|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1754 | - 1754—1754: Eerste aangetekende !Xam San weerstand teen die Roggeveld Trekboere
|
3 | 1755 | - 1755—1755: Rijk Tulbagh stel prag-en-praalwette in
- 1755—1755: Tweede pokke-epidemie in die Kaap
- 1755—1755: Hoeksteen van die `Ou Dorpshuis` in Kaapstad gel?
|
4 | 1759 | - 1759—1759: Afskaffing van die Gecombineerde Kerckvergaedering
|
5 | 1760 | - 1760—1760: Jansz; Coetse met Klaas Barends en ander steek die Garieprivier oor
|
6 | 1761 | - 1761—1762: Hendrik Hop reis na die Garieprivier
|
7 | 1762 | - 2 Aug 1762—2 Aug 1762: Aankoms van die VOC-skip Noordt-Nieuwlandt in Tafelbaai
|
8 | 1765 | - 1765—1765: 112 slawe vanaf Madagaskar arriveer in Tafelbaai aan boord van die `Meermin`
|
9 | 1767 | - 1767—1767: Derde groot pokke-epidemie
|
10 | 1770 | - 1770—1770: Mothibi; seun van Molehabangwe van Tlhaping; gebore by Nokaneng
Presiese datum nie bekend; iewers in die 1770`s
- 1770—1790: Intensiewe Khoisan weerstand teen Trekboer besettings
|
11 | 1771 | - 1771—1771: Gevegte tussen Trekboere en die Xhosa begin
Hierdie gevegte het begin toe die trekkers die Gamtoos oorgesteek het
- 1771—1771: Kaapse grens strek oor die Gamtoosrivier
- 12 Aug 1771—12 Aug 1771: Joachim van Plettenberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
12 | 1774 | - 1774—1774: Algemene Kommando op die been gebring teen die San
503 word gedood en 241 gevange geneem
|
13 | 1778 | - 1778—1779: Garieprivier hernoem na die Oranjerivier
Robert Jacob Gordon hernoem die Garieprivier na Oranjerivier tot eer van die prins van Oranje; die Nederlandse Stadtshouer
- 1778—1779: Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi en andere
Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi; Geisiqua en Tswana groepe langs die laer en middel Gariep
- 1778—1778: Groot Visrivier word die Oostelike grens van die Kaap.
Die grens word verder uitgebrei na die Buffelsrivier.
|
14 | 1779 | - 1779—1779: Kaapse Patriotte word invloedryke beweging
- 1779—1779: Toelating van Lutherse Kerk as eerste ander Christenkerk
|
15 | 1780 | - 1780—1780: Eerste Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
- 1780—1780: Aankoms van Ds A Kolver
Hy was die eerste Lutherse predikant
|
16 | 1782 | - 1782—1782: Eerste uitgawe van riksdaalders op papier
|
17 | 1783 | - 1783—1792: Le Vaillant en Van Reenen reis in Namaqualand en noord van die Oranjerivier
|
18 | 1785 | - 14 Feb 1785—14 Feb 1785: Cornelis Jacob van de Graaff as Goewerneur van die Kaap aangestel
Hy was die laaste Goewerneur.
|
19 | 1786 | - 1786—1786: Aankoms van sendinggerigte Ds H.R. van Lier (1764-1793)
- 1786—1786: Graaff-Reinet gestig
VOC stig `n landdrosdistrik met die Duitser; Martinus Woeke; as die eerste landdros.
|
20 | 1787 | - 1787—1787: Geboorte van Shaka Zulu
|
21 | 1789 | - 1789—1789: Merino skape ingevoer vanaf Holland
- 1789—1789: Franse Revolusie
- 1789—1789: Inwyding van die Anreith-kansel in die Groote Kerk; Kaapstad
- 1789—1793: Tweede Oosgrensoorlog tussen Xhosa en blankes
|
22 | 1790 | - 1790—1800: Aanvalle op Khoisan
In gedokumenteerde aanvalle op `Bosjesmans` word 2000 - 3000 Khoisan doodgemaak
|
23 | 1791 | - 29 Jun 1791—29 Jun 1791: Johannes Isaac Rhenius as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 2 Sep 1791—2 Sep 1791: Abraham Josias Sluisken (Kommissaris)
|
24 | 1792 | - 1792—1792: NG Gemeente Graaff-Reinet gestig
Afgestig van Tulbagh
- 1792—1792: Stigting van die Baptiste Sendinggenootskap in Engeland
|
25 | 1793 | - 1793—1793: Hervatting van die Morawiese Sending by Genadendal
- 1793—1793: W Carey begin met sendingwerk in Indi?
- 3 Okt 1793—3 Okt 1793: Huwelik van Andrew Barnard en Lady Anne Lindsay
Andrew Barnard was die koloniale sekretaris aan die Kaap en Lady Anne Barnard het `n belangrike rol in sosiale kringe aan die Kaap gespeel.
|
26 | 1794 | - 1794—1794: Aankoms van Ds MC Vos
Hy het sending bevorder
|
27 | 1795 | - 1795—1795: Opstande in Swellendam en Graaff-Reinet deur die Boere teen die VOC
Die swaar belaste boere aan die oosgrens distrikte; wat geen beskerming teen strooptogte van die owerheid ontvang het nie; het die amptenare van die VOC uitgeskop en hul eie onafhanklike regerings in Swellendam en Graaff-Reinet ingestel.
- 1795—1795: Stigting van die Londense Sendinggenootskap (LSG)
- 1795—1795: Stigting van die Metodistekerk in Brittanje
- 1795—1795: Vestiging van eerste Engelse kerke
- 29 Jan 1795—29 Jan 1795: Vrye Republiek van Graaff-Reinet gestig
- 18 Jun 1795—18 Jun 1795: Eerste Boere opstand teen die VOC
Vrye Republiek van Swellendam word gestig
- 16 Sep 1795—16 Sep 1795: Eerste Britse Besetting van die Kaap
Besetting is gedoen namens die Prins van Oranje; na die Slag van Muizenberg. Op hierdie stadium was daar meer slawe as Europese setlaars.
- 16 Sep 1795—16 Sep 1795: J. H. Craig aangestel as Goewerneur van die Kaap
Hy moes die Kolonie vir die Stadthouer Prins Willem V van Oranje teen die Franse beveilig
- 12 Nov 1795—12 Nov 1795: Brittanje neem die Republiek van Graaff-Reinet met mag in
|
28 | 1796 | - 1796—1796: Pieter Pienaar deur Jager Afrikaner by Hantam vermoor.
Afrikaner word grensleier
|
29 | 1797 | - 23 Mei 1797—23 Mei 1797: Hertog Macartney as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
30 | 1798 | - 1798—1798: Eerste Poskantoor
- 1798—1798: NG Gemeente Swellendam gestig
Afgestig van Stellenbosch
- 1798—1798: Likwidasie van die VOC
- 1798—1798: Eerste Moskee in Suidelike Afrika
Hierdie moskee is deur Tuan Guru in Dorp Straat in Kaapstad opgerig
- 22 Nov 1798—22 Nov 1798: Luitenant Goewerneur Dundas as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
31 | 1799 | - 1799—1799: Fort Frederick in Algoabaai deur Britse soldate gebou
- 1799—1799: Knegte-opstand
- 1799—1799: Aankoms van sendelinge van die Londense Sending Genootskap
Aankoms van dr JT van der Kemp en drie ander sendelinge van die Londense Sending Genootskap
- 1799—1799: Eerste Londense Sendinggenootskap stasie by die !Xam opgerig by Zakrivier
- 1799—1799: Derde Oosgrensoorlog tussen Xhosa en blankes
- 1799—1799: Totstandkoming van die Zuid-Afrikaansch Zendelings Genootschap
- 1799—1802: Oos-Kaapse Koikoi opstand
- 18 Des 1799—18 Des 1799: Sir G. Young as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
32 | 1800 | - 1800—1800: Eerste drukpers in Kaapstad
- 1800—1800: Staatskoerant eerste keer gepubliseer
- 1800—1800: Amptelike ekspedisie bereik Dithakong
Die ekspedisie het bestaan uit Truter; Somerville; Barrow en Daniell; met sendelinge Jan Matthys Kok en William Edwards.
|
33 | 1801 | - 1801—1801: Begin van sending deur William Anderson
Hy begin sy sending eers by Aakaap en daarna ook Klaarwater (later Griekwastad)
- 1801—1801: Eerste grafkelder buite die kerkgebou van Stellenbosch toegeken.
Hierdie grafkelder is aan die Van der Riet-familie toegeken.
- 1801—1801: Khoisan spelboek deur Londense Sending Genootskap gedruk
- 20 Apr 1801—20 Apr 1801: Luitenant Goewerneur Dundas as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
34 | 1802 | - 1802—1802: Stigting van Bethelsdorp deur die Londense Sending Genootskap
- 18 Feb 1802—18 Feb 1802: Jan Willem Janssens as Goewerneur van die Kaap onder Bataafse Bewind aangestel
|
35 | 1803 | - Jan 1803—Jan 1803: Kommissaris Generaal Jacob Abraham Uitenhage de Mist arriveer in die Kaap
Sy taak was om by die Britse bewind oor te neem en `n nuwe grondwet op te stel
- Mrt 1803—1806: Bataafse Republiek neem Kaap oor van Brittanje
Aanvang van die Bataafse bewind. In Februarie 1803; as gevolg van die Vrede van Amiens; het die Kolonie onder die beheer van die Bataafse Republiek gekom
|