|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1720 | - 1720—1740: Wes-Kaapse Koikoi gereduseer tot `n werkersklas
|
3 | 1722 | - 1722—1722: Groot Constantia word gebou
- 1722—1722: Grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop.
Die eerste tien grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop. Ongeveer 100 grafte is uitgemeet; maar volgens die graflyste is ongeveer 500 mense uiteindelik hier begrawe.
|
4 | 1723 | - 1723—1723: Die Kruiskerk van Stellenbosch in gebruik geneem.
|
5 | 1724 | - 8 Sep 1724—8 Sep 1724: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 14 Sep 1724—14 Sep 1724: Milit?re begrafnis van Goewerneur Maurits de Chavonnes
|