|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1870 | - 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
|
2 | 1883 | - 1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
|
3 | 1884 | - 1884—1884: Die `Anglican St. Cuthbert`s Church` in Port Elizabeth gebou
- 1884—1884: Barberton se goudvelde geopen
- 1884—1885: Warren neem Stellaland en Goosen oor
Vestig Kroon Kolonie van Brits Betsjoeanaland en Betsjoeanaland Protektorate
- 16 Aug 1884—16 Aug 1884: Stigting van die Republiek van Vryheid in Natal
|
4 | 1885 | - 1885—1885: NG Gemeente Lichtenburg gestig
- 1885—1885: Spoorweglyn vanaf Kaapstad bereik Kimberley
- 7 Des 1885—7 Des 1885: Totstandkoming van Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk
|
5 | 1886 | - 1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
- 1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig
Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
- 1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
- 1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp
Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
|
6 | 1887 | - 1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
- 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
- 17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
- 2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai
Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
- 2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig
|
7 | 1888 | - 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Venterskroon gestig
- 1888—1888: NG Gemeente Cedarville gestig
Afgestig van Barkly-Oos
- 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bosmansrust gestig
- 1888—1888: NG Gemeente Schweitzer-Reneke gestig
Dorp is vernoem na Kaptein Schweitzer en Veldkornet Reyneke wat in die Koranna-oorlog van 1885 gesneuwel het.
- 1888—1888: Begin van sendingwerk in Malawi
- 1888—1888: De Beers Consolidated Mines Ltd gestig
Cecil John Rhodes verenig Kimberley mynmaatskappye as `De Beers Consolidated Mines Ltd`
- 1888—1888: `British South Africa Company` gestig
- 1888—1888: `Rudd konsessie` word deur Lobengula onderteken
- 14 Apr 1888—14 Apr 1888: NG Gemeente Piet Retief gestig
Afgestig van Wakkerstroom.
|
8 | 1889 | - 1889—1889: Gereformeerde Gemeente Pietersburg gestig
- 1889—1889: NG Gemeente Kenhardt gestig
Afgestig van Carnarvon
- 1889—1889: NG Gemeente Bethal gestig
- 1889—1889: NG Gemeente Amersfoort gestig
Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes en dit is onbekend wanneer die gemeente wel gestig is.
- 9 Mrt 1889—9 Mrt 1889: NG Gemeente Barberton (Nou Nelspruit) gestig
- Okt 1889—Okt 1889: NG Gemeente Klerksdorp gestig
- 26 Okt 1889—26 Okt 1889: NG Gemeente Carolina gestig
|