1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig later weer ontbind
2
1896
1896—1897: Betsjoeanaland Veldtog/Galeshewe se Oorlog begin by Phokwane Dit versprei later na Langeberg
1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig later weer ontbind
3
1897
1897—1897: Gereformeerde Gemeente Vryheid gestig
1897—1897: NG Gemeente Douglas gestig Afgestig van Griekwastad/Dutoitspan/Kimberley/Hopetown
1897—1897: NG Gemeente Nieuwoudtville gestig Afgestig van Calvinia
1897—1897: Gereformeerde Gemeente Tweespruit gestig
1897—1897: NG Gemeente Brandvlei gestig Afgestig van Calvinia/Kenhardt/Williston
1897—1897: Zoeloeland by Natal ingelyf
1897—1897: Spoorlyn tussen Kaapstad en Bulawayo geopen
1897—1897: Luka Mothibi in Langeberg doodgemaak
4 Jan 1897—4 Jan 1897: Eerste motorvoertuig vertoon John Hess; `n sakeman; het `n Benz Voiturette ingevoer en dit by Berea Park in Pretoria ten toon gestel. Toegangsgeld van 2/6 (25 sent) is gehef. Pres Paul Kruger het `n uitnodiging vir `n rit in die motor van die hand gewys. Die motor is daarna in Johannesburg vertoon waarna dit aan `n sakeman van Johannesburg teen `n `aansienlike bedrag` verkoop is. Die motor is later gedurende die jaar deur `n brand verwoes.
18 Mrt 1897—18 Mrt 1897: 5000 Boere besluit om weerstand te bied teen die Britse anneksasie.
8 Jul 1897—8 Jul 1897: NG Gemeente Jeppestown gestig Afgestig van Johannesburg.
22 Nov 1897—22 Nov 1897: Nederduitsch Hervormde Gemeente Trichardtsfontein gestig