1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig later weer ontbind
2
1895
29 Des 1895—2 Jan 1896: Die Jameson Inval Jameson val die Transvaal in met `n mag van ongeveer 500 manskappe. Die Boere bied weerstand teen die Jameson inval en Jameson gee op 2 Januarie 1896 by Doornkop oor.
3
1896
1896—1896: Gereformeerde Gemeente Krugersdorp gestig
1896—1896: Gereformeerde Gemeente Lyciumville gestig
1896—1896: Montshiwa van die Rolong oorlede
1896—1896: Rinderpes epidemie versprei deur Afrika en veroorsaak groot verliese aan vee Die Rinderpes virus (RPV) is `n enkel-string RNA virus in die familie Paramyxoviridae; genus Morbillivirus.
1896—1896: Matabele Rebellie - Suid-Rhodesi?
1896—1897: Betsjoeanaland Veldtog/Galeshewe se Oorlog begin by Phokwane Dit versprei later na Langeberg
1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig later weer ontbind
4
1897
1897—1897: Gereformeerde Gemeente Vryheid gestig
1897—1897: NG Gemeente Douglas gestig Afgestig van Griekwastad/Dutoitspan/Kimberley/Hopetown
1897—1897: NG Gemeente Nieuwoudtville gestig Afgestig van Calvinia
1897—1897: Gereformeerde Gemeente Tweespruit gestig
1897—1897: NG Gemeente Brandvlei gestig Afgestig van Calvinia/Kenhardt/Williston
1897—1897: Zoeloeland by Natal ingelyf
1897—1897: Spoorlyn tussen Kaapstad en Bulawayo geopen
1897—1897: Luka Mothibi in Langeberg doodgemaak
4 Jan 1897—4 Jan 1897: Eerste motorvoertuig vertoon John Hess; `n sakeman; het `n Benz Voiturette ingevoer en dit by Berea Park in Pretoria ten toon gestel. Toegangsgeld van 2/6 (25 sent) is gehef. Pres Paul Kruger het `n uitnodiging vir `n rit in die motor van die hand gewys. Die motor is daarna in Johannesburg vertoon waarna dit aan `n sakeman van Johannesburg teen `n `aansienlike bedrag` verkoop is. Die motor is later gedurende die jaar deur `n brand verwoes.
18 Mrt 1897—18 Mrt 1897: 5000 Boere besluit om weerstand te bied teen die Britse anneksasie.
8 Jul 1897—8 Jul 1897: NG Gemeente Jeppestown gestig Afgestig van Johannesburg.
22 Nov 1897—22 Nov 1897: Nederduitsch Hervormde Gemeente Trichardtsfontein gestig
5
1898
1898—1898: NG Gemeente Christiana gestig Die gemeente was reeds vroe?r gestig maar is in 1898 herstig. Die rede vir die herstigting is onbekend; want alle dokumente is verbrand gedurende die Anglo-Boere oorlog.
1898—1898: Stigting van Kakamas-arbeidskolonie
2 Des 1898—2 Des 1898: NG Gemeente Trompsburg gestig
6
1899
1899—1899: Gereformeerde Gemeente Wolmaransstad gestig
1899—1899: Gereformeerde Gemeente Zeerust gestig
1899—1899: NG Gemeente De Rust gestig Afgestig van Oudtshoorn
1899—1899: NG Gemeente Loxton gestig Afgestig van Beaufort-Wes/Carnarvon/Victoria-Wes
1899—1899: Imperiale Pennie Posgeld deur die Kaapkolonie aanvaar
1899—1899: Slag van Dundee
1899—1899: Opstel van Adres oor Oorlog deur die Kaapse Moderatuur Hierdie adres is aan die Britse Ho? Kommissaris gerig
1899—1899: Vroue-vredespetisie
1899—1899: Omvattende oorlogsbediening deur die NG Kerk
1899—1899: Vrystaatse sinode aanvaar verantwoordelikheid vir sendingwerk in Zambi?
1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig later weer ontbind
1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig later weer ontbind
28 Feb 1899—28 Feb 1899: NG Gemeente Germiston gestig Afgestig van Boksburg. Ene Mnr Jack het saam met `n mnr Simmer `n goudmyn in die gebied bedryf en die dorp is na mnr Jack se geboorteplaas naby Glasgow in Skotland vernoem.
20 Aug 1899—20 Aug 1899: Biddag vir Vrede
2 Okt 1899—2 Okt 1899: Slag van Elandslaagte
3 Okt 1899—3 Okt 1899: Generaal Redvers Buller kom in Kaapstad aan
12 Okt 1899—3 Mei 1902: Anglo-Boere Oorlog Hierdie was die Tweede Vryheidsoorlog. Die eerste skoot van die oorlog is op 1899/10/13 deur `n Coetzee by Kraaipanstasie; sowat 40 myl (64 kilometer) suid van Mafeking; afgevuur. Vroue en kinders het die meeste gely. Amptelik het 27 927 mense in die konsentrasiekampe gesterf wat meer was as die gesamentlike ongevalle van die Britte en Boere op die slagvelde.
13 Okt 1899—13 Okt 1899: Boere val Natal binne
14 Okt 1899—14 Okt 1899: Beleg van Mafikeng en Kimberley begin Beleg van Kekewich by Kimberley en Baden-Powell by Mafeking
20 Okt 1899—20 Okt 1899: Slag van Talana Penn Symons beheer die slag by Talana. M?ller gee oor.
24 Okt 1899—24 Okt 1899: Slag van Rietfontein
30 Okt 1899—30 Okt 1899: `Droewige Maandag` Joubert uitoorl? White by die Slag van Ladysmith (Modderspruit) en Carleton word gedwing om oor te gee by Nicholson`s Nek
2 Nov 1899—2 Nov 1899: Beleg van Ladysmith White se magte aanvaar die beleg van Ladysmith
23 Nov 1899—23 Nov 1899: Slag van Belmont
25 Nov 1899—25 Nov 1899: Slag van Graspan (Enslin)
28 Nov 1899—28 Nov 1899: Slag van Modderrivier (Tweeriviere)
1 Des 1899—1 Des 1899: Slag van Magersfontein
8 Des 1899—8 Des 1899: Slag van Lombard`s Kop
10 Des 1899—10 Des 1899: Slag van Stormberg
15 Des 1899—15 Des 1899: Slag van Colenso
7
1900
1900—1900: Begin van bediening aan buitelandse krygsgevangenes
1900—1900: Samesmelting van die `Union` en die `Castle Steamship Lines`
1900—1900: Sir Alfred Milner word goewerneur van die Kaapkolonie
1900—1900: Predikante vergadering by Stellenbosch
1900—1900: `The truth about the Boer and his church` word deur Kaapse predikante gepubliseer
6 Jan 1900—6 Jan 1900: Boere val Ladysmith aan
24 Jan 1900—25 Jan 1900: Slag van Spioenkop
5 Feb 1900—7 Feb 1900: Slag van Vaalkrantz
15 Feb 1900—15 Feb 1900: Kimberley ontset
18 Feb 1900—18 Feb 1900: Slag van Paardeberg Eerste groot Britse oorwinning in die oorlog
28 Feb 1900—28 Feb 1900: Ladysmith ontset
7 Mrt 1900—7 Mrt 1900: Slag van Poplar Grove
13 Mrt 1900—13 Mrt 1900: Bloemfontein ingeneem
14 Apr 1900—14 Apr 1900: Eerste Boere krygsgevangenes arriveer op St. Helena
1 Jun 1900—1 Jun 1900: Slag van Diamond Hill
Jul 1900—Aug 1900: Verskroeide-aarde beleid Hierdie beleid het die afbrand van boereplase gewettig
7 Des 1900—7 Des 1900: Emily Hobhouse vertrek na Suid-Afrika Emily Hobhouse was `n Engelse maatskaplike werker wat per boot na Suid-Afrika gekom het om vas te stel wat die toestande in die Britse konsentrasiekampe was in `n poging om die Anglo-Boereoorlog te be?indig
8
1901
1901—1901: Dood van Koningin Victoria
1901—1901: Builepes in Kaapstad
1901—1902: Aankoms van Britse onderwysers om in die konsentrasiekampe te onderrig 200 onderwysers arriveer vanaf Engeland om skool te gee in die Britse konsentrasiekampe. Hulle is gevolg deur nog 100 onderwysers vanaf Kanada; Nieu Zeeland en Australi?
9
1902
1902—1902: Dood van Cecil John Rhodes
3 Mei 1902—3 Mei 1902: Vrede van Vereeniging onderteken Die ooreenkoms is in Melrosehuis in Pretoria onderteken. Dit het die Anglo-Boereoorlog be?indig
13 Jul 1902—13 Jul 1902: Dankdag vir Vrede
10
1903
1903—1903: Gereformeerde Gemeente Bloemfontein gestig
1903—1903: Gereformeerde Gemeente Molteno gestig
1903—1903: Gereformeerde Gemeente Christiana gestig
1903—1903: Eerste sinodes na die Anglo-Boereoorlog
Okt 1903—Okt 1903: Eerste ernstige motorongeluk Die ongeluk het om 21:30 op `n spooroorgang in Maitland; Kaapstad; plaasgevind. Dit was donker en die bestuurder; Charles Garlick wat `n welgestelde sakeman en eienaar van die voertuig was; het nie gesien dat die tweede hek van die oorgang gesluit was nie. Toe hy en sy passasiers dit agterkom; was die Johannesburg sneltrein reeds baie naby. Daar was net genoeg tyd vir almal om uit die voertuig te spring. `Al die insittendes het min of meer ernstige beserings opgedoen` het die Cape Times berig.
11
1904
1904—1904: Gereformeerde Gemeente Bronkhorstspruit gestig
1904—1904: Stigting van die Sionistekerk
1904—1904: Chinese arbeiders gewerf vir die Transvaalse myne
1904—1904: Transvaal Technical Institute open sy deure Die Instituut het in Johannesburg begin en klasse is ook in Pretoria aangebied. In 1906 is die naam na Transvaalse Universiteitskollege (TUK) verander. In 1930 het dit die Universiteit van Pretoria geword.
Jun 1904—Jun 1904: President SJP Kruger oorlede Hy is in Switserland oorlede en is op 16 Desember 1904 in die Ou Begraafplaas in Pretoria ter ruste gel?.
12
1905
1905—1905: Gereformeerde Gemeente Germiston gestig
1905—1905: Gereformeerde Gemeente Standerton gestig
1905—1905: Publikasie van `De Zending Kerk` Die eerste kerkblad van die Nederduitse Gereformeerde Sending Kerk
1905—1905: NG Gemeente Kalkbaai gestig Afgestig van Simonstad-Kalkbaai. In 1941 weer met Simonstad verenig
1 Mrt 1905—1 Mrt 1905: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vrede gestig
15 Aug 1905—26 Aug 1905: Eerste motorrit tussen Johannesburg en Kaapstad n Oostenrykse edelman; Baron de Revertera - wat op die ho?veld geboer het - het `n weddenskap aangegaan dat hy die afstand van 2091 km in minder as 14 dae sou afl?. Hy het sy reis om 09:00 op die eerste dag begin en het elf dae later om 18:30 in Kaapstad aangekom; nadat hy baie ontberings moes deurmaak.
13
1906
1906—1906: Gereformeerde Gemeente Belfast gestig
1906—1906: Gereformeerde Gemeente Stoffberg gestig
1906—1906: Bambatha-rebellie; Natal
14
1907
1907—1907: Gereformeerde Gemeente Schweizer Reneke gestig
1907—1907: Asiatiese Registrasiewet aangeneem in die Transvaal Indi?rs is daarteen gekant
1907—1907: Stigting van die Raad van Nederduitse Gereformeerde Kerke
15
1908
1908—1908: Transvaalse Kerk stig vier sendingstasies in Mosambiek
1908—1908: Kaapse Kerk begin met sendingwerk in Nigeri?
1908—1908: Tweede Asiatiese Registrasiewet aangeneem in die Transvaal Begin van passiewe weerstandsveldtogte
16
1909
1909—1909: S.S. Waratah raak verlore tussen Durban en Kaapstad
1909—1966: Gereformeerde Gemeente Eldoret gestig later weer ontbind
Mei 1909—Mei 1909: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ermelo gestig
28 Des 1909—28 Des 1909: Eerste aangedrewe vlug n Besoekende Fransman; Albert Kimmerling; het sy Voisin oor Nahoonrenbaan; Oos-Londen; in die lug gekry tot `n hoogte van sowat ses meter.
17
1910
1910—1910: Eerste W?reldsendingkonferensie (Edinburgh)
1910—1910: Hoeksteen van die Uniegebou in Pretoria word gel?
1910—1919: Louis Botha dien as eerste Premier van Suid-Afrika
3 Mei 1910—3 Mei 1910: Unie van Suid-Afrika gestig Die Unie is gestig deur die Britse kolonies en Boererepublieke saam te voeg
3 Okt 1910—3 Okt 1910: Eerste Unie Parlement word geopen
18
1911
1911—1911: Gereformeerde Gemeente Krokodilsrivier gestig
1911—1911: Hereniging van sinodes van die NG Kerk misluk
7 Mei 1911—7 Mei 1911: Sensus van die bevolking word geneem
28 Mei 1911—28 Mei 1911: Nederduitsch Hervormde Gemeente Germiston gestig
23 Sep 1911—23 Sep 1911: Nederduitsch Hervormde Gemeente Heilbron gestig
19
1912
1912—1912: Stigting van die South African Native National Congress (ANC)
17 Aug 1912—17 Aug 1912: Nederduitsch Hervormde Gemeente Piet Retief gestig
20
1913
1913—1913: Gereformeerde Gemeente Lindley gestig
1913—1913: Gereformeerde Gemeente Frankfort gestig
1913—1913: Opmars van Natalse Indi?rs in die Transvaal in
1913—1913: Aanvaarding van Naturelle Trust en Grondwet Dit was bepalend vir latere tuislandbeleid
1913—1913: Mynerstakings en onluste op die Witwatersrand. Indi?r onluste in Natal
1913—1913: Wet op Naturellegrondbesit beperk swart eienaarskap van grond
17 Aug 1913—17 Aug 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vereeniging gestig
22 Nov 1913—22 Nov 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zwartruggens gestig
29 Nov 1913—29 Nov 1913: Nederduitsch Hervormde Gemeente Goede Hoop gestig
Des 1913—Des 1913: Inwyding van die Vrouemonument in Bloemfontein
21
1914
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Clanwilliam gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Swartruggens gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Strydenburg gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Bultfontein gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Koster gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Carolina gestig
1914—1914: Gereformeerde Gemeente Delportshoop gestig
1914—1914: Rebellie `n Groot aantal Suid-Afrikaners was gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die Eerste W?reldoorlog en het gerebelleer. Die leiers is gevang en gevonnis. Fourie het die doodstraf ontvang.
1914—1914: Stigting van die Nasionale Party
1914—1914: Uitbreek van die Eerste W?reldoorlog
1914—1918: Suid-Afrika neem deel aan die Eerste W?reldoorlog
1914—1984: Gereformeerde Gemeente Harare gestig later weer ontbind
1914—1995: Gereformeerde Gemeente Hofmeyr gestig later weer ontbind
16 Mei 1914—16 Mei 1914: Nederduitsch Hervormde Gemeente Memel gestig
20 Des 1914—20 Des 1914: Kommandant Jopie Fourie deur vuurpeleton tereggestel
22
1915
1915—1915: Gereformeerde Gemeente Ermelo gestig
1915—1915: Buitengewone vergadering van die Raad van Kerke
1915—1915: Afrikaans word die tweede amptelike taal; naas Engels
1915—1915: Suidwes-Afrika en Suid-Afrika verbind deur spoorlyn
1915—1915: Anti-Duitse onluste in Johannesburg
18 Jun 1915—18 Jun 1915: Nederduitsch Hervormde Gemeente Standerton gestig
23
1916
1916—1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Louis Trichardt gestig
1916—1916: Gereformeerde Gemeente Theunissen gestig
1916—1916: Gereformeerde Gemeente Zastron gestig
1916—1916: President MT Steyn by die Vrouemonument begrawe
17 Jan 1916—17 Jan 1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Laeveld gestig
20 Mei 1916—20 Mei 1916: Eerste uitgawe van die Huisgenoot
8 Jul 1916—8 Jul 1916: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bloemhof gestig
15 Jul 1916—20 Jul 1916: Slag van Delvillebos 121 Offisiere en 3032 man het die bos bestorm en met die Duitsers slaags geraak. Vyf dae later het slegs 5 offisiere en 750 man die `bos` ongedeerd verlaat. Teen daardie tyd het artillerievuur van die vyand die bos totaal vernietig.
24
1917
1917—1917: Kommunistiese Revolusie in Rusland
1917—1917: Opening van die evangelisteskool; Wellington
20 Apr 1917—20 Apr 1917: Nederduitsch Hervormde Gemeente Eendracht gestig
25
1918
1918—1918: Gereformeerde Gemeente Matlabas gestig
1918—1918: Stigting van die Afrikaner Broederbond
1918—1918: Einde van die Eerste W?reldoorlog
Mei 1918—Mei 1918: Nederduitsch Hervormde Gemeente Messina gestig
25 Mei 1918—25 Mei 1918: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bethal gestig
Sep 1918—Okt 1918: Spaanse Griep-epidemie `Swart Oktober` Volgens historiese bronne het die griep sy ontstaan in Spanje gehad en die eerste Suid-Afrikaanse geval is in Durban aangemeld. Amptelike syfers dui op 140;000 Suid-Afrikaanse sterftes aan hierdie epidemie.
26
1919
1919—1919: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lusaka gestig
1919—1919: Gereformeerde Gemeente Ficksburg gestig
1919—1919: Gereformeerde Gemeente Kuruman gestig
1919—1924: Jan Christiaan Smuts (1870-1950) word Eerste Minister van Suid-Afrika
1919—1980: Gereformeerde Gemeente Lusaka gestig later weer ontbind
Mei 1919—Mei 1919: Eerste uitgawe van die Landbou Weekblad
3 Mei 1919—3 Mei 1919: Nederduitsch Hervormde Gemeente Roossenekal
3 Sep 1919—3 Sep 1919: Generaal Hertzog lei die Vryheidsdeputasie na Versailles Sy doel was om herstel van die Boererepublieke te eis
10 Nov 1919—10 Nov 1919: Afrikaans word vir die eerste keer in die Kerk gebruik
27
1920
1920—1920: Gereformeerde Gemeente Bethlehem gestig
4 Feb 1920—20 Mrt 1920: Eerste vlug tussen Londen en Kaapstad Die `London Daily Mail` het `n prysgeld van ?10;000 uitgeloof vir die eerste vlug tussen Londen en Kaapstad. Helperus Andreas (Pierre) van Ryneveld en Christopher Joseph Quintin Brand het die uitdaging aanvaar. Vier ander spanne het ook tot die wedren toegetree. Die Suid-Afrikaners het om 07:00 op 4 Februarie in hul `Silver Queen` opgestyg. Op 11 Februarie by Aswan neergestort en is binne 11 dae met `n nuwe vliegtuig deur die RAF in Ka?ro voorsien. Stort weer op 6 Maart buite Bulawayo in hul `Silver Queen II` neer. Ontvang weer `n nuwe vliegtuig en land om 16:00 op 20 Maart by Wynberg Vliegveld in Kaapstad. Hulle het nooit die prysgeld ontvang nie omrede die vlug nie in een vliegtuig voltooi is nie. Nie een van die ander 4 spanne het die vlug voltooi nie.
28
1921
1921—1921: Gereformeerde Gemeente Olifantshoek gestig
1921—1921: Diamantmyne sluit in Kimberley; ekonomiese depressie
19 Nov 1921—19 Nov 1921: Nederduitsch Hervormde Gemeente Potgietersrus gestig
29
1922
1922—1922: Mynwerkerstaking
1922—1990: Gereformeerde Gemeente Durban word gestig Dit ontbind en herstig in 1990 by samesmelting van Durban gemeentes
22 Apr 1922—22 Apr 1922: Nederduitsch Hervormde Gemeente Delareyville gestig
4 Okt 1922—4 Okt 1922: Inhuldiging van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits)