Mahatma) Ghandi in Durban
- 3 Okt 1893—3 Okt 1893: Rhodesi?rs verslaan die Matabele
Die slag het op die oewer van die Imbambezi plaasgevind
|
9 | 1894 | - 1894—1894: Glen Grey` Wet deur Kaapse parlement aangeneem
Die wet se doel was om Swart arbeid en eiendom (grondbesit) te beheer
- Jun 1894—Jun 1894: NG Gemeente Boksburg gestig
- 15 Jun 1894—15 Jun 1894: NG Gemeente Melmoth-Eshowe gestig
Afgestig van Ladysmith. Die onderskeie dorpe was te klein om elk `n predikant te onderhou; gevolglik is daar `n gesamentlike gemeente gestig.
- 2 Nov 1894—2 Nov 1894: Spoorlyn tussen Delagoabaai (Maputo) en Johannesburg geopen
|
10 | 1895 | - 1895—1895: NG Gemeente Vosburg gestig
Afgestig van Carnarvon/Britstown/Victoria-Wes/Prieska
- 1895—1895: Die Pretoria - Delagoabaai spoorlyn deur die ZAR geopen
- 1895—1895: Brits Betsjoeanaland by die Kaapkolonie ingelyf
- 26 Feb 1895—26 Feb 1895: Nederduitsch Hervormde Gemeente Johannesburg gestig
- 6 Sep 1895—6 Sep 1895: NG Gemeente Bulawayo gestig
Eerste gemeente noord van die Limpoporivier.
- 9 Nov 1895—9 Nov 1895: NG Gemeente Enkeldoorn (in Suid Rhodesi? - nou Zimbabwe) gestig
Daar was een groot doringboom waar die eerste laer getrek was.
- 29 Nov 1895—29 Nov 1895: NG Gemeente Zastron gestig
Dorp is vernoem na die nooiensvan van Pres Brand se vrou.
- 16 Des 1895—16 Des 1895: Spoorlyn tussen Durban en Johannesburg geopen
- 29 Des 1895—2 Jan 1896: Die Jameson Inval
Jameson val die Transvaal in met `n mag van ongeveer 500 manskappe. Die Boere bied weerstand teen die Jameson inval en Jameson gee op 2 Januarie 1896 by Doornkop oor.
|