|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1870 | - 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
|
2 | 1882 | - 1882—1883: Boere republieke Stellaland en Goosen
|
3 | 1883 | - 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Postmasburg gestig
- 1883—1883: NG Gemeente Reivilo (Cathcart-Wes/Klein Boetsap) gestig
Afgestig van Dutoitspan (?)
- 1883—1883: NG Gemeente Stellaland (Vryburg) gestig
Die gemeente het selfstandig ontstaan
- 1883—1883: NG Gemeente Laingsburg gestig
Afgestig van Worcester/Sutherland/Prins Albert
- 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Philippolis gestig
- 1883—1883: Ds Gwayi Tyamzashe verloor sy kleim
Hy was die laaste swart man wat `n kleim in Kimberley myne gehou het
- 1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
|
4 | 1884 | - 1884—1884: Die `Anglican St. Cuthbert`s Church` in Port Elizabeth gebou
- 1884—1884: Barberton se goudvelde geopen
- 1884—1885: Warren neem Stellaland en Goosen oor
Vestig Kroon Kolonie van Brits Betsjoeanaland en Betsjoeanaland Protektorate
- 16 Aug 1884—16 Aug 1884: Stigting van die Republiek van Vryheid in Natal
|
5 | 1885 | - 1885—1885: NG Gemeente Lichtenburg gestig
- 1885—1885: Spoorweglyn vanaf Kaapstad bereik Kimberley
- 7 Des 1885—7 Des 1885: Totstandkoming van Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk
|
6 | 1886 | - 1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
- 1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig
Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
- 1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
- 1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp
Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
|
7 | 1887 | - 1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
- 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
- 17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
- 2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai
Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
- 2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig
|