Anna Johanna Grobler

Anna Johanna Grobler

Vroulik Geskatte 1895 - 1901  (5 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1887 
  • 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
    later weer ontbind
1895 
  • 1895—1895: NG Gemeente Vosburg gestig
    Afgestig van Carnarvon/Britstown/Victoria-Wes/Prieska
  • 1895—1895: Die Pretoria - Delagoabaai spoorlyn deur die ZAR geopen
  • 1895—1895: Brits Betsjoeanaland by die Kaapkolonie ingelyf
  • 26 Feb 1895—26 Feb 1895: Nederduitsch Hervormde Gemeente Johannesburg gestig
  • 6 Sep 1895—6 Sep 1895: NG Gemeente Bulawayo gestig
    Eerste gemeente noord van die Limpoporivier.
  • 9 Nov 1895—9 Nov 1895: NG Gemeente Enkeldoorn (in Suid Rhodesi? - nou Zimbabwe) gestig
    Daar was een groot doringboom waar die eerste laer getrek was.
  • 29 Nov 1895—29 Nov 1895: NG Gemeente Zastron gestig
    Dorp is vernoem na die nooiensvan van Pres Brand se vrou.
  • 16 Des 1895—16 Des 1895: Spoorlyn tussen Durban en Johannesburg geopen
  • 29 Des 1895—2 Jan 1896: Die Jameson Inval
    Jameson val die Transvaal in met `n mag van ongeveer 500 manskappe. Die Boere bied weerstand teen die Jameson inval en Jameson gee op 2 Januarie 1896 by Doornkop oor.
1896 
  • 1896—1896: Gereformeerde Gemeente Krugersdorp gestig
  • 1896—1896: Gereformeerde Gemeente Lyciumville gestig
  • 1896—1896: Montshiwa van die Rolong oorlede
  • 1896—1896: Rinderpes epidemie versprei deur Afrika en veroorsaak groot verliese aan vee
    Die Rinderpes virus (RPV) is `n enkel-string RNA virus in die familie Paramyxoviridae; genus Morbillivirus.
  • 1896—1896: Matabele Rebellie - Suid-Rhodesi?
  • 1896—1897: Betsjoeanaland Veldtog/Galeshewe se Oorlog begin by Phokwane
    Dit versprei later na Langeberg
  • 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
    later weer ontbind
1897 
  • 1897—1897: Gereformeerde Gemeente Vryheid gestig
  • 1897—1897: NG Gemeente Douglas gestig
    Afgestig van Griekwastad/Dutoitspan/Kimberley/Hopetown
  • 1897—1897: NG Gemeente Nieuwoudtville gestig
    Afgestig van Calvinia
  • 1897—1897: Gereformeerde Gemeente Tweespruit gestig
  • 1897—1897: NG Gemeente Brandvlei gestig
    Afgestig van Calvinia/Kenhardt/Williston
  • 1897—1897: Zoeloeland by Natal ingelyf
  • 1897—1897: Spoorlyn tussen Kaapstad en Bulawayo geopen
  • 1897—1897: Luka Mothibi in Langeberg doodgemaak
  • 4 Jan 1897—4 Jan 1897: Eerste motorvoertuig vertoon
    John Hess; `n sakeman; het `n Benz Voiturette ingevoer en dit by Berea Park in Pretoria ten toon gestel. Toegangsgeld van 2/6 (25 sent) is gehef. Pres Paul Kruger het `n uitnodiging vir `n rit in die motor van die hand gewys. Die motor is daarna in Johannesburg vertoon waarna dit aan `n sakeman van Johannesburg teen `n `aansienlike bedrag` verkoop is. Die motor is later gedurende die jaar deur `n brand verwoes.
  • 18 Mrt 1897—18 Mrt 1897: 5000 Boere besluit om weerstand te bied teen die Britse anneksasie.
  • 8 Jul 1897—8 Jul 1897: NG Gemeente Jeppestown gestig
    Afgestig van Johannesburg.
  • 22 Nov 1897—22 Nov 1897: Nederduitsch Hervormde Gemeente Trichardtsfontein gestig
1898 
  • 1898—1898: NG Gemeente Christiana gestig
    Die gemeente was reeds vroe?r gestig maar is in 1898 herstig. Die rede vir die herstigting is onbekend; want alle dokumente is verbrand gedurende die Anglo-Boere oorlog.
  • 1898—1898: Stigting van Kakamas-arbeidskolonie
  • 2 Des 1898—2 Des 1898: NG Gemeente Trompsburg gestig
1899 
  • 1899—1899: Gereformeerde Gemeente Wolmaransstad gestig
  • 1899—1899: Gereformeerde Gemeente Zeerust gestig
  • 1899—1899: NG Gemeente De Rust gestig
    Afgestig van Oudtshoorn
  • 1899—1899: NG Gemeente Loxton gestig
    Afgestig van Beaufort-Wes/Carnarvon/Victoria-Wes
  • 1899—1899: Imperiale Pennie Posgeld deur die Kaapkolonie aanvaar
  • 1899—1899: Slag van Dundee
  • 1899—1899: Opstel van Adres oor Oorlog deur die Kaapse Moderatuur
    Hierdie adres is aan die Britse Ho? Kommissaris gerig
  • 1899—1899: Vroue-vredespetisie
  • 1899—1899: Omvattende oorlogsbediening deur die NG Kerk
  • 1899—1899: Vrystaatse sinode aanvaar verantwoordelikheid vir sendingwerk in Zambi?
  • 1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig
    later weer ontbind
  • 1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig
    later weer ontbind
  • 28 Feb 1899—28 Feb 1899: NG Gemeente Germiston gestig
    Afgestig van Boksburg. Ene Mnr Jack het saam met `n mnr Simmer `n goudmyn in die gebied bedryf en die dorp is na mnr Jack se geboorteplaas naby Glasgow in Skotland vernoem.
  • 20 Aug 1899—20 Aug 1899: Biddag vir Vrede
  • 2 Okt 1899—2 Okt 1899: Slag van Elandslaagte
  • 3 Okt 1899—3 Okt 1899: Generaal Redvers Buller kom in Kaapstad aan
  • 12 Okt 1899—3 Mei 1902: Anglo-Boere Oorlog
    Hierdie was die Tweede Vryheidsoorlog. Die eerste skoot van die oorlog is op 1899/10/13 deur `n Coetzee by Kraaipanstasie; sowat 40 myl (64 kilometer) suid van Mafeking; afgevuur. Vroue en kinders het die meeste gely. Amptelik het 27 927 mense in die konsentrasiekampe gesterf wat meer was as die gesamentlike ongevalle van die Britte en Boere op die slagvelde.
  • 13 Okt 1899—13 Okt 1899: Boere val Natal binne
  • 14 Okt 1899—14 Okt 1899: Beleg van Mafikeng en Kimberley begin
    Beleg van Kekewich by Kimberley en Baden-Powell by Mafeking
  • 20 Okt 1899—20 Okt 1899: Slag van Talana
    Penn Symons beheer die slag by Talana. M?ller gee oor.
  • 24 Okt 1899—24 Okt 1899: Slag van Rietfontein
  • 30 Okt 1899—30 Okt 1899: `Droewige Maandag`
    Joubert uitoorl? White by die Slag van Ladysmith (Modderspruit) en Carleton word gedwing om oor te gee by Nicholson`s Nek
  • 2 Nov 1899—2 Nov 1899: Beleg van Ladysmith
    White se magte aanvaar die beleg van Ladysmith
  • 23 Nov 1899—23 Nov 1899: Slag van Belmont
  • 25 Nov 1899—25 Nov 1899: Slag van Graspan (Enslin)
  • 28 Nov 1899—28 Nov 1899: Slag van Modderrivier (Tweeriviere)
  • 1 Des 1899—1 Des 1899: Slag van Magersfontein
  • 8 Des 1899—8 Des 1899: Slag van Lombard`s Kop
  • 10 Des 1899—10 Des 1899: Slag van Stormberg
  • 15 Des 1899—15 Des 1899: Slag van Colenso
1900 
  • 1900—1900: Begin van bediening aan buitelandse krygsgevangenes
  • 1900—1900: Samesmelting van die `Union` en die `Castle Steamship Lines`
  • 1900—1900: Sir Alfred Milner word goewerneur van die Kaapkolonie
  • 1900—1900: Predikante vergadering by Stellenbosch
  • 1900—1900: `The truth about the Boer and his church` word deur Kaapse predikante gepubliseer
  • 6 Jan 1900—6 Jan 1900: Boere val Ladysmith aan
  • 24 Jan 1900—25 Jan 1900: Slag van Spioenkop
  • 5 Feb 1900—7 Feb 1900: Slag van Vaalkrantz
  • 15 Feb 1900—15 Feb 1900: Kimberley ontset
  • 18 Feb 1900—18 Feb 1900: Slag van Paardeberg
    Eerste groot Britse oorwinning in die oorlog
  • 28 Feb 1900—28 Feb 1900: Ladysmith ontset
  • 7 Mrt 1900—7 Mrt 1900: Slag van Poplar Grove
  • 13 Mrt 1900—13 Mrt 1900: Bloemfontein ingeneem
  • 14 Apr 1900—14 Apr 1900: Eerste Boere krygsgevangenes arriveer op St. Helena
  • 1 Jun 1900—1 Jun 1900: Slag van Diamond Hill
  • Jul 1900—Aug 1900: Verskroeide-aarde beleid
    Hierdie beleid het die afbrand van boereplase gewettig
  • 7 Des 1900—7 Des 1900: Emily Hobhouse vertrek na Suid-Afrika
    Emily Hobhouse was `n Engelse maatskaplike werker wat per boot na Suid-Afrika gekom het om vas te stel wat die toestande in die Britse konsentrasiekampe was in `n poging om die Anglo-Boereoorlog te be?indig
1901 
  • 1901—1901: Dood van Koningin Victoria
  • 1901—1901: Builepes in Kaapstad
  • 1901—1902: Aankoms van Britse onderwysers om in die konsentrasiekampe te onderrig
    200 onderwysers arriveer vanaf Engeland om skool te gee in die Britse konsentrasiekampe. Hulle is gevolg deur nog 100 onderwysers vanaf Kanada; Nieu Zeeland en Australi?