|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1809 | - 1809—1809: Groot droogte op die Oosgrens
- 1809—1809: Gola se Xhosa gemeenskap vestig hulle by Pramberg
|
3 | 1810 | - 1810—1810: Geboorte van Montshiwa van die Rolong
|
4 | 1811 | - 1811—1811: NG Gemeente Caledon gestig
Afgestig van Swellendam
- 1811—1811: Caledon en George gestig
- 1811—1811: Gereelde rondgaande howe gestig
- 1811—1812: William John Burchell reis na die binneland
- 1811—1812: Vierde Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
- 5 Jul 1811—5 Jul 1811: Luitenant Generaal Grey as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 6 Sep 1811—6 Sep 1811: Sir John Francis Cradock as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
5 | 1812 | - 1812—1812: Eerste Presbiteriaanse gemeente gestig
- 1812—1812: Molehabangwe van die Tlhaping oorlede
Word opgevolg deur sy seun Mothibi
- 1812—1812: Swarte Ommegang
Rondgaande howe wat ingestel was om klagtes van mishandeling van Koikoi deur boere te ondersoek. Sendelinge Read en van der Kemp het beweer dat meer as 100 moorde deur die boere gepleeg is.
- 1812—1812: Cradock en Grahamstad gestig
|
6 | 1813 | - 1813—1813: NG Gemeente George gestig
Afgestig van Swellendam
- 1813—1813: Hofverrigtinge vir die publiek oopgestel
- 1813—1813: Ds John Campbell voer `n sendinginspeksie van die binneland uit
- 1813—1813: Adam Kok se mense maak aanspraak op die naam Griekwa
- Jan 1813—Jan 1813: Inwyding van eerste NG kerkgebou op Caledon
Hierdie gebou is in 1876 vervang deur `n groter struktuur wat deur Carl Otto Hager ontwerp is.
- 2 Nov 1813—2 Nov 1813: Lord Charles Henry Somerset as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
7 | 1814 | - 1814—1814: `Evangelische Gezangen` eerste keer aan Kaap gesing
- 1814—1814: Besluit deur die kerk om Skotse predikante te werf
- 1814—1814: Lord Charles Henry Somerset begin met sy angliseringsbeleid
- 1814—1814: Pospakket diens tussen Brittanje en die Kaap ingestel
- 1814—1814: Die kerkgebou van Stellenbosch vergroot
Die noord-; suid- en wesvleuels word verleng en die voorkant kry `n klassistiese gewel.
- 13 Aug 1814—13 Aug 1814: Britse Besetting bekragtig by Kongres van Wene
|
8 | 1815 | - 1815—1815: Stigting van Weeshuis
- 1815—1815: Napoleon by Slag van Waterloo verslaan
- 1815—1815: Slagtersnek opstand
|
9 | 1816 | - 1816—1816: Wesleyaanse Sending aan die Nama by Leliefontein
- 1816—1816: Algemeen Reglement vir kerk in Nederland
- 1816—1816: Kuruman Sending gevestig
Sendelinge Read en Hamilton van die Londense Sending Genootskap; met Hendriks; Kakkerlak en Sedras vestig Kuruman Sending
- 1816—1816: Shaka word Zoeloe-opperhoof
|
10 | 1817 | - 1817—1817: NG Gemeente Uitenhage gestig
Afgestig van Graaff-Reinet
- 1817—1817: Aankoms van Eerwaarde Robert Moffat
- 1817—1817: Skotse ambagsman immigrante na die Kaap gebring
Benjamin Moodie het ongeveer 200 Skotse ambagsmanne na die Kaap gebring
|
11 | 1818 | - 1818—1818: NG Gemeente Cradock gestig
Afgestig van Graaff-Reinet
- 1818—1818: Nedersettings aan die oorkant van die Oranjerivier ontstaan
- 1818—1818: Stigting van Bybelgenootskap
- 1818—1818: Beaufort-Wes gestig
- 1818—1819: Vyfde Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
Grahamstad word deur Xhosas aangeval
|
12 | 1819 | - 1819—1819: NG Gemeente Beaufort-Wes gestig
Afgestig van Tulbagh/Graaff-Reinet
- 1819—1819: NG Gemeente Hottentots-Holland (Somerset-Wes) gestig
Afgestig van Stellenbosch.
- 1819—1819: Aankoms in Suid-Afrika van dr John Phillip.
Hy was `n Britse filantroop van die Londense Sending Genootskap
|
13 | 1820 | - 1820—1820: Werwing van Skotse predikante
- 1820—1820: Port Elizabeth vernoem deur Sir Rufane Donkin
- 1820—1820: Worcester gestig
- 1820—1820: Andries Waterboer verkies tot Griekwa Kaptein by Griekwastad
- 1820—1820: James Read produseer die eerste boek in Setswana
- 1820—1821: Aankoms van Britse Setlaars
Ongeveer 5000 Britse Setlaars kom in Algoabaai (Port Elizabeth) aan en vestig in die Oos-Kaap
|
14 | 1821 | - 1821—1821: NG Gemeente Worcester gestig
Afgestig van Tulbagh
- 1821—1821: Eerwaarde Robert Moffat verskuif na Kuruman
Hy was in Namaqualand sedert 1817
|
15 | 1822 | - 1822—1822: Aankoms van Ds Andrew Murray (Snr)
- 5 Jul 1822—5 Jul 1822: Engels word die amptelike taal in die Kaapkolonie
Die Angliseringsproses het ook die invoering van die Engelse regstelsel tot gevolg gehad
|
16 | 1823 | - 1823—1823: Begin van Difaqane - Slag van Dithakong
Manthatisi teruggedryf deur Tlhaping met behulp van die Griekwas. Tswana na die noorde en ooste hewiglik ontwrig deur Difaqane strooptogte.
- 1823—1823: Aankoms van Ierse setlaars
John Ingram het ongeveer 146 Ierse setlaars na die Kaap gebring
|
17 | 1824 | - 1824—1824: George Thompson reis na die binneland
Hy noem die Augrabies Watervalle `Cataract of King George`
- 1824—1824: Begin van Lovedale Sending onder die Xhosa
- 1824—1824: Bergenaar rebellie
- 1824—1824: Eerste vuurtoring geopen
- 1824—1824: Die Zoeloe-koning Shaka `ken toe; bemaak en verkoop` Port Natal
Die Zoeloe-koning het dit verkoop aan Farewell en sy makkers
- 1824—1824: Eerwaarde Robert Moffat begin sendingwerk op Kuruman
- 1824—1824: Ds Abraham Faure begin `Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tijdschrift`
- 1824—1824: Bouwerk aan die pad deur die Fransch Hoek Pas begin
- 2 Nov 1824—2 Nov 1824: Eerste sinode van die Kaapse Kerk
|
18 | 1825 | - 1825—1825: NG Gemeente Somerset-Oos gestig
Afgestig van Graaff-Reinet/Uitenhage
- 1825—1825: Gedepresi?erde riksdaalder word omgeskakel na Britse Sterling
- 1825—1825: Eerste stoomskip kom in Tafelbaai aan
- 1825—1825: Die `Jubilee Park Cemetery` in Uitenhage in gebruik
- 1825—1825: Die `Anglican St. Mary`s Collegiate Church` begin in Port Elizabeth
- 10 Okt 1825—10 Okt 1825: Geboorte van Paul Kruger
Hy het later President van die Zuid Afrikaansche Republiek (ZAR) geword
|
19 | 1826 | - 1826—1826: NG Gemeente Colesberg (Toverberg/Torenberg) gestig
Afgestig van Graaff-Reinet
- 1826—1826: NG Gemeente Tijgerberg (Durbanville) gestig
Afgestig van Kaapstad/Paarl/Swartland
- 1826—1826: NG Gemeente Clanwilliam gestig
Afgestig van Tulbagh/Swartland
- 1826—1826: L Marquard as eerste sendeling van die Kaapse Kerk georden
- 1826—1826: Adam Kok II vestig Philippolis Griekwa Kapteinskap
|
20 | 1827 | - 5 Jan 1827—5 Jan 1827: NG Gemeente Glen Lynden (Bedford) gestig
Afgestig van Somerset-Oos
|
21 | 1828 | - 1828—1828: Geboorte van Dr Andrew Murray (Jnr)
- 1828—1828: Hoogtepunt van Difaqane (Volksverskuiwing)
- 1828—1828: Stigting van Zuid-Afrikaansch Athenaeum
Die stigting het in die Groote Kerk plaasgevind. Dit het later ontwikkel tot die Universiteit van Kaapstad.
- 1828—1828: Dood van Shaka Zoeloe
- 1828—1828: Die `Union Chapel` gemeente in Port Elizabeth gestig
Hierdie gemeente was deel van die Londense Sending Genootskap. Rekordhouding het in 1831 begin
- 1828—1828: `St. Mary`s Cemetery` begin in Port Elizabeth
- 1828—1828: Afskaffing van diskriminasie teen Koikoi deur Ordonnansie 50
|
22 | 1829 | - 1829—1829: Paryse en Rynse Sendinggenootskappe begin sendingwerk
- 20 Sep 1829—20 Sep 1829: NG Gemeente Wynberg gestig
Afgestig van Kaapstad
- 3 Okt 1829—3 Okt 1829: Opening van `SA College`
Hierdie kollege het later die Universiteit van Kaapstad geword
|
23 | 1830 | - 1830—1830: Eerwaarde Robert Moffat se drukpers word per ossewa na Kuruman vervoer
- 1830—1830: Colesberg gestig
- 1830—1830: Volle burgerregte toegeken aan Rooms Katolieke in die Kaap
- 1830—1830: Pad oor Sir Lowry`s Pas geopen
|