|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1737 | - 1737—1743: Aankoms van Georg Schmidt
Hy was die eerste Morawiese sendeling wat `n kortstondige Morawiese sending aan die Koikoi gebring het
|
3 | 1743 | - 1743—1743: NG Gemeente Roodezand (Tulbagh) gestig
Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch. Die gemeente het vir 60 jaar die naam `Roodezand in `t Land van Waveren` gedra. In 1804; toe die distrik Stellenbosch in twee verdeel word en die noordelike een ter ere van goewerneur Ryk Tulbagh die naam Tulbagh kry; word die naam van die gemeente ook verander na Tulbagh.
- 1743—1743: Eerste aangetekende Trekboer leenplase in die Roggeveld
- 1743—1743: Besoek van Baron Van Imhoff
|
4 | 1744 | - 1744—1744: Georg Schmidt staak sendingwerk
|
5 | 1745 | - 1745—1745: VOC vestig `n Landdros in Swellendam
- 27 Jun 1745—27 Jun 1745: NG Gemeente Zwartland (Malmesbury) gestig
Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch
|
6 | 1746 | - 1746—1746: Ds Petrus van der Spuy begin sy bediening
Hy was die Eerste Suid-Afrikaansgebore predikant
- 1746—1746: Kaapsche Classis (Gecombineerde Kerckvergaedering)
|
7 | 1747 | - 26 Okt 1747—26 Okt 1747: Swellendam gestig
|
8 | 1750 | - Apr 1750—Apr 1750: Hendrik Swellengrebel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|