|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1856 | - 1856—1862: Ongeveer 700 jeugdiges arriveer vanaf Holland
|
3 | 1857 | - 1857—1862: Ondersteunde immigrasieskemas bring ongeveer 12 000 setlaars die land in
|
4 | 1861 | - 1861—1862: Griekwa trek onder Adam Kok III vanaf Philippolis na Niemandsland
|
5 | 1862 | - 1862—1862: NG Gemeente Balfour (Greykerk) gestig
Afgestig van Stockenstr?m (kleurlinggemeente)
- 1862—1862: NG Gemeente Bethulie gestig
- 1862—1862: Eerste burgerlike hofbeslissings oor liberale stryd in die Kerk
|
6 | 1863 | - 1863—1863: Gereformeerde Gemeente Philipstown gestig
- 1863—1863: Gereformeerde Gemeente Potchefstroom gestig
- 1863—1863: NG Gemeente Alice (Victoria-Oos) gestig
Afgestig van Albanie
- 1863—1863: Gereformeerde Gemeente Bethulie gestig
- 1863—1863: NG Gemeente Tarkastad gestig
Afgestig van Cradock/Queenstown
- 1863—1863: NG Gemeente Riebeeck-Kasteel gestig
Afgestig van Swartland
- 1863—1863: Eerste buitelandse sendingwerk van NG Kerk
Dit was by Saulspoort en Soutpansberg gedoen
- 1863—1863: Inwyding van die huidige Neo-Gotiese Toringkerk van Stellenbosch
Die argitek was Carl Otto Hager van Dresden.
- 1863—1863: Die `Hill Presbyterian Church` in Port Elizabeth gestig
- 1863—1863: North End Cemetery` in Port Elizabeth begin
- 15 Jul 1863—15 Jul 1863: NG Gemeente Edenburg gestig
Afgestig van Fauresmith.
- Des 1863—Des 1863: NG Gemeente Philadelphia (Koeberg) gestig
Afgestig van Durbanville
|
7 | 1864 | - 1864—1864: Gereformeerde Gemeente Aliwal-Noord gestig
- 1864—1864: NG Gemeente Willowmore gestig
- 1864—1864: Gereformeerde Gemeente Ventersburg gestig
- 1864—1864: Eerste Natalse sinode
- 1864—1864: St. George`s Cemetery` in Port Elizabeth begin
- Apr 1864—Apr 1864: Nederduitsch Hervormde Gemeente Middelburg gestig
|
8 | 1865 | - 1865—1865: Gereformeerde Gemeente Fauresmith gestig
- 1865—1865: Eerste Vrystaatse sinode
- 1865—1865: Bekendstelling van eerste Xhosa vertaling van die Bybel
- 1865—1865: Verhoor van Biskop Colenso
Weens sy teenkanting teen die leer van ewige straf vir sondaars; en vir sy verdraagsaamheid teenoor poligamie onder die Zoeloes; is Colenso in 1863 deur sy senior; Biskop Robert Gray van Kaapstad; gedaag om voor hom te verskyn op `n klag van kettery.
- 1865—1865: Oorlog tussen die Oranje Vrystaat en die Basoeto`s
- 1865—1866: Ekonomiese depressie regdeur Suid-Afrika
- 1865—1866: Albani? Nedersetting Skema
- 27 Jun 1865—27 Jun 1865: NG Gemeente Heidelberg gestig
- 27 Jun 1865—27 Jun 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Heidelberg gestig
- 19 Okt 1865—19 Okt 1865: NG Gemeente Uniondale gestig
Afgestig van George
- 20 Nov 1865—20 Nov 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Waterberg gestig
|
9 | 1866 | - 1866—1866: NG Gemeente Hartebeesfontein gestig
Afgestig van Potchefstroom. Die gemeente is soms ook Schoonspruit genoem.
- 1866—1866: Indi? staak om arbeiders na Natal te stuur
- 18 Feb 1866—18 Feb 1866: Nederduitsch Hervormde Gemeente Klerksdorp gestig
- 13 Mrt 1866—13 Mrt 1866: NG Gemeente Nasaret (Middelburg) gestig
|
10 | 1867 | - 2 Apr 1867—2 Apr 1867: Eerste diamant naby Hopetown gevind
Die 15-jarige Erasmus Jacobs het met `n klip gespeel toe `n buurman; Schalk van Niekerk; hom daarmee sien. Hy het vermoed dat dit iets waardevols was en het die steen aan John O`Reilly gegee; wat dit op sy beurt aan Lorenzo Boyes; die magistraat van Colesberg; gegee het. Boyes het dit getoets deur sy voorletters DP in sy kantoorvenster uit te krap; wat vandag nog te sien is. Die steen is daarna na Grahamstad gestuur waar dit as `n 21;25 karaat diamant ge?dentifiseer is. Sir Philip Woodhouse; Goewerneur van die Kaap; het die steen vir 500 Pond sterling gekoop; wat `n aansienlike bedrag vir daardie tyd was. Die steen staan as `Eureka` bekend.
|
11 | 1868 | - 1868—1869: Korana Oorlog langs die Oranje Rivier
- 15 Aug 1868—15 Aug 1868: NG Gemeente Zeerust gestig
Afgestig van Potchefstroom.
|
12 | 1869 | - 1869—1869: NG Gemeente Ficksburg gestig
- 1869—1869: Gereformeerde Gemeente Dordrecht gestig
- 1869—1869: NG Gemeente Bethlehem gestig
- 1869—1869: Goud- en diamantstormlope begin
Die Ster van Suid-Afrika was die oorsaak van groot opgewondenheid regdeur die w?reld. Teen die einde van 1869 het `n groep delwers van Natal na Klipdrift op die walle van die Vaalrivier gekom. Dit het aanleiding tot die eerste diamant-stormloop gedurende 1870 gegee; sowel as die vestiging van vele delwerye in die omgewing.
- 1869—1869: Spoorweg vanaf Port Nolloth na O`Kiep
- 7 Feb 1869—7 Feb 1869: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bronkhorstspruit gestig
- Mrt 1869—Mrt 1869: Die `Ster van Suid-Afrika` diamant ontdek
n 83;5 karaat wit diamant was deur `n skaapwagter op die plaas Sandfontein; naby Schalk Van Niekerk se plaas; ontdek.
|
13 | 1870 | - 1870—1870: NG Gemeente Ladybrand gestig
Die dorp is vernoem na die vrou van Pres Brand van die Vrystaat.
- 1870—1870: NG Gemeente Rouxville gestig
- 1870—1870: NG Gemeente Bloemhof gestig
- 1870—1870: Opening van Kaapstad Dokke
- 1870—1870: Galeshewe van die Tlhaping gebore
- 1870—1871: Die `St. Peter`s Anglican Church` in Port Elizabeth gestig
- 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
- 30 Jul 1870—30 Jul 1870: NG Gemeente Wepener gestig
|
14 | 1871 | - 1871—1871: Gereformeerde Gemeente Barkly-Oos gestig
- 1871—1871: Goud in die Oos-Transvaal ontdek
- 1871—1871: Eerste pos vanaf Kaapstad na die diamantvelde
- 1871—1871: Diamante op die plaas Vooruitzicht ontdek
Die plaas is later `New Rush` genoem en uiteindelik Kimberley. Griekwa aanspraak op Diamantvelde word erken en Waterboer soek Britse beskerming. Diamantmynbedrywighede stimuleer trekarbeid op `n ongekende skaal. Twee-derdes van die swart werksmag kom vanaf die Limpopovallei en verder.
- 1871—1871: Brittanje annekseer die diamantvelde van Kimberley en Griekwaland-Wes
- 12 Jun 1871—12 Jun 1871: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zeerust gestig
|
15 | 1872 | - 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Boshof gestig
- 1872—1872: NG Gemeente Dutoitspan (Beaconsfield) gestig
Voor die stigting van die gemeente is mense op die myne deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
- 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Ladybrand gestig
- 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Steynsburg gestig
- 1872—1872: NG Gemeente Kimberley gestig
Voor die stigting van die gemeente is die myners deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
|
16 | 1873 | - 1873—1873: NG Gemeente Frankfort gestig
Die landmeter; Albert von Gordon; bied gratis opmeting aan mits die dorp na sy geboortedorp in Duitsland vernoem word. Frankfort beteken `vrye vesting`.
- 1873—1873: NG Gemeente Philipstown gestig
Afgestig van Colesberg
- 1873—1873: Goud in die Lydenburg distrik in die Transvaal ontdek
- 1873—1873: Griekwaland-Wes as `n Britse kolonie geproklammeer
- 1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars
Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
- 22 Feb 1873—22 Feb 1873: NG Gemeente Calitzdorp gestig
Afgestig van Oudtshoorn
- 19 Apr 1873—19 Apr 1873: NG Gemeente Barkly-Oos gestig
Afgestig van Lady Grey/Dordrecht
- Mei 1873—Mei 1873: NG Gemeente Heilbron gestig
Afgestig van Kroonstad.
|
17 | 1874 | - 1874—1874: NG Gemeente Carnavon (Schietfontein) gestig
Afgestig van Victoria-Wes. Blankes in die omgewing is eers deur die Rynse sendelinge bearbei
- 1874—1874: NG Gemeente Bultfontein gestig
Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes.
- 1874—1874: Spoorweglyn vanaf Port Elizabeth na Uitenhage geopen
- 1874—1874: Kollege in Stellenbosch gestig
Dit het later `Victoria College` geword. Vandag is dit die Universiteit van Stellenbosch
- 1874—1874: Stigting van `Christelijke Jongelieden Vereniging`
|
18 | 1875 | - 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Venterstad gestig
- 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Piet Retief gestig
- 1875—1875: Swart Vlag Rebellie deur wit delwers by Kimberley
- 1875—1875: Vrywillige Beginsel in Kaapse Parlement aanvaar
- 17 Jun 1875—17 Jun 1875: NG Gemeente Brandfort gestig
- 26 Jul 1875—26 Jul 1875: NG Gemeente Noorder-Paarl gestig
Afgestig van Paarl
- 14 Aug 1875—14 Aug 1875: Genootskap van Regte Afrikaners gestig
Stigting het aan huis van Gideon Malherbe in Paarl plaasgevind
|
19 | 1876 | - 1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig
Afgestig van Burgersdorp/Cradock
- 1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore
Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
- 26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig
Afgestig van Burgersdorp
- 10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig
Afgestig van Uitenhage
- 27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig
Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
|
20 | 1877 | - 1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig
Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
- 1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
- 1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
- 1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
- 1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
- 1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
- 25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig
Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
- 12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
- 10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis
|
21 | 1878 | - 1878—1878: NG Gemeente Williston (Amandelboom) gestig
Afgestig van Carnarvon. Die blanke inwoners is eers deur sendelinge bearbei.
- 1878—1878: NG Gemeente Nieu-Bethesda gestig
Afgestig van Graaff-Reinet
- 1878—1878: Walvisbaai as Britse gebied geproklammeer
- 1878—1878: Telegraafdiens tussen Natal en Transvaal ingestel
- 1878—1878: Einde van Negende (laaste) Oosgrensoorlog
- 1878—1878: Koegas wandade
- 1878—1879: Griekwaland-Wes Rebellie en Korana Oorlog
Gebeure val saam met soortgelyke konflikte elders in Suid-Afrika
- 23 Jan 1878—23 Jan 1878: Stigting van Normaalskool vir onderwysstudente; Kaapstad
- 1 Mrt 1878—1 Mrt 1878: NG Gemeente Prieska gestig
Afgestig van Victoria-Wes/Carnarvon
- 14 Mei 1878—14 Mei 1878: Paul Kruger lei `n tweede deputasie na Brittanje
Die doel van hierdie deputasie was om die vryheid van die ZAR te eis
- 3 Okt 1878—3 Okt 1878: De Afrikaner Bond gestig
Dit was `n nuwe politieke party
|
22 | 1879 | - 1879—1879: NG Gemeente Drieankerbaai (Groenpunt) gestig
Afgestig van Kaapstad
- 1879—1879: NG Gemeente Goudini (Rawsonville) gestig
Afgestig van Worcester
- 25 Feb 1879—25 Feb 1879: NG Gemeente Porterville gestig
Afgestig van Piketberg
- 3 Jul 1879—3 Jul 1879: NG Gemeente Senekal gestig
- Sep 1879—Sep 1879: Anglo-Zoeloe Oorlog begin
Veldslae van Isandhlwana; Rorke`s Drift en Ulundi
- 3 Des 1879—3 Des 1879: NG Gemeente Moorreesburg gestig
Afgestig van Swartland
|
23 | 1880 | - 1880—1880: NG Gemeente Griekwastad gestig
Die lidmate het buite die grense van die bestaande gemeentes geval
- 1880—1880: Eerste Wetgewende Raad in die Transvaal
- 1880—1880: Vyfde Basoeto Oorlog
- 1880—1880: Stigting van die De Beers Maatskappy
- 1880—1880: Griekwaland-Wes by die Kaapkolonie ingelyf
- Sep 1880—Sep 1880: NG Gemeente Barrydale gestig
Afgestig van Montagu/Swellendam
- Des 1880—Des 1880: Eerste skoot gevuur in die Eerste Vryheidsoorlog
|
24 | 1881 | - 1881—1881: NG Gemeente Molteno gestig
Afgestig van Dordrecht (?)
- 1881—1881: Stigting van die Instituut vir Dowes; Worcester
- 1881—1881: Brittanje erken die onafhanklikheid van die ZAR
- 1881—1881: Kerk begin opkomende nasionalistiese bewustheid van Afrikaner in ag neem
- 1881—1881: Jantje Mothibi van die Tlhaping oorlede
- 1881—1881: Eerste sinode van NG Sendingkerk
- 1881—1882: Tswana-Kora oorlo? met blanke huursoldaat betrokkenheid
- 28 Jan 1881—28 Jan 1881: Slag van Laing`s Nek
- 27 Feb 1881—27 Feb 1881: Boere verslaan Brittanje by die Slag van Majuba
Einde van Eerste Vryheidsoorlog na die Slag van Amajuba.
- 2 Mrt 1881—2 Mrt 1881: Verklaring van vrede met Brittanje
Die ooreenkoms is by die huis van O`Neill in Noord-Natal aangegaan
|
25 | 1882 | - 1882—1882: NG Gemeente Warrenton gestig
Afgestig van Dutoitspan
- 1882—1882: NG Gemeente Petrusville gestig
Afgestig van Philipstown
- 1882—1882: NG Gemeente Vredefort gestig
Afgestig van Kroonstad.
- 1882—1882: NG Gemeente Vrede gestig
Alle dokumente is in brande tydens die Anglo-Boere oorlog en in die pastorie gedurende Junie 1916 verwoes.
- 1882—1882: NG Gemeente Venterstad gestig
Afgestig van Colesberg/Burgersdorp
- 1882—1882: NG Gemeente Parys gestig
- 1882—1882: Abraham September (`n vrygestelde slaaf) begin met Oranjerivier besproeiing
- 1882—1882: South End Cemetery` in Port Elizabeth begin
- 1882—1882: Gebruik van Nederlands in die Kaapse Parlement erken
- 1882—1882: Ongeveer 4645 setlaars arriveer
- 1882—1882: Opening van eerste ouetehuis; Kaapstad
- 1882—1883: Boere republieke Stellaland en Goosen
- 9 Mei 1882—9 Mei 1882: Inhuldiging van Paul Kruger as President van die ZAR
- 2 Des 1882—2 Des 1882: NG Gemeente Newcastle gestig
Afgestig van Ladysmith.
- 15 Des 1882—15 Des 1882: NG Gemeente Dewetsdorp gestig
|
26 | 1883 | - 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Postmasburg gestig
- 1883—1883: NG Gemeente Reivilo (Cathcart-Wes/Klein Boetsap) gestig
Afgestig van Dutoitspan (?)
- 1883—1883: NG Gemeente Stellaland (Vryburg) gestig
Die gemeente het selfstandig ontstaan
- 1883—1883: NG Gemeente Laingsburg gestig
Afgestig van Worcester/Sutherland/Prins Albert
- 1883—1883: Gereformeerde Gemeente Philippolis gestig
- 1883—1883: Ds Gwayi Tyamzashe verloor sy kleim
Hy was die laaste swart man wat `n kleim in Kimberley myne gehou het
- 1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
|
27 | 1884 | - 1884—1884: Die `Anglican St. Cuthbert`s Church` in Port Elizabeth gebou
- 1884—1884: Barberton se goudvelde geopen
- 1884—1885: Warren neem Stellaland en Goosen oor
Vestig Kroon Kolonie van Brits Betsjoeanaland en Betsjoeanaland Protektorate
- 16 Aug 1884—16 Aug 1884: Stigting van die Republiek van Vryheid in Natal
|
28 | 1885 | - 1885—1885: NG Gemeente Lichtenburg gestig
- 1885—1885: Spoorweglyn vanaf Kaapstad bereik Kimberley
- 7 Des 1885—7 Des 1885: Totstandkoming van Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk
|
29 | 1886 | - 1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
- 1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig
Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
- 1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
- 1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp
Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
|
30 | 1887 | - 1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
- 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
- 17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
- 2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai
Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
- 2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig
|
31 | 1888 | - 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Venterskroon gestig
- 1888—1888: NG Gemeente Cedarville gestig
Afgestig van Barkly-Oos
- 1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bosmansrust gestig
- 1888—1888: NG Gemeente Schweitzer-Reneke gestig
Dorp is vernoem na Kaptein Schweitzer en Veldkornet Reyneke wat in die Koranna-oorlog van 1885 gesneuwel het.
- 1888—1888: Begin van sendingwerk in Malawi
- 1888—1888: De Beers Consolidated Mines Ltd gestig
Cecil John Rhodes verenig Kimberley mynmaatskappye as `De Beers Consolidated Mines Ltd`
- 1888—1888: `British South Africa Company` gestig
- 1888—1888: `Rudd konsessie` word deur Lobengula onderteken
- 14 Apr 1888—14 Apr 1888: NG Gemeente Piet Retief gestig
Afgestig van Wakkerstroom.
|
32 | 1889 | - 1889—1889: Gereformeerde Gemeente Pietersburg gestig
- 1889—1889: NG Gemeente Kenhardt gestig
Afgestig van Carnarvon
- 1889—1889: NG Gemeente Bethal gestig
- 1889—1889: NG Gemeente Amersfoort gestig
Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes en dit is onbekend wanneer die gemeente wel gestig is.
- 9 Mrt 1889—9 Mrt 1889: NG Gemeente Barberton (Nou Nelspruit) gestig
- Okt 1889—Okt 1889: NG Gemeente Klerksdorp gestig
- 26 Okt 1889—26 Okt 1889: NG Gemeente Carolina gestig
|