|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1790 | - 1790—1800: Aanvalle op Khoisan
In gedokumenteerde aanvalle op `Bosjesmans` word 2000 - 3000 Khoisan doodgemaak
|
3 | 1796 | - 1796—1796: Pieter Pienaar deur Jager Afrikaner by Hantam vermoor.
Afrikaner word grensleier
|
4 | 1797 | - 23 Mei 1797—23 Mei 1797: Hertog Macartney as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
5 | 1798 | - 1798—1798: Eerste Poskantoor
- 1798—1798: NG Gemeente Swellendam gestig
Afgestig van Stellenbosch
- 1798—1798: Likwidasie van die VOC
- 1798—1798: Eerste Moskee in Suidelike Afrika
Hierdie moskee is deur Tuan Guru in Dorp Straat in Kaapstad opgerig
- 22 Nov 1798—22 Nov 1798: Luitenant Goewerneur Dundas as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
6 | 1799 | - 1799—1799: Fort Frederick in Algoabaai deur Britse soldate gebou
- 1799—1799: Knegte-opstand
- 1799—1799: Aankoms van sendelinge van die Londense Sending Genootskap
Aankoms van dr JT van der Kemp en drie ander sendelinge van die Londense Sending Genootskap
- 1799—1799: Eerste Londense Sendinggenootskap stasie by die !Xam opgerig by Zakrivier
- 1799—1799: Derde Oosgrensoorlog tussen Xhosa en blankes
- 1799—1799: Totstandkoming van die Zuid-Afrikaansch Zendelings Genootschap
- 1799—1802: Oos-Kaapse Koikoi opstand
- 18 Des 1799—18 Des 1799: Sir G. Young as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
7 | 1800 | - 1800—1800: Eerste drukpers in Kaapstad
- 1800—1800: Staatskoerant eerste keer gepubliseer
- 1800—1800: Amptelike ekspedisie bereik Dithakong
Die ekspedisie het bestaan uit Truter; Somerville; Barrow en Daniell; met sendelinge Jan Matthys Kok en William Edwards.
|
8 | 1801 | - 1801—1801: Begin van sending deur William Anderson
Hy begin sy sending eers by Aakaap en daarna ook Klaarwater (later Griekwastad)
- 1801—1801: Eerste grafkelder buite die kerkgebou van Stellenbosch toegeken.
Hierdie grafkelder is aan die Van der Riet-familie toegeken.
- 1801—1801: Khoisan spelboek deur Londense Sending Genootskap gedruk
- 20 Apr 1801—20 Apr 1801: Luitenant Goewerneur Dundas as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
9 | 1802 | - 1802—1802: Stigting van Bethelsdorp deur die Londense Sending Genootskap
- 18 Feb 1802—18 Feb 1802: Jan Willem Janssens as Goewerneur van die Kaap onder Bataafse Bewind aangestel
|