| |
Datum |
Gebeurtenis(se) |
| 1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
| 2 | 1755 | - 1755—1755: Rijk Tulbagh stel prag-en-praalwette in
- 1755—1755: Tweede pokke-epidemie in die Kaap
- 1755—1755: Hoeksteen van die `Ou Dorpshuis` in Kaapstad gel?
|
| 3 | 1759 | - 1759—1759: Afskaffing van die Gecombineerde Kerckvergaedering
|
| 4 | 1760 | - 1760—1760: Jansz; Coetse met Klaas Barends en ander steek die Garieprivier oor
|
| 5 | 1761 | - 1761—1762: Hendrik Hop reis na die Garieprivier
|
| 6 | 1762 | - 2 Aug 1762—2 Aug 1762: Aankoms van die VOC-skip Noordt-Nieuwlandt in Tafelbaai
|
| 7 | 1765 | - 1765—1765: 112 slawe vanaf Madagaskar arriveer in Tafelbaai aan boord van die `Meermin`
|
| 8 | 1767 | - 1767—1767: Derde groot pokke-epidemie
|
| 9 | 1770 | - 1770—1770: Mothibi; seun van Molehabangwe van Tlhaping; gebore by Nokaneng
Presiese datum nie bekend; iewers in die 1770`s
- 1770—1790: Intensiewe Khoisan weerstand teen Trekboer besettings
|
| 10 | 1771 | - 1771—1771: Gevegte tussen Trekboere en die Xhosa begin
Hierdie gevegte het begin toe die trekkers die Gamtoos oorgesteek het
- 1771—1771: Kaapse grens strek oor die Gamtoosrivier
- 12 Aug 1771—12 Aug 1771: Joachim van Plettenberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
| 11 | 1774 | - 1774—1774: Algemene Kommando op die been gebring teen die San
503 word gedood en 241 gevange geneem
|