|   | 
		 Datum | 
		 Gebeurtenis(se) | 
	
| 1  | 1600  | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
 Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel. 
  | 
| 2  | 1714  | - 28 Mrt 1714—28 Mrt 1714: Maurits Pasques de Chavonnes as Goewerneur van die Kaap aangestel
 
  | 
| 3  | 1717  | - 1717—1717: Stelsel van Vrypagtitel op grond eindig
 Teen hierdie tyd was ongeveer 400 plase reeds uitgegee 
  | 
| 4  | 1719  | - 1719—1719: Hoeksteenlegging van die Kruiskerk van Stellenbosch
 Kerk is op die huidige perseel; oos en buite die dorp en bokant die wind en brandgevaar opgerig. 
  | 
| 5  | 1720  | - 1720—1740: Wes-Kaapse Koikoi gereduseer tot `n werkersklas
 
  | 
| 6  | 1722  | - 1722—1722: Groot Constantia word gebou
 
- 1722—1722: Grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop.
 Die eerste tien grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop. Ongeveer 100 grafte is uitgemeet; maar volgens die graflyste is ongeveer 500 mense uiteindelik hier begrawe. 
  | 
| 7  | 1723  | - 1723—1723: Die Kruiskerk van Stellenbosch in gebruik geneem.
 
  | 
| 8  | 1724  | - 8 Sep 1724—8 Sep 1724: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
 
- 14 Sep 1724—14 Sep 1724: Milit?re begrafnis van Goewerneur Maurits de Chavonnes
 
  | 
| 9  | 1727  | - 25 Feb 1727—25 Feb 1727: Pieter Gysbert Noot as Goewerneur van die Kaap aangestel
 
  | 
| 10  | 1728  | - 24 Apr 1728—24 Apr 1728: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
 
  | 
| 11  | 1730  | - 1730—1730: Eerste trekboere bereik George omgewing
 Eerste trekboere bereik George omgewing en trek binneland toe in die Langkloof in 
- 1730—1730: VOC voer slawe in vanaf Mosambiek en Zanzibar
 
- 8 Mrt 1730—8 Mrt 1730: Jan de la Fontaine as Goewerneur van die Kaap aangestel
 
  | 
| 12  | 1732  | - 1732—1732: Jaarlikse huur op `n leningsplaas verdubbel na 24 riksdaalders
 
- 1732—1732: Erfpag sisteem van eiendomsreg ingevoer
 
  | 
| 13  | 1734  | - 1734—1734: Groot Brakrivier geproklameer as die Oostelike grens van die Kaap
 
  | 
| 14  | 1736  | - 14 Nov 1736—14 Nov 1736: Adriaan van Kervel aangestel as Goewerneur van die Kaap
 Vir slegs drie weke. 
  | 
| 15  | 1737  | - 1737—1743: Aankoms van Georg Schmidt
 Hy was die eerste Morawiese sendeling wat `n kortstondige Morawiese sending aan die Koikoi gebring het 
- 20 Sep 1737—20 Sep 1737: Daniel van den Henghel as Goewerneur van die Kaap aangestel
 
  | 
| 16  | 1738  |  | 
| 17  | 1740  | - 1740—1740: Kaapse Milit?re Raad besluit om `n `Veld Korporaal` te stig
 een Veld-Corporaal onder het Caabse district` met magte om troepe te werf; burgery te polisie?r en die gebied te verdedig 
- 5 Sep 1740—5 Sep 1740: Jan van Helsdingen as Veld-Korporaal aangestel
 Onder verskeie name; insluitend di? van veldkornet; het hierdie amp `n belangrike rol in die geskiedenis van Suid-Afrika oor die volgende een-en-half eeu gespeel; met die verantwoordelikheid om `n plaaslike burgermag te voorsien 
  | 
| 18  | 1743  | - 1743—1743: NG Gemeente Roodezand (Tulbagh) gestig
 Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch. Die gemeente het vir 60 jaar die naam `Roodezand in `t Land van Waveren` gedra. In 1804; toe die distrik Stellenbosch in twee verdeel word en die noordelike een ter ere van goewerneur Ryk Tulbagh die naam Tulbagh kry; word die naam van die gemeente ook verander na Tulbagh. 
- 1743—1743: Eerste aangetekende Trekboer leenplase in die Roggeveld
 
- 1743—1743: Besoek van Baron Van Imhoff
 
  | 
| 19  | 1744  | - 1744—1744: Georg Schmidt staak sendingwerk
 
  | 
| 20  | 1745  | - 1745—1745: VOC vestig `n Landdros in Swellendam
 
- 27 Jun 1745—27 Jun 1745: NG Gemeente Zwartland (Malmesbury) gestig
 Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch 
  | 
| 21  | 1746  | - 1746—1746: Ds Petrus van der Spuy begin sy bediening
 Hy was die Eerste Suid-Afrikaansgebore predikant 
- 1746—1746: Kaapsche Classis (Gecombineerde Kerckvergaedering)
 
  | 
| 22  | 1747  | - 26 Okt 1747—26 Okt 1747: Swellendam gestig
 
  | 
| 23  | 1750  | - Apr 1750—Apr 1750: Hendrik Swellengrebel as Goewerneur van die Kaap aangestel
 
  | 
| 24  | 1752  | - 1752—1752: Honderdjarige VOC-herdenking
 Feesrede deur Ds Petrus van der Spuy 
  | 
| 25  | 1754  | - 1754—1754: Eerste aangetekende !Xam San weerstand teen die Roggeveld Trekboere
 
  | 
| 26  | 1755  | - 1755—1755: Rijk Tulbagh stel prag-en-praalwette in
 
- 1755—1755: Tweede pokke-epidemie in die Kaap
 
- 1755—1755: Hoeksteen van die `Ou Dorpshuis` in Kaapstad gel?
 
  | 
| 27  | 1759  | - 1759—1759: Afskaffing van die Gecombineerde Kerckvergaedering
 
  | 
| 28  | 1760  | - 1760—1760: Jansz; Coetse met Klaas Barends en ander steek die Garieprivier oor
 
  | 
| 29  | 1761  | - 1761—1762: Hendrik Hop reis na die Garieprivier
 
  | 
| 30  | 1762  | - 2 Aug 1762—2 Aug 1762: Aankoms van die VOC-skip Noordt-Nieuwlandt in Tafelbaai
 
  | 
| 31  | 1765  | - 1765—1765: 112 slawe vanaf Madagaskar arriveer in Tafelbaai aan boord van die `Meermin`
 
  | 
| 32  | 1767  | - 1767—1767: Derde groot pokke-epidemie
 
  | 
| 33  | 1770  | - 1770—1770: Mothibi; seun van Molehabangwe van Tlhaping; gebore by Nokaneng
 Presiese datum nie bekend; iewers in die 1770`s 
- 1770—1790: Intensiewe Khoisan weerstand teen Trekboer besettings
 
  | 
| 34  | 1771  | - 1771—1771: Gevegte tussen Trekboere en die Xhosa begin
 Hierdie gevegte het begin toe die trekkers die Gamtoos oorgesteek het 
- 1771—1771: Kaapse grens strek oor die Gamtoosrivier
 
- 12 Aug 1771—12 Aug 1771: Joachim van Plettenberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
 
  | 
| 35  | 1774  | - 1774—1774: Algemene Kommando op die been gebring teen die San
 503 word gedood en 241 gevange geneem 
  |