|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1870 | - 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
|
2 | 1878 | - 1878—1879: Griekwaland-Wes Rebellie en Korana Oorlog
Gebeure val saam met soortgelyke konflikte elders in Suid-Afrika
|
3 | 1879 | - 1879—1879: NG Gemeente Drieankerbaai (Groenpunt) gestig
Afgestig van Kaapstad
- 1879—1879: NG Gemeente Goudini (Rawsonville) gestig
Afgestig van Worcester
- 25 Feb 1879—25 Feb 1879: NG Gemeente Porterville gestig
Afgestig van Piketberg
- 3 Jul 1879—3 Jul 1879: NG Gemeente Senekal gestig
- Sep 1879—Sep 1879: Anglo-Zoeloe Oorlog begin
Veldslae van Isandhlwana; Rorke`s Drift en Ulundi
- 3 Des 1879—3 Des 1879: NG Gemeente Moorreesburg gestig
Afgestig van Swartland
|
4 | 1880 | - 1880—1880: NG Gemeente Griekwastad gestig
Die lidmate het buite die grense van die bestaande gemeentes geval
- 1880—1880: Eerste Wetgewende Raad in die Transvaal
- 1880—1880: Vyfde Basoeto Oorlog
- 1880—1880: Stigting van die De Beers Maatskappy
- 1880—1880: Griekwaland-Wes by die Kaapkolonie ingelyf
- Sep 1880—Sep 1880: NG Gemeente Barrydale gestig
Afgestig van Montagu/Swellendam
- Des 1880—Des 1880: Eerste skoot gevuur in die Eerste Vryheidsoorlog
|
5 | 1881 | - 1881—1881: NG Gemeente Molteno gestig
Afgestig van Dordrecht (?)
- 1881—1881: Stigting van die Instituut vir Dowes; Worcester
- 1881—1881: Brittanje erken die onafhanklikheid van die ZAR
- 1881—1881: Kerk begin opkomende nasionalistiese bewustheid van Afrikaner in ag neem
- 1881—1881: Jantje Mothibi van die Tlhaping oorlede
- 1881—1881: Eerste sinode van NG Sendingkerk
- 1881—1882: Tswana-Kora oorlo? met blanke huursoldaat betrokkenheid
- 28 Jan 1881—28 Jan 1881: Slag van Laing`s Nek
- 27 Feb 1881—27 Feb 1881: Boere verslaan Brittanje by die Slag van Majuba
Einde van Eerste Vryheidsoorlog na die Slag van Amajuba.
- 2 Mrt 1881—2 Mrt 1881: Verklaring van vrede met Brittanje
Die ooreenkoms is by die huis van O`Neill in Noord-Natal aangegaan
|
6 | 1882 | - 1882—1882: NG Gemeente Warrenton gestig
Afgestig van Dutoitspan
- 1882—1882: NG Gemeente Petrusville gestig
Afgestig van Philipstown
- 1882—1882: NG Gemeente Vredefort gestig
Afgestig van Kroonstad.
- 1882—1882: NG Gemeente Vrede gestig
Alle dokumente is in brande tydens die Anglo-Boere oorlog en in die pastorie gedurende Junie 1916 verwoes.
- 1882—1882: NG Gemeente Venterstad gestig
Afgestig van Colesberg/Burgersdorp
- 1882—1882: NG Gemeente Parys gestig
- 1882—1882: Abraham September (`n vrygestelde slaaf) begin met Oranjerivier besproeiing
- 1882—1882: South End Cemetery` in Port Elizabeth begin
- 1882—1882: Gebruik van Nederlands in die Kaapse Parlement erken
- 1882—1882: Ongeveer 4645 setlaars arriveer
- 1882—1882: Opening van eerste ouetehuis; Kaapstad
- 1882—1883: Boere republieke Stellaland en Goosen
- 9 Mei 1882—9 Mei 1882: Inhuldiging van Paul Kruger as President van die ZAR
- 2 Des 1882—2 Des 1882: NG Gemeente Newcastle gestig
Afgestig van Ladysmith.
- 15 Des 1882—15 Des 1882: NG Gemeente Dewetsdorp gestig
|