|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1840 | - 1840—1850: Kommersi?le wolboere in Karoo
Uitbreiding van kommersi?le wolboere in Karoo transformeer die koloniale ekonomie. Die Pedi migreer om op Kaapse plase te werk
|
3 | 1845 | - 1845—1845: NG Gemeente Franschhoek gestig
Afgestig van Paarl
- 1845—1845: NG Gemeente Mosselbaai gestig
Afgestig van George
- 1845—1845: Berlynse Sendinggenootskap stig buite-stasie onder die Korana by Pniel
- 1845—1845: Natal word `n outonome distrik van die Kaapkolonie
- 1845—1845: Slag van Zwartkoppies
- 1845—1845: Mothibi van die Tlhaping oorlede
- 1845—1845: Ohrigstad gestig
|
4 | 1846 | - 1846—1846: NG Gemeente Burgersdorp gestig
Afgestig van Colesberg/Cradock
- 1846—1846: Bloemfontein gestig
- 1846—1846: Stigting van Evangeliese Alliansie
- 1846—1847: Setlaars arriveer vanaf Buenos Aires; Argentini?
Ongeveer 103 setlaars arriveer in Port Elizabeth vanaf oorlog-geteisterde Buenos Aires; Argentini?
- 1846—1848: Sewende Grensoorlog tussen die Xhosa en blankes
Hierdie oorlog staan ook bekend as die `Oorlog van die Byl`.
|
5 | 1847 | - 1847—1847: Rynse sendeling Christoph Alheit verskuif na Schietfontein (Carnarvon)
- 1847—1847: Opening van Montagu Pas
- 1847—1847: Eerste Sinodale Sendingkommissie aangewys
- 1847—1847: Victoria-Oos en Brits Kaffraria geannekseer as deel van die Kaapkolonie
- 1847—1847: Koloniale grens uitgebrei na die Oranjerivier
- 1847—1847: Suikerrietplantasies begin in Natal
- 1847—1847: Oos Londen gestig
- 19 Jan 1847—19 Jan 1847: NG Gemeente Calvinia (Hantam) gestig
Afgestig van Clanwilliam
|
6 | 1848 | - 1848—1848: NG Gemeente Humansdorp gestig
Afgestig van Uitenhage
- 1848—1848: Slag van Boomplaats
- 1848—1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig
Ds Andrew Murray (Jnr) was die eerste leraar
- 1848—1848: Soutpansberg (later Schoemansdal) gestig
- 1848—1848: Aankoms van R Gray
Hy was die eerste Anglikaanse biskop
- 1848—1854: Oranjerivier Soewereiniteit
- 26 Jan 1848—26 Jan 1848: NG Gemeente Napier gestig
Afgestig van Bredasdorp/Caledon
- 3 Feb 1848—3 Feb 1848: Britte; onder leiding van Sir Harry Smith; annekseer die Vrystaat
- 1 Mrt 1848—1 Mrt 1848: NG Gemeente Fauresmith gestig
Die gemeente het aanvanklik bekend gestaan as `De Gemeente aan de Rietrivier`.
- 23 Mrt 1848—23 Mrt 1848: Ongeveer 163 Duitse setlaars arriveer in Natal
Hulle het bekend gestaan as die Bergthiel Setlaars
- 25 Nov 1848—25 Nov 1848: NG Gemeente Smithfield gestig
- 30 Nov 1848—30 Nov 1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig
|
7 | 1849 | - 1849—1849: NG Gemeente Harrismith gestig
- 1849—1849: Stigting van `De Gereformeerde Kerkbode`
Amptelike nuusblad van die NG Kerk
- 1849—1849: Eerste Joodse Gemeente in Kaapstad gestig
- 1849—1850: Die Byrne Setlaars arriveer in Natal
Anders as die 1820-setlaars; was hierdie immigrante tipies van die middel- en ho?r-middelstand; en hoofsaaklik uit die noorde van Engeland afkomstig. Hierdie groep het ook klaarblyklik sterker bande as die 1820-setlaars met Brittanje behou.
|
8 | 1850 | - 1850—1850: NG Gemeente Namakwaland (Springbok) gestig
Afgestig van Clanwilliam
- 1850—1850: Wesleyaanse Setlaars arriveer in Natal
- 1850—1850: Eerste Afrikaanse boek geskryf
Dit is gedoen deur `n imam (Moslem gebedsleier) van slawe afkoms
- 1850—1853: Agtste Grensoorlog
- 2 Jan 1850—2 Jan 1850: NG Gemeente Magaliesberg (Rustenburg) gestig
Afgestig van Mooirivier. Magaliesberg was `n wyk van Mooirivier.
- 7 Jan 1850—7 Jan 1850: NG Gemeente Lydenburg gestig
Eerste lidmate deur Ds Andrew Murray van Bloemfontein bevestig. Hy het ook by die geleentheid 74 kinders gedoop.
- 16 Nov 1850—16 Nov 1850: Nederduitsch Hervormde Gemeente Rustenburg gestig
|