Edward Francis Wilson

Edward Francis Wilson

Manlik 1846 - 1898  (52 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1600 
  • 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
    Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
1840 
  • 1840—1850: Kommersi?le wolboere in Karoo
    Uitbreiding van kommersi?le wolboere in Karoo transformeer die koloniale ekonomie. Die Pedi migreer om op Kaapse plase te werk
1846 
  • 1846—1846: NG Gemeente Burgersdorp gestig
    Afgestig van Colesberg/Cradock
  • 1846—1846: Bloemfontein gestig
  • 1846—1846: Stigting van Evangeliese Alliansie
  • 1846—1847: Setlaars arriveer vanaf Buenos Aires; Argentini?
    Ongeveer 103 setlaars arriveer in Port Elizabeth vanaf oorlog-geteisterde Buenos Aires; Argentini?
  • 1846—1848: Sewende Grensoorlog tussen die Xhosa en blankes
    Hierdie oorlog staan ook bekend as die `Oorlog van die Byl`.
1847 
  • 1847—1847: Rynse sendeling Christoph Alheit verskuif na Schietfontein (Carnarvon)
  • 1847—1847: Opening van Montagu Pas
  • 1847—1847: Eerste Sinodale Sendingkommissie aangewys
  • 1847—1847: Victoria-Oos en Brits Kaffraria geannekseer as deel van die Kaapkolonie
  • 1847—1847: Koloniale grens uitgebrei na die Oranjerivier
  • 1847—1847: Suikerrietplantasies begin in Natal
  • 1847—1847: Oos Londen gestig
  • 19 Jan 1847—19 Jan 1847: NG Gemeente Calvinia (Hantam) gestig
    Afgestig van Clanwilliam
1848 
  • 1848—1848: NG Gemeente Humansdorp gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 1848—1848: Slag van Boomplaats
  • 1848—1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig
    Ds Andrew Murray (Jnr) was die eerste leraar
  • 1848—1848: Soutpansberg (later Schoemansdal) gestig
  • 1848—1848: Aankoms van R Gray
    Hy was die eerste Anglikaanse biskop
  • 1848—1854: Oranjerivier Soewereiniteit
  • 26 Jan 1848—26 Jan 1848: NG Gemeente Napier gestig
    Afgestig van Bredasdorp/Caledon
  • 3 Feb 1848—3 Feb 1848: Britte; onder leiding van Sir Harry Smith; annekseer die Vrystaat
  • 1 Mrt 1848—1 Mrt 1848: NG Gemeente Fauresmith gestig
    Die gemeente het aanvanklik bekend gestaan as `De Gemeente aan de Rietrivier`.
  • 23 Mrt 1848—23 Mrt 1848: Ongeveer 163 Duitse setlaars arriveer in Natal
    Hulle het bekend gestaan as die Bergthiel Setlaars
  • 25 Nov 1848—25 Nov 1848: NG Gemeente Smithfield gestig
  • 30 Nov 1848—30 Nov 1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig
1849 
  • 1849—1849: NG Gemeente Harrismith gestig
  • 1849—1849: Stigting van `De Gereformeerde Kerkbode`
    Amptelike nuusblad van die NG Kerk
  • 1849—1849: Eerste Joodse Gemeente in Kaapstad gestig
  • 1849—1850: Die Byrne Setlaars arriveer in Natal
    Anders as die 1820-setlaars; was hierdie immigrante tipies van die middel- en ho?r-middelstand; en hoofsaaklik uit die noorde van Engeland afkomstig. Hierdie groep het ook klaarblyklik sterker bande as die 1820-setlaars met Brittanje behou.
1850 
  • 1850—1850: NG Gemeente Namakwaland (Springbok) gestig
    Afgestig van Clanwilliam
  • 1850—1850: Wesleyaanse Setlaars arriveer in Natal
  • 1850—1850: Eerste Afrikaanse boek geskryf
    Dit is gedoen deur `n imam (Moslem gebedsleier) van slawe afkoms
  • 1850—1853: Agtste Grensoorlog
  • 2 Jan 1850—2 Jan 1850: NG Gemeente Magaliesberg (Rustenburg) gestig
    Afgestig van Mooirivier. Magaliesberg was `n wyk van Mooirivier.
  • 7 Jan 1850—7 Jan 1850: NG Gemeente Lydenburg gestig
    Eerste lidmate deur Ds Andrew Murray van Bloemfontein bevestig. Hy het ook by die geleentheid 74 kinders gedoop.
  • 16 Nov 1850—16 Nov 1850: Nederduitsch Hervormde Gemeente Rustenburg gestig
1851 
  • 1851—1851: NG Gemeente Knysna gestig
    Afgestig van George
  • 1851—1851: Eerste Basoeto-oorlog
  • 1851—1851: Suiker vir die eerste keer geproduseer van suikerriet wat in Natal aangeplant is
  • 10 Feb 1851—10 Feb 1851: NG Gemeente Ladismith gestig
    Afgestig van Swellendam/Riversdal
  • 24 Feb 1851—24 Feb 1851: NG Gemeente Fraserburg gestig
    Afgestig van Beaufort-Wes
  • 13 Des 1851—13 Des 1851: NG Gemeente Hopefield gestig
    Afgestig van Swartland
1852 
  • 1852—1852: NG Gemeente Aliwal-Noord gestig
    Afgestig van Burgersdorp
  • 1852—1852: Stranding van die `Birkenhead`
  • 1852—1852: Die `New Church (Congregational / Presbyterian)` in Port Elizabeth gestig
  • 1852—1852: Tweede eeufeesherdenking
    Dr A Faure lewer die feesrede
  • 1852—1852: Kopermynbou begin by Springbokfontein (Namakwaland)
    Trekarbeid op klein skaal
  • 1852—1852: Brittanje onttrek uit Oranjerivier Soewereiniteit met Sandrivier-konvensie
  • 17 Jan 1852—17 Jan 1852: Totstandkoming van `Zuid-Afrikaansche Republiek` (ZAR)
  • 16 Mrt 1852—16 Mrt 1852: Versoening tussen Andries Pretorius en Hendrik Potgieter
  • 10 Apr 1852—10 Apr 1852: NG Gemeente Zoutpansberg (Pietersburg) gestig
    Ds Andrew Murray van Bloemfontein het die gemeente op Schoemansdal gestig.
  • 30 Apr 1852—30 Apr 1852: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pietersburg gestig
  • 19 Mei 1852—19 Mei 1852: NG Gemeente Middelburg gestig
    Afgestig van Colesberg/Richmond/Graaff-Reinet/Cradock
10 1853 
  • 1853—1853: NG Gemeente Darling gestig
    Afgestig van Swartland
  • 1853—1853: Instelling van Verteenwoordigende Raad aan die Kaap
  • 1853—1853: Nedersettings van Queenstown en Seymour ontstaan
  • 1853—1853: Nicolaas Waterboer word Griekwa Kaptein
  • 1853—1853: Hopetown gestig
  • 1853—1853: Biskop Colenso word Anglikaanse biskop in Natal
  • 1853—1853: Stigting van Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHK)
  • 1853—1853: `Union Steamship Line` gestig
  • 19 Jan 1853—19 Jan 1853: NG Gemeente Robertson gestig
    Afgestig van Swellendam
  • 1 Okt 1853—1 Okt 1853: NG Gemeente Oudtshoorn gestig
    Afgestig van George/Mosselbaai
11 1854 
  • 1854—1854: NG Gemeente Alexandria gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 1854—1854: NG Gemeente Queenstown gestig
    Afgestig van Cradock
  • 1854—1854: NG Gemeente Pretoria gestig
    Daar was toe net 28 wonings in die omgewing.
  • 1854—1854: Vrystaatse Vierkleur vir die eerste keer in Bloemfontein gehys
  • 1854—1854: Eerste verkose parlement van die Kaapkolonie
  • 1854—1854: Boere verslaan die Ndebele by Makapansgat
  • 1854—1854: George Grey (1812-1898); Portugees-gebore Britse koloniale Goewerneur
  • 18 Feb 1854—18 Feb 1854: NG Gemeente Hopetown gestig
    Afgestig van Colesberg
  • 23 Feb 1854—23 Feb 1854: Die Republiek van die Oranje Vrystaat ontstaan
    Die Republiek het ontstaan na die ondertekening van die Bloemfontein Konvensie
  • 16 Okt 1854—16 Okt 1854: NG Gemeente Montagu gestig
    Afgestig van Swellendam
  • 19 Nov 1854—19 Nov 1854: NG Gemeente Utrecht gestig
    Gemeente is deur die konsulent; Dr HE Faure van Pietermaritzburg gestig. Ds Lion Cachet neem beroep op 27 Mei 1865 aan.
12 1855 
  • 1855—1855: NG Gemeente Sutherland gestig
    Afgestig van Worcester
  • 1855—1855: NG Gemeente Heidelberg gestig
    Afgestig van Swellendam/Riversdal
  • 1855—1855: Stigting van Grey Kollege in Bloemfontein
    Gesteun deur NG Kerk
  • 1855—1855: 20 myners arriveer om in die Namakwalandse kopermyne te werk
  • 4 Feb 1855—4 Feb 1855: NG Gemeente Jansenville gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 2 Mrt 1855—2 Mrt 1855: NG Gemeente Ceres gestig
    Afgestig van Tulbagh
  • 19 Apr 1855—19 Apr 1855: NG Gemeente Murraysburg gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 8 Sep 1855—8 Sep 1855: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pretoria gestig
  • 16 Okt 1855—16 Okt 1855: NG Gemeente Aberdeen gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 16 Nov 1855—16 Nov 1855: Pretoria gestig
    Marthinus Wessel Pretorius het in 1853 twee plase; Elandspoort en Koedoespoort; gekoop met die doel om `n dorp te stig wat as die middelpunt van die oorvaalse staat moes dien. Hy het besluit om die dorp na sy vader; Andries Pretorius; te vernoem.
  • 9 Des 1855—9 Des 1855: NG Gemeente Simonstad (-Kalkbaai)(Vishoek) gestig
    Afgestig van Wynberg. Met stigting was die naam van die gemeente slegs Simonstad
13 1856 
  • 1856—1856: NG Gemeente Hanover gestig
    Afgestig van Colesberg/Richmond
  • 1856—1856: Natal word `n aparte kolonie
  • 1856—1856: Die `Anglican St. Paul`s Church` in Port Elizabeth gestig
  • 1856—1856: Ongeveer 3000 Krimoorlog veterane (Duitse Legioensoldate) vestig in Kaffraria
    2700 Duitse burgers sluit later by hulle aan
  • 1856—1857: Xhosa-selfmoord deur slagting van hul vee
    In April of Mei 1856 het die tienderjarige Nongqawuse en haar vriendin Nombanda gaan water haal by `n poel naby die monding van die Gxarharivier. Met haar terugkoms het sy haar oom en voog; Mhlakaza; `n Xhosa spiritualis; vertel dat sy die geeste van drie van haar voorvaders ontmoet het. Sy het beweer dat die geeste haar vertel het dat as die Xhosa-mense al hul oeste verwoes en al hul vee doodmaak; die geeste as beloning al die Britse setlaars in die see sou jaag. Hulle sou ook al die oeste vervang en die krale met mooier en gesonder vee vul.
  • 1856—1862: Ongeveer 700 jeugdiges arriveer vanaf Holland
  • 14 Okt 1856—14 Okt 1856: NG Gemeente Dordrecht gestig
    Afgestig van Aliwal-Noord/Burgersdorp
  • Nov 1856—Nov 1856: NG Gemeente Boshof gestig
  • 17 Des 1856—17 Des 1856: Stigting van die Boererepubliek Lydenburg
14 1857 
  • 1857—1857: Transvaalse Vierkleur vir die eerste keer gehys
  • 1857—1857: Robert Moffat voltooi sy vertaling van die Bybel in Setswana
    Hy het die Ou Testament van die Bybel in Setswana vertaal
  • 1857—1857: Eerste poskontrak met die `Union Steamship Company`
    Die kontrak was vir `n gereelde posdiens tussen Brittanje en Suid-Afrika
  • 1857—1857: Besluit oor afsonderlike eredienste vanwe? die `zwakheid van sommigen`
  • 1857—1857: Eerste Wetgewende Raad in Natal
  • 1857—1857: Ongeveer 157 Ierse meisies arriveer
    Hulle arriveer op die skip `Lady Kennaway` en vestig in Brits-Kaffraria
  • 1857—1857: Kaapse Kerk besluit oor sendingwerk buite die Kolonie
  • 1857—1857: Xhosa betree die Karoo na die Oos-Kaapse veeslagting
  • 1857—1862: Ondersteunde immigrasieskemas bring ongeveer 12 000 setlaars die land in
  • 6 Jan 1857—6 Jan 1857: MW Pretorius; eerste President van die Zuid Afrikaansche Republiek
  • 15 Nov 1857—15 Nov 1857: NG Gemeente St. Stephens (Kaapstad) gestig
    Kleurlinggemeente wat selfstandig ontstaan het
15 1858 
  • 1858—1858: NG Gemeente Riebeeck-Wes gestig
    Afgestig van Swartland
  • 1858—1858: Joodse gemeente in Port Elizabeth gestig
  • 1858—1858: Oorlog tussen Oranje Vrystaat en die Basoeto-stam
  • 1858—1858: Paarl Gimnasium seunskool deur Ds GWA van der Lingen gestig
  • 1858—1858: Die `Anglican Holy Trinity Church` in Port Elizabeth gebou
  • Jan 1858—Jan 1858: NG Gemeente Villiersdorp gestig
    Afgestig van Caledon
16 1859 
  • 1859—1859: Stigting van die Gereformeerde Kerke in SA
    Hierdie kerk het weggebreek vanaf die Nederduitsch Gereformeerde Kerk
  • 1859—1859: Gereformeerde Gemeente Reddersburg gestig
  • 1859—1859: Gereformeerde Gemeente Lydenburg gestig
  • 1859—1859: Gereformeerde Gemeente Pretoria gestig
  • 1859—1859: NG Gemeente Greytown gestig
    Afgestig van Pietermaritzburg.
  • 1859—1859: NG Gemeente Komg(h)a (Maclean/Macleantown) gestig
    Voor die stigting is mense in Kaffraria deur leraars van Glen Lynden; Albani? en Stockenstr?m besoek.
  • 1859—1859: Gereformeerde Gemeente Waterberg gestig
  • 1859—1859: Gereformeerde Gemeente Rustenburg gestig
  • 1859—1859: Eerste spoorweglyn in Suid-Afrika begin in Kaapkolonie
  • 1859—1859: Opening van Kweekskool; Stellenbosch
  • 1859—1859: Charles Darwin publiseer `Origin of Species` oor evolusie
  • 12 Okt 1859—12 Okt 1859: NG Gemeente Pearston gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet/Somerset-Oos
17 1860 
  • 1860—1860: NG Gemeente Kroonstad gestig
    Afgestig van Harrismith.
  • 1860—1860: Gereformeerde Gemeente Middelburg (Kaap) gestig
  • 1860—1860: Gereformeerde Gemeente Burgersdorp gestig
  • 1860—1860: NG Gemeente Marthinus Wesselstroom (Wakkerstroom) gestig
    Eerste leraar; Ds DP Ackerman; eers op 16 November 1874 bevestig.
  • 1860—1860: NG Gemeente Waterberg gestig
    Eerste vaste leraar eers in 1890 bevestig.
  • 1860—1860: Gereformeerde Gemeente Colesberg gestig
  • 1860—1860: NG Gemeente Jacobsdal gestig
  • 1860—1860: Begin van die `Penny Post` in Kaapstad
  • 1860—1860: Begin van konstruksie van die Tafelbaai Dokke
  • 1860—1860: Spoorlyn tussen Kaapstad en Wellington geopen
  • 1860—1860: Opening van SA Biblioteek
  • 1860—1860: Aankoms van Indi?r-kontrakarbeiders in Natal om op suikerplantasies te werk
    Tussen 1860 en 1911 arriveer ongeveer 52 000 Indi?rs en sowat 50% bly in die land
  • 1860—1860: Die `Catholic St. Augustine`s Church` in Port Elizabeth gestig
  • 1860—1860: Eerste telegraafdiens in Suid-Afrika
    Hierdie diens was tussen Kaapstad en Simonstad
  • 1860—1860: Eerste Baptistekerk in Port Elizabeth gestig
  • 1860—1860: Worcester-konferensie
    Begin van geestelike herlewings
  • 1860—1860: Boere republieke noord van die Vaalrivier verenig met die ZAR
    Pretoria word gekies as die hoofstad
  • 26 Jun 1860—26 Jun 1860: Eerste spoorweg geopen
    n Spoorlyn van 8 km was in Durban gebou; wat Kaapstad voorgespring het met ongeveer 2 jaar.
18 1861 
  • 1861—1861: NG Gemeente Lady Grey gestig
    Afgestig van Aliwal-Noord
  • 1861—1861: Eerste Pinksterbidure; Paarl
  • 1861—1861: Aankoms van H. Gonin en A. McKidd
    Hulle was die eerste buitelandse sendelinge van die NG Kerk
  • 1861—1862: Griekwa trek onder Adam Kok III vanaf Philippolis na Niemandsland
  • Apr 1861—Apr 1861: Nederduitsch Hervormde Gemeente Volksrust gestig
19 1862 
  • 1862—1862: NG Gemeente Balfour (Greykerk) gestig
    Afgestig van Stockenstr?m (kleurlinggemeente)
  • 1862—1862: NG Gemeente Bethulie gestig
  • 1862—1862: Eerste burgerlike hofbeslissings oor liberale stryd in die Kerk
20 1863 
  • 1863—1863: Gereformeerde Gemeente Philipstown gestig
  • 1863—1863: Gereformeerde Gemeente Potchefstroom gestig
  • 1863—1863: NG Gemeente Alice (Victoria-Oos) gestig
    Afgestig van Albanie
  • 1863—1863: Gereformeerde Gemeente Bethulie gestig
  • 1863—1863: NG Gemeente Tarkastad gestig
    Afgestig van Cradock/Queenstown
  • 1863—1863: NG Gemeente Riebeeck-Kasteel gestig
    Afgestig van Swartland
  • 1863—1863: Eerste buitelandse sendingwerk van NG Kerk
    Dit was by Saulspoort en Soutpansberg gedoen
  • 1863—1863: Inwyding van die huidige Neo-Gotiese Toringkerk van Stellenbosch
    Die argitek was Carl Otto Hager van Dresden.
  • 1863—1863: Die `Hill Presbyterian Church` in Port Elizabeth gestig
  • 1863—1863: North End Cemetery` in Port Elizabeth begin
  • 15 Jul 1863—15 Jul 1863: NG Gemeente Edenburg gestig
    Afgestig van Fauresmith.
  • Des 1863—Des 1863: NG Gemeente Philadelphia (Koeberg) gestig
    Afgestig van Durbanville
21 1864 
  • 1864—1864: Gereformeerde Gemeente Aliwal-Noord gestig
  • 1864—1864: NG Gemeente Willowmore gestig
  • 1864—1864: Gereformeerde Gemeente Ventersburg gestig
  • 1864—1864: Eerste Natalse sinode
  • 1864—1864: St. George`s Cemetery` in Port Elizabeth begin
  • Apr 1864—Apr 1864: Nederduitsch Hervormde Gemeente Middelburg gestig
22 1865 
  • 1865—1865: Gereformeerde Gemeente Fauresmith gestig
  • 1865—1865: Eerste Vrystaatse sinode
  • 1865—1865: Bekendstelling van eerste Xhosa vertaling van die Bybel
  • 1865—1865: Verhoor van Biskop Colenso
    Weens sy teenkanting teen die leer van ewige straf vir sondaars; en vir sy verdraagsaamheid teenoor poligamie onder die Zoeloes; is Colenso in 1863 deur sy senior; Biskop Robert Gray van Kaapstad; gedaag om voor hom te verskyn op `n klag van kettery.
  • 1865—1865: Oorlog tussen die Oranje Vrystaat en die Basoeto`s
  • 1865—1866: Ekonomiese depressie regdeur Suid-Afrika
  • 1865—1866: Albani? Nedersetting Skema
  • 27 Jun 1865—27 Jun 1865: NG Gemeente Heidelberg gestig
  • 27 Jun 1865—27 Jun 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Heidelberg gestig
  • 19 Okt 1865—19 Okt 1865: NG Gemeente Uniondale gestig
    Afgestig van George
  • 20 Nov 1865—20 Nov 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Waterberg gestig
23 1866 
  • 1866—1866: NG Gemeente Hartebeesfontein gestig
    Afgestig van Potchefstroom. Die gemeente is soms ook Schoonspruit genoem.
  • 1866—1866: Indi? staak om arbeiders na Natal te stuur
  • 18 Feb 1866—18 Feb 1866: Nederduitsch Hervormde Gemeente Klerksdorp gestig
  • 13 Mrt 1866—13 Mrt 1866: NG Gemeente Nasaret (Middelburg) gestig
24 1867 
  • 2 Apr 1867—2 Apr 1867: Eerste diamant naby Hopetown gevind
    Die 15-jarige Erasmus Jacobs het met `n klip gespeel toe `n buurman; Schalk van Niekerk; hom daarmee sien. Hy het vermoed dat dit iets waardevols was en het die steen aan John O`Reilly gegee; wat dit op sy beurt aan Lorenzo Boyes; die magistraat van Colesberg; gegee het. Boyes het dit getoets deur sy voorletters DP in sy kantoorvenster uit te krap; wat vandag nog te sien is. Die steen is daarna na Grahamstad gestuur waar dit as `n 21;25 karaat diamant ge?dentifiseer is. Sir Philip Woodhouse; Goewerneur van die Kaap; het die steen vir 500 Pond sterling gekoop; wat `n aansienlike bedrag vir daardie tyd was. Die steen staan as `Eureka` bekend.
25 1868 
  • 1868—1869: Korana Oorlog langs die Oranje Rivier
  • 15 Aug 1868—15 Aug 1868: NG Gemeente Zeerust gestig
    Afgestig van Potchefstroom.
26 1869 
  • 1869—1869: NG Gemeente Ficksburg gestig
  • 1869—1869: Gereformeerde Gemeente Dordrecht gestig
  • 1869—1869: NG Gemeente Bethlehem gestig
  • 1869—1869: Goud- en diamantstormlope begin
    Die Ster van Suid-Afrika was die oorsaak van groot opgewondenheid regdeur die w?reld. Teen die einde van 1869 het `n groep delwers van Natal na Klipdrift op die walle van die Vaalrivier gekom. Dit het aanleiding tot die eerste diamant-stormloop gedurende 1870 gegee; sowel as die vestiging van vele delwerye in die omgewing.
  • 1869—1869: Spoorweg vanaf Port Nolloth na O`Kiep
  • 7 Feb 1869—7 Feb 1869: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bronkhorstspruit gestig
  • Mrt 1869—Mrt 1869: Die `Ster van Suid-Afrika` diamant ontdek
    n 83;5 karaat wit diamant was deur `n skaapwagter op die plaas Sandfontein; naby Schalk Van Niekerk se plaas; ontdek.
27 1870 
  • 1870—1870: NG Gemeente Ladybrand gestig
    Die dorp is vernoem na die vrou van Pres Brand van die Vrystaat.
  • 1870—1870: NG Gemeente Rouxville gestig
  • 1870—1870: NG Gemeente Bloemhof gestig
  • 1870—1870: Opening van Kaapstad Dokke
  • 1870—1870: Galeshewe van die Tlhaping gebore
  • 1870—1871: Die `St. Peter`s Anglican Church` in Port Elizabeth gestig
  • 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
  • 30 Jul 1870—30 Jul 1870: NG Gemeente Wepener gestig
28 1871 
  • 1871—1871: Gereformeerde Gemeente Barkly-Oos gestig
  • 1871—1871: Goud in die Oos-Transvaal ontdek
  • 1871—1871: Eerste pos vanaf Kaapstad na die diamantvelde
  • 1871—1871: Diamante op die plaas Vooruitzicht ontdek
    Die plaas is later `New Rush` genoem en uiteindelik Kimberley. Griekwa aanspraak op Diamantvelde word erken en Waterboer soek Britse beskerming. Diamantmynbedrywighede stimuleer trekarbeid op `n ongekende skaal. Twee-derdes van die swart werksmag kom vanaf die Limpopovallei en verder.
  • 1871—1871: Brittanje annekseer die diamantvelde van Kimberley en Griekwaland-Wes
  • 12 Jun 1871—12 Jun 1871: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zeerust gestig
29 1872 
  • 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Boshof gestig
  • 1872—1872: NG Gemeente Dutoitspan (Beaconsfield) gestig
    Voor die stigting van die gemeente is mense op die myne deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
  • 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Ladybrand gestig
  • 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Steynsburg gestig
  • 1872—1872: NG Gemeente Kimberley gestig
    Voor die stigting van die gemeente is die myners deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
30 1873 
  • 1873—1873: NG Gemeente Frankfort gestig
    Die landmeter; Albert von Gordon; bied gratis opmeting aan mits die dorp na sy geboortedorp in Duitsland vernoem word. Frankfort beteken `vrye vesting`.
  • 1873—1873: NG Gemeente Philipstown gestig
    Afgestig van Colesberg
  • 1873—1873: Goud in die Lydenburg distrik in die Transvaal ontdek
  • 1873—1873: Griekwaland-Wes as `n Britse kolonie geproklammeer
  • 1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars
    Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
  • 22 Feb 1873—22 Feb 1873: NG Gemeente Calitzdorp gestig
    Afgestig van Oudtshoorn
  • 19 Apr 1873—19 Apr 1873: NG Gemeente Barkly-Oos gestig
    Afgestig van Lady Grey/Dordrecht
  • Mei 1873—Mei 1873: NG Gemeente Heilbron gestig
    Afgestig van Kroonstad.
31 1874 
  • 1874—1874: NG Gemeente Carnavon (Schietfontein) gestig
    Afgestig van Victoria-Wes. Blankes in die omgewing is eers deur die Rynse sendelinge bearbei
  • 1874—1874: NG Gemeente Bultfontein gestig
    Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes.
  • 1874—1874: Spoorweglyn vanaf Port Elizabeth na Uitenhage geopen
  • 1874—1874: Kollege in Stellenbosch gestig
    Dit het later `Victoria College` geword. Vandag is dit die Universiteit van Stellenbosch
  • 1874—1874: Stigting van `Christelijke Jongelieden Vereniging`
32 1875 
  • 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Venterstad gestig
  • 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Piet Retief gestig
  • 1875—1875: Swart Vlag Rebellie deur wit delwers by Kimberley
  • 1875—1875: Vrywillige Beginsel in Kaapse Parlement aanvaar
  • 17 Jun 1875—17 Jun 1875: NG Gemeente Brandfort gestig
  • 26 Jul 1875—26 Jul 1875: NG Gemeente Noorder-Paarl gestig
    Afgestig van Paarl
  • 14 Aug 1875—14 Aug 1875: Genootskap van Regte Afrikaners gestig
    Stigting het aan huis van Gideon Malherbe in Paarl plaasgevind
33 1876 
  • 1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig
    Afgestig van Burgersdorp/Cradock
  • 1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore
    Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
  • 26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig
    Afgestig van Burgersdorp
  • 10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig
    Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
34 1877 
  • 1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig
    Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
  • 1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
  • 1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
  • 1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
  • 1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
  • 1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
  • 25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig
    Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
  • 12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
  • 10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis
35 1878 
  • 1878—1878: NG Gemeente Williston (Amandelboom) gestig
    Afgestig van Carnarvon. Die blanke inwoners is eers deur sendelinge bearbei.
  • 1878—1878: NG Gemeente Nieu-Bethesda gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 1878—1878: Walvisbaai as Britse gebied geproklammeer
  • 1878—1878: Telegraafdiens tussen Natal en Transvaal ingestel
  • 1878—1878: Einde van Negende (laaste) Oosgrensoorlog
  • 1878—1878: Koegas wandade
  • 1878—1879: Griekwaland-Wes Rebellie en Korana Oorlog
    Gebeure val saam met soortgelyke konflikte elders in Suid-Afrika
  • 23 Jan 1878—23 Jan 1878: Stigting van Normaalskool vir onderwysstudente; Kaapstad
  • 1 Mrt 1878—1 Mrt 1878: NG Gemeente Prieska gestig
    Afgestig van Victoria-Wes/Carnarvon
  • 14 Mei 1878—14 Mei 1878: Paul Kruger lei `n tweede deputasie na Brittanje
    Die doel van hierdie deputasie was om die vryheid van die ZAR te eis
  • 3 Okt 1878—3 Okt 1878: De Afrikaner Bond gestig
    Dit was `n nuwe politieke party
36 1879 
  • 1879—1879: NG Gemeente Drieankerbaai (Groenpunt) gestig
    Afgestig van Kaapstad
  • 1879—1879: NG Gemeente Goudini (Rawsonville) gestig
    Afgestig van Worcester
  • 25 Feb 1879—25 Feb 1879: NG Gemeente Porterville gestig
    Afgestig van Piketberg
  • 3 Jul 1879—3 Jul 1879: NG Gemeente Senekal gestig
  • Sep 1879—Sep 1879: Anglo-Zoeloe Oorlog begin
    Veldslae van Isandhlwana; Rorke`s Drift en Ulundi
  • 3 Des 1879—3 Des 1879: NG Gemeente Moorreesburg gestig
    Afgestig van Swartland
37 1880 
  • 1880—1880: NG Gemeente Griekwastad gestig
    Die lidmate het buite die grense van die bestaande gemeentes geval
  • 1880—1880: Eerste Wetgewende Raad in die Transvaal
  • 1880—1880: Vyfde Basoeto Oorlog
  • 1880—1880: Stigting van die De Beers Maatskappy
  • 1880—1880: Griekwaland-Wes by die Kaapkolonie ingelyf
  • Sep 1880—Sep 1880: NG Gemeente Barrydale gestig
    Afgestig van Montagu/Swellendam
  • Des 1880—Des 1880: Eerste skoot gevuur in die Eerste Vryheidsoorlog
38 1881 
  • 1881—1881: NG Gemeente Molteno gestig
    Afgestig van Dordrecht (?)
  • 1881—1881: Stigting van die Instituut vir Dowes; Worcester
  • 1881—1881: Brittanje erken die onafhanklikheid van die ZAR
  • 1881—1881: Kerk begin opkomende nasionalistiese bewustheid van Afrikaner in ag neem
  • 1881—1881: Jantje Mothibi van die Tlhaping oorlede
  • 1881—1881: Eerste sinode van NG Sendingkerk
  • 1881—1882: Tswana-Kora oorlo? met blanke huursoldaat betrokkenheid
  • 28 Jan 1881—28 Jan 1881: Slag van Laing`s Nek
  • 27 Feb 1881—27 Feb 1881: Boere verslaan Brittanje by die Slag van Majuba
    Einde van Eerste Vryheidsoorlog na die Slag van Amajuba.
  • 2 Mrt 1881—2 Mrt 1881: Verklaring van vrede met Brittanje
    Die ooreenkoms is by die huis van O`Neill in Noord-Natal aangegaan
39 1882 
  • 1882—1882: NG Gemeente Warrenton gestig
    Afgestig van Dutoitspan
  • 1882—1882: NG Gemeente Petrusville gestig
    Afgestig van Philipstown
  • 1882—1882: NG Gemeente Vredefort gestig
    Afgestig van Kroonstad.
  • 1882—1882: NG Gemeente Vrede gestig
    Alle dokumente is in brande tydens die Anglo-Boere oorlog en in die pastorie gedurende Junie 1916 verwoes.
  • 1882—1882: NG Gemeente Venterstad gestig
    Afgestig van Colesberg/Burgersdorp
  • 1882—1882: NG Gemeente Parys gestig
  • 1882—1882: Abraham September (`n vrygestelde slaaf) begin met Oranjerivier besproeiing
  • 1882—1882: South End Cemetery` in Port Elizabeth begin
  • 1882—1882: Gebruik van Nederlands in die Kaapse Parlement erken
  • 1882—1882: Ongeveer 4645 setlaars arriveer
  • 1882—1882: Opening van eerste ouetehuis; Kaapstad
  • 1882—1883: Boere republieke Stellaland en Goosen
  • 9 Mei 1882—9 Mei 1882: Inhuldiging van Paul Kruger as President van die ZAR
  • 2 Des 1882—2 Des 1882: NG Gemeente Newcastle gestig
    Afgestig van Ladysmith.
  • 15 Des 1882—15 Des 1882: NG Gemeente Dewetsdorp gestig
40 1883 
  • 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Postmasburg gestig
  • 1883—1883: NG Gemeente Reivilo (Cathcart-Wes/Klein Boetsap) gestig
    Afgestig van Dutoitspan (?)
  • 1883—1883: NG Gemeente Stellaland (Vryburg) gestig
    Die gemeente het selfstandig ontstaan
  • 1883—1883: NG Gemeente Laingsburg gestig
    Afgestig van Worcester/Sutherland/Prins Albert
  • 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Philippolis gestig
  • 1883—1883: Ds Gwayi Tyamzashe verloor sy kleim
    Hy was die laaste swart man wat `n kleim in Kimberley myne gehou het
  • 1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
41 1884 
  • 1884—1884: Die `Anglican St. Cuthbert`s Church` in Port Elizabeth gebou
  • 1884—1884: Barberton se goudvelde geopen
  • 1884—1885: Warren neem Stellaland en Goosen oor
    Vestig Kroon Kolonie van Brits Betsjoeanaland en Betsjoeanaland Protektorate
  • 16 Aug 1884—16 Aug 1884: Stigting van die Republiek van Vryheid in Natal
42 1885 
  • 1885—1885: NG Gemeente Lichtenburg gestig
  • 1885—1885: Spoorweglyn vanaf Kaapstad bereik Kimberley
  • 7 Des 1885—7 Des 1885: Totstandkoming van Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk
43 1886 
  • 1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
  • 1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig
    Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
  • 1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
  • 1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp
    Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
44 1887 
  • 1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
  • 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
    later weer ontbind
  • 17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
  • 2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai
    Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
  • 2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig
45 1888 
  • 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Venterskroon gestig
  • 1888—1888: NG Gemeente Cedarville gestig
    Afgestig van Barkly-Oos
  • 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bosmansrust gestig
  • 1888—1888: NG Gemeente Schweitzer-Reneke gestig
    Dorp is vernoem na Kaptein Schweitzer en Veldkornet Reyneke wat in die Koranna-oorlog van 1885 gesneuwel het.
  • 1888—1888: Begin van sendingwerk in Malawi
  • 1888—1888: De Beers Consolidated Mines Ltd gestig
    Cecil John Rhodes verenig Kimberley mynmaatskappye as `De Beers Consolidated Mines Ltd`
  • 1888—1888: `British South Africa Company` gestig
  • 1888—1888: `Rudd konsessie` word deur Lobengula onderteken
  • 14 Apr 1888—14 Apr 1888: NG Gemeente Piet Retief gestig
    Afgestig van Wakkerstroom.
46 1889 
  • 1889—1889: Gereformeerde Gemeente Pietersburg gestig
  • 1889—1889: NG Gemeente Kenhardt gestig
    Afgestig van Carnarvon
  • 1889—1889: NG Gemeente Bethal gestig
  • 1889—1889: NG Gemeente Amersfoort gestig
    Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes en dit is onbekend wanneer die gemeente wel gestig is.
  • 9 Mrt 1889—9 Mrt 1889: NG Gemeente Barberton (Nou Nelspruit) gestig
  • Okt 1889—Okt 1889: NG Gemeente Klerksdorp gestig
  • 26 Okt 1889—26 Okt 1889: NG Gemeente Carolina gestig
47 1890 
  • 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Bethal gestig
  • 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Middelburg (Transvaal) gestig
  • 1890—1890: NG Gemeente Elliot gestig
    Afgestig van Dordrecht/Barkly-Oos
  • 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Heidelberg gestig
  • 1890—1890: NG Gemeente Adelaide gestig
    Afgestig van Glen Lynden
  • 1890—1890: Eerste spoorlyn in Transvaal
    Vanaf Johannesburg tot by Boksburg
  • 1890—1890: Spoorlyn strek vanaf die Kaap tot by Bloemfontein
  • 1890—1890: `Pioneer Column` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
    `Pioneer Column` van Rhodes se `British South Africa Company` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
  • 1890—1890: Totstandkoming van Vrouesendingbond
  • 7 Jun 1890—7 Jun 1890: NG Gemeente Krugersdorp gestig
    Afgestig van Pretoria.
  • 13 Des 1890—13 Des 1890: NG Gemeente Ventersburg gestig
    Afgestig van Winburg en Kroonstad.
48 1891 
  • 1891—1891: NG Gemeente Rondebosch gestig
    Afgestig van Wynberg
  • 1891—1891: NG Gemeente De Nieuwe Kerk (Tamboerskloof) gestig
    Afgestig van Kaapstad
  • 1891—1891: NG Gemeente Umtata gestig
    Afgestig van Dordrecht
  • 1891—1891: Gereformeerde Gemeente Petrusburg gestig
  • 1891—1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lichtenburg gestig
  • 1891—1891: NG Gemeente Jamestown gestig
    Afgestig van Aliwal-Noord/Dordrecht
  • 1891—1891: NG Gemeente Bothaville gestig
  • 1891—1891: NG Gemeente Sterkstroom gestig
    Afgestig van Molteno
  • 1891—1891: NG Gemeente Thaba `Nchu gestig
    Die naam beteken `Berg van die Nag`.
  • 1891—1891: Stigting van Instituut vir Blindes; Worcester
  • 1891—1891: Begin van sendingwerk by Morgenster in Mashonaland (Zimbabwe)
  • Nov 1891—Nov 1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Krugersdorp gestig
  • Des 1891—Des 1891: Inwyding van die Paardekraal Monument
49 1892 
  • 1892—1892: NG Gemeente Mafikeng gestig
    Afgestig van Vryburg
  • 1892—1892: Spoorlyn na Johannesburg voltooi
    Daar was ook aansluitings vanaf Kaapstad; Port Elizabeth en Oos-Londen
  • 1892—1892: Mankurwane van die Tlhaping oorlede
  • 1892—1892: Stigting van Etiopiese Kerk
  • 2 Feb 1892—2 Feb 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ventersdorp gestig
  • 5 Apr 1892—5 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Chrissiesmeer gestig
  • 26 Apr 1892—26 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Wolmaransstad gestig
  • 29 Jul 1892—29 Jul 1892: NG Gemeente Petrusburg gestig
  • 15 Okt 1892—15 Okt 1892: NG Gemeente Langlaagte gestig
    Afgestig van Johannesburg.
  • Nov 1892—Nov 1892: NG Gemeente Jagersfontein gestig
    Afgestig van Fauresmith.
50 1893 
  • 1893—1893: NG Gemeente Strydenburg gestig
    Afgestig van Hopetown/Philipstown/Prieska/Britstown
  • 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Lichtenburg gestig
  • 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Volksrust gestig
  • 1893—1893: NG Gemeente Upington gestig
    Voor die stigting het lidmate buite die grense van bestaande gemeentes geval
  • 1893—1893: NG Gemeente Rossville (Rhodes) gestig
    Afgestig van Barkly-Oos. Rossville is tans weer by Barkly-Oos ingeskakel
  • 1893—1893: Aankoms van Mohandas (Mahatma) Ghandi in Durban
  • 3 Okt 1893—3 Okt 1893: Rhodesi?rs verslaan die Matabele
    Die slag het op die oewer van die Imbambezi plaasgevind
51 1894 
  • 1894—1894: Glen Grey` Wet deur Kaapse parlement aangeneem
    Die wet se doel was om Swart arbeid en eiendom (grondbesit) te beheer
  • Jun 1894—Jun 1894: NG Gemeente Boksburg gestig
  • 15 Jun 1894—15 Jun 1894: NG Gemeente Melmoth-Eshowe gestig
    Afgestig van Ladysmith. Die onderskeie dorpe was te klein om elk `n predikant te onderhou; gevolglik is daar `n gesamentlike gemeente gestig.
  • 2 Nov 1894—2 Nov 1894: Spoorlyn tussen Delagoabaai (Maputo) en Johannesburg geopen
52 1895 
  • 1895—1895: NG Gemeente Vosburg gestig
    Afgestig van Carnarvon/Britstown/Victoria-Wes/Prieska
  • 1895—1895: Die Pretoria - Delagoabaai spoorlyn deur die ZAR geopen
  • 1895—1895: Brits Betsjoeanaland by die Kaapkolonie ingelyf
  • 26 Feb 1895—26 Feb 1895: Nederduitsch Hervormde Gemeente Johannesburg gestig
  • 6 Sep 1895—6 Sep 1895: NG Gemeente Bulawayo gestig
    Eerste gemeente noord van die Limpoporivier.
  • 9 Nov 1895—9 Nov 1895: NG Gemeente Enkeldoorn (in Suid Rhodesi? - nou Zimbabwe) gestig
    Daar was een groot doringboom waar die eerste laer getrek was.
  • 29 Nov 1895—29 Nov 1895: NG Gemeente Zastron gestig
    Dorp is vernoem na die nooiensvan van Pres Brand se vrou.
  • 16 Des 1895—16 Des 1895: Spoorlyn tussen Durban en Johannesburg geopen
  • 29 Des 1895—2 Jan 1896: Die Jameson Inval
    Jameson val die Transvaal in met `n mag van ongeveer 500 manskappe. Die Boere bied weerstand teen die Jameson inval en Jameson gee op 2 Januarie 1896 by Doornkop oor.
53 1896 
  • 1896—1896: Gereformeerde Gemeente Krugersdorp gestig
  • 1896—1896: Gereformeerde Gemeente Lyciumville gestig
  • 1896—1896: Montshiwa van die Rolong oorlede
  • 1896—1896: Rinderpes epidemie versprei deur Afrika en veroorsaak groot verliese aan vee
    Die Rinderpes virus (RPV) is `n enkel-string RNA virus in die familie Paramyxoviridae; genus Morbillivirus.
  • 1896—1896: Matabele Rebellie - Suid-Rhodesi?
  • 1896—1897: Betsjoeanaland Veldtog/Galeshewe se Oorlog begin by Phokwane
    Dit versprei later na Langeberg
  • 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
    later weer ontbind
54 1897 
  • 1897—1897: Gereformeerde Gemeente Vryheid gestig
  • 1897—1897: NG Gemeente Douglas gestig
    Afgestig van Griekwastad/Dutoitspan/Kimberley/Hopetown
  • 1897—1897: NG Gemeente Nieuwoudtville gestig
    Afgestig van Calvinia
  • 1897—1897: Gereformeerde Gemeente Tweespruit gestig
  • 1897—1897: NG Gemeente Brandvlei gestig
    Afgestig van Calvinia/Kenhardt/Williston
  • 1897—1897: Zoeloeland by Natal ingelyf
  • 1897—1897: Spoorlyn tussen Kaapstad en Bulawayo geopen
  • 1897—1897: Luka Mothibi in Langeberg doodgemaak
  • 4 Jan 1897—4 Jan 1897: Eerste motorvoertuig vertoon
    John Hess; `n sakeman; het `n Benz Voiturette ingevoer en dit by Berea Park in Pretoria ten toon gestel. Toegangsgeld van 2/6 (25 sent) is gehef. Pres Paul Kruger het `n uitnodiging vir `n rit in die motor van die hand gewys. Die motor is daarna in Johannesburg vertoon waarna dit aan `n sakeman van Johannesburg teen `n `aansienlike bedrag` verkoop is. Die motor is later gedurende die jaar deur `n brand verwoes.
  • 18 Mrt 1897—18 Mrt 1897: 5000 Boere besluit om weerstand te bied teen die Britse anneksasie.
  • 8 Jul 1897—8 Jul 1897: NG Gemeente Jeppestown gestig
    Afgestig van Johannesburg.
  • 22 Nov 1897—22 Nov 1897: Nederduitsch Hervormde Gemeente Trichardtsfontein gestig
55 1898 
  • 1898—1898: NG Gemeente Christiana gestig
    Die gemeente was reeds vroe?r gestig maar is in 1898 herstig. Die rede vir die herstigting is onbekend; want alle dokumente is verbrand gedurende die Anglo-Boere oorlog.
  • 1898—1898: Stigting van Kakamas-arbeidskolonie
  • 2 Des 1898—2 Des 1898: NG Gemeente Trompsburg gestig