1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig later weer ontbind
2
1896
1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig later weer ontbind
3
1899
1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig later weer ontbind
1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig later weer ontbind
4
1906
1906—1906: Gereformeerde Gemeente Belfast gestig
1906—1906: Gereformeerde Gemeente Stoffberg gestig
1906—1906: Bambatha-rebellie; Natal
5
1907
1907—1907: Gereformeerde Gemeente Schweizer Reneke gestig
1907—1907: Asiatiese Registrasiewet aangeneem in die Transvaal Indi?rs is daarteen gekant
1907—1907: Stigting van die Raad van Nederduitse Gereformeerde Kerke
6
1908
1908—1908: Transvaalse Kerk stig vier sendingstasies in Mosambiek
1908—1908: Kaapse Kerk begin met sendingwerk in Nigeri?
1908—1908: Tweede Asiatiese Registrasiewet aangeneem in die Transvaal Begin van passiewe weerstandsveldtogte
7
1909
1909—1909: S.S. Waratah raak verlore tussen Durban en Kaapstad
1909—1966: Gereformeerde Gemeente Eldoret gestig later weer ontbind
Mei 1909—Mei 1909: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ermelo gestig
28 Des 1909—28 Des 1909: Eerste aangedrewe vlug n Besoekende Fransman; Albert Kimmerling; het sy Voisin oor Nahoonrenbaan; Oos-Londen; in die lug gekry tot `n hoogte van sowat ses meter.
8
1910
1910—1910: Eerste W?reldsendingkonferensie (Edinburgh)
1910—1910: Hoeksteen van die Uniegebou in Pretoria word gel?
1910—1919: Louis Botha dien as eerste Premier van Suid-Afrika
3 Mei 1910—3 Mei 1910: Unie van Suid-Afrika gestig Die Unie is gestig deur die Britse kolonies en Boererepublieke saam te voeg
3 Okt 1910—3 Okt 1910: Eerste Unie Parlement word geopen
9
1911
1911—1911: Gereformeerde Gemeente Krokodilsrivier gestig
1911—1911: Hereniging van sinodes van die NG Kerk misluk
7 Mei 1911—7 Mei 1911: Sensus van die bevolking word geneem
28 Mei 1911—28 Mei 1911: Nederduitsch Hervormde Gemeente Germiston gestig
23 Sep 1911—23 Sep 1911: Nederduitsch Hervormde Gemeente Heilbron gestig
10
1912
1912—1912: Stigting van die South African Native National Congress (ANC)
17 Aug 1912—17 Aug 1912: Nederduitsch Hervormde Gemeente Piet Retief gestig
11
1913
1913—1913: Gereformeerde Gemeente Lindley gestig
1913—1913: Gereformeerde Gemeente Frankfort gestig
1913—1913: Opmars van Natalse Indi?rs in die Transvaal in
1913—1913: Aanvaarding van Naturelle Trust en Grondwet Dit was bepalend vir latere tuislandbeleid
1913—1913: Mynerstakings en onluste op die Witwatersrand. Indi?r onluste in Natal
1913—1913: Wet op Naturellegrondbesit beperk swart eienaarskap van grond
17 Aug 1913—17 Aug 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vereeniging gestig
22 Nov 1913—22 Nov 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zwartruggens gestig
29 Nov 1913—29 Nov 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Goede Hoop gestig
Des 1913—Des 1913: Inwyding van die Vrouemonument in Bloemfontein
12
1914
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Clanwilliam gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Swartruggens gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Strydenburg gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Bultfontein gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Koster gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Carolina gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Delportshoop gestig
1914—1914: Rebellie `n Groot aantal Suid-Afrikaners was gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die Eerste W?reldoorlog en het gerebelleer. Die leiers is gevang en gevonnis. Fourie het die doodstraf ontvang.
1914—1914: Stigting van die Nasionale Party
1914—1914: Uitbreek van die Eerste W?reldoorlog
1914—1918: Suid-Afrika neem deel aan die Eerste W?reldoorlog
1914—1984: Gereformeerde Gemeente Harare gestig later weer ontbind
1914—1995: Gereformeerde Gemeente Hofmeyr gestig later weer ontbind
16 Mei 1914—16 Mei 1914: Nederduitsch Hervormde Gemeente Memel gestig
20 Des 1914—20 Des 1914: Kommandant Jopie Fourie deur vuurpeleton tereggestel
13
1915
1915—1915: Gereformeerde Gemeente Ermelo gestig
1915—1915: Buitengewone vergadering van die Raad van Kerke
1915—1915: Afrikaans word die tweede amptelike taal; naas Engels
1915—1915: Suidwes-Afrika en Suid-Afrika verbind deur spoorlyn
1915—1915: Anti-Duitse onluste in Johannesburg
18 Jun 1915—18 Jun 1915: Nederduitsch Hervormde Gemeente Standerton gestig
14
1916
1916—1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Louis Trichardt gestig
1916—1916: Gereformeerde Gemeente Theunissen gestig
1916—1916: Gereformeerde Gemeente Zastron gestig
1916—1916: President MT Steyn by die Vrouemonument begrawe
17 Jan 1916—17 Jan 1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Laeveld gestig
20 Mei 1916—20 Mei 1916: Eerste uitgawe van die Huisgenoot
8 Jul 1916—8 Jul 1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bloemhof gestig
15 Jul 1916—20 Jul 1916: Slag van Delvillebos 121 Offisiere en 3032 man het die bos bestorm en met die Duitsers slaags geraak. Vyf dae later het slegs 5 offisiere en 750 man die `bos` ongedeerd verlaat. Teen daardie tyd het artillerievuur van die vyand die bos totaal vernietig.
15
1917
1917—1917: Kommunistiese Revolusie in Rusland
1917—1917: Opening van die evangelisteskool; Wellington
20 Apr 1917—20 Apr 1917: Nederduitsch Hervormde Gemeente Eendracht gestig
16
1918
1918—1918: Gereformeerde Gemeente Matlabas gestig
1918—1918: Stigting van die Afrikaner Broederbond
1918—1918: Einde van die Eerste W?reldoorlog
Mei 1918—Mei 1918: Nederduitsch Hervormde Gemeente Messina gestig
25 Mei 1918—25 Mei 1918: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bethal gestig
Sep 1918—Okt 1918: Spaanse Griep-epidemie `Swart Oktober` Volgens historiese bronne het die griep sy ontstaan in Spanje gehad en die eerste Suid-Afrikaanse geval is in Durban aangemeld. Amptelike syfers dui op 140;000 Suid-Afrikaanse sterftes aan hierdie epidemie.
17
1919
1919—1919: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lusaka gestig
1919—1919: Gereformeerde Gemeente Ficksburg gestig
1919—1919: Gereformeerde Gemeente Kuruman gestig
1919—1924: Jan Christiaan Smuts (1870-1950) word Eerste Minister van Suid-Afrika
1919—1980: Gereformeerde Gemeente Lusaka gestig later weer ontbind
Mei 1919—Mei 1919: Eerste uitgawe van die Landbou Weekblad
3 Mei 1919—3 Mei 1919: Nederduitsch Hervormde Gemeente Roossenekal
3 Sep 1919—3 Sep 1919: Generaal Hertzog lei die Vryheidsdeputasie na Versailles Sy doel was om herstel van die Boererepublieke te eis
10 Nov 1919—10 Nov 1919: Afrikaans word vir die eerste keer in die Kerk gebruik
18
1920
1920—1920: Gereformeerde Gemeente Bethlehem gestig
4 Feb 1920—20 Mrt 1920: Eerste vlug tussen Londen en Kaapstad Die `London Daily Mail` het `n prysgeld van ?10;000 uitgeloof vir die eerste vlug tussen Londen en Kaapstad. Helperus Andreas (Pierre) van Ryneveld en Christopher Joseph Quintin Brand het die uitdaging aanvaar. Vier ander spanne het ook tot die wedren toegetree. Die Suid-Afrikaners het om 07:00 op 4 Februarie in hul `Silver Queen` opgestyg. Op 11 Februarie by Aswan neergestort en is binne 11 dae met `n nuwe vliegtuig deur die RAF in Ka?ro voorsien. Stort weer op 6 Maart buite Bulawayo in hul `Silver Queen II` neer. Ontvang weer `n nuwe vliegtuig en land om 16:00 op 20 Maart by Wynberg Vliegveld in Kaapstad. Hulle het nooit die prysgeld ontvang nie omrede die vlug nie in een vliegtuig voltooi is nie. Nie een van die ander 4 spanne het die vlug voltooi nie.
19
1921
1921—1921: Gereformeerde Gemeente Olifantshoek gestig
1921—1921: Diamantmyne sluit in Kimberley; ekonomiese depressie
19 Nov 1921—19 Nov 1921: Nederduitsch Hervormde Gemeente Potgietersrus gestig
20
1922
1922—1922: Mynwerkerstaking
1922—1990: Gereformeerde Gemeente Durban word gestig Dit ontbind en herstig in 1990 by samesmelting van Durban gemeentes
22 Apr 1922—22 Apr 1922: Nederduitsch Hervormde Gemeente Delareyville gestig
4 Okt 1922—4 Okt 1922: Inhuldiging van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits)
21
1923
1923—1923: Gereformeerde Gemeente De Aar gestig
1923—1923: Gereformeerde Gemeente Kaapstad gestig
1923—1923: Platinum word ontdek in die Waterberg distrik; Transvaal
19 Mei 1923—19 Mei 1923: Nederduitsch Hervormde Gemeente Groot Marico gestig
18 Des 1923—18 Des 1923: Eerste amptelike draadlose uitsending Die Suid-Afrikaanse Spoorwe? en Hawens het die land se eerste amptelike uitsending vanuit Johannesburg gedoen.
22
1924
1924—1924: Gereformeerde Gemeente Die Moot gestig
1924—1939: James Barry Munnik Hertzog (1866-1942) word Eerste Minister van Suid-Afrika
1924—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Oos gestig later weer ontbind
1924—1997: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Noord gestig later weer ontbind
1924—2002: Gereformeerde Gemeente Johannesburg gestig later weer ontbind
2 Jun 1924—2 Jun 1924: Nederduitsch Hervormde Gemeente Koedoesrand gestig
17 Jun 1924—17 Jun 1924: Algemene verkiesing
Jul 1924—Jul 1924: Amptelike begin van gere?lde uitsendings JB Stasie in Johannesburg het op hierdie dag om 21:00 met `n uitsending van spraak- en musiekprogrammeon begin wat deur Annie Mantley geko-ordineer is. Sy was dus die land se eerste radio-omroeper. Die stasie was genoodsaak om in Januarie 1927 weens onvoldoende lisensiegelde te sluit.
23
1925
1925—1925: Gereformeerde Gemeente Oos-Londen gestig
1925—1925: Gereformeerde Gemeente Kroonstad gestig
1925—1925: Gereformeerde Gemeente Sannieshof gestig
1925—1925: Gereformeerde Gemeente Koffiefontein gestig
1925—1925: Gereformeerde Gemeente Pietermaritzburg gestig
1925—1925: Suid-Afrika verander na die goudstandaard
1925—1925: Erkenning van Afrikaans as `n amptelike taal van die Unie van Suid-Afrika
23 Apr 1925—23 Apr 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Durban gestig
15 Mei 1925—15 Mei 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Schweizer-Reneke gestig
16 Mei 1925—16 Mei 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Losberg gestig
1 Jun 1925—1 Jun 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Parys gestig
6 Jun 1925—6 Jun 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Brakpan gestig
22 Okt 1925—22 Okt 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pietermaritzburg gestig
24
1926
1926—1926: Gereformeerde Gemeente Maclear-Elliot gestig
1926—1926: Gereformeerde Gemeente Brakpan gestig
1926—1965: Gereformeerde Gemeente Stegi gestig later weer ontbind
1926—1990: Gereformeerde Gemeente Indwe gestig later weer ontbind
22 Mei 1926—22 Mei 1926: Nederduitsch Hervormde Gemeente Delmas gestig
8 Jun 1926—8 Jun 1926: Emily Hobhouse oorlede Emily Hobhouse se as is by die Vrouemonument in Bloemfontein begrawe.
25
1927
1927—1927: Gereformeerde Gemeente Louis Trichardt gestig
1927—1927: Gereformeerde Gemeente Ventersdorp gestig
1927—1995: Gereformeerde Gemeente Vereeniging gestig later weer ontbind
26 Mrt 1927—26 Mrt 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lydenburg gestig
Apr 1927—Apr 1927: African Broadcasting Corporation (ABC) Die welgestelde Schlesinger Organisasie; het met regeringstoestemming die ABC gestig. Die ABC het alleenreg tot uitsendings gekry.
16 Apr 1927—16 Apr 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Witbank gestig
28 Mei 1927—28 Mei 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Brits gestig
26
1928
1928—1928: Gereformeerde Gemeente Potgietersrus gestig
1928—1928: Tweede W?reldsendingkonferensie
1928—1928: Begin van die Du Plessis-kerkstryd
3 Mei 1928—3 Mei 1928: Unievlag gehys vir die eerste maal Die vlag is vir die eerste maal gehys; tesame met die Union Jack. Na `n lang dispuut is voorgestel dat die ontwerp di? een sal wees van die oranje; wit en blou Prinsenvlag van die oudste administrasie aan die Kaap in 1652; tesame met `n sentrale ontwerp bestaande uit die vlae van die Transvaalse en Oranje Vrystaatse republieke asook di? van die Union Jack.
27
1929
1929—1929: Gereformeerde Gemeente Port Elizabeth gestig
1929—1929: Begin van opleiding van leraars vir die NGSK
15 Mei 1929—15 Mei 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Turffontein gestig
18 Mei 1929—18 Mei 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Newlands gestig
27 Jul 1929—27 Jul 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Mafeking gestig
24 Aug 1929—24 Aug 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Glencoe gestig