|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1887 | - 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
|
2 | 1891 | - 1891—1891: NG Gemeente Rondebosch gestig
Afgestig van Wynberg
- 1891—1891: NG Gemeente De Nieuwe Kerk (Tamboerskloof) gestig
Afgestig van Kaapstad
- 1891—1891: NG Gemeente Umtata gestig
Afgestig van Dordrecht
- 1891—1891: Gereformeerde Gemeente Petrusburg gestig
- 1891—1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lichtenburg gestig
- 1891—1891: NG Gemeente Jamestown gestig
Afgestig van Aliwal-Noord/Dordrecht
- 1891—1891: NG Gemeente Bothaville gestig
- 1891—1891: NG Gemeente Sterkstroom gestig
Afgestig van Molteno
- 1891—1891: NG Gemeente Thaba `Nchu gestig
Die naam beteken `Berg van die Nag`.
- 1891—1891: Stigting van Instituut vir Blindes; Worcester
- 1891—1891: Begin van sendingwerk by Morgenster in Mashonaland (Zimbabwe)
- Nov 1891—Nov 1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Krugersdorp gestig
- Des 1891—Des 1891: Inwyding van die Paardekraal Monument
|
3 | 1892 | - 1892—1892: NG Gemeente Mafikeng gestig
Afgestig van Vryburg
- 1892—1892: Spoorlyn na Johannesburg voltooi
Daar was ook aansluitings vanaf Kaapstad; Port Elizabeth en Oos-Londen
- 1892—1892: Mankurwane van die Tlhaping oorlede
- 1892—1892: Stigting van Etiopiese Kerk
- 2 Feb 1892—2 Feb 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ventersdorp gestig
- 5 Apr 1892—5 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Chrissiesmeer gestig
- 26 Apr 1892—26 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Wolmaransstad gestig
- 29 Jul 1892—29 Jul 1892: NG Gemeente Petrusburg gestig
- 15 Okt 1892—15 Okt 1892: NG Gemeente Langlaagte gestig
Afgestig van Johannesburg.
- Nov 1892—Nov 1892: NG Gemeente Jagersfontein gestig
Afgestig van Fauresmith.
|
4 | 1893 | - 1893—1893: NG Gemeente Strydenburg gestig
Afgestig van Hopetown/Philipstown/Prieska/Britstown
- 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Lichtenburg gestig
- 1893—1893: Gereformeerde Gemeente Volksrust gestig
- 1893—1893: NG Gemeente Upington gestig
Voor die stigting het lidmate buite die grense van bestaande gemeentes geval
- 1893—1893: NG Gemeente Rossville (Rhodes) gestig
Afgestig van Barkly-Oos. Rossville is tans weer by Barkly-Oos ingeskakel
- 1893—1893: Aankoms van Mohandas (Mahatma) Ghandi in Durban
- 3 Okt 1893—3 Okt 1893: Rhodesi?rs verslaan die Matabele
Die slag het op die oewer van die Imbambezi plaasgevind
|
5 | 1894 | - 1894—1894: Glen Grey` Wet deur Kaapse parlement aangeneem
Die wet se doel was om Swart arbeid en eiendom (grondbesit) te beheer
- Jun 1894—Jun 1894: NG Gemeente Boksburg gestig
- 15 Jun 1894—15 Jun 1894: NG Gemeente Melmoth-Eshowe gestig
Afgestig van Ladysmith. Die onderskeie dorpe was te klein om elk `n predikant te onderhou; gevolglik is daar `n gesamentlike gemeente gestig.
- 2 Nov 1894—2 Nov 1894: Spoorlyn tussen Delagoabaai (Maputo) en Johannesburg geopen
|