|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1867 | - 2 Apr 1867—2 Apr 1867: Eerste diamant naby Hopetown gevind
Die 15-jarige Erasmus Jacobs het met `n klip gespeel toe `n buurman; Schalk van Niekerk; hom daarmee sien. Hy het vermoed dat dit iets waardevols was en het die steen aan John O`Reilly gegee; wat dit op sy beurt aan Lorenzo Boyes; die magistraat van Colesberg; gegee het. Boyes het dit getoets deur sy voorletters DP in sy kantoorvenster uit te krap; wat vandag nog te sien is. Die steen is daarna na Grahamstad gestuur waar dit as `n 21;25 karaat diamant ge?dentifiseer is. Sir Philip Woodhouse; Goewerneur van die Kaap; het die steen vir 500 Pond sterling gekoop; wat `n aansienlike bedrag vir daardie tyd was. Die steen staan as `Eureka` bekend.
|
3 | 1868 | - 1868—1869: Korana Oorlog langs die Oranje Rivier
- 15 Aug 1868—15 Aug 1868: NG Gemeente Zeerust gestig
Afgestig van Potchefstroom.
|
4 | 1869 | - 1869—1869: NG Gemeente Ficksburg gestig
- 1869—1869: Gereformeerde Gemeente Dordrecht gestig
- 1869—1869: NG Gemeente Bethlehem gestig
- 1869—1869: Goud- en diamantstormlope begin
Die Ster van Suid-Afrika was die oorsaak van groot opgewondenheid regdeur die w?reld. Teen die einde van 1869 het `n groep delwers van Natal na Klipdrift op die walle van die Vaalrivier gekom. Dit het aanleiding tot die eerste diamant-stormloop gedurende 1870 gegee; sowel as die vestiging van vele delwerye in die omgewing.
- 1869—1869: Spoorweg vanaf Port Nolloth na O`Kiep
- 7 Feb 1869—7 Feb 1869: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bronkhorstspruit gestig
- Mrt 1869—Mrt 1869: Die `Ster van Suid-Afrika` diamant ontdek
n 83;5 karaat wit diamant was deur `n skaapwagter op die plaas Sandfontein; naby Schalk Van Niekerk se plaas; ontdek.
|
5 | 1870 | - 1870—1870: NG Gemeente Ladybrand gestig
Die dorp is vernoem na die vrou van Pres Brand van die Vrystaat.
- 1870—1870: NG Gemeente Rouxville gestig
- 1870—1870: NG Gemeente Bloemhof gestig
- 1870—1870: Opening van Kaapstad Dokke
- 1870—1870: Galeshewe van die Tlhaping gebore
- 1870—1871: Die `St. Peter`s Anglican Church` in Port Elizabeth gestig
- 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
- 30 Jul 1870—30 Jul 1870: NG Gemeente Wepener gestig
|
6 | 1871 | - 1871—1871: Gereformeerde Gemeente Barkly-Oos gestig
- 1871—1871: Goud in die Oos-Transvaal ontdek
- 1871—1871: Eerste pos vanaf Kaapstad na die diamantvelde
- 1871—1871: Diamante op die plaas Vooruitzicht ontdek
Die plaas is later `New Rush` genoem en uiteindelik Kimberley. Griekwa aanspraak op Diamantvelde word erken en Waterboer soek Britse beskerming. Diamantmynbedrywighede stimuleer trekarbeid op `n ongekende skaal. Twee-derdes van die swart werksmag kom vanaf die Limpopovallei en verder.
- 1871—1871: Brittanje annekseer die diamantvelde van Kimberley en Griekwaland-Wes
- 12 Jun 1871—12 Jun 1871: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zeerust gestig
|
7 | 1872 | - 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Boshof gestig
- 1872—1872: NG Gemeente Dutoitspan (Beaconsfield) gestig
Voor die stigting van die gemeente is mense op die myne deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
- 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Ladybrand gestig
- 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Steynsburg gestig
- 1872—1872: NG Gemeente Kimberley gestig
Voor die stigting van die gemeente is die myners deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
|
8 | 1873 | - 1873—1873: NG Gemeente Frankfort gestig
Die landmeter; Albert von Gordon; bied gratis opmeting aan mits die dorp na sy geboortedorp in Duitsland vernoem word. Frankfort beteken `vrye vesting`.
- 1873—1873: NG Gemeente Philipstown gestig
Afgestig van Colesberg
- 1873—1873: Goud in die Lydenburg distrik in die Transvaal ontdek
- 1873—1873: Griekwaland-Wes as `n Britse kolonie geproklammeer
- 1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars
Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
- 22 Feb 1873—22 Feb 1873: NG Gemeente Calitzdorp gestig
Afgestig van Oudtshoorn
- 19 Apr 1873—19 Apr 1873: NG Gemeente Barkly-Oos gestig
Afgestig van Lady Grey/Dordrecht
- Mei 1873—Mei 1873: NG Gemeente Heilbron gestig
Afgestig van Kroonstad.
|
9 | 1874 | - 1874—1874: NG Gemeente Carnavon (Schietfontein) gestig
Afgestig van Victoria-Wes. Blankes in die omgewing is eers deur die Rynse sendelinge bearbei
- 1874—1874: NG Gemeente Bultfontein gestig
Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes.
- 1874—1874: Spoorweglyn vanaf Port Elizabeth na Uitenhage geopen
- 1874—1874: Kollege in Stellenbosch gestig
Dit het later `Victoria College` geword. Vandag is dit die Universiteit van Stellenbosch
- 1874—1874: Stigting van `Christelijke Jongelieden Vereniging`
|