3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
2
1848
1848—1854: Oranjerivier Soewereiniteit
3
1850
1850—1853: Agtste Grensoorlog
4
1851
1851—1851: NG Gemeente Knysna gestig Afgestig van George
1851—1851: Eerste Basoeto-oorlog
1851—1851: Suiker vir die eerste keer geproduseer van suikerriet wat in Natal aangeplant is
10 Feb 1851—10 Feb 1851: NG Gemeente Ladismith gestig Afgestig van Swellendam/Riversdal
24 Feb 1851—24 Feb 1851: NG Gemeente Fraserburg gestig Afgestig van Beaufort-Wes
13 Des 1851—13 Des 1851: NG Gemeente Hopefield gestig Afgestig van Swartland
5
1852
1852—1852: NG Gemeente Aliwal-Noord gestig Afgestig van Burgersdorp
1852—1852: Stranding van die `Birkenhead`
1852—1852: Die `New Church (Congregational / Presbyterian)` in Port Elizabeth gestig
1852—1852: Tweede eeufeesherdenking Dr A Faure lewer die feesrede
1852—1852: Kopermynbou begin by Springbokfontein (Namakwaland) Trekarbeid op klein skaal
1852—1852: Brittanje onttrek uit Oranjerivier Soewereiniteit met Sandrivier-konvensie
17 Jan 1852—17 Jan 1852: Totstandkoming van `Zuid-Afrikaansche Republiek` (ZAR)
16 Mrt 1852—16 Mrt 1852: Versoening tussen Andries Pretorius en Hendrik Potgieter
10 Apr 1852—10 Apr 1852: NG Gemeente Zoutpansberg (Pietersburg) gestig Ds Andrew Murray van Bloemfontein het die gemeente op Schoemansdal gestig.
30 Apr 1852—30 Apr 1852: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pietersburg gestig
19 Mei 1852—19 Mei 1852: NG Gemeente Middelburg gestig Afgestig van Colesberg/Richmond/Graaff-Reinet/Cradock
6
1853
1853—1853: NG Gemeente Darling gestig Afgestig van Swartland
1853—1853: Instelling van Verteenwoordigende Raad aan die Kaap
1853—1853: Nedersettings van Queenstown en Seymour ontstaan
1853—1853: Nicolaas Waterboer word Griekwa Kaptein
1853—1853: Hopetown gestig
1853—1853: Biskop Colenso word Anglikaanse biskop in Natal
1853—1853: Stigting van Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHK)
1853—1853: `Union Steamship Line` gestig
19 Jan 1853—19 Jan 1853: NG Gemeente Robertson gestig Afgestig van Swellendam
1 Okt 1853—1 Okt 1853: NG Gemeente Oudtshoorn gestig Afgestig van George/Mosselbaai
7
1854
1854—1854: NG Gemeente Alexandria gestig Afgestig van Uitenhage
1854—1854: NG Gemeente Queenstown gestig Afgestig van Cradock
1854—1854: NG Gemeente Pretoria gestig Daar was toe net 28 wonings in die omgewing.
1854—1854: Vrystaatse Vierkleur vir die eerste keer in Bloemfontein gehys
1854—1854: Eerste verkose parlement van die Kaapkolonie
1854—1854: Boere verslaan die Ndebele by Makapansgat
1854—1854: George Grey (1812-1898); Portugees-gebore Britse koloniale Goewerneur
18 Feb 1854—18 Feb 1854: NG Gemeente Hopetown gestig Afgestig van Colesberg
23 Feb 1854—23 Feb 1854: Die Republiek van die Oranje Vrystaat ontstaan Die Republiek het ontstaan na die ondertekening van die Bloemfontein Konvensie
16 Okt 1854—16 Okt 1854: NG Gemeente Montagu gestig Afgestig van Swellendam
19 Nov 1854—19 Nov 1854: NG Gemeente Utrecht gestig Gemeente is deur die konsulent; Dr HE Faure van Pietermaritzburg gestig. Ds Lion Cachet neem beroep op 27 Mei 1865 aan.
8
1855
1855—1855: NG Gemeente Sutherland gestig Afgestig van Worcester
1855—1855: NG Gemeente Heidelberg gestig Afgestig van Swellendam/Riversdal
1855—1855: Stigting van Grey Kollege in Bloemfontein Gesteun deur NG Kerk
1855—1855: 20 myners arriveer om in die Namakwalandse kopermyne te werk
4 Feb 1855—4 Feb 1855: NG Gemeente Jansenville gestig Afgestig van Uitenhage
2 Mrt 1855—2 Mrt 1855: NG Gemeente Ceres gestig Afgestig van Tulbagh
19 Apr 1855—19 Apr 1855: NG Gemeente Murraysburg gestig Afgestig van Graaff-Reinet
8 Sep 1855—8 Sep 1855: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pretoria gestig
16 Okt 1855—16 Okt 1855: NG Gemeente Aberdeen gestig Afgestig van Graaff-Reinet
16 Nov 1855—16 Nov 1855: Pretoria gestig Marthinus Wessel Pretorius het in 1853 twee plase; Elandspoort en Koedoespoort; gekoop met die doel om `n dorp te stig wat as die middelpunt van die oorvaalse staat moes dien. Hy het besluit om die dorp na sy vader; Andries Pretorius; te vernoem.
9 Des 1855—9 Des 1855: NG Gemeente Simonstad (-Kalkbaai)(Vishoek) gestig Afgestig van Wynberg. Met stigting was die naam van die gemeente slegs Simonstad
9
1856
1856—1856: NG Gemeente Hanover gestig Afgestig van Colesberg/Richmond
1856—1856: Natal word `n aparte kolonie
1856—1856: Die `Anglican St. Paul`s Church` in Port Elizabeth gestig
1856—1856: Ongeveer 3000 Krimoorlog veterane (Duitse Legioensoldate) vestig in Kaffraria 2700 Duitse burgers sluit later by hulle aan
1856—1857: Xhosa-selfmoord deur slagting van hul vee In April of Mei 1856 het die tienderjarige Nongqawuse en haar vriendin Nombanda gaan water haal by `n poel naby die monding van die Gxarharivier. Met haar terugkoms het sy haar oom en voog; Mhlakaza; `n Xhosa spiritualis; vertel dat sy die geeste van drie van haar voorvaders ontmoet het. Sy het beweer dat die geeste haar vertel het dat as die Xhosa-mense al hul oeste verwoes en al hul vee doodmaak; die geeste as beloning al die Britse setlaars in die see sou jaag. Hulle sou ook al die oeste vervang en die krale met mooier en gesonder vee vul.
1856—1862: Ongeveer 700 jeugdiges arriveer vanaf Holland
14 Okt 1856—14 Okt 1856: NG Gemeente Dordrecht gestig Afgestig van Aliwal-Noord/Burgersdorp
Nov 1856—Nov 1856: NG Gemeente Boshof gestig
17 Des 1856—17 Des 1856: Stigting van die Boererepubliek Lydenburg
10
1857
1857—1857: Transvaalse Vierkleur vir die eerste keer gehys
1857—1857: Robert Moffat voltooi sy vertaling van die Bybel in Setswana Hy het die Ou Testament van die Bybel in Setswana vertaal
1857—1857: Eerste poskontrak met die `Union Steamship Company` Die kontrak was vir `n gereelde posdiens tussen Brittanje en Suid-Afrika
1857—1857: Besluit oor afsonderlike eredienste vanwe? die `zwakheid van sommigen`
1857—1857: Eerste Wetgewende Raad in Natal
1857—1857: Ongeveer 157 Ierse meisies arriveer Hulle arriveer op die skip `Lady Kennaway` en vestig in Brits-Kaffraria
1857—1857: Kaapse Kerk besluit oor sendingwerk buite die Kolonie
1857—1857: Xhosa betree die Karoo na die Oos-Kaapse veeslagting
1857—1862: Ondersteunde immigrasieskemas bring ongeveer 12 000 setlaars die land in
6 Jan 1857—6 Jan 1857: MW Pretorius; eerste President van die Zuid Afrikaansche Republiek
15 Nov 1857—15 Nov 1857: NG Gemeente St. Stephens (Kaapstad) gestig Kleurlinggemeente wat selfstandig ontstaan het
11
1858
1858—1858: NG Gemeente Riebeeck-Wes gestig Afgestig van Swartland
1858—1858: Joodse gemeente in Port Elizabeth gestig
1858—1858: Oorlog tussen Oranje Vrystaat en die Basoeto-stam
1858—1858: Paarl Gimnasium seunskool deur Ds GWA van der Lingen gestig
1858—1858: Die `Anglican Holy Trinity Church` in Port Elizabeth gebou
Jan 1858—Jan 1858: NG Gemeente Villiersdorp gestig Afgestig van Caledon
12
1859
1859—1859: Stigting van die Gereformeerde Kerke in SA Hierdie kerk het weggebreek vanaf die Nederduitsch Gereformeerde Kerk
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Reddersburg gestig
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Lydenburg gestig
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Pretoria gestig
1859—1859: NG Gemeente Greytown gestig Afgestig van Pietermaritzburg.
1859—1859: NG Gemeente Komg(h)a (Maclean/Macleantown) gestig Voor die stigting is mense in Kaffraria deur leraars van Glen Lynden; Albani? en Stockenstr?m besoek.
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Waterberg gestig
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Rustenburg gestig
1859—1859: Eerste spoorweglyn in Suid-Afrika begin in Kaapkolonie
1859—1859: Opening van Kweekskool; Stellenbosch
1859—1859: Charles Darwin publiseer `Origin of Species` oor evolusie
12 Okt 1859—12 Okt 1859: NG Gemeente Pearston gestig Afgestig van Graaff-Reinet/Somerset-Oos
13
1860
1860—1860: NG Gemeente Kroonstad gestig Afgestig van Harrismith.
1860—1860: Gereformeerde Gemeente Middelburg (Kaap) gestig
1860—1860: Gereformeerde Gemeente Burgersdorp gestig
1860—1860: NG Gemeente Marthinus Wesselstroom (Wakkerstroom) gestig Eerste leraar; Ds DP Ackerman; eers op 16 November 1874 bevestig.
1860—1860: NG Gemeente Waterberg gestig Eerste vaste leraar eers in 1890 bevestig.
1860—1860: Gereformeerde Gemeente Colesberg gestig
1860—1860: NG Gemeente Jacobsdal gestig
1860—1860: Begin van die `Penny Post` in Kaapstad
1860—1860: Begin van konstruksie van die Tafelbaai Dokke
1860—1860: Spoorlyn tussen Kaapstad en Wellington geopen
1860—1860: Opening van SA Biblioteek
1860—1860: Aankoms van Indi?r-kontrakarbeiders in Natal om op suikerplantasies te werk Tussen 1860 en 1911 arriveer ongeveer 52 000 Indi?rs en sowat 50% bly in die land
1860—1860: Die `Catholic St. Augustine`s Church` in Port Elizabeth gestig
1860—1860: Eerste telegraafdiens in Suid-Afrika Hierdie diens was tussen Kaapstad en Simonstad
1860—1860: Eerste Baptistekerk in Port Elizabeth gestig
1860—1860: Worcester-konferensie Begin van geestelike herlewings
1860—1860: Boere republieke noord van die Vaalrivier verenig met die ZAR Pretoria word gekies as die hoofstad
26 Jun 1860—26 Jun 1860: Eerste spoorweg geopen n Spoorlyn van 8 km was in Durban gebou; wat Kaapstad voorgespring het met ongeveer 2 jaar.
14
1861
1861—1861: NG Gemeente Lady Grey gestig Afgestig van Aliwal-Noord
1861—1861: Eerste Pinksterbidure; Paarl
1861—1861: Aankoms van H. Gonin en A. McKidd Hulle was die eerste buitelandse sendelinge van die NG Kerk
1861—1862: Griekwa trek onder Adam Kok III vanaf Philippolis na Niemandsland
Apr 1861—Apr 1861: Nederduitsch Hervormde Gemeente Volksrust gestig
15
1862
1862—1862: NG Gemeente Balfour (Greykerk) gestig Afgestig van Stockenstr?m (kleurlinggemeente)
1862—1862: NG Gemeente Bethulie gestig
1862—1862: Eerste burgerlike hofbeslissings oor liberale stryd in die Kerk
16
1863
1863—1863: Gereformeerde Gemeente Philipstown gestig
1863—1863: Gereformeerde Gemeente Potchefstroom gestig
1863—1863: NG Gemeente Alice (Victoria-Oos) gestig Afgestig van Albanie
1863—1863: Gereformeerde Gemeente Bethulie gestig
1863—1863: NG Gemeente Tarkastad gestig Afgestig van Cradock/Queenstown
1863—1863: NG Gemeente Riebeeck-Kasteel gestig Afgestig van Swartland
1863—1863: Eerste buitelandse sendingwerk van NG Kerk Dit was by Saulspoort en Soutpansberg gedoen
1863—1863: Inwyding van die huidige Neo-Gotiese Toringkerk van Stellenbosch Die argitek was Carl Otto Hager van Dresden.
1863—1863: Die `Hill Presbyterian Church` in Port Elizabeth gestig
1863—1863: North End Cemetery` in Port Elizabeth begin
15 Jul 1863—15 Jul 1863: NG Gemeente Edenburg gestig Afgestig van Fauresmith.
Des 1863—Des 1863: NG Gemeente Philadelphia (Koeberg) gestig Afgestig van Durbanville
17
1864
1864—1864: Gereformeerde Gemeente Aliwal-Noord gestig
1864—1864: NG Gemeente Willowmore gestig
1864—1864: Gereformeerde Gemeente Ventersburg gestig
1864—1864: Eerste Natalse sinode
1864—1864: St. George`s Cemetery` in Port Elizabeth begin
Apr 1864—Apr 1864: Nederduitsch Hervormde Gemeente Middelburg gestig
18
1865
1865—1865: Gereformeerde Gemeente Fauresmith gestig
1865—1865: Eerste Vrystaatse sinode
1865—1865: Bekendstelling van eerste Xhosa vertaling van die Bybel
1865—1865: Verhoor van Biskop Colenso Weens sy teenkanting teen die leer van ewige straf vir sondaars; en vir sy verdraagsaamheid teenoor poligamie onder die Zoeloes; is Colenso in 1863 deur sy senior; Biskop Robert Gray van Kaapstad; gedaag om voor hom te verskyn op `n klag van kettery.
1865—1865: Oorlog tussen die Oranje Vrystaat en die Basoeto`s
1865—1866: Ekonomiese depressie regdeur Suid-Afrika
1865—1866: Albani? Nedersetting Skema
27 Jun 1865—27 Jun 1865: NG Gemeente Heidelberg gestig
27 Jun 1865—27 Jun 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Heidelberg gestig
19 Okt 1865—19 Okt 1865: NG Gemeente Uniondale gestig Afgestig van George
20 Nov 1865—20 Nov 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Waterberg gestig
19
1866
1866—1866: NG Gemeente Hartebeesfontein gestig Afgestig van Potchefstroom. Die gemeente is soms ook Schoonspruit genoem.
1866—1866: Indi? staak om arbeiders na Natal te stuur
18 Feb 1866—18 Feb 1866: Nederduitsch Hervormde Gemeente Klerksdorp gestig
13 Mrt 1866—13 Mrt 1866: NG Gemeente Nasaret (Middelburg) gestig
20
1867
2 Apr 1867—2 Apr 1867: Eerste diamant naby Hopetown gevind Die 15-jarige Erasmus Jacobs het met `n klip gespeel toe `n buurman; Schalk van Niekerk; hom daarmee sien. Hy het vermoed dat dit iets waardevols was en het die steen aan John O`Reilly gegee; wat dit op sy beurt aan Lorenzo Boyes; die magistraat van Colesberg; gegee het. Boyes het dit getoets deur sy voorletters DP in sy kantoorvenster uit te krap; wat vandag nog te sien is. Die steen is daarna na Grahamstad gestuur waar dit as `n 21;25 karaat diamant ge?dentifiseer is. Sir Philip Woodhouse; Goewerneur van die Kaap; het die steen vir 500 Pond sterling gekoop; wat `n aansienlike bedrag vir daardie tyd was. Die steen staan as `Eureka` bekend.
21
1868
1868—1869: Korana Oorlog langs die Oranje Rivier
15 Aug 1868—15 Aug 1868: NG Gemeente Zeerust gestig Afgestig van Potchefstroom.
22
1869
1869—1869: NG Gemeente Ficksburg gestig
1869—1869: Gereformeerde Gemeente Dordrecht gestig
1869—1869: NG Gemeente Bethlehem gestig
1869—1869: Goud- en diamantstormlope begin Die Ster van Suid-Afrika was die oorsaak van groot opgewondenheid regdeur die w?reld. Teen die einde van 1869 het `n groep delwers van Natal na Klipdrift op die walle van die Vaalrivier gekom. Dit het aanleiding tot die eerste diamant-stormloop gedurende 1870 gegee; sowel as die vestiging van vele delwerye in die omgewing.
1869—1869: Spoorweg vanaf Port Nolloth na O`Kiep
7 Feb 1869—7 Feb 1869: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bronkhorstspruit gestig
Mrt 1869—Mrt 1869: Die `Ster van Suid-Afrika` diamant ontdek n 83;5 karaat wit diamant was deur `n skaapwagter op die plaas Sandfontein; naby Schalk Van Niekerk se plaas; ontdek.
23
1870
1870—1870: NG Gemeente Ladybrand gestig Die dorp is vernoem na die vrou van Pres Brand van die Vrystaat.
1870—1870: NG Gemeente Rouxville gestig
1870—1870: NG Gemeente Bloemhof gestig
1870—1870: Opening van Kaapstad Dokke
1870—1870: Galeshewe van die Tlhaping gebore
1870—1871: Die `St. Peter`s Anglican Church` in Port Elizabeth gestig
1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
30 Jul 1870—30 Jul 1870: NG Gemeente Wepener gestig
24
1871
1871—1871: Gereformeerde Gemeente Barkly-Oos gestig
1871—1871: Goud in die Oos-Transvaal ontdek
1871—1871: Eerste pos vanaf Kaapstad na die diamantvelde
1871—1871: Diamante op die plaas Vooruitzicht ontdek Die plaas is later `New Rush` genoem en uiteindelik Kimberley. Griekwa aanspraak op Diamantvelde word erken en Waterboer soek Britse beskerming. Diamantmynbedrywighede stimuleer trekarbeid op `n ongekende skaal. Twee-derdes van die swart werksmag kom vanaf die Limpopovallei en verder.
1871—1871: Brittanje annekseer die diamantvelde van Kimberley en Griekwaland-Wes
12 Jun 1871—12 Jun 1871: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zeerust gestig
25
1872
1872—1872: Gereformeerde Gemeente Boshof gestig
1872—1872: NG Gemeente Dutoitspan (Beaconsfield) gestig Voor die stigting van die gemeente is mense op die myne deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
1872—1872: Gereformeerde Gemeente Ladybrand gestig
1872—1872: Gereformeerde Gemeente Steynsburg gestig
1872—1872: NG Gemeente Kimberley gestig Voor die stigting van die gemeente is die myners deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
26
1873
1873—1873: NG Gemeente Frankfort gestig Die landmeter; Albert von Gordon; bied gratis opmeting aan mits die dorp na sy geboortedorp in Duitsland vernoem word. Frankfort beteken `vrye vesting`.
1873—1873: NG Gemeente Philipstown gestig Afgestig van Colesberg
1873—1873: Goud in die Lydenburg distrik in die Transvaal ontdek
1873—1873: Griekwaland-Wes as `n Britse kolonie geproklammeer
1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
22 Feb 1873—22 Feb 1873: NG Gemeente Calitzdorp gestig Afgestig van Oudtshoorn
19 Apr 1873—19 Apr 1873: NG Gemeente Barkly-Oos gestig Afgestig van Lady Grey/Dordrecht
Mei 1873—Mei 1873: NG Gemeente Heilbron gestig Afgestig van Kroonstad.
27
1874
1874—1874: NG Gemeente Carnavon (Schietfontein) gestig Afgestig van Victoria-Wes. Blankes in die omgewing is eers deur die Rynse sendelinge bearbei
1874—1874: NG Gemeente Bultfontein gestig Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes.
1874—1874: Spoorweglyn vanaf Port Elizabeth na Uitenhage geopen
1874—1874: Kollege in Stellenbosch gestig Dit het later `Victoria College` geword. Vandag is dit die Universiteit van Stellenbosch
1874—1874: Stigting van `Christelijke Jongelieden Vereniging`