
| |
Datum |
Gebeurtenis(se) |
| 1 | 1887 | - 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
|
| 2 | 1892 | - 1892—1892: NG Gemeente Mafikeng gestig
Afgestig van Vryburg
- 1892—1892: Spoorlyn na Johannesburg voltooi
Daar was ook aansluitings vanaf Kaapstad; Port Elizabeth en Oos-Londen
- 1892—1892: Mankurwane van die Tlhaping oorlede
- 1892—1892: Stigting van Etiopiese Kerk
- 2 Feb 1892—2 Feb 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ventersdorp gestig
- 5 Apr 1892—5 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Chrissiesmeer gestig
- 26 Apr 1892—26 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Wolmaransstad gestig
- 29 Jul 1892—29 Jul 1892: NG Gemeente Petrusburg gestig
- 15 Okt 1892—15 Okt 1892: NG Gemeente Langlaagte gestig
Afgestig van Johannesburg.
- Nov 1892—Nov 1892: NG Gemeente Jagersfontein gestig
Afgestig van Fauresmith.
|
| 3 | 1893 | - 1893—1893: NG Gemeente Strydenburg gestig
Afgestig van Hopetown/Philipstown/Prieska/Britstown
- 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Lichtenburg gestig
- 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Volksrust gestig
- 1893—1893: NG Gemeente Upington gestig
Voor die stigting het lidmate buite die grense van bestaande gemeentes geval
- 1893—1893: NG Gemeente Rossville (Rhodes) gestig
Afgestig van Barkly-Oos. Rossville is tans weer by Barkly-Oos ingeskakel
- 1893—1893: Aankoms van Mohandas (Mahatma) Ghandi in Durban
- 3 Okt 1893—3 Okt 1893: Rhodesi?rs verslaan die Matabele
Die slag het op die oewer van die Imbambezi plaasgevind
|