|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1887 | - 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
|
2 | 1895 | - 29 Des 1895—2 Jan 1896: Die Jameson Inval
Jameson val die Transvaal in met `n mag van ongeveer 500 manskappe. Die Boere bied weerstand teen die Jameson inval en Jameson gee op 2 Januarie 1896 by Doornkop oor.
|
3 | 1896 | - 1896—1896: Gereformeerde Gemeente Krugersdorp gestig
- 1896—1896: Gereformeerde Gemeente Lyciumville gestig
- 1896—1896: Montshiwa van die Rolong oorlede
- 1896—1896: Rinderpes epidemie versprei deur Afrika en veroorsaak groot verliese aan vee
Die Rinderpes virus (RPV) is `n enkel-string RNA virus in die familie Paramyxoviridae; genus Morbillivirus.
- 1896—1896: Matabele Rebellie - Suid-Rhodesi?
- 1896—1897: Betsjoeanaland Veldtog/Galeshewe se Oorlog begin by Phokwane
Dit versprei later na Langeberg
- 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
later weer ontbind
|
4 | 1897 | - 1897—1897: Gereformeerde Gemeente Vryheid gestig
- 1897—1897: NG Gemeente Douglas gestig
Afgestig van Griekwastad/Dutoitspan/Kimberley/Hopetown
- 1897—1897: NG Gemeente Nieuwoudtville gestig
Afgestig van Calvinia
- 1897—1897: Gereformeerde Gemeente Tweespruit gestig
- 1897—1897: NG Gemeente Brandvlei gestig
Afgestig van Calvinia/Kenhardt/Williston
- 1897—1897: Zoeloeland by Natal ingelyf
- 1897—1897: Spoorlyn tussen Kaapstad en Bulawayo geopen
- 1897—1897: Luka Mothibi in Langeberg doodgemaak
- 4 Jan 1897—4 Jan 1897: Eerste motorvoertuig vertoon
John Hess; `n sakeman; het `n Benz Voiturette ingevoer en dit by Berea Park in Pretoria ten toon gestel. Toegangsgeld van 2/6 (25 sent) is gehef. Pres Paul Kruger het `n uitnodiging vir `n rit in die motor van die hand gewys. Die motor is daarna in Johannesburg vertoon waarna dit aan `n sakeman van Johannesburg teen `n `aansienlike bedrag` verkoop is. Die motor is later gedurende die jaar deur `n brand verwoes.
- 18 Mrt 1897—18 Mrt 1897: 5000 Boere besluit om weerstand te bied teen die Britse anneksasie.
- 8 Jul 1897—8 Jul 1897: NG Gemeente Jeppestown gestig
Afgestig van Johannesburg.
- 22 Nov 1897—22 Nov 1897: Nederduitsch Hervormde Gemeente Trichardtsfontein gestig
|