Karel Christiaan van Dyk

Karel Christiaan van Dyk

Manlik 1880 - 1938  (58 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1870 
  • 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
1880 
  • 1880—1880: NG Gemeente Griekwastad gestig
    Die lidmate het buite die grense van die bestaande gemeentes geval
  • 1880—1880: Eerste Wetgewende Raad in die Transvaal
  • 1880—1880: Vyfde Basoeto Oorlog
  • 1880—1880: Stigting van die De Beers Maatskappy
  • 1880—1880: Griekwaland-Wes by die Kaapkolonie ingelyf
  • Sep 1880—Sep 1880: NG Gemeente Barrydale gestig
    Afgestig van Montagu/Swellendam
  • Des 1880—Des 1880: Eerste skoot gevuur in die Eerste Vryheidsoorlog
1881 
  • 1881—1881: NG Gemeente Molteno gestig
    Afgestig van Dordrecht (?)
  • 1881—1881: Stigting van die Instituut vir Dowes; Worcester
  • 1881—1881: Brittanje erken die onafhanklikheid van die ZAR
  • 1881—1881: Kerk begin opkomende nasionalistiese bewustheid van Afrikaner in ag neem
  • 1881—1881: Jantje Mothibi van die Tlhaping oorlede
  • 1881—1881: Eerste sinode van NG Sendingkerk
  • 1881—1882: Tswana-Kora oorlo? met blanke huursoldaat betrokkenheid
  • 28 Jan 1881—28 Jan 1881: Slag van Laing`s Nek
  • 27 Feb 1881—27 Feb 1881: Boere verslaan Brittanje by die Slag van Majuba
    Einde van Eerste Vryheidsoorlog na die Slag van Amajuba.
  • 2 Mrt 1881—2 Mrt 1881: Verklaring van vrede met Brittanje
    Die ooreenkoms is by die huis van O`Neill in Noord-Natal aangegaan
1882 
  • 1882—1882: NG Gemeente Warrenton gestig
    Afgestig van Dutoitspan
  • 1882—1882: NG Gemeente Petrusville gestig
    Afgestig van Philipstown
  • 1882—1882: NG Gemeente Vredefort gestig
    Afgestig van Kroonstad.
  • 1882—1882: NG Gemeente Vrede gestig
    Alle dokumente is in brande tydens die Anglo-Boere oorlog en in die pastorie gedurende Junie 1916 verwoes.
  • 1882—1882: NG Gemeente Venterstad gestig
    Afgestig van Colesberg/Burgersdorp
  • 1882—1882: NG Gemeente Parys gestig
  • 1882—1882: Abraham September (`n vrygestelde slaaf) begin met Oranjerivier besproeiing
  • 1882—1882: South End Cemetery` in Port Elizabeth begin
  • 1882—1882: Gebruik van Nederlands in die Kaapse Parlement erken
  • 1882—1882: Ongeveer 4645 setlaars arriveer
  • 1882—1882: Opening van eerste ouetehuis; Kaapstad
  • 1882—1883: Boere republieke Stellaland en Goosen
  • 9 Mei 1882—9 Mei 1882: Inhuldiging van Paul Kruger as President van die ZAR
  • 2 Des 1882—2 Des 1882: NG Gemeente Newcastle gestig
    Afgestig van Ladysmith.
  • 15 Des 1882—15 Des 1882: NG Gemeente Dewetsdorp gestig
1883 
  • 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Postmasburg gestig
  • 1883—1883: NG Gemeente Reivilo (Cathcart-Wes/Klein Boetsap) gestig
    Afgestig van Dutoitspan (?)
  • 1883—1883: NG Gemeente Stellaland (Vryburg) gestig
    Die gemeente het selfstandig ontstaan
  • 1883—1883: NG Gemeente Laingsburg gestig
    Afgestig van Worcester/Sutherland/Prins Albert
  • 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Philippolis gestig
  • 1883—1883: Ds Gwayi Tyamzashe verloor sy kleim
    Hy was die laaste swart man wat `n kleim in Kimberley myne gehou het
  • 1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
1884 
  • 1884—1884: Die `Anglican St. Cuthbert`s Church` in Port Elizabeth gebou
  • 1884—1884: Barberton se goudvelde geopen
  • 1884—1885: Warren neem Stellaland en Goosen oor
    Vestig Kroon Kolonie van Brits Betsjoeanaland en Betsjoeanaland Protektorate
  • 16 Aug 1884—16 Aug 1884: Stigting van die Republiek van Vryheid in Natal
1885 
  • 1885—1885: NG Gemeente Lichtenburg gestig
  • 1885—1885: Spoorweglyn vanaf Kaapstad bereik Kimberley
  • 7 Des 1885—7 Des 1885: Totstandkoming van Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk
1886 
  • 1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
  • 1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig
    Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
  • 1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
  • 1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp
    Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
1887 
  • 1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
  • 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
    later weer ontbind
  • 17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
  • 2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai
    Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
  • 2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig
10 1888 
  • 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Venterskroon gestig
  • 1888—1888: NG Gemeente Cedarville gestig
    Afgestig van Barkly-Oos
  • 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bosmansrust gestig
  • 1888—1888: NG Gemeente Schweitzer-Reneke gestig
    Dorp is vernoem na Kaptein Schweitzer en Veldkornet Reyneke wat in die Koranna-oorlog van 1885 gesneuwel het.
  • 1888—1888: Begin van sendingwerk in Malawi
  • 1888—1888: De Beers Consolidated Mines Ltd gestig
    Cecil John Rhodes verenig Kimberley mynmaatskappye as `De Beers Consolidated Mines Ltd`
  • 1888—1888: `British South Africa Company` gestig
  • 1888—1888: `Rudd konsessie` word deur Lobengula onderteken
  • 14 Apr 1888—14 Apr 1888: NG Gemeente Piet Retief gestig
    Afgestig van Wakkerstroom.
11 1889 
  • 1889—1889: Gereformeerde Gemeente Pietersburg gestig
  • 1889—1889: NG Gemeente Kenhardt gestig
    Afgestig van Carnarvon
  • 1889—1889: NG Gemeente Bethal gestig
  • 1889—1889: NG Gemeente Amersfoort gestig
    Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes en dit is onbekend wanneer die gemeente wel gestig is.
  • 9 Mrt 1889—9 Mrt 1889: NG Gemeente Barberton (Nou Nelspruit) gestig
  • Okt 1889—Okt 1889: NG Gemeente Klerksdorp gestig
  • 26 Okt 1889—26 Okt 1889: NG Gemeente Carolina gestig
12 1890 
  • 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Bethal gestig
  • 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Middelburg (Transvaal) gestig
  • 1890—1890: NG Gemeente Elliot gestig
    Afgestig van Dordrecht/Barkly-Oos
  • 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Heidelberg gestig
  • 1890—1890: NG Gemeente Adelaide gestig
    Afgestig van Glen Lynden
  • 1890—1890: Eerste spoorlyn in Transvaal
    Vanaf Johannesburg tot by Boksburg
  • 1890—1890: Spoorlyn strek vanaf die Kaap tot by Bloemfontein
  • 1890—1890: `Pioneer Column` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
    `Pioneer Column` van Rhodes se `British South Africa Company` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
  • 1890—1890: Totstandkoming van Vrouesendingbond
  • 7 Jun 1890—7 Jun 1890: NG Gemeente Krugersdorp gestig
    Afgestig van Pretoria.
  • 13 Des 1890—13 Des 1890: NG Gemeente Ventersburg gestig
    Afgestig van Winburg en Kroonstad.
13 1891 
  • 1891—1891: NG Gemeente Rondebosch gestig
    Afgestig van Wynberg
  • 1891—1891: NG Gemeente De Nieuwe Kerk (Tamboerskloof) gestig
    Afgestig van Kaapstad
  • 1891—1891: NG Gemeente Umtata gestig
    Afgestig van Dordrecht
  • 1891—1891: Gereformeerde Gemeente Petrusburg gestig
  • 1891—1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lichtenburg gestig
  • 1891—1891: NG Gemeente Jamestown gestig
    Afgestig van Aliwal-Noord/Dordrecht
  • 1891—1891: NG Gemeente Bothaville gestig
  • 1891—1891: NG Gemeente Sterkstroom gestig
    Afgestig van Molteno
  • 1891—1891: NG Gemeente Thaba `Nchu gestig
    Die naam beteken `Berg van die Nag`.
  • 1891—1891: Stigting van Instituut vir Blindes; Worcester
  • 1891—1891: Begin van sendingwerk by Morgenster in Mashonaland (Zimbabwe)
  • Nov 1891—Nov 1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Krugersdorp gestig
  • Des 1891—Des 1891: Inwyding van die Paardekraal Monument
14 1892 
  • 1892—1892: NG Gemeente Mafikeng gestig
    Afgestig van Vryburg
  • 1892—1892: Spoorlyn na Johannesburg voltooi
    Daar was ook aansluitings vanaf Kaapstad; Port Elizabeth en Oos-Londen
  • 1892—1892: Mankurwane van die Tlhaping oorlede
  • 1892—1892: Stigting van Etiopiese Kerk
  • 2 Feb 1892—2 Feb 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ventersdorp gestig
  • 5 Apr 1892—5 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Chrissiesmeer gestig
  • 26 Apr 1892—26 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Wolmaransstad gestig
  • 29 Jul 1892—29 Jul 1892: NG Gemeente Petrusburg gestig
  • 15 Okt 1892—15 Okt 1892: NG Gemeente Langlaagte gestig
    Afgestig van Johannesburg.
  • Nov 1892—Nov 1892: NG Gemeente Jagersfontein gestig
    Afgestig van Fauresmith.
15 1893 
  • 1893—1893: NG Gemeente Strydenburg gestig
    Afgestig van Hopetown/Philipstown/Prieska/Britstown
  • 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Lichtenburg gestig
  • 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Volksrust gestig
  • 1893—1893: NG Gemeente Upington gestig
    Voor die stigting het lidmate buite die grense van bestaande gemeentes geval
  • 1893—1893: NG Gemeente Rossville (Rhodes) gestig
    Afgestig van Barkly-Oos. Rossville is tans weer by Barkly-Oos ingeskakel
  • 1893—1893: Aankoms van Mohandas (Mahatma) Ghandi in Durban
  • 3 Okt 1893—3 Okt 1893: Rhodesi?rs verslaan die Matabele
    Die slag het op die oewer van die Imbambezi plaasgevind
16 1894 
  • 1894—1894: Glen Grey` Wet deur Kaapse parlement aangeneem
    Die wet se doel was om Swart arbeid en eiendom (grondbesit) te beheer
  • Jun 1894—Jun 1894: NG Gemeente Boksburg gestig
  • 15 Jun 1894—15 Jun 1894: NG Gemeente Melmoth-Eshowe gestig
    Afgestig van Ladysmith. Die onderskeie dorpe was te klein om elk `n predikant te onderhou; gevolglik is daar `n gesamentlike gemeente gestig.
  • 2 Nov 1894—2 Nov 1894: Spoorlyn tussen Delagoabaai (Maputo) en Johannesburg geopen
17 1895 
  • 1895—1895: NG Gemeente Vosburg gestig
    Afgestig van Carnarvon/Britstown/Victoria-Wes/Prieska
  • 1895—1895: Die Pretoria - Delagoabaai spoorlyn deur die ZAR geopen
  • 1895—1895: Brits Betsjoeanaland by die Kaapkolonie ingelyf
  • 26 Feb 1895—26 Feb 1895: Nederduitsch Hervormde Gemeente Johannesburg gestig
  • 6 Sep 1895—6 Sep 1895: NG Gemeente Bulawayo gestig
    Eerste gemeente noord van die Limpoporivier.
  • 9 Nov 1895—9 Nov 1895: NG Gemeente Enkeldoorn (in Suid Rhodesi? - nou Zimbabwe) gestig
    Daar was een groot doringboom waar die eerste laer getrek was.
  • 29 Nov 1895—29 Nov 1895: NG Gemeente Zastron gestig
    Dorp is vernoem na die nooiensvan van Pres Brand se vrou.
  • 16 Des 1895—16 Des 1895: Spoorlyn tussen Durban en Johannesburg geopen
  • 29 Des 1895—2 Jan 1896: Die Jameson Inval
    Jameson val die Transvaal in met `n mag van ongeveer 500 manskappe. Die Boere bied weerstand teen die Jameson inval en Jameson gee op 2 Januarie 1896 by Doornkop oor.
18 1896 
  • 1896—1896: Gereformeerde Gemeente Krugersdorp gestig
  • 1896—1896: Gereformeerde Gemeente Lyciumville gestig
  • 1896—1896: Montshiwa van die Rolong oorlede
  • 1896—1896: Rinderpes epidemie versprei deur Afrika en veroorsaak groot verliese aan vee
    Die Rinderpes virus (RPV) is `n enkel-string RNA virus in die familie Paramyxoviridae; genus Morbillivirus.
  • 1896—1896: Matabele Rebellie - Suid-Rhodesi?
  • 1896—1897: Betsjoeanaland Veldtog/Galeshewe se Oorlog begin by Phokwane
    Dit versprei later na Langeberg
  • 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
    later weer ontbind
19 1897 
  • 1897—1897: Gereformeerde Gemeente Vryheid gestig
  • 1897—1897: NG Gemeente Douglas gestig
    Afgestig van Griekwastad/Dutoitspan/Kimberley/Hopetown
  • 1897—1897: NG Gemeente Nieuwoudtville gestig
    Afgestig van Calvinia
  • 1897—1897: Gereformeerde Gemeente Tweespruit gestig
  • 1897—1897: NG Gemeente Brandvlei gestig
    Afgestig van Calvinia/Kenhardt/Williston
  • 1897—1897: Zoeloeland by Natal ingelyf
  • 1897—1897: Spoorlyn tussen Kaapstad en Bulawayo geopen
  • 1897—1897: Luka Mothibi in Langeberg doodgemaak
  • 4 Jan 1897—4 Jan 1897: Eerste motorvoertuig vertoon
    John Hess; `n sakeman; het `n Benz Voiturette ingevoer en dit by Berea Park in Pretoria ten toon gestel. Toegangsgeld van 2/6 (25 sent) is gehef. Pres Paul Kruger het `n uitnodiging vir `n rit in die motor van die hand gewys. Die motor is daarna in Johannesburg vertoon waarna dit aan `n sakeman van Johannesburg teen `n `aansienlike bedrag` verkoop is. Die motor is later gedurende die jaar deur `n brand verwoes.
  • 18 Mrt 1897—18 Mrt 1897: 5000 Boere besluit om weerstand te bied teen die Britse anneksasie.
  • 8 Jul 1897—8 Jul 1897: NG Gemeente Jeppestown gestig
    Afgestig van Johannesburg.
  • 22 Nov 1897—22 Nov 1897: Nederduitsch Hervormde Gemeente Trichardtsfontein gestig
20 1898 
  • 1898—1898: NG Gemeente Christiana gestig
    Die gemeente was reeds vroe?r gestig maar is in 1898 herstig. Die rede vir die herstigting is onbekend; want alle dokumente is verbrand gedurende die Anglo-Boere oorlog.
  • 1898—1898: Stigting van Kakamas-arbeidskolonie
  • 2 Des 1898—2 Des 1898: NG Gemeente Trompsburg gestig
21 1899 
  • 1899—1899: Gereformeerde Gemeente Wolmaransstad gestig
  • 1899—1899: Gereformeerde Gemeente Zeerust gestig
  • 1899—1899: NG Gemeente De Rust gestig
    Afgestig van Oudtshoorn
  • 1899—1899: NG Gemeente Loxton gestig
    Afgestig van Beaufort-Wes/Carnarvon/Victoria-Wes
  • 1899—1899: Imperiale Pennie Posgeld deur die Kaapkolonie aanvaar
  • 1899—1899: Slag van Dundee
  • 1899—1899: Opstel van Adres oor Oorlog deur die Kaapse Moderatuur
    Hierdie adres is aan die Britse Ho? Kommissaris gerig
  • 1899—1899: Vroue-vredespetisie
  • 1899—1899: Omvattende oorlogsbediening deur die NG Kerk
  • 1899—1899: Vrystaatse sinode aanvaar verantwoordelikheid vir sendingwerk in Zambi?
  • 1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig
    later weer ontbind
  • 1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig
    later weer ontbind
  • 28 Feb 1899—28 Feb 1899: NG Gemeente Germiston gestig
    Afgestig van Boksburg. Ene Mnr Jack het saam met `n mnr Simmer `n goudmyn in die gebied bedryf en die dorp is na mnr Jack se geboorteplaas naby Glasgow in Skotland vernoem.
  • 20 Aug 1899—20 Aug 1899: Biddag vir Vrede
  • 2 Okt 1899—2 Okt 1899: Slag van Elandslaagte
  • 3 Okt 1899—3 Okt 1899: Generaal Redvers Buller kom in Kaapstad aan
  • 12 Okt 1899—3 Mei 1902: Anglo-Boere Oorlog
    Hierdie was die Tweede Vryheidsoorlog. Die eerste skoot van die oorlog is op 1899/10/13 deur `n Coetzee by Kraaipanstasie; sowat 40 myl (64 kilometer) suid van Mafeking; afgevuur. Vroue en kinders het die meeste gely. Amptelik het 27 927 mense in die konsentrasiekampe gesterf wat meer was as die gesamentlike ongevalle van die Britte en Boere op die slagvelde.
  • 13 Okt 1899—13 Okt 1899: Boere val Natal binne
  • 14 Okt 1899—14 Okt 1899: Beleg van Mafikeng en Kimberley begin
    Beleg van Kekewich by Kimberley en Baden-Powell by Mafeking
  • 20 Okt 1899—20 Okt 1899: Slag van Talana
    Penn Symons beheer die slag by Talana. M?ller gee oor.
  • 24 Okt 1899—24 Okt 1899: Slag van Rietfontein
  • 30 Okt 1899—30 Okt 1899: `Droewige Maandag`
    Joubert uitoorl? White by die Slag van Ladysmith (Modderspruit) en Carleton word gedwing om oor te gee by Nicholson`s Nek
  • 2 Nov 1899—2 Nov 1899: Beleg van Ladysmith
    White se magte aanvaar die beleg van Ladysmith
  • 23 Nov 1899—23 Nov 1899: Slag van Belmont
  • 25 Nov 1899—25 Nov 1899: Slag van Graspan (Enslin)
  • 28 Nov 1899—28 Nov 1899: Slag van Modderrivier (Tweeriviere)
  • 1 Des 1899—1 Des 1899: Slag van Magersfontein
  • 8 Des 1899—8 Des 1899: Slag van Lombard`s Kop
  • 10 Des 1899—10 Des 1899: Slag van Stormberg
  • 15 Des 1899—15 Des 1899: Slag van Colenso
22 1900 
  • 1900—1900: Begin van bediening aan buitelandse krygsgevangenes
  • 1900—1900: Samesmelting van die `Union` en die `Castle Steamship Lines`
  • 1900—1900: Sir Alfred Milner word goewerneur van die Kaapkolonie
  • 1900—1900: Predikante vergadering by Stellenbosch
  • 1900—1900: `The truth about the Boer and his church` word deur Kaapse predikante gepubliseer
  • 6 Jan 1900—6 Jan 1900: Boere val Ladysmith aan
  • 24 Jan 1900—25 Jan 1900: Slag van Spioenkop
  • 5 Feb 1900—7 Feb 1900: Slag van Vaalkrantz
  • 15 Feb 1900—15 Feb 1900: Kimberley ontset
  • 18 Feb 1900—18 Feb 1900: Slag van Paardeberg
    Eerste groot Britse oorwinning in die oorlog
  • 28 Feb 1900—28 Feb 1900: Ladysmith ontset
  • 7 Mrt 1900—7 Mrt 1900: Slag van Poplar Grove
  • 13 Mrt 1900—13 Mrt 1900: Bloemfontein ingeneem
  • 14 Apr 1900—14 Apr 1900: Eerste Boere krygsgevangenes arriveer op St. Helena
  • 1 Jun 1900—1 Jun 1900: Slag van Diamond Hill
  • Jul 1900—Aug 1900: Verskroeide-aarde beleid
    Hierdie beleid het die afbrand van boereplase gewettig
  • 7 Des 1900—7 Des 1900: Emily Hobhouse vertrek na Suid-Afrika
    Emily Hobhouse was `n Engelse maatskaplike werker wat per boot na Suid-Afrika gekom het om vas te stel wat die toestande in die Britse konsentrasiekampe was in `n poging om die Anglo-Boereoorlog te be?indig
23 1901 
  • 1901—1901: Dood van Koningin Victoria
  • 1901—1901: Builepes in Kaapstad
  • 1901—1902: Aankoms van Britse onderwysers om in die konsentrasiekampe te onderrig
    200 onderwysers arriveer vanaf Engeland om skool te gee in die Britse konsentrasiekampe. Hulle is gevolg deur nog 100 onderwysers vanaf Kanada; Nieu Zeeland en Australi?
24 1902 
  • 1902—1902: Dood van Cecil John Rhodes
  • 3 Mei 1902—3 Mei 1902: Vrede van Vereeniging onderteken
    Die ooreenkoms is in Melrosehuis in Pretoria onderteken. Dit het die Anglo-Boereoorlog be?indig
  • 13 Jul 1902—13 Jul 1902: Dankdag vir Vrede
25 1903 
  • 1903—1903: Gereformeerde Gemeente Bloemfontein gestig
  • 1903—1903: Gereformeerde Gemeente Molteno gestig
  • 1903—1903: Gereformeerde Gemeente Christiana gestig
  • 1903—1903: Eerste sinodes na die Anglo-Boereoorlog
  • Okt 1903—Okt 1903: Eerste ernstige motorongeluk
    Die ongeluk het om 21:30 op `n spooroorgang in Maitland; Kaapstad; plaasgevind. Dit was donker en die bestuurder; Charles Garlick wat `n welgestelde sakeman en eienaar van die voertuig was; het nie gesien dat die tweede hek van die oorgang gesluit was nie. Toe hy en sy passasiers dit agterkom; was die Johannesburg sneltrein reeds baie naby. Daar was net genoeg tyd vir almal om uit die voertuig te spring. `Al die insittendes het min of meer ernstige beserings opgedoen` het die Cape Times berig.
26 1904 
  • 1904—1904: Gereformeerde Gemeente Bronkhorstspruit gestig
  • 1904—1904: Stigting van die Sionistekerk
  • 1904—1904: Chinese arbeiders gewerf vir die Transvaalse myne
  • 1904—1904: Transvaal Technical Institute open sy deure
    Die Instituut het in Johannesburg begin en klasse is ook in Pretoria aangebied. In 1906 is die naam na Transvaalse Universiteitskollege (TUK) verander. In 1930 het dit die Universiteit van Pretoria geword.
  • Jun 1904—Jun 1904: President SJP Kruger oorlede
    Hy is in Switserland oorlede en is op 16 Desember 1904 in die Ou Begraafplaas in Pretoria ter ruste gel?.
27 1905 
  • 1905—1905: Gereformeerde Gemeente Germiston gestig
  • 1905—1905: Gereformeerde Gemeente Standerton gestig
  • 1905—1905: Publikasie van `De Zending Kerk`
    Die eerste kerkblad van die Nederduitse Gereformeerde Sending Kerk
  • 1905—1905: NG Gemeente Kalkbaai gestig
    Afgestig van Simonstad-Kalkbaai. In 1941 weer met Simonstad verenig
  • 1 Mrt 1905—1 Mrt 1905: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vrede gestig
  • 15 Aug 1905—26 Aug 1905: Eerste motorrit tussen Johannesburg en Kaapstad
    n Oostenrykse edelman; Baron de Revertera - wat op die ho?veld geboer het - het `n weddenskap aangegaan dat hy die afstand van 2091 km in minder as 14 dae sou afl?. Hy het sy reis om 09:00 op die eerste dag begin en het elf dae later om 18:30 in Kaapstad aangekom; nadat hy baie ontberings moes deurmaak.
28 1906 
  • 1906—1906: Gereformeerde Gemeente Belfast gestig
  • 1906—1906: Gereformeerde Gemeente Stoffberg gestig
  • 1906—1906: Bambatha-rebellie; Natal
29 1907 
  • 1907—1907: Gereformeerde Gemeente Schweizer Reneke gestig
  • 1907—1907: Asiatiese Registrasiewet aangeneem in die Transvaal
    Indi?rs is daarteen gekant
  • 1907—1907: Stigting van die Raad van Nederduitse Gereformeerde Kerke
30 1908 
  • 1908—1908: Transvaalse Kerk stig vier sendingstasies in Mosambiek
  • 1908—1908: Kaapse Kerk begin met sendingwerk in Nigeri?
  • 1908—1908: Tweede Asiatiese Registrasiewet aangeneem in die Transvaal
    Begin van passiewe weerstandsveldtogte
31 1909 
  • 1909—1909: S.S. Waratah raak verlore tussen Durban en Kaapstad
  • 1909—1966: Gereformeerde Gemeente Eldoret gestig
    later weer ontbind
  • Mei 1909—Mei 1909: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ermelo gestig
  • 28 Des 1909—28 Des 1909: Eerste aangedrewe vlug
    n Besoekende Fransman; Albert Kimmerling; het sy Voisin oor Nahoonrenbaan; Oos-Londen; in die lug gekry tot `n hoogte van sowat ses meter.
32 1910 
  • 1910—1910: Eerste W?reldsendingkonferensie (Edinburgh)
  • 1910—1910: Hoeksteen van die Uniegebou in Pretoria word gel?
  • 1910—1919: Louis Botha dien as eerste Premier van Suid-Afrika
  • 3 Mei 1910—3 Mei 1910: Unie van Suid-Afrika gestig
    Die Unie is gestig deur die Britse kolonies en Boererepublieke saam te voeg
  • 3 Okt 1910—3 Okt 1910: Eerste Unie Parlement word geopen
33 1911 
  • 1911—1911: Gereformeerde Gemeente Krokodilsrivier gestig
  • 1911—1911: Hereniging van sinodes van die NG Kerk misluk
  • 7 Mei 1911—7 Mei 1911: Sensus van die bevolking word geneem
  • 28 Mei 1911—28 Mei 1911: Nederduitsch Hervormde Gemeente Germiston gestig
  • 23 Sep 1911—23 Sep 1911: Nederduitsch Hervormde Gemeente Heilbron gestig
34 1912 
  • 1912—1912: Stigting van die South African Native National Congress (ANC)
  • 17 Aug 1912—17 Aug 1912: Nederduitsch Hervormde Gemeente Piet Retief gestig
35 1913 
  • 1913—1913: Gereformeerde Gemeente Lindley gestig
  • 1913—1913: Gereformeerde Gemeente Frankfort gestig
  • 1913—1913: Opmars van Natalse Indi?rs in die Transvaal in
  • 1913—1913: Aanvaarding van Naturelle Trust en Grondwet
    Dit was bepalend vir latere tuislandbeleid
  • 1913—1913: Mynerstakings en onluste op die Witwatersrand. Indi?r onluste in Natal
  • 1913—1913: Wet op Naturellegrondbesit beperk swart eienaarskap van grond
  • 17 Aug 1913—17 Aug 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vereeniging gestig
  • 22 Nov 1913—22 Nov 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zwartruggens gestig
  • 29 Nov 1913—29 Nov 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Goede Hoop gestig
  • Des 1913—Des 1913: Inwyding van die Vrouemonument in Bloemfontein
36 1914 
  • 1914—1914: Gereformeerde Gemeente Clanwilliam gestig
  • 1914—1914: Gereformeerde Gemeente Swartruggens gestig
  • 1914—1914: Gereformeerde Gemeente Strydenburg gestig
  • 1914—1914: Gereformeerde Gemeente Bultfontein gestig
  • 1914—1914: Gereformeerde Gemeente Koster gestig
  • 1914—1914: Gereformeerde Gemeente Carolina gestig
  • 1914—1914: Gereformeerde Gemeente Delportshoop gestig
  • 1914—1914: Rebellie
    `n Groot aantal Suid-Afrikaners was gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die Eerste W?reldoorlog en het gerebelleer. Die leiers is gevang en gevonnis. Fourie het die doodstraf ontvang.
  • 1914—1914: Stigting van die Nasionale Party
  • 1914—1914: Uitbreek van die Eerste W?reldoorlog
  • 1914—1918: Suid-Afrika neem deel aan die Eerste W?reldoorlog
  • 1914—1984: Gereformeerde Gemeente Harare gestig
    later weer ontbind
  • 1914—1995: Gereformeerde Gemeente Hofmeyr gestig
    later weer ontbind
  • 16 Mei 1914—16 Mei 1914: Nederduitsch Hervormde Gemeente Memel gestig
  • 20 Des 1914—20 Des 1914: Kommandant Jopie Fourie deur vuurpeleton tereggestel
37 1915 
  • 1915—1915: Gereformeerde Gemeente Ermelo gestig
  • 1915—1915: Buitengewone vergadering van die Raad van Kerke
  • 1915—1915: Afrikaans word die tweede amptelike taal; naas Engels
  • 1915—1915: Suidwes-Afrika en Suid-Afrika verbind deur spoorlyn
  • 1915—1915: Anti-Duitse onluste in Johannesburg
  • 18 Jun 1915—18 Jun 1915: Nederduitsch Hervormde Gemeente Standerton gestig
38 1916 
  • 1916—1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Louis Trichardt gestig
  • 1916—1916: Gereformeerde Gemeente Theunissen gestig
  • 1916—1916: Gereformeerde Gemeente Zastron gestig
  • 1916—1916: President MT Steyn by die Vrouemonument begrawe
  • 17 Jan 1916—17 Jan 1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Laeveld gestig
  • 20 Mei 1916—20 Mei 1916: Eerste uitgawe van die Huisgenoot
  • 8 Jul 1916—8 Jul 1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bloemhof gestig
  • 15 Jul 1916—20 Jul 1916: Slag van Delvillebos
    121 Offisiere en 3032 man het die bos bestorm en met die Duitsers slaags geraak. Vyf dae later het slegs 5 offisiere en 750 man die `bos` ongedeerd verlaat. Teen daardie tyd het artillerievuur van die vyand die bos totaal vernietig.
39 1917 
  • 1917—1917: Kommunistiese Revolusie in Rusland
  • 1917—1917: Opening van die evangelisteskool; Wellington
  • 20 Apr 1917—20 Apr 1917: Nederduitsch Hervormde Gemeente Eendracht gestig
40 1918 
  • 1918—1918: Gereformeerde Gemeente Matlabas gestig
  • 1918—1918: Stigting van die Afrikaner Broederbond
  • 1918—1918: Einde van die Eerste W?reldoorlog
  • Mei 1918—Mei 1918: Nederduitsch Hervormde Gemeente Messina gestig
  • 25 Mei 1918—25 Mei 1918: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bethal gestig
  • Sep 1918—Okt 1918: Spaanse Griep-epidemie `Swart Oktober`
    Volgens historiese bronne het die griep sy ontstaan in Spanje gehad en die eerste Suid-Afrikaanse geval is in Durban aangemeld. Amptelike syfers dui op 140;000 Suid-Afrikaanse sterftes aan hierdie epidemie.
41 1919 
  • 1919—1919: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lusaka gestig
  • 1919—1919: Gereformeerde Gemeente Ficksburg gestig
  • 1919—1919: Gereformeerde Gemeente Kuruman gestig
  • 1919—1924: Jan Christiaan Smuts (1870-1950) word Eerste Minister van Suid-Afrika
  • 1919—1980: Gereformeerde Gemeente Lusaka gestig
    later weer ontbind
  • Mei 1919—Mei 1919: Eerste uitgawe van die Landbou Weekblad
  • 3 Mei 1919—3 Mei 1919: Nederduitsch Hervormde Gemeente Roossenekal
  • 3 Sep 1919—3 Sep 1919: Generaal Hertzog lei die Vryheidsdeputasie na Versailles
    Sy doel was om herstel van die Boererepublieke te eis
  • 10 Nov 1919—10 Nov 1919: Afrikaans word vir die eerste keer in die Kerk gebruik
42 1920 
  • 1920—1920: Gereformeerde Gemeente Bethlehem gestig
  • 4 Feb 1920—20 Mrt 1920: Eerste vlug tussen Londen en Kaapstad
    Die `London Daily Mail` het `n prysgeld van ?10;000 uitgeloof vir die eerste vlug tussen Londen en Kaapstad. Helperus Andreas (Pierre) van Ryneveld en Christopher Joseph Quintin Brand het die uitdaging aanvaar. Vier ander spanne het ook tot die wedren toegetree. Die Suid-Afrikaners het om 07:00 op 4 Februarie in hul `Silver Queen` opgestyg. Op 11 Februarie by Aswan neergestort en is binne 11 dae met `n nuwe vliegtuig deur die RAF in Ka?ro voorsien. Stort weer op 6 Maart buite Bulawayo in hul `Silver Queen II` neer. Ontvang weer `n nuwe vliegtuig en land om 16:00 op 20 Maart by Wynberg Vliegveld in Kaapstad. Hulle het nooit die prysgeld ontvang nie omrede die vlug nie in een vliegtuig voltooi is nie. Nie een van die ander 4 spanne het die vlug voltooi nie.
43 1921 
  • 1921—1921: Gereformeerde Gemeente Olifantshoek gestig
  • 1921—1921: Diamantmyne sluit in Kimberley; ekonomiese depressie
  • 19 Nov 1921—19 Nov 1921: Nederduitsch Hervormde Gemeente Potgietersrus gestig
44 1922 
  • 1922—1922: Mynwerkerstaking
  • 1922—1990: Gereformeerde Gemeente Durban word gestig
    Dit ontbind en herstig in 1990 by samesmelting van Durban gemeentes
  • 22 Apr 1922—22 Apr 1922: Nederduitsch Hervormde Gemeente Delareyville gestig
  • 4 Okt 1922—4 Okt 1922: Inhuldiging van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits)
45 1923 
  • 1923—1923: Gereformeerde Gemeente De Aar gestig
  • 1923—1923: Gereformeerde Gemeente Kaapstad gestig
  • 1923—1923: Platinum word ontdek in die Waterberg distrik; Transvaal
  • 19 Mei 1923—19 Mei 1923: Nederduitsch Hervormde Gemeente Groot Marico gestig
  • 18 Des 1923—18 Des 1923: Eerste amptelike draadlose uitsending
    Die Suid-Afrikaanse Spoorwe? en Hawens het die land se eerste amptelike uitsending vanuit Johannesburg gedoen.
46 1924 
  • 1924—1924: Gereformeerde Gemeente Die Moot gestig
  • 1924—1939: James Barry Munnik Hertzog (1866-1942) word Eerste Minister van Suid-Afrika
  • 1924—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Oos gestig
    later weer ontbind
  • 1924—1997: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Noord gestig
    later weer ontbind
  • 1924—2002: Gereformeerde Gemeente Johannesburg gestig
    later weer ontbind
  • 2 Jun 1924—2 Jun 1924: Nederduitsch Hervormde Gemeente Koedoesrand gestig
  • 17 Jun 1924—17 Jun 1924: Algemene verkiesing
  • Jul 1924—Jul 1924: Amptelike begin van gere?lde uitsendings
    JB Stasie in Johannesburg het op hierdie dag om 21:00 met `n uitsending van spraak- en musiekprogrammeon begin wat deur Annie Mantley geko-ordineer is. Sy was dus die land se eerste radio-omroeper. Die stasie was genoodsaak om in Januarie 1927 weens onvoldoende lisensiegelde te sluit.
47 1925 
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Oos-Londen gestig
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Kroonstad gestig
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Sannieshof gestig
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Koffiefontein gestig
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Pietermaritzburg gestig
  • 1925—1925: Suid-Afrika verander na die goudstandaard
  • 1925—1925: Erkenning van Afrikaans as `n amptelike taal van die Unie van Suid-Afrika
  • 23 Apr 1925—23 Apr 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Durban gestig
  • 15 Mei 1925—15 Mei 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Schweizer-Reneke gestig
  • 16 Mei 1925—16 Mei 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Losberg gestig
  • 1 Jun 1925—1 Jun 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Parys gestig
  • 6 Jun 1925—6 Jun 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Brakpan gestig
  • 22 Okt 1925—22 Okt 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pietermaritzburg gestig
48 1926 
  • 1926—1926: Gereformeerde Gemeente Maclear-Elliot gestig
  • 1926—1926: Gereformeerde Gemeente Brakpan gestig
  • 1926—1965: Gereformeerde Gemeente Stegi gestig
    later weer ontbind
  • 1926—1990: Gereformeerde Gemeente Indwe gestig
    later weer ontbind
  • 22 Mei 1926—22 Mei 1926: Nederduitsch Hervormde Gemeente Delmas gestig
  • 8 Jun 1926—8 Jun 1926: Emily Hobhouse oorlede
    Emily Hobhouse se as is by die Vrouemonument in Bloemfontein begrawe.
49 1927 
  • 1927—1927: Gereformeerde Gemeente Louis Trichardt gestig
  • 1927—1927: Gereformeerde Gemeente Ventersdorp gestig
  • 1927—1995: Gereformeerde Gemeente Vereeniging gestig
    later weer ontbind
  • 26 Mrt 1927—26 Mrt 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lydenburg gestig
  • Apr 1927—Apr 1927: African Broadcasting Corporation (ABC)
    Die welgestelde Schlesinger Organisasie; het met regeringstoestemming die ABC gestig. Die ABC het alleenreg tot uitsendings gekry.
  • 16 Apr 1927—16 Apr 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Witbank gestig
  • 28 Mei 1927—28 Mei 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Brits gestig
50 1928 
  • 1928—1928: Gereformeerde Gemeente Potgietersrus gestig
  • 1928—1928: Tweede W?reldsendingkonferensie
  • 1928—1928: Begin van die Du Plessis-kerkstryd
  • 3 Mei 1928—3 Mei 1928: Unievlag gehys vir die eerste maal
    Die vlag is vir die eerste maal gehys; tesame met die Union Jack. Na `n lang dispuut is voorgestel dat die ontwerp di? een sal wees van die oranje; wit en blou Prinsenvlag van die oudste administrasie aan die Kaap in 1652; tesame met `n sentrale ontwerp bestaande uit die vlae van die Transvaalse en Oranje Vrystaatse republieke asook di? van die Union Jack.
51 1929 
  • 1929—1929: Gereformeerde Gemeente Port Elizabeth gestig
  • 1929—1929: Begin van opleiding van leraars vir die NGSK
  • 15 Mei 1929—15 Mei 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Turffontein gestig
  • 18 Mei 1929—18 Mei 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Newlands gestig
  • 27 Jul 1929—27 Jul 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Mafeking gestig
  • 24 Aug 1929—24 Aug 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Glencoe gestig
52 1930 
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Suid gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Pretoria-Oos gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Aranos gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Outjo gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Gobabis gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Laeveld gestig
  • 1930—1930: Blanke vroue verkry stemreg
  • 1930—1999: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Wes gestig
    later weer ontbind
  • 5 Jul 1930—5 Jul 1930: Nederduitsch Hervormde Gemeente Witrivier gestig
  • 10 Okt 1930—10 Okt 1930: Universiteit van Pretoria kom tot stand
    Die Universiteit het ontwikkel uit die Transvaalse Universiteitskollege (TUK).
53 1931 
  • 1931—1931: Gereformeerde Gemeente Goeie Hoop gestig
  • 1931—1931: Gereformeerde Gemeente Witbank gestig
  • 1931—1931: Nederduitsch Hervormde Gemeente Midrand gestig
  • 1931—1931: Opening van die Minnie Hofmeyr-skool vir maatskaplike werksters; Worcester
  • 30 Jun 1931—30 Jun 1931: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vliegepoort gestig
54 1932 
  • 1932—1932: Burgerlike hofbeslissing in die Du Plessis-saak
  • Jan 1932—Jan 1932: Lugposdiens tussen Suid-Afrika en Brittanje ingestel
  • Feb 1932—Feb 1932: Draadlose telefoonkommunikasie gevestig tussen Brittanje en Suid-Afrika
  • 24 Mei 1932—24 Mei 1932: Nederduitsch Hervormde Gemeente Boksburg gestig
55 1933 
  • 1933—1933: Gereformeerde Gemeente Odendaalsrus gestig
  • 1933—1933: Hoogtepunt van die ekonomiese depressie
  • 1933—1933: Eerste volledige Afrikaanse Bybelvertaling
  • 1933—1933: Suid-Afrika Huis in Londen geopen
  • 29 Jul 1933—29 Jul 1933: Nederduitsch Hervormde Gemeente Van Der Hoff gestig
56 1934 
  • 1934—1934: Gereformeerde Gemeente Eendracht gestig
  • 1934—1934: Union Airways` deur die Regering aangekoop
  • 1934—1934: LM Radio
    CJ McHarry; `n Suid-Afrikaner; het met uitsendings in Portugees Oos Afrika begin en Suid-Afrikaners kon die Portugese stemme hoor wat die bekende `Aquis Lourenco Margues - Radio Clube de Mocambique` aankondig. Handelsuitsendings is gedurende 1935 ingevoer. Nuwe bestuur het in 1947 oorgeneem en begin om uitsendings na Suid-Afrika te stuur. Die SAUK het in 1972 beheer oorgeneem.
  • Okt 1934—Okt 1934: Nederduitsch Hervormde Gemeente Noordelike Pretoria gestig
57 1935 
  • 1935—1935: Gereformeerde Gemeente Springs gestig
  • 1935—1935: Gereformeerde Gemeente Benoni gestig
  • 25 Mei 1935—25 Mei 1935: Nederduitsch Hervormde Gemeente Belfast gestig
  • 23 Nov 1935—23 Nov 1935: Nederduitsch Hervormde Gemeente Sabie gestig
58 1936 
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Kimberley gestig
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Boksburg gestig
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Keetmanshoop gestig
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Brits gestig
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Queenstown gestig
  • 1936—1936: Stigting van die SA Raad van Kerke (SARK)
  • 1936—1936: Suid-Afrikaanse Uitsaai Korporasie
    Weens finansi?le probleme wat die ABC ondervind het; het die regering `n ondersoek gelas na alle aspekte van uitsendings; wat tot die stigting van die SAUK gelei het. Dit was `n voorvereiste dat Afrikaans; naas Engels; binne een jaar een van die uitsaaitale moes wees.
  • 9 Apr 1936—9 Apr 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Morgenzon gestig
  • 24 Apr 1936—24 Apr 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Christiana gestig
  • 15 Mei 1936—15 Mei 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Springs gestig
  • 23 Mei 1936—23 Mei 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bothaville gestig
  • Aug 1936—Aug 1936: Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) gestig
  • 5 Des 1936—5 Des 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Carolina gestig
59 1937 
  • 1937—1937: Gereformeerde Gemeente Windhoek gestig
  • 1937—1937: Stigting van die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Pretoria
  • 6 Mrt 1937—6 Mrt 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Oos-Londen gestig
  • 20 Mrt 1937—20 Mrt 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bloemfontein gestig
  • 26 Jun 1937—26 Jun 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ebenha?zer gestig
  • 3 Aug 1937—3 Aug 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Otjiwarongo gestig
  • 7 Aug 1937—7 Aug 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Hendrina gestig
  • 4 Sep 1937—4 Sep 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Grootfontein gestig
  • 3 Okt 1937—3 Okt 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Gobabis gestig
  • 16 Okt 1937—16 Okt 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Van Warmelo gestig
60 1938 
  • 1938—1938: Gereformeerde Gemeente Drieviersboom gestig
  • 1938—1938: Gereformeerde Gemeente Delmas gestig
  • 1938—1938: Gereformeerde Gemeente Harrismith gestig
  • 1938—1938: Gereformeerde Gemeente Innesdal gestig
  • 1938—1938: Groot Trek Eeufeesvieringe
    Simboliese Ossewatrek
  • 1938—1967: Gereformeerde Gemeente Waterkloof gestig
    later weer ontbind
  • 8 Jan 1938—8 Jan 1938: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ottosdal gestig
  • 19 Aug 1938—19 Aug 1938: Nederduitsch Hervormde Gemeente Rust Der Winter gestig
  • 16 Des 1938—16 Des 1938: Hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument