1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig later weer ontbind
2
1895
29 Des 1895—2 Jan 1896: Die Jameson Inval Jameson val die Transvaal in met `n mag van ongeveer 500 manskappe. Die Boere bied weerstand teen die Jameson inval en Jameson gee op 2 Januarie 1896 by Doornkop oor.
3
1896
1896—1896: Gereformeerde Gemeente Krugersdorp gestig
1896—1896: Gereformeerde Gemeente Lyciumville gestig
1896—1896: Montshiwa van die Rolong oorlede
1896—1896: Rinderpes epidemie versprei deur Afrika en veroorsaak groot verliese aan vee Die Rinderpes virus (RPV) is `n enkel-string RNA virus in die familie Paramyxoviridae; genus Morbillivirus.
1896—1896: Matabele Rebellie - Suid-Rhodesi?
1896—1897: Betsjoeanaland Veldtog/Galeshewe se Oorlog begin by Phokwane Dit versprei later na Langeberg
1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig later weer ontbind