|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1747 | - 26 Okt 1747—26 Okt 1747: Swellendam gestig
|
3 | 1750 | - Apr 1750—Apr 1750: Hendrik Swellengrebel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
4 | 1752 | - 1752—1752: Honderdjarige VOC-herdenking
Feesrede deur Ds Petrus van der Spuy
|
5 | 1754 | - 1754—1754: Eerste aangetekende !Xam San weerstand teen die Roggeveld Trekboere
|
6 | 1755 | - 1755—1755: Rijk Tulbagh stel prag-en-praalwette in
- 1755—1755: Tweede pokke-epidemie in die Kaap
- 1755—1755: Hoeksteen van die `Ou Dorpshuis` in Kaapstad gel?
|
7 | 1759 | - 1759—1759: Afskaffing van die Gecombineerde Kerckvergaedering
|
8 | 1760 | - 1760—1760: Jansz; Coetse met Klaas Barends en ander steek die Garieprivier oor
|