Petrus Johannes van Dyk

Petrus Johannes van Dyk

Manlik 1800 - 1802  (2 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



Verwyder
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1600 
  • 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
    Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
1704 
  • 6 Jan 1704—6 Jan 1704: Moederkerk Kaapstad se eerste permanente kerkgebou ingewy
1707 
  • 1707—1707: Ds P Kalden en goewerneur Willem Adriaan Van der Stel verban
  • 3 Jun 1707—3 Jun 1707: Johan Cornelis d`Ableing as Goewerneur van die Kaap aangestel
1708 
  • Feb 1708—Feb 1708: Louis van Assenburg as Goewerneur van die Kaap aangestel
1710 
  • 1710—1710: Kerk van Stellenbosch deur brand vernietig
    n Brand het die eerste kerk in Stellenbosch; die Drostdy en twaalf dorpshuise afgebrand
1711 
  • 28 Des 1711—28 Des 1711: Willem Helot as Goewerneur van die Kaap aangestel
1713 
  • 1713—1713: Eerste pokke-epidemie in die Kaap
    Pokke is vanaf Indi? ingebring op besoekende skepe. Dit saai verwoesting onder die Hottentotte en baie blankes is ook dood
1714 
  • 28 Mrt 1714—28 Mrt 1714: Maurits Pasques de Chavonnes as Goewerneur van die Kaap aangestel
1717 
  • 1717—1717: Stelsel van Vrypagtitel op grond eindig
    Teen hierdie tyd was ongeveer 400 plase reeds uitgegee
10 1719 
  • 1719—1719: Hoeksteenlegging van die Kruiskerk van Stellenbosch
    Kerk is op die huidige perseel; oos en buite die dorp en bokant die wind en brandgevaar opgerig.
11 1720 
  • 1720—1740: Wes-Kaapse Koikoi gereduseer tot `n werkersklas
12 1722 
  • 1722—1722: Groot Constantia word gebou
  • 1722—1722: Grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop.
    Die eerste tien grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop. Ongeveer 100 grafte is uitgemeet; maar volgens die graflyste is ongeveer 500 mense uiteindelik hier begrawe.
13 1723 
  • 1723—1723: Die Kruiskerk van Stellenbosch in gebruik geneem.
14 1724 
  • 8 Sep 1724—8 Sep 1724: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
  • 14 Sep 1724—14 Sep 1724: Milit?re begrafnis van Goewerneur Maurits de Chavonnes
15 1727 
  • 25 Feb 1727—25 Feb 1727: Pieter Gysbert Noot as Goewerneur van die Kaap aangestel
16 1728 
  • 24 Apr 1728—24 Apr 1728: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
17 1730 
  • 1730—1730: Eerste trekboere bereik George omgewing
    Eerste trekboere bereik George omgewing en trek binneland toe in die Langkloof in
  • 1730—1730: VOC voer slawe in vanaf Mosambiek en Zanzibar
  • 8 Mrt 1730—8 Mrt 1730: Jan de la Fontaine as Goewerneur van die Kaap aangestel
18 1732 
  • 1732—1732: Jaarlikse huur op `n leningsplaas verdubbel na 24 riksdaalders
  • 1732—1732: Erfpag sisteem van eiendomsreg ingevoer
19 1734 
  • 1734—1734: Groot Brakrivier geproklameer as die Oostelike grens van die Kaap
20 1736 
  • 14 Nov 1736—14 Nov 1736: Adriaan van Kervel aangestel as Goewerneur van die Kaap
    Vir slegs drie weke.
21 1737 
  • 1737—1743: Aankoms van Georg Schmidt
    Hy was die eerste Morawiese sendeling wat `n kortstondige Morawiese sending aan die Koikoi gebring het
  • 20 Sep 1737—20 Sep 1737: Daniel van den Henghel as Goewerneur van die Kaap aangestel
22 1738 
  • 1738—1738: San-Oorlog
23 1740 
  • 1740—1740: Kaapse Milit?re Raad besluit om `n `Veld Korporaal` te stig
    een Veld-Corporaal onder het Caabse district` met magte om troepe te werf; burgery te polisie?r en die gebied te verdedig
  • 5 Sep 1740—5 Sep 1740: Jan van Helsdingen as Veld-Korporaal aangestel
    Onder verskeie name; insluitend di? van veldkornet; het hierdie amp `n belangrike rol in die geskiedenis van Suid-Afrika oor die volgende een-en-half eeu gespeel; met die verantwoordelikheid om `n plaaslike burgermag te voorsien
24 1743 
  • 1743—1743: NG Gemeente Roodezand (Tulbagh) gestig
    Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch. Die gemeente het vir 60 jaar die naam `Roodezand in `t Land van Waveren` gedra. In 1804; toe die distrik Stellenbosch in twee verdeel word en die noordelike een ter ere van goewerneur Ryk Tulbagh die naam Tulbagh kry; word die naam van die gemeente ook verander na Tulbagh.
  • 1743—1743: Eerste aangetekende Trekboer leenplase in die Roggeveld
  • 1743—1743: Besoek van Baron Van Imhoff
25 1744 
  • 1744—1744: Georg Schmidt staak sendingwerk
26 1745 
  • 1745—1745: VOC vestig `n Landdros in Swellendam
  • 27 Jun 1745—27 Jun 1745: NG Gemeente Zwartland (Malmesbury) gestig
    Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch
27 1746 
  • 1746—1746: Ds Petrus van der Spuy begin sy bediening
    Hy was die Eerste Suid-Afrikaansgebore predikant
  • 1746—1746: Kaapsche Classis (Gecombineerde Kerckvergaedering)
28 1747 
  • 26 Okt 1747—26 Okt 1747: Swellendam gestig
29 1750 
  • Apr 1750—Apr 1750: Hendrik Swellengrebel as Goewerneur van die Kaap aangestel
30 1752 
  • 1752—1752: Honderdjarige VOC-herdenking
    Feesrede deur Ds Petrus van der Spuy
31 1754 
  • 1754—1754: Eerste aangetekende !Xam San weerstand teen die Roggeveld Trekboere
32 1755 
  • 1755—1755: Rijk Tulbagh stel prag-en-praalwette in
  • 1755—1755: Tweede pokke-epidemie in die Kaap
  • 1755—1755: Hoeksteen van die `Ou Dorpshuis` in Kaapstad gel?
33 1759 
  • 1759—1759: Afskaffing van die Gecombineerde Kerckvergaedering
34 1760 
  • 1760—1760: Jansz; Coetse met Klaas Barends en ander steek die Garieprivier oor
35 1761 
  • 1761—1762: Hendrik Hop reis na die Garieprivier
36 1762 
  • 2 Aug 1762—2 Aug 1762: Aankoms van die VOC-skip Noordt-Nieuwlandt in Tafelbaai
37 1765 
  • 1765—1765: 112 slawe vanaf Madagaskar arriveer in Tafelbaai aan boord van die `Meermin`
38 1767 
  • 1767—1767: Derde groot pokke-epidemie
39 1770 
  • 1770—1770: Mothibi; seun van Molehabangwe van Tlhaping; gebore by Nokaneng
    Presiese datum nie bekend; iewers in die 1770`s
  • 1770—1790: Intensiewe Khoisan weerstand teen Trekboer besettings
40 1771 
  • 1771—1771: Gevegte tussen Trekboere en die Xhosa begin
    Hierdie gevegte het begin toe die trekkers die Gamtoos oorgesteek het
  • 1771—1771: Kaapse grens strek oor die Gamtoosrivier
  • 12 Aug 1771—12 Aug 1771: Joachim van Plettenberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
41 1774 
  • 1774—1774: Algemene Kommando op die been gebring teen die San
    503 word gedood en 241 gevange geneem
42 1778 
  • 1778—1779: Garieprivier hernoem na die Oranjerivier
    Robert Jacob Gordon hernoem die Garieprivier na Oranjerivier tot eer van die prins van Oranje; die Nederlandse Stadtshouer
  • 1778—1779: Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi en andere
    Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi; Geisiqua en Tswana groepe langs die laer en middel Gariep
  • 1778—1778: Groot Visrivier word die Oostelike grens van die Kaap.
    Die grens word verder uitgebrei na die Buffelsrivier.
43 1779 
  • 1779—1779: Kaapse Patriotte word invloedryke beweging
  • 1779—1779: Toelating van Lutherse Kerk as eerste ander Christenkerk
44 1780 
  • 1780—1780: Eerste Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
  • 1780—1780: Aankoms van Ds A Kolver
    Hy was die eerste Lutherse predikant
45 1782 
  • 1782—1782: Eerste uitgawe van riksdaalders op papier
46 1783 
  • 1783—1792: Le Vaillant en Van Reenen reis in Namaqualand en noord van die Oranjerivier
47 1785 
  • 14 Feb 1785—14 Feb 1785: Cornelis Jacob van de Graaff as Goewerneur van die Kaap aangestel
    Hy was die laaste Goewerneur.
48 1786 
  • 1786—1786: Aankoms van sendinggerigte Ds H.R. van Lier (1764-1793)
  • 1786—1786: Graaff-Reinet gestig
    VOC stig `n landdrosdistrik met die Duitser; Martinus Woeke; as die eerste landdros.
49 1787 
  • 1787—1787: Geboorte van Shaka Zulu
50 1789 
  • 1789—1789: Merino skape ingevoer vanaf Holland
  • 1789—1789: Franse Revolusie
  • 1789—1789: Inwyding van die Anreith-kansel in die Groote Kerk; Kaapstad
  • 1789—1793: Tweede Oosgrensoorlog tussen Xhosa en blankes
51 1790 
  • 1790—1800: Aanvalle op Khoisan
    In gedokumenteerde aanvalle op `Bosjesmans` word 2000 - 3000 Khoisan doodgemaak
52 1791 
  • 29 Jun 1791—29 Jun 1791: Johannes Isaac Rhenius as Goewerneur van die Kaap aangestel
  • 2 Sep 1791—2 Sep 1791: Abraham Josias Sluisken (Kommissaris)
53 1792 
  • 1792—1792: NG Gemeente Graaff-Reinet gestig
    Afgestig van Tulbagh
  • 1792—1792: Stigting van die Baptiste Sendinggenootskap in Engeland
54 1793 
  • 1793—1793: Hervatting van die Morawiese Sending by Genadendal
  • 1793—1793: W Carey begin met sendingwerk in Indi?
  • 3 Okt 1793—3 Okt 1793: Huwelik van Andrew Barnard en Lady Anne Lindsay
    Andrew Barnard was die koloniale sekretaris aan die Kaap en Lady Anne Barnard het `n belangrike rol in sosiale kringe aan die Kaap gespeel.
55 1794 
  • 1794—1794: Aankoms van Ds MC Vos
    Hy het sending bevorder
56 1795 
  • 1795—1795: Opstande in Swellendam en Graaff-Reinet deur die Boere teen die VOC
    Die swaar belaste boere aan die oosgrens distrikte; wat geen beskerming teen strooptogte van die owerheid ontvang het nie; het die amptenare van die VOC uitgeskop en hul eie onafhanklike regerings in Swellendam en Graaff-Reinet ingestel.
  • 1795—1795: Stigting van die Londense Sendinggenootskap (LSG)
  • 1795—1795: Stigting van die Metodistekerk in Brittanje
  • 1795—1795: Vestiging van eerste Engelse kerke
  • 29 Jan 1795—29 Jan 1795: Vrye Republiek van Graaff-Reinet gestig
  • 18 Jun 1795—18 Jun 1795: Eerste Boere opstand teen die VOC
    Vrye Republiek van Swellendam word gestig
  • 16 Sep 1795—16 Sep 1795: Eerste Britse Besetting van die Kaap
    Besetting is gedoen namens die Prins van Oranje; na die Slag van Muizenberg. Op hierdie stadium was daar meer slawe as Europese setlaars.
  • 16 Sep 1795—16 Sep 1795: J. H. Craig aangestel as Goewerneur van die Kaap
    Hy moes die Kolonie vir die Stadthouer Prins Willem V van Oranje teen die Franse beveilig
  • 12 Nov 1795—12 Nov 1795: Brittanje neem die Republiek van Graaff-Reinet met mag in
57 1796 
  • 1796—1796: Pieter Pienaar deur Jager Afrikaner by Hantam vermoor.
    Afrikaner word grensleier
58 1797 
  • 23 Mei 1797—23 Mei 1797: Hertog Macartney as Goewerneur van die Kaap aangestel
59 1798 
  • 1798—1798: Eerste Poskantoor
  • 1798—1798: NG Gemeente Swellendam gestig
    Afgestig van Stellenbosch
  • 1798—1798: Likwidasie van die VOC
  • 1798—1798: Eerste Moskee in Suidelike Afrika
    Hierdie moskee is deur Tuan Guru in Dorp Straat in Kaapstad opgerig
  • 22 Nov 1798—22 Nov 1798: Luitenant Goewerneur Dundas as Goewerneur van die Kaap aangestel
60 1799 
  • 1799—1799: Fort Frederick in Algoabaai deur Britse soldate gebou
  • 1799—1799: Knegte-opstand
  • 1799—1799: Aankoms van sendelinge van die Londense Sending Genootskap
    Aankoms van dr JT van der Kemp en drie ander sendelinge van die Londense Sending Genootskap
  • 1799—1799: Eerste Londense Sendinggenootskap stasie by die !Xam opgerig by Zakrivier
  • 1799—1799: Derde Oosgrensoorlog tussen Xhosa en blankes
  • 1799—1799: Totstandkoming van die Zuid-Afrikaansch Zendelings Genootschap
  • 1799—1802: Oos-Kaapse Koikoi opstand
  • 18 Des 1799—18 Des 1799: Sir G. Young as Goewerneur van die Kaap aangestel
61 1800 
  • 1800—1800: Eerste drukpers in Kaapstad
  • 1800—1800: Staatskoerant eerste keer gepubliseer
  • 1800—1800: Amptelike ekspedisie bereik Dithakong
    Die ekspedisie het bestaan uit Truter; Somerville; Barrow en Daniell; met sendelinge Jan Matthys Kok en William Edwards.
62 1801 
  • 1801—1801: Begin van sending deur William Anderson
    Hy begin sy sending eers by Aakaap en daarna ook Klaarwater (later Griekwastad)
  • 1801—1801: Eerste grafkelder buite die kerkgebou van Stellenbosch toegeken.
    Hierdie grafkelder is aan die Van der Riet-familie toegeken.
  • 1801—1801: Khoisan spelboek deur Londense Sending Genootskap gedruk
  • 20 Apr 1801—20 Apr 1801: Luitenant Goewerneur Dundas as Goewerneur van die Kaap aangestel
63 1802 
  • 1802—1802: Stigting van Bethelsdorp deur die Londense Sending Genootskap
  • 18 Feb 1802—18 Feb 1802: Jan Willem Janssens as Goewerneur van die Kaap onder Bataafse Bewind aangestel