|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1811 | - 1811—1811: NG Gemeente Caledon gestig
Afgestig van Swellendam
- 1811—1811: Caledon en George gestig
- 1811—1811: Gereelde rondgaande howe gestig
- 1811—1812: William John Burchell reis na die binneland
- 1811—1812: Vierde Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
- 5 Jul 1811—5 Jul 1811: Luitenant Generaal Grey as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 6 Sep 1811—6 Sep 1811: Sir John Francis Cradock as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
3 | 1812 | - 1812—1812: Eerste Presbiteriaanse gemeente gestig
- 1812—1812: Molehabangwe van die Tlhaping oorlede
Word opgevolg deur sy seun Mothibi
- 1812—1812: Swarte Ommegang
Rondgaande howe wat ingestel was om klagtes van mishandeling van Koikoi deur boere te ondersoek. Sendelinge Read en van der Kemp het beweer dat meer as 100 moorde deur die boere gepleeg is.
- 1812—1812: Cradock en Grahamstad gestig
|
4 | 1813 | - 1813—1813: NG Gemeente George gestig
Afgestig van Swellendam
- 1813—1813: Hofverrigtinge vir die publiek oopgestel
- 1813—1813: Ds John Campbell voer `n sendinginspeksie van die binneland uit
- 1813—1813: Adam Kok se mense maak aanspraak op die naam Griekwa
- Jan 1813—Jan 1813: Inwyding van eerste NG kerkgebou op Caledon
Hierdie gebou is in 1876 vervang deur `n groter struktuur wat deur Carl Otto Hager ontwerp is.
- 2 Nov 1813—2 Nov 1813: Lord Charles Henry Somerset as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
5 | 1814 | - 1814—1814: `Evangelische Gezangen` eerste keer aan Kaap gesing
- 1814—1814: Besluit deur die kerk om Skotse predikante te werf
- 1814—1814: Lord Charles Henry Somerset begin met sy angliseringsbeleid
- 1814—1814: Pospakket diens tussen Brittanje en die Kaap ingestel
- 1814—1814: Die kerkgebou van Stellenbosch vergroot
Die noord-; suid- en wesvleuels word verleng en die voorkant kry `n klassistiese gewel.
- 13 Aug 1814—13 Aug 1814: Britse Besetting bekragtig by Kongres van Wene
|
6 | 1815 | - 1815—1815: Stigting van Weeshuis
- 1815—1815: Napoleon by Slag van Waterloo verslaan
- 1815—1815: Slagtersnek opstand
|
7 | 1816 | - 1816—1816: Wesleyaanse Sending aan die Nama by Leliefontein
- 1816—1816: Algemeen Reglement vir kerk in Nederland
- 1816—1816: Kuruman Sending gevestig
Sendelinge Read en Hamilton van die Londense Sending Genootskap; met Hendriks; Kakkerlak en Sedras vestig Kuruman Sending
- 1816—1816: Shaka word Zoeloe-opperhoof
|
8 | 1817 | - 1817—1817: NG Gemeente Uitenhage gestig
Afgestig van Graaff-Reinet
- 1817—1817: Aankoms van Eerwaarde Robert Moffat
- 1817—1817: Skotse ambagsman immigrante na die Kaap gebring
Benjamin Moodie het ongeveer 200 Skotse ambagsmanne na die Kaap gebring
|