|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1710 | - 1710—1710: Kerk van Stellenbosch deur brand vernietig
n Brand het die eerste kerk in Stellenbosch; die Drostdy en twaalf dorpshuise afgebrand
|
3 | 1711 | - 28 Des 1711—28 Des 1711: Willem Helot as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
4 | 1713 | - 1713—1713: Eerste pokke-epidemie in die Kaap
Pokke is vanaf Indi? ingebring op besoekende skepe. Dit saai verwoesting onder die Hottentotte en baie blankes is ook dood
|
5 | 1714 | - 28 Mrt 1714—28 Mrt 1714: Maurits Pasques de Chavonnes as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
6 | 1717 | - 1717—1717: Stelsel van Vrypagtitel op grond eindig
Teen hierdie tyd was ongeveer 400 plase reeds uitgegee
|
7 | 1719 | - 1719—1719: Hoeksteenlegging van die Kruiskerk van Stellenbosch
Kerk is op die huidige perseel; oos en buite die dorp en bokant die wind en brandgevaar opgerig.
|
8 | 1720 | - 1720—1740: Wes-Kaapse Koikoi gereduseer tot `n werkersklas
|
9 | 1722 | - 1722—1722: Groot Constantia word gebou
- 1722—1722: Grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop.
Die eerste tien grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop. Ongeveer 100 grafte is uitgemeet; maar volgens die graflyste is ongeveer 500 mense uiteindelik hier begrawe.
|
10 | 1723 | - 1723—1723: Die Kruiskerk van Stellenbosch in gebruik geneem.
|
11 | 1724 | - 8 Sep 1724—8 Sep 1724: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 14 Sep 1724—14 Sep 1724: Milit?re begrafnis van Goewerneur Maurits de Chavonnes
|
12 | 1727 | - 25 Feb 1727—25 Feb 1727: Pieter Gysbert Noot as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
13 | 1728 | - 24 Apr 1728—24 Apr 1728: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
14 | 1730 | - 1730—1730: Eerste trekboere bereik George omgewing
Eerste trekboere bereik George omgewing en trek binneland toe in die Langkloof in
- 1730—1730: VOC voer slawe in vanaf Mosambiek en Zanzibar
- 8 Mrt 1730—8 Mrt 1730: Jan de la Fontaine as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
15 | 1732 | - 1732—1732: Jaarlikse huur op `n leningsplaas verdubbel na 24 riksdaalders
- 1732—1732: Erfpag sisteem van eiendomsreg ingevoer
|
16 | 1734 | - 1734—1734: Groot Brakrivier geproklameer as die Oostelike grens van die Kaap
|
17 | 1736 | - 14 Nov 1736—14 Nov 1736: Adriaan van Kervel aangestel as Goewerneur van die Kaap
Vir slegs drie weke.
|
18 | 1737 | - 1737—1743: Aankoms van Georg Schmidt
Hy was die eerste Morawiese sendeling wat `n kortstondige Morawiese sending aan die Koikoi gebring het
- 20 Sep 1737—20 Sep 1737: Daniel van den Henghel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
19 | 1738 | |
20 | 1740 | - 1740—1740: Kaapse Milit?re Raad besluit om `n `Veld Korporaal` te stig
een Veld-Corporaal onder het Caabse district` met magte om troepe te werf; burgery te polisie?r en die gebied te verdedig
- 5 Sep 1740—5 Sep 1740: Jan van Helsdingen as Veld-Korporaal aangestel
Onder verskeie name; insluitend di? van veldkornet; het hierdie amp `n belangrike rol in die geskiedenis van Suid-Afrika oor die volgende een-en-half eeu gespeel; met die verantwoordelikheid om `n plaaslike burgermag te voorsien
|
21 | 1743 | - 1743—1743: NG Gemeente Roodezand (Tulbagh) gestig
Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch. Die gemeente het vir 60 jaar die naam `Roodezand in `t Land van Waveren` gedra. In 1804; toe die distrik Stellenbosch in twee verdeel word en die noordelike een ter ere van goewerneur Ryk Tulbagh die naam Tulbagh kry; word die naam van die gemeente ook verander na Tulbagh.
- 1743—1743: Eerste aangetekende Trekboer leenplase in die Roggeveld
- 1743—1743: Besoek van Baron Van Imhoff
|
22 | 1744 | - 1744—1744: Georg Schmidt staak sendingwerk
|
23 | 1745 | - 1745—1745: VOC vestig `n Landdros in Swellendam
- 27 Jun 1745—27 Jun 1745: NG Gemeente Zwartland (Malmesbury) gestig
Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch
|
24 | 1746 | - 1746—1746: Ds Petrus van der Spuy begin sy bediening
Hy was die Eerste Suid-Afrikaansgebore predikant
- 1746—1746: Kaapsche Classis (Gecombineerde Kerckvergaedering)
|
25 | 1747 | - 26 Okt 1747—26 Okt 1747: Swellendam gestig
|
26 | 1750 | - Apr 1750—Apr 1750: Hendrik Swellengrebel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|