|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1887 | - 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
|
2 | 1896 | - 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
later weer ontbind
|
3 | 1899 | - 1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig
later weer ontbind
- 1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig
later weer ontbind
|
4 | 1909 | - 1909—1966: Gereformeerde Gemeente Eldoret gestig
later weer ontbind
|
5 | 1914 | - 1914—1984: Gereformeerde Gemeente Harare gestig
later weer ontbind
- 1914—1995: Gereformeerde Gemeente Hofmeyr gestig
later weer ontbind
|
6 | 1919 | - 1919—1980: Gereformeerde Gemeente Lusaka gestig
later weer ontbind
|
7 | 1922 | - 1922—1990: Gereformeerde Gemeente Durban word gestig
Dit ontbind en herstig in 1990 by samesmelting van Durban gemeentes
|
8 | 1924 | - 1924—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Oos gestig
later weer ontbind
- 1924—1997: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Noord gestig
later weer ontbind
- 1924—2002: Gereformeerde Gemeente Johannesburg gestig
later weer ontbind
|
9 | 1926 | - 1926—1965: Gereformeerde Gemeente Stegi gestig
later weer ontbind
- 1926—1990: Gereformeerde Gemeente Indwe gestig
later weer ontbind
|
10 | 1927 | - 1927—1995: Gereformeerde Gemeente Vereeniging gestig
later weer ontbind
|
11 | 1930 | - 1930—1999: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Wes gestig
later weer ontbind
|
12 | 1938 | - 1938—1967: Gereformeerde Gemeente Waterkloof gestig
later weer ontbind
|
13 | 1943 | - 1943—2003: Gereformeerde Gemeente Florida gestig
later weer ontbind
|
14 | 1946 | - 1946—1997: Gereformeerde Gemeente Philipvale gestig
later weer ontbind
|
15 | 1948 | - 1948—1973: Gereformeerde Gemeente Ghanzi gestig
later weer ontbind
|
16 | 1949 | - 1949—1969: Gereformeerde Gemeente Nkana/Koperstreek gestig
later weer ontbind
- 1949—1993: Gereformeerde Gemeente Rustenburg-Noord gestig
later weer ontbind
|
17 | 1950 | - 1950—2002: Gereformeerde Gemeente Noupoort gestig
later weer ontbind
|
18 | 1958 | - 2 Sep 1958—6 Sep 1966: Hendrik Frensch Verwoerd (1901-1966); word Eerste Minister van Suid-Afrika
|
19 | 1959 | - 1959—1959: Stigting van die Pan Africanist Congress (PAC)
|
20 | 1960 | - 1960—1960: Cottesloe-beraad
- 1 Feb 1960—6 Feb 1960: Coalbrook mynramp
Sowat 20 myl (32 kilometer) suid van Vereeniging by die Coalbrook steenkoolmyn is 435 mynwerkers 600 voet onder grondvlak vasgeval. Verskeie pogings om die werkers te red het op niks uitgeloop.
- 2 Mrt 1960—2 Mrt 1960: Sharpeville Slagting
Polisie vuur op `n groep mense wat teen Apartheid betoog
- 8 Apr 1960—8 Apr 1960: PAC en ANC verban in Suid-Afrika
|
21 | 1961 | - 1961—1961: Kaptein Albert Luthuli ontvang die Nobel-vredesprys
- 1961—1961: Stigting van Umkonto we Sizwe
- 1961—1961: Onttrekking van die NG Kerk aan die W?reldraad van Kerke
- 1961—1961: ANC en PAC word onwettig verklaar
- 14 Feb 1961—14 Feb 1961: Suid-Afrika skakel oor na die Desimale Stelsel
- 3 Mei 1961—3 Mei 1961: Suid-Afrika verlaat die Statebond en word `n Republiek
Na `n Nasionale Referendum
|
22 | 1962 | - 1962—1962: Eerste Algemene Sinode van die herenigde NG Kerk
- 1962—1962: Samewerking tussen Rooms-Katolieke Kerk en Protestantse Kerk bevorder
Vatikaanse Konsilie II bevorder samewerking tussen Rooms-Katolieke Kerk en Protestantse Kerk
|
23 | 1963 | - 1963—1963: Stigting van die Christelike Instituut
- 1963—1963: Rivonia-verhoor
Aan die einde van die verhoor is Nelson Mandela; Govan Mbeki; Walter Sizulu; Raymond Mhlaba en andere gevonnis. Mandela is lewenslange gevangenisstraf opgel?.
- 1963—1963: Stigting van die NG Kerk in Afrika (NGKA)
|
24 | 1965 | - 1965—1965: Rhodesi? se Eensydige Onafhanklikheidsverklaring (UDI)
Ian Smith as Eerste Minister
|
25 | 1966 | - 1966—1966: Sluipmoord op dr HF Verwoerd in die Parlement
Hy is deur Dimitri Tsafendas; `n tydelike bode wat lede van die persgalery bedien het; met `n dolk gesteek
|
26 | 1967 | - 2 Des 1967—2 Des 1967: Eerste hartoorplanting deur professor Chris Barnard
Hy was die seun van `n NG Sendingkerk-leraar. Die operasie by Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad het langer as 5 uur geduur. Die ontvanger was Louis Washkansky
|
27 | 1968 | - 1968—1968: Eerste sinode van die `Reformed Church in Africa` (RCA)
|
28 | 1969 | - 20 Jul 1969—20 Jul 1969: Neil Armstrong word die eerste mens om op die maan te loop
- 29 Sep 1969—29 Sep 1969: Aardbewing in die Boland
Wolseley; Ceres en Tulbagh is die swaarste getref met 10 sterftes op Tulbagh. Talle geboue is verwoes en moes gesloop word.
|
29 | 1971 | - 1971—1971: Publikasie van die eerste studiegids van Bybelkor
|
30 | 1974 | - 1974—1974: Publikasie van `Ras; volk en nasie`
- 1 Jan 1974—1 Jan 1974: Geboorte van die w?reld se eerste sesling
Om 08:30 op die oggend van 11 Januarie 1974; het Susan en Colin Rosenkowitz die trotse ouers geword van David; Nickie; Jason; Emma; Grant en Elizabeth; wat `n gesamentlike massa van 11;04 kg gehad het. Hulle is met `n Keisersnee in die Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad gebore almal was volmaak.
|
31 | 1975 | - 1975—1975: Suid-Afrikaanse Magte in Angola
|
32 | 1976 | - 1976—1981: Transkei; Bophuthatswana; Venda en Ciskei word afgeskei
Die tuislande Transkei; Bophuthatswana; Venda en Ciskei word afgeskei van Suid-Afrika en gevestig as onafhanklike state
- 5 Jan 1976—5 Jan 1976: Televisiediens
Met die instelling van die diens teen `n koste van R106 miljoen; het die land die tegnies mees gevorderde kleurtelevisiediens in die w?reld gekry.
- 16 Jun 1976—16 Jun 1976: Soweto-opstande
Jeugdiges protesteer teen onderdrukking en Afrikaans as taal op skool. Hector Pietersen was die eerste ongeval.
- 26 Okt 1976—26 Okt 1976: Transkei word onafhanklik
Die Republiek van Transkei; met Kaizer Matanzima as premier; word die 50ste onafhanklike staat in Afrika
|
33 | 1977 | - 12 Sep 1977—12 Sep 1977: Dood van Steve Biko
Hy het gesterf onder polisiebewaking
|
34 | 1978 | - 1978—1978: Stigting van Vrystaatse Teologiese Fakulteit
|
35 | 1979 | - 1979—1979: SACLA-kerkkonferensie
- 1979—1979: Christelike Instituut as `staatsgevaarlike` organisasie gesluit
|
36 | 1981 | - 25 Jan 1981—5 Feb 1981: Laingsburg vloedramp
49 Mense is dood in die vloed en 84 was vermis.
|
37 | 1982 | - 1982—1982: Apartheid word as kettery verklaar (Ottawa)
- 1982—1982: `Status confessionis` opgestel
- 1982—1982: Toelating van vroue tot amp van diaken in die NG Kerk
|
38 | 1983 | - 1983—1983: Stigting van die United Democratic Front (UDF)
- 1983—1983: Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling verskyn
|
39 | 1984 | - 1984—1984: Kleurlinge en Asi?rs verkry stemreg
- 1984—1984: Paswette herroep
- 1984—1984: Noodtoestand in Suid-Afrika
- 1984—1984: Aartsbiskop Desmond Tutu ontvang die Nobel-vredesprys
|
40 | 1985 | - 1985—1985: Publikasie van `Kairos`-dokument
|
41 | 1986 | - 1986—1986: NGSK aanvaar die Belydenis van Belhar as belydenisskrif
- 1986—1986: Afstigting van die Afrikaanse Protestantse Kerk
- 1986—1986: NG Kerk aanvaar `Kerk en samelewing` as beleidsdokument
|
42 | 1989 | - 1989—1989: Publikasie van `Road to Damascus`
- 1989—1994: FW de Klerk word Staatspresident
|
43 | 1990 | - 1990—1990: Die begin van die terugtrekking van Apartheidswetgewing
- 1990—1990: Onafhanklikheidswording van Namibi?
- 1990—1990: Vrylating van Nelson Mandela
- 1990—1990: Apartheid deur NG Kerk as sonde erken; Rustenburgberaad
|