|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1870 | - 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
|
2 | 1876 | - 1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig
Afgestig van Burgersdorp/Cradock
- 1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore
Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
- 26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig
Afgestig van Burgersdorp
- 10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig
Afgestig van Uitenhage
- 27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig
Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
|
3 | 1877 | - 1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig
Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
- 1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
- 1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
- 1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
- 1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
- 1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
- 25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig
Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
- 12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
- 10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis
|
4 | 1878 | - 1878—1878: NG Gemeente Williston (Amandelboom) gestig
Afgestig van Carnarvon. Die blanke inwoners is eers deur sendelinge bearbei.
- 1878—1878: NG Gemeente Nieu-Bethesda gestig
Afgestig van Graaff-Reinet
- 1878—1878: Walvisbaai as Britse gebied geproklammeer
- 1878—1878: Telegraafdiens tussen Natal en Transvaal ingestel
- 1878—1878: Einde van Negende (laaste) Oosgrensoorlog
- 1878—1878: Koegas wandade
- 1878—1879: Griekwaland-Wes Rebellie en Korana Oorlog
Gebeure val saam met soortgelyke konflikte elders in Suid-Afrika
- 23 Jan 1878—23 Jan 1878: Stigting van Normaalskool vir onderwysstudente; Kaapstad
- 1 Mrt 1878—1 Mrt 1878: NG Gemeente Prieska gestig
Afgestig van Victoria-Wes/Carnarvon
- 14 Mei 1878—14 Mei 1878: Paul Kruger lei `n tweede deputasie na Brittanje
Die doel van hierdie deputasie was om die vryheid van die ZAR te eis
- 3 Okt 1878—3 Okt 1878: De Afrikaner Bond gestig
Dit was `n nuwe politieke party
|
5 | 1879 | - 1879—1879: NG Gemeente Drieankerbaai (Groenpunt) gestig
Afgestig van Kaapstad
- 1879—1879: NG Gemeente Goudini (Rawsonville) gestig
Afgestig van Worcester
- 25 Feb 1879—25 Feb 1879: NG Gemeente Porterville gestig
Afgestig van Piketberg
- 3 Jul 1879—3 Jul 1879: NG Gemeente Senekal gestig
- Sep 1879—Sep 1879: Anglo-Zoeloe Oorlog begin
Veldslae van Isandhlwana; Rorke`s Drift en Ulundi
- 3 Des 1879—3 Des 1879: NG Gemeente Moorreesburg gestig
Afgestig van Swartland
|
6 | 1880 | - 1880—1880: NG Gemeente Griekwastad gestig
Die lidmate het buite die grense van die bestaande gemeentes geval
- 1880—1880: Eerste Wetgewende Raad in die Transvaal
- 1880—1880: Vyfde Basoeto Oorlog
- 1880—1880: Stigting van die De Beers Maatskappy
- 1880—1880: Griekwaland-Wes by die Kaapkolonie ingelyf
- Sep 1880—Sep 1880: NG Gemeente Barrydale gestig
Afgestig van Montagu/Swellendam
- Des 1880—Des 1880: Eerste skoot gevuur in die Eerste Vryheidsoorlog
|
7 | 1881 | - 1881—1881: NG Gemeente Molteno gestig
Afgestig van Dordrecht (?)
- 1881—1881: Stigting van die Instituut vir Dowes; Worcester
- 1881—1881: Brittanje erken die onafhanklikheid van die ZAR
- 1881—1881: Kerk begin opkomende nasionalistiese bewustheid van Afrikaner in ag neem
- 1881—1881: Jantje Mothibi van die Tlhaping oorlede
- 1881—1881: Eerste sinode van NG Sendingkerk
- 1881—1882: Tswana-Kora oorlo? met blanke huursoldaat betrokkenheid
- 28 Jan 1881—28 Jan 1881: Slag van Laing`s Nek
- 27 Feb 1881—27 Feb 1881: Boere verslaan Brittanje by die Slag van Majuba
Einde van Eerste Vryheidsoorlog na die Slag van Amajuba.
- 2 Mrt 1881—2 Mrt 1881: Verklaring van vrede met Brittanje
Die ooreenkoms is by die huis van O`Neill in Noord-Natal aangegaan
|
8 | 1882 | - 1882—1882: NG Gemeente Warrenton gestig
Afgestig van Dutoitspan
- 1882—1882: NG Gemeente Petrusville gestig
Afgestig van Philipstown
- 1882—1882: NG Gemeente Vredefort gestig
Afgestig van Kroonstad.
- 1882—1882: NG Gemeente Vrede gestig
Alle dokumente is in brande tydens die Anglo-Boere oorlog en in die pastorie gedurende Junie 1916 verwoes.
- 1882—1882: NG Gemeente Venterstad gestig
Afgestig van Colesberg/Burgersdorp
- 1882—1882: NG Gemeente Parys gestig
- 1882—1882: Abraham September (`n vrygestelde slaaf) begin met Oranjerivier besproeiing
- 1882—1882: South End Cemetery` in Port Elizabeth begin
- 1882—1882: Gebruik van Nederlands in die Kaapse Parlement erken
- 1882—1882: Ongeveer 4645 setlaars arriveer
- 1882—1882: Opening van eerste ouetehuis; Kaapstad
- 1882—1883: Boere republieke Stellaland en Goosen
- 9 Mei 1882—9 Mei 1882: Inhuldiging van Paul Kruger as President van die ZAR
- 2 Des 1882—2 Des 1882: NG Gemeente Newcastle gestig
Afgestig van Ladysmith.
- 15 Des 1882—15 Des 1882: NG Gemeente Dewetsdorp gestig
|
9 | 1883 | - 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Postmasburg gestig
- 1883—1883: NG Gemeente Reivilo (Cathcart-Wes/Klein Boetsap) gestig
Afgestig van Dutoitspan (?)
- 1883—1883: NG Gemeente Stellaland (Vryburg) gestig
Die gemeente het selfstandig ontstaan
- 1883—1883: NG Gemeente Laingsburg gestig
Afgestig van Worcester/Sutherland/Prins Albert
- 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Philippolis gestig
- 1883—1883: Ds Gwayi Tyamzashe verloor sy kleim
Hy was die laaste swart man wat `n kleim in Kimberley myne gehou het
- 1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
|
10 | 1884 | - 1884—1884: Die `Anglican St. Cuthbert`s Church` in Port Elizabeth gebou
- 1884—1884: Barberton se goudvelde geopen
- 1884—1885: Warren neem Stellaland en Goosen oor
Vestig Kroon Kolonie van Brits Betsjoeanaland en Betsjoeanaland Protektorate
- 16 Aug 1884—16 Aug 1884: Stigting van die Republiek van Vryheid in Natal
|
11 | 1885 | - 1885—1885: NG Gemeente Lichtenburg gestig
- 1885—1885: Spoorweglyn vanaf Kaapstad bereik Kimberley
- 7 Des 1885—7 Des 1885: Totstandkoming van Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk
|
12 | 1886 | - 1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
- 1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig
Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
- 1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
- 1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp
Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
|
13 | 1887 | - 1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
- 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
- 17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
- 2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai
Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
- 2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig
|
14 | 1888 | - 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Venterskroon gestig
- 1888—1888: NG Gemeente Cedarville gestig
Afgestig van Barkly-Oos
- 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bosmansrust gestig
- 1888—1888: NG Gemeente Schweitzer-Reneke gestig
Dorp is vernoem na Kaptein Schweitzer en Veldkornet Reyneke wat in die Koranna-oorlog van 1885 gesneuwel het.
- 1888—1888: Begin van sendingwerk in Malawi
- 1888—1888: De Beers Consolidated Mines Ltd gestig
Cecil John Rhodes verenig Kimberley mynmaatskappye as `De Beers Consolidated Mines Ltd`
- 1888—1888: `British South Africa Company` gestig
- 1888—1888: `Rudd konsessie` word deur Lobengula onderteken
- 14 Apr 1888—14 Apr 1888: NG Gemeente Piet Retief gestig
Afgestig van Wakkerstroom.
|
15 | 1889 | - 1889—1889: Gereformeerde Gemeente Pietersburg gestig
- 1889—1889: NG Gemeente Kenhardt gestig
Afgestig van Carnarvon
- 1889—1889: NG Gemeente Bethal gestig
- 1889—1889: NG Gemeente Amersfoort gestig
Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes en dit is onbekend wanneer die gemeente wel gestig is.
- 9 Mrt 1889—9 Mrt 1889: NG Gemeente Barberton (Nou Nelspruit) gestig
- Okt 1889—Okt 1889: NG Gemeente Klerksdorp gestig
- 26 Okt 1889—26 Okt 1889: NG Gemeente Carolina gestig
|
16 | 1890 | - 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Bethal gestig
- 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Middelburg (Transvaal) gestig
- 1890—1890: NG Gemeente Elliot gestig
Afgestig van Dordrecht/Barkly-Oos
- 1890—1890: Gereformeerde Gemeente Heidelberg gestig
- 1890—1890: NG Gemeente Adelaide gestig
Afgestig van Glen Lynden
- 1890—1890: Eerste spoorlyn in Transvaal
Vanaf Johannesburg tot by Boksburg
- 1890—1890: Spoorlyn strek vanaf die Kaap tot by Bloemfontein
- 1890—1890: `Pioneer Column` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
`Pioneer Column` van Rhodes se `British South Africa Company` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
- 1890—1890: Totstandkoming van Vrouesendingbond
- 7 Jun 1890—7 Jun 1890: NG Gemeente Krugersdorp gestig
Afgestig van Pretoria.
- 13 Des 1890—13 Des 1890: NG Gemeente Ventersburg gestig
Afgestig van Winburg en Kroonstad.
|
17 | 1891 | - 1891—1891: NG Gemeente Rondebosch gestig
Afgestig van Wynberg
- 1891—1891: NG Gemeente De Nieuwe Kerk (Tamboerskloof) gestig
Afgestig van Kaapstad
- 1891—1891: NG Gemeente Umtata gestig
Afgestig van Dordrecht
- 1891—1891: Gereformeerde Gemeente Petrusburg gestig
- 1891—1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lichtenburg gestig
- 1891—1891: NG Gemeente Jamestown gestig
Afgestig van Aliwal-Noord/Dordrecht
- 1891—1891: NG Gemeente Bothaville gestig
- 1891—1891: NG Gemeente Sterkstroom gestig
Afgestig van Molteno
- 1891—1891: NG Gemeente Thaba `Nchu gestig
Die naam beteken `Berg van die Nag`.
- 1891—1891: Stigting van Instituut vir Blindes; Worcester
- 1891—1891: Begin van sendingwerk by Morgenster in Mashonaland (Zimbabwe)
- Nov 1891—Nov 1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Krugersdorp gestig
- Des 1891—Des 1891: Inwyding van die Paardekraal Monument
|
18 | 1892 | - 1892—1892: NG Gemeente Mafikeng gestig
Afgestig van Vryburg
- 1892—1892: Spoorlyn na Johannesburg voltooi
Daar was ook aansluitings vanaf Kaapstad; Port Elizabeth en Oos-Londen
- 1892—1892: Mankurwane van die Tlhaping oorlede
- 1892—1892: Stigting van Etiopiese Kerk
- 2 Feb 1892—2 Feb 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ventersdorp gestig
- 5 Apr 1892—5 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Chrissiesmeer gestig
- 26 Apr 1892—26 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Wolmaransstad gestig
- 29 Jul 1892—29 Jul 1892: NG Gemeente Petrusburg gestig
- 15 Okt 1892—15 Okt 1892: NG Gemeente Langlaagte gestig
Afgestig van Johannesburg.
- Nov 1892—Nov 1892: NG Gemeente Jagersfontein gestig
Afgestig van Fauresmith.
|
19 | 1893 | - 1893—1893: NG Gemeente Strydenburg gestig
Afgestig van Hopetown/Philipstown/Prieska/Britstown
- 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Lichtenburg gestig
- 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Volksrust gestig
- 1893—1893: NG Gemeente Upington gestig
Voor die stigting het lidmate buite die grense van bestaande gemeentes geval
- 1893—1893: NG Gemeente Rossville (Rhodes) gestig
Afgestig van Barkly-Oos. Rossville is tans weer by Barkly-Oos ingeskakel
- 1893—1893: Aankoms van Mohandas (Mahatma) Ghandi in Durban
- 3 Okt 1893—3 Okt 1893: Rhodesi?rs verslaan die Matabele
Die slag het op die oewer van die Imbambezi plaasgevind
|