|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1699 | - 1 Feb 1699—1 Feb 1699: Willem Adriaan van der Stel as Goewerneur van die Kaap aangestel
Willem Adriaan van der Stel volg sy pa, Simon van der Stel, op as die nuwe goewerneur van die Kaap.
Van der Stel het 'n statige landgoed tot stand gebring by Vergelegen, naby die huidige Somerset-Wes. Die omvang van sy bedrywighede het tot klagtes aanleiding gegee, wat op die spits gedryf is in 'n klagskrif wat deur 63 burgers aan die Here XVII in Nederland gestuur is in 1705. Van der Stel het die situasie nie goed hanteer nie en Adam Tas, tesame met talle ander leiers gevange gehou. Die goewerneur is na Nederland ontbied vir 'n ondersoek. Ondanks sy lang geskrewe verdediging is die uitspraak teen hom gelewer. Daar is beslag gel? op Vergelegen en dit is verkoop, en hy is ontslaan uit die diens van die Kompanjie in 1707 en terug na Nederland gebied.
- https://af.wikipedia.org/wiki/Willem_Adriaan_van_der_Stel
|
3 | 1700 | - 1700—1700: Eerste voltydse predikant van Stellenbosch - Hercueles van Loon
- 1700—1700: Nedersetting in 't Land van Waveren (Tulbagh)
Boere begin hulle vestig in die Land van Waveren. Die verste plase van die Kaap is gebruik vir veeteelt, aangesien dit die enigste ekonomies-rendabele produk is wat op so 'n lang afstand van die Kaap af winsgewend was.Dit was te kostelik om ander produkte so ver te vervoer en die slagvee kon immers die afstand self loop.
Kaapstad was in die tyd dus in stad ter grootte van 'n dorp wat as hawe, mark en garnisoensplek gedien het. Om Kaapstad was daar 'n streek waar akkerbou plaasgevind het en dan 'n streek waar die veeboere gewoon het, tussen en langs al die Khoikhoi, wat deur die hele kolonie verspreid krale gehad het. - Ad Biewenga: De Kaap de Goede Hoop (1999)
- Des 1700—Des 1700: Eerste steen van N.G. Kerk te Kaapstad gel?
Goewerneur Willem Adriaan van der Stel l? eerste steen van nuwe fondamente vir Moedergemeente Kaapstad se kerkgebou.
- 'NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002', 2002
|
4 | 1701 | - 1701—1701: Vee rooftogte gemik teen die Nederlanders deur Khoisan begin
|
5 | 1704 | - 6 Jan 1704—6 Jan 1704: Moederkerk Kaapstad se eerste permanente kerkgebou ingewy
|
6 | 1707 | - 1707—1707: Ds P Kalden en goewerneur Willem Adriaan Van der Stel verban
- 3 Jun 1707—3 Jun 1707: Johan Cornelis d`Ableing as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
7 | 1708 | - Feb 1708—Feb 1708: Louis van Assenburg as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
8 | 1710 | - 1710—1710: Kerk van Stellenbosch deur brand vernietig
n Brand het die eerste kerk in Stellenbosch; die Drostdy en twaalf dorpshuise afgebrand
|
9 | 1711 | - 28 Des 1711—28 Des 1711: Willem Helot as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
10 | 1713 | - 1713—1713: Eerste pokke-epidemie in die Kaap
Pokke is vanaf Indi? ingebring op besoekende skepe. Dit saai verwoesting onder die Hottentotte en baie blankes is ook dood
|
11 | 1714 | - 28 Mrt 1714—28 Mrt 1714: Maurits Pasques de Chavonnes as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
12 | 1717 | - 1717—1717: Stelsel van Vrypagtitel op grond eindig
Teen hierdie tyd was ongeveer 400 plase reeds uitgegee
|
13 | 1719 | - 1719—1719: Hoeksteenlegging van die Kruiskerk van Stellenbosch
Kerk is op die huidige perseel; oos en buite die dorp en bokant die wind en brandgevaar opgerig.
|
14 | 1720 | - 1720—1740: Wes-Kaapse Koikoi gereduseer tot `n werkersklas
|
15 | 1722 | - 1722—1722: Groot Constantia word gebou
- 1722—1722: Grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop.
Die eerste tien grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop. Ongeveer 100 grafte is uitgemeet; maar volgens die graflyste is ongeveer 500 mense uiteindelik hier begrawe.
|
16 | 1723 | - 1723—1723: Die Kruiskerk van Stellenbosch in gebruik geneem.
|
17 | 1724 | - 8 Sep 1724—8 Sep 1724: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 14 Sep 1724—14 Sep 1724: Milit?re begrafnis van Goewerneur Maurits de Chavonnes
|
18 | 1727 | - 25 Feb 1727—25 Feb 1727: Pieter Gysbert Noot as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
19 | 1728 | - 24 Apr 1728—24 Apr 1728: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
20 | 1730 | - 1730—1730: Eerste trekboere bereik George omgewing
Eerste trekboere bereik George omgewing en trek binneland toe in die Langkloof in
- 1730—1730: VOC voer slawe in vanaf Mosambiek en Zanzibar
- 8 Mrt 1730—8 Mrt 1730: Jan de la Fontaine as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
21 | 1732 | - 1732—1732: Jaarlikse huur op `n leningsplaas verdubbel na 24 riksdaalders
- 1732—1732: Erfpag sisteem van eiendomsreg ingevoer
|
22 | 1734 | - 1734—1734: Groot Brakrivier geproklameer as die Oostelike grens van die Kaap
|
23 | 1736 | - 14 Nov 1736—14 Nov 1736: Adriaan van Kervel aangestel as Goewerneur van die Kaap
Vir slegs drie weke.
|
24 | 1737 | - 1737—1743: Aankoms van Georg Schmidt
Hy was die eerste Morawiese sendeling wat `n kortstondige Morawiese sending aan die Koikoi gebring het
- 20 Sep 1737—20 Sep 1737: Daniel van den Henghel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
25 | 1738 | |
26 | 1740 | - 1740—1740: Kaapse Milit?re Raad besluit om `n `Veld Korporaal` te stig
een Veld-Corporaal onder het Caabse district` met magte om troepe te werf; burgery te polisie?r en die gebied te verdedig
- 5 Sep 1740—5 Sep 1740: Jan van Helsdingen as Veld-Korporaal aangestel
Onder verskeie name; insluitend di? van veldkornet; het hierdie amp `n belangrike rol in die geskiedenis van Suid-Afrika oor die volgende een-en-half eeu gespeel; met die verantwoordelikheid om `n plaaslike burgermag te voorsien
|
27 | 1743 | - 1743—1743: NG Gemeente Roodezand (Tulbagh) gestig
Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch. Die gemeente het vir 60 jaar die naam `Roodezand in `t Land van Waveren` gedra. In 1804; toe die distrik Stellenbosch in twee verdeel word en die noordelike een ter ere van goewerneur Ryk Tulbagh die naam Tulbagh kry; word die naam van die gemeente ook verander na Tulbagh.
- 1743—1743: Eerste aangetekende Trekboer leenplase in die Roggeveld
- 1743—1743: Besoek van Baron Van Imhoff
|
28 | 1744 | - 1744—1744: Georg Schmidt staak sendingwerk
|
29 | 1745 | - 1745—1745: VOC vestig `n Landdros in Swellendam
- 27 Jun 1745—27 Jun 1745: NG Gemeente Zwartland (Malmesbury) gestig
Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch
|
30 | 1746 | - 1746—1746: Ds Petrus van der Spuy begin sy bediening
Hy was die Eerste Suid-Afrikaansgebore predikant
- 1746—1746: Kaapsche Classis (Gecombineerde Kerckvergaedering)
|
31 | 1747 | - 26 Okt 1747—26 Okt 1747: Swellendam gestig
|
32 | 1750 | - Apr 1750—Apr 1750: Hendrik Swellengrebel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
33 | 1752 | - 1752—1752: Honderdjarige VOC-herdenking
Feesrede deur Ds Petrus van der Spuy
|
34 | 1754 | - 1754—1754: Eerste aangetekende !Xam San weerstand teen die Roggeveld Trekboere
|
35 | 1755 | - 1755—1755: Rijk Tulbagh stel prag-en-praalwette in
- 1755—1755: Tweede pokke-epidemie in die Kaap
- 1755—1755: Hoeksteen van die `Ou Dorpshuis` in Kaapstad gel?
|
36 | 1759 | - 1759—1759: Afskaffing van die Gecombineerde Kerckvergaedering
|
37 | 1760 | - 1760—1760: Jansz; Coetse met Klaas Barends en ander steek die Garieprivier oor
|
38 | 1761 | - 1761—1762: Hendrik Hop reis na die Garieprivier
|
39 | 1762 | - 2 Aug 1762—2 Aug 1762: Aankoms van die VOC-skip Noordt-Nieuwlandt in Tafelbaai
|
40 | 1765 | - 1765—1765: 112 slawe vanaf Madagaskar arriveer in Tafelbaai aan boord van die `Meermin`
|
41 | 1767 | - 1767—1767: Derde groot pokke-epidemie
|
42 | 1770 | - 1770—1770: Mothibi; seun van Molehabangwe van Tlhaping; gebore by Nokaneng
Presiese datum nie bekend; iewers in die 1770`s
- 1770—1790: Intensiewe Khoisan weerstand teen Trekboer besettings
|
43 | 1771 | - 1771—1771: Gevegte tussen Trekboere en die Xhosa begin
Hierdie gevegte het begin toe die trekkers die Gamtoos oorgesteek het
- 1771—1771: Kaapse grens strek oor die Gamtoosrivier
- 12 Aug 1771—12 Aug 1771: Joachim van Plettenberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
44 | 1774 | - 1774—1774: Algemene Kommando op die been gebring teen die San
503 word gedood en 241 gevange geneem
|
45 | 1778 | - 1778—1779: Garieprivier hernoem na die Oranjerivier
Robert Jacob Gordon hernoem die Garieprivier na Oranjerivier tot eer van die prins van Oranje; die Nederlandse Stadtshouer
- 1778—1779: Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi en andere
Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi; Geisiqua en Tswana groepe langs die laer en middel Gariep
- 1778—1778: Groot Visrivier word die Oostelike grens van die Kaap.
Die grens word verder uitgebrei na die Buffelsrivier.
|
46 | 1779 | - 1779—1779: Kaapse Patriotte word invloedryke beweging
- 1779—1779: Toelating van Lutherse Kerk as eerste ander Christenkerk
|
47 | 1780 | - 1780—1780: Eerste Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
- 1780—1780: Aankoms van Ds A Kolver
Hy was die eerste Lutherse predikant
|
48 | 1782 | - 1782—1782: Eerste uitgawe van riksdaalders op papier
|
49 | 1783 | - 1783—1792: Le Vaillant en Van Reenen reis in Namaqualand en noord van die Oranjerivier
|
50 | 1785 | - 14 Feb 1785—14 Feb 1785: Cornelis Jacob van de Graaff as Goewerneur van die Kaap aangestel
Hy was die laaste Goewerneur.
|
51 | 1786 | - 1786—1786: Aankoms van sendinggerigte Ds H.R. van Lier (1764-1793)
- 1786—1786: Graaff-Reinet gestig
VOC stig `n landdrosdistrik met die Duitser; Martinus Woeke; as die eerste landdros.
|
52 | 1787 | - 1787—1787: Geboorte van Shaka Zulu
|
53 | 1789 | - 1789—1789: Merino skape ingevoer vanaf Holland
- 1789—1789: Franse Revolusie
- 1789—1789: Inwyding van die Anreith-kansel in die Groote Kerk; Kaapstad
- 1789—1793: Tweede Oosgrensoorlog tussen Xhosa en blankes
|
54 | 1790 | - 1790—1800: Aanvalle op Khoisan
In gedokumenteerde aanvalle op `Bosjesmans` word 2000 - 3000 Khoisan doodgemaak
|
55 | 1791 | - 29 Jun 1791—29 Jun 1791: Johannes Isaac Rhenius as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 2 Sep 1791—2 Sep 1791: Abraham Josias Sluisken (Kommissaris)
|
56 | 1792 | - 1792—1792: NG Gemeente Graaff-Reinet gestig
Afgestig van Tulbagh
- 1792—1792: Stigting van die Baptiste Sendinggenootskap in Engeland
|
57 | 1793 | - 1793—1793: Hervatting van die Morawiese Sending by Genadendal
- 1793—1793: W Carey begin met sendingwerk in Indi?
- 3 Okt 1793—3 Okt 1793: Huwelik van Andrew Barnard en Lady Anne Lindsay
Andrew Barnard was die koloniale sekretaris aan die Kaap en Lady Anne Barnard het `n belangrike rol in sosiale kringe aan die Kaap gespeel.
|
58 | 1794 | - 1794—1794: Aankoms van Ds MC Vos
Hy het sending bevorder
|
59 | 1795 | - 1795—1795: Opstande in Swellendam en Graaff-Reinet deur die Boere teen die VOC
Die swaar belaste boere aan die oosgrens distrikte; wat geen beskerming teen strooptogte van die owerheid ontvang het nie; het die amptenare van die VOC uitgeskop en hul eie onafhanklike regerings in Swellendam en Graaff-Reinet ingestel.
- 1795—1795: Stigting van die Londense Sendinggenootskap (LSG)
- 1795—1795: Stigting van die Metodistekerk in Brittanje
- 1795—1795: Vestiging van eerste Engelse kerke
- 29 Jan 1795—29 Jan 1795: Vrye Republiek van Graaff-Reinet gestig
- 18 Jun 1795—18 Jun 1795: Eerste Boere opstand teen die VOC
Vrye Republiek van Swellendam word gestig
- 16 Sep 1795—16 Sep 1795: Eerste Britse Besetting van die Kaap
Besetting is gedoen namens die Prins van Oranje; na die Slag van Muizenberg. Op hierdie stadium was daar meer slawe as Europese setlaars.
- 16 Sep 1795—16 Sep 1795: J. H. Craig aangestel as Goewerneur van die Kaap
Hy moes die Kolonie vir die Stadthouer Prins Willem V van Oranje teen die Franse beveilig
- 12 Nov 1795—12 Nov 1795: Brittanje neem die Republiek van Graaff-Reinet met mag in
|
60 | 1796 | - 1796—1796: Pieter Pienaar deur Jager Afrikaner by Hantam vermoor.
Afrikaner word grensleier
|
61 | 1797 | - 23 Mei 1797—23 Mei 1797: Hertog Macartney as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
62 | 1798 | - 1798—1798: Eerste Poskantoor
- 1798—1798: NG Gemeente Swellendam gestig
Afgestig van Stellenbosch
- 1798—1798: Likwidasie van die VOC
- 1798—1798: Eerste Moskee in Suidelike Afrika
Hierdie moskee is deur Tuan Guru in Dorp Straat in Kaapstad opgerig
- 22 Nov 1798—22 Nov 1798: Luitenant Goewerneur Dundas as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
63 | 1799 | - 1799—1799: Fort Frederick in Algoabaai deur Britse soldate gebou
- 1799—1799: Knegte-opstand
- 1799—1799: Aankoms van sendelinge van die Londense Sending Genootskap
Aankoms van dr JT van der Kemp en drie ander sendelinge van die Londense Sending Genootskap
- 1799—1799: Eerste Londense Sendinggenootskap stasie by die !Xam opgerig by Zakrivier
- 1799—1799: Derde Oosgrensoorlog tussen Xhosa en blankes
- 1799—1799: Totstandkoming van die Zuid-Afrikaansch Zendelings Genootschap
- 1799—1802: Oos-Kaapse Koikoi opstand
- 18 Des 1799—18 Des 1799: Sir G. Young as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
64 | 1800 | - 1800—1800: Eerste drukpers in Kaapstad
- 1800—1800: Staatskoerant eerste keer gepubliseer
- 1800—1800: Amptelike ekspedisie bereik Dithakong
Die ekspedisie het bestaan uit Truter; Somerville; Barrow en Daniell; met sendelinge Jan Matthys Kok en William Edwards.
|
65 | 1801 | - 1801—1801: Begin van sending deur William Anderson
Hy begin sy sending eers by Aakaap en daarna ook Klaarwater (later Griekwastad)
- 1801—1801: Eerste grafkelder buite die kerkgebou van Stellenbosch toegeken.
Hierdie grafkelder is aan die Van der Riet-familie toegeken.
- 1801—1801: Khoisan spelboek deur Londense Sending Genootskap gedruk
- 20 Apr 1801—20 Apr 1801: Luitenant Goewerneur Dundas as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
66 | 1802 | - 1802—1802: Stigting van Bethelsdorp deur die Londense Sending Genootskap
- 18 Feb 1802—18 Feb 1802: Jan Willem Janssens as Goewerneur van die Kaap onder Bataafse Bewind aangestel
|
67 | 1803 | - Jan 1803—Jan 1803: Kommissaris Generaal Jacob Abraham Uitenhage de Mist arriveer in die Kaap
Sy taak was om by die Britse bewind oor te neem en `n nuwe grondwet op te stel
- Mrt 1803—1806: Bataafse Republiek neem Kaap oor van Brittanje
Aanvang van die Bataafse bewind. In Februarie 1803; as gevolg van die Vrede van Amiens; het die Kolonie onder die beheer van die Bataafse Republiek gekom
|
68 | 1804 | - 1804—1804: Uitenhage gestig
- 1804—1804: De Mist se kerkorde
- 1804—1804: De Mist se skoolorde
- 1804—1806: Heinrich Lichtenstein reis na Dithakong
|
69 | 1805 | - 1805—1805: Londense Sending Genootskap begin Namakwaland-sending by Warmbad
|
70 | 1806 | - 1806—1806: Eerste diens van Metodistekerk (Wesleyane)
- 1806—1806: Eerste gereelde binnelandse posdiens
- Jan 1806—Jan 1806: Britte verslaan die Hollanders by die Slag van Bloubergstrand
- 10 Jan 1806—10 Jan 1806: Sir David Baird as Goewerneur van die Kaap aangestel
Tweede Britse Besetting
|
71 | 1807 | - 1807—1807: Brittanje verbied slawehandel
Invoer van slawe na die Kaap word be?indig
- 1807—1807: `n Konsistorie aangebou aan die kerkgebou van Stellenbosch se oosgewel.
- 1807—1807: `Evangelische Gezangen` in Nederland gepubliseer
- 17 Jan 1807—17 Jan 1807: Luitenant Generaal Grey as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 22 Mei 1807—22 Mei 1807: Du Pre; Hertog van Caledon as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
72 | 1808 | - 1808—1808: Clanwilliam gestig
|
73 | 1809 | - 1809—1809: Groot droogte op die Oosgrens
- 1809—1809: Gola se Xhosa gemeenskap vestig hulle by Pramberg
|