3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
2
1870
1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
3
1872
1872—1872: Gereformeerde Gemeente Boshof gestig
1872—1872: NG Gemeente Dutoitspan (Beaconsfield) gestig Voor die stigting van die gemeente is mense op die myne deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
1872—1872: Gereformeerde Gemeente Ladybrand gestig
1872—1872: Gereformeerde Gemeente Steynsburg gestig
1872—1872: NG Gemeente Kimberley gestig Voor die stigting van die gemeente is die myners deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
4
1873
1873—1873: NG Gemeente Frankfort gestig Die landmeter; Albert von Gordon; bied gratis opmeting aan mits die dorp na sy geboortedorp in Duitsland vernoem word. Frankfort beteken `vrye vesting`.
1873—1873: NG Gemeente Philipstown gestig Afgestig van Colesberg
1873—1873: Goud in die Lydenburg distrik in die Transvaal ontdek
1873—1873: Griekwaland-Wes as `n Britse kolonie geproklammeer
1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
22 Feb 1873—22 Feb 1873: NG Gemeente Calitzdorp gestig Afgestig van Oudtshoorn
19 Apr 1873—19 Apr 1873: NG Gemeente Barkly-Oos gestig Afgestig van Lady Grey/Dordrecht
Mei 1873—Mei 1873: NG Gemeente Heilbron gestig Afgestig van Kroonstad.
5
1874
1874—1874: NG Gemeente Carnavon (Schietfontein) gestig Afgestig van Victoria-Wes. Blankes in die omgewing is eers deur die Rynse sendelinge bearbei
1874—1874: NG Gemeente Bultfontein gestig Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes.
1874—1874: Spoorweglyn vanaf Port Elizabeth na Uitenhage geopen
1874—1874: Kollege in Stellenbosch gestig Dit het later `Victoria College` geword. Vandag is dit die Universiteit van Stellenbosch
1874—1874: Stigting van `Christelijke Jongelieden Vereniging`
6
1875
1875—1875: Gereformeerde Gemeente Venterstad gestig
1875—1875: Gereformeerde Gemeente Piet Retief gestig
1875—1875: Swart Vlag Rebellie deur wit delwers by Kimberley
1875—1875: Vrywillige Beginsel in Kaapse Parlement aanvaar
17 Jun 1875—17 Jun 1875: NG Gemeente Brandfort gestig
26 Jul 1875—26 Jul 1875: NG Gemeente Noorder-Paarl gestig Afgestig van Paarl
14 Aug 1875—14 Aug 1875: Genootskap van Regte Afrikaners gestig Stigting het aan huis van Gideon Malherbe in Paarl plaasgevind
7
1876
1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig Afgestig van Burgersdorp/Cradock
1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig Afgestig van Burgersdorp
10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig Afgestig van Uitenhage
27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
8
1877
1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis
9
1878
1878—1878: NG Gemeente Williston (Amandelboom) gestig Afgestig van Carnarvon. Die blanke inwoners is eers deur sendelinge bearbei.
1878—1878: NG Gemeente Nieu-Bethesda gestig Afgestig van Graaff-Reinet
1878—1878: Walvisbaai as Britse gebied geproklammeer
1878—1878: Telegraafdiens tussen Natal en Transvaal ingestel
1878—1878: Einde van Negende (laaste) Oosgrensoorlog
1878—1878: Koegas wandade
1878—1879: Griekwaland-Wes Rebellie en Korana Oorlog Gebeure val saam met soortgelyke konflikte elders in Suid-Afrika
23 Jan 1878—23 Jan 1878: Stigting van Normaalskool vir onderwysstudente; Kaapstad
1 Mrt 1878—1 Mrt 1878: NG Gemeente Prieska gestig Afgestig van Victoria-Wes/Carnarvon
14 Mei 1878—14 Mei 1878: Paul Kruger lei `n tweede deputasie na Brittanje Die doel van hierdie deputasie was om die vryheid van die ZAR te eis
3 Okt 1878—3 Okt 1878: De Afrikaner Bond gestig Dit was `n nuwe politieke party
10
1879
1879—1879: NG Gemeente Drieankerbaai (Groenpunt) gestig Afgestig van Kaapstad
1879—1879: NG Gemeente Goudini (Rawsonville) gestig Afgestig van Worcester
25 Feb 1879—25 Feb 1879: NG Gemeente Porterville gestig Afgestig van Piketberg
3 Jul 1879—3 Jul 1879: NG Gemeente Senekal gestig
Sep 1879—Sep 1879: Anglo-Zoeloe Oorlog begin Veldslae van Isandhlwana; Rorke`s Drift en Ulundi
3 Des 1879—3 Des 1879: NG Gemeente Moorreesburg gestig Afgestig van Swartland
11
1880
1880—1880: NG Gemeente Griekwastad gestig Die lidmate het buite die grense van die bestaande gemeentes geval
1880—1880: Eerste Wetgewende Raad in die Transvaal
1880—1880: Vyfde Basoeto Oorlog
1880—1880: Stigting van die De Beers Maatskappy
1880—1880: Griekwaland-Wes by die Kaapkolonie ingelyf
Sep 1880—Sep 1880: NG Gemeente Barrydale gestig Afgestig van Montagu/Swellendam
Des 1880—Des 1880: Eerste skoot gevuur in die Eerste Vryheidsoorlog
12
1881
1881—1881: NG Gemeente Molteno gestig Afgestig van Dordrecht (?)
1881—1881: Stigting van die Instituut vir Dowes; Worcester
1881—1881: Brittanje erken die onafhanklikheid van die ZAR
1881—1881: Kerk begin opkomende nasionalistiese bewustheid van Afrikaner in ag neem
1881—1881: Jantje Mothibi van die Tlhaping oorlede
1881—1881: Eerste sinode van NG Sendingkerk
1881—1882: Tswana-Kora oorlo? met blanke huursoldaat betrokkenheid
28 Jan 1881—28 Jan 1881: Slag van Laing`s Nek
27 Feb 1881—27 Feb 1881: Boere verslaan Brittanje by die Slag van Majuba Einde van Eerste Vryheidsoorlog na die Slag van Amajuba.
2 Mrt 1881—2 Mrt 1881: Verklaring van vrede met Brittanje Die ooreenkoms is by die huis van O`Neill in Noord-Natal aangegaan
13
1882
1882—1882: NG Gemeente Warrenton gestig Afgestig van Dutoitspan
1882—1882: NG Gemeente Petrusville gestig Afgestig van Philipstown
1882—1882: NG Gemeente Vredefort gestig Afgestig van Kroonstad.
1882—1882: NG Gemeente Vrede gestig Alle dokumente is in brande tydens die Anglo-Boere oorlog en in die pastorie gedurende Junie 1916 verwoes.
1882—1882: NG Gemeente Venterstad gestig Afgestig van Colesberg/Burgersdorp
1882—1882: NG Gemeente Parys gestig
1882—1882: Abraham September (`n vrygestelde slaaf) begin met Oranjerivier besproeiing
1882—1882: South End Cemetery` in Port Elizabeth begin
1882—1882: Gebruik van Nederlands in die Kaapse Parlement erken
1882—1882: Ongeveer 4645 setlaars arriveer
1882—1882: Opening van eerste ouetehuis; Kaapstad
1882—1883: Boere republieke Stellaland en Goosen
9 Mei 1882—9 Mei 1882: Inhuldiging van Paul Kruger as President van die ZAR
2 Des 1882—2 Des 1882: NG Gemeente Newcastle gestig Afgestig van Ladysmith.
15 Des 1882—15 Des 1882: NG Gemeente Dewetsdorp gestig
14
1883
1883—1883: Gereformeerde Gemeente Postmasburg gestig
1883—1883: NG Gemeente Reivilo (Cathcart-Wes/Klein Boetsap) gestig Afgestig van Dutoitspan (?)
1883—1883: NG Gemeente Stellaland (Vryburg) gestig Die gemeente het selfstandig ontstaan
1883—1883: NG Gemeente Laingsburg gestig Afgestig van Worcester/Sutherland/Prins Albert
1883—1883: Gereformeerde Gemeente Philippolis gestig
1883—1883: Ds Gwayi Tyamzashe verloor sy kleim Hy was die laaste swart man wat `n kleim in Kimberley myne gehou het
1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
15
1884
1884—1884: Die `Anglican St. Cuthbert`s Church` in Port Elizabeth gebou
1884—1884: Barberton se goudvelde geopen
1884—1885: Warren neem Stellaland en Goosen oor Vestig Kroon Kolonie van Brits Betsjoeanaland en Betsjoeanaland Protektorate
16 Aug 1884—16 Aug 1884: Stigting van die Republiek van Vryheid in Natal
16
1885
1885—1885: NG Gemeente Lichtenburg gestig
1885—1885: Spoorweglyn vanaf Kaapstad bereik Kimberley
7 Des 1885—7 Des 1885: Totstandkoming van Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk
17
1886
1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
18
1887
1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig later weer ontbind
17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig