Cornelia Margaretha Swart

Cornelia Margaretha Swart

Vroulik 1823 - 1857  (33 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1600 
  • 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
    Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
1823 
  • 1823—1823: Begin van Difaqane - Slag van Dithakong
    Manthatisi teruggedryf deur Tlhaping met behulp van die Griekwas. Tswana na die noorde en ooste hewiglik ontwrig deur Difaqane strooptogte.
  • 1823—1823: Aankoms van Ierse setlaars
    John Ingram het ongeveer 146 Ierse setlaars na die Kaap gebring
1824 
  • 1824—1824: George Thompson reis na die binneland
    Hy noem die Augrabies Watervalle `Cataract of King George`
  • 1824—1824: Begin van Lovedale Sending onder die Xhosa
  • 1824—1824: Bergenaar rebellie
  • 1824—1824: Eerste vuurtoring geopen
  • 1824—1824: Die Zoeloe-koning Shaka `ken toe; bemaak en verkoop` Port Natal
    Die Zoeloe-koning het dit verkoop aan Farewell en sy makkers
  • 1824—1824: Eerwaarde Robert Moffat begin sendingwerk op Kuruman
  • 1824—1824: Ds Abraham Faure begin `Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tijdschrift`
  • 1824—1824: Bouwerk aan die pad deur die Fransch Hoek Pas begin
  • 2 Nov 1824—2 Nov 1824: Eerste sinode van die Kaapse Kerk
1825 
  • 1825—1825: NG Gemeente Somerset-Oos gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet/Uitenhage
  • 1825—1825: Gedepresi?erde riksdaalder word omgeskakel na Britse Sterling
  • 1825—1825: Eerste stoomskip kom in Tafelbaai aan
  • 1825—1825: Die `Jubilee Park Cemetery` in Uitenhage in gebruik
  • 1825—1825: Die `Anglican St. Mary`s Collegiate Church` begin in Port Elizabeth
  • 10 Okt 1825—10 Okt 1825: Geboorte van Paul Kruger
    Hy het later President van die Zuid Afrikaansche Republiek (ZAR) geword
1826 
  • 1826—1826: NG Gemeente Colesberg (Toverberg/Torenberg) gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 1826—1826: NG Gemeente Tijgerberg (Durbanville) gestig
    Afgestig van Kaapstad/Paarl/Swartland
  • 1826—1826: NG Gemeente Clanwilliam gestig
    Afgestig van Tulbagh/Swartland
  • 1826—1826: L Marquard as eerste sendeling van die Kaapse Kerk georden
  • 1826—1826: Adam Kok II vestig Philippolis Griekwa Kapteinskap
1827 
  • 5 Jan 1827—5 Jan 1827: NG Gemeente Glen Lynden (Bedford) gestig
    Afgestig van Somerset-Oos
1828 
  • 1828—1828: Geboorte van Dr Andrew Murray (Jnr)
  • 1828—1828: Hoogtepunt van Difaqane (Volksverskuiwing)
  • 1828—1828: Stigting van Zuid-Afrikaansch Athenaeum
    Die stigting het in die Groote Kerk plaasgevind. Dit het later ontwikkel tot die Universiteit van Kaapstad.
  • 1828—1828: Dood van Shaka Zoeloe
  • 1828—1828: Die `Union Chapel` gemeente in Port Elizabeth gestig
    Hierdie gemeente was deel van die Londense Sending Genootskap. Rekordhouding het in 1831 begin
  • 1828—1828: `St. Mary`s Cemetery` begin in Port Elizabeth
  • 1828—1828: Afskaffing van diskriminasie teen Koikoi deur Ordonnansie 50
1829 
  • 1829—1829: Paryse en Rynse Sendinggenootskappe begin sendingwerk
  • 20 Sep 1829—20 Sep 1829: NG Gemeente Wynberg gestig
    Afgestig van Kaapstad
  • 3 Okt 1829—3 Okt 1829: Opening van `SA College`
    Hierdie kollege het later die Universiteit van Kaapstad geword
1830 
  • 1830—1830: Eerwaarde Robert Moffat se drukpers word per ossewa na Kuruman vervoer
  • 1830—1830: Colesberg gestig
  • 1830—1830: Volle burgerregte toegeken aan Rooms Katolieke in die Kaap
  • 1830—1830: Pad oor Sir Lowry`s Pas geopen
10 1831 
  • 1831—1831: NG Gemeente Albanie gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 1831—1831: Eerste publikasie van De Zuid Afrikaan (Ons Land)
  • 1831—1831: Eerste uitgawe van `Grahamstown Journal`
11 1833 
  • 1833—1833: NG Gemeente Piketberg (Piquetberg) gestig
    Afgestig van Clanwilliam/Swartland/Tulbagh
  • 1833—1833: Paryse Sendinggenootskap begin werksaamhede onder Basoeto`s
  • 1833—1833: Slawerny deur die hele Britse Ryk afgeskaf
    Die Britse Regering het kompensasie aan die Trekboere in die Kaap Kolonie vir die 35;000 slawe aangebied. Dit is egter slegs in Londen uitbetaal wat dit prakties onmoontlik vir die meerderheid slawe-eienaars gemaak het om hul vergoeding op te eis. `n Kombinasie van faktore: die Angliseringsbeleid; die invoer van die Engelse regstelsel en die blykbaar nimmereindigende oorlo? met die Xhosas was die grootste dryfveer vir die Groot Trek.
  • 1833—1839: Ongeveer 750 jeugdiges as leerjongens na die Kaap gebring
12 1834 
  • 1834—1834: Berlynse Sendinggenootskap gestig
  • 1834—1834: Instelling van die Wetgewende Raad
  • 1834—1834: King William`s Town gestig
  • 1834—1834: Die `Anglican St. John`s Church` in Bathurst gebou
    Begrafnisrekords strek terug na 1823
  • 1834—1834: Kerk bedien vrygestelde slawe
  • 1834—1834: Berlynse Sendinggenootskap vestig sendingstasie by Bethulie
  • 1834—1834: `Afscheiding` in Nederland
  • 1834—1834: Port Natal hernoem na Durban
  • 1834—1835: Andrew Smith met kunstenaar Charles Davidson Bell reis in die binneland
  • Des 1834—Des 1834: Amptelike Vrystelling van slawe
    Hulle bly egter `leerjongens` vir 4 jaar
13 1835 
  • 1835—1836: Begin van die Groot Trek
    Louis Trichardt; Hans van Rensburg en Andries Potgieter trek noord
14 1836 
  • 1836—1836: James Alexander reis deur Namakwaland
  • 1836—1836: Potgieter se trekkers verslaan die Ndebele by die Slag van Vegkop
  • 1836—1836: Die Groot Trek bereik die omgewing van Transvaal en Vrystaat
  • 2 Des 1836—2 Des 1836: Eerste Voortrekker-regering verkies onder leierskap van Gerrit Maritz
15 1837 
  • 1837—1837: Port Elizabeth; Cradock en Colesberg word selfstandig
    Afsonderlike administratiewe distrikte is aan hulle toegeken.
  • 1837—1837: Buitengewone sinodesitting keur die Groot Trek af
  • 1837—1837: Piet Retief publiseer sy `Manifesto`
  • 1837—1837: Andries Potgieter en Piet Uys verslaan die Ndebele by Mosega
    Potgieter en Uys is deur die Rolong en Griekwa stamme gehelp
  • 1837—1837: Eerste kerkraad en leraar van die Voortrekkers
  • 1837—1837: Eerste Rooms-Katolieke biskop aangestel
  • 1837—1837: Louis Trichardt se Trek arriveer in Lourenco Marques (nou Maputo)
  • 28 Mrt 1837—28 Mrt 1837: Piet Retief en sy Trek verlaat die Kaapkolonie
    Retief het sy geselskap oor die Drakensberge na Natal geneem.
16 1838 
  • 1838—1838: Berlynse Sendinggenootskap begin sendingwerk by Zoar
  • 1838—1838: `Russell Road (Hyman`s kloof) Cemetery` in Port Elizabeth gestig
  • 1838—1838: Pietermaritzburg gestig
  • 4 Des 1838—4 Des 1838: Britte beset Port Natal
  • 16 Des 1838—16 Des 1838: Slag van Bloedrivier
    Na die dood van Retief het Andries Pretorius die leierskap-vakuum gevul met die hoop om vir vrede te onderhandel indien Dingaan die grond sou toeken wat hy aan Retief beloof het. Toe Dingaan in reaksie hierop egter sowat 12000 Zoeloe krygers (impis) uitstuur om die groep Voortrekkers aan te val; het die Voortrekkers hulself op 16 Desember 1838 by die Slag van Nacomerivier (ook genoem die Slag van Bloedrivier) verdedig waartydens die Voortrekkers die oormag Zoeloe impis verslaan het.
  • 22 Des 1838—22 Des 1838: Potchefstroom gestig
    Eerste Boere-dorp
17 1839 
  • 1839—1839: NG Gemeente Riversdal gestig
    Afgestig van Swellendam
  • 1839—1839: Eerste Kaapse Superintendent-generaal van Onderwys
  • 1839—1839: Republiek Natalia gestig
  • 3 Jan 1839—3 Jan 1839: NG Gemeente Pietermaritzburg gestig
    Eerw Erasmus Smit; `n voormalige sendeling van die Londense Sendinggenootskap; is deur `goewerneur` Piet Retief as die eerste leraar van die `reisende gemeente van die Gereformeerde Kerk na Port Natal` op 21 Mei 1837 aan die trekkers voorgestel.
  • 22 Mrt 1839—22 Mrt 1839: NG Gemeente Bredasdorp gestig
    Afgestig van Swellendam/Caledon
18 1840 
  • 1840—1840: NG Gemeente Wagenmakersvallei (Wellington) gestig
    Afgestig van Paarl
  • 1840—1840: Sendeling-ontdekkingsreisiger; dr David Livingstone; kom in Kaapstad aan
    Hy vertrek op reis deur Kuruman na Sentraal Afrika
  • 1840—1840: Die `Anglican St. Katherine`s Church` in Uitenhage gestig
  • 1840—1850: Kommersi?le wolboere in Karoo
    Uitbreiding van kommersi?le wolboere in Karoo transformeer die koloniale ekonomie. Die Pedi migreer om op Kaapse plase te werk
  • 16 Okt 1840—16 Okt 1840: Potchefstroom; Winburg en Natalia smelt saam tot `n enkele Boerestaat
19 1841 
  • 1841—1841: Oprigting van eerste sinagoge in Suid-Afrika
  • 1841—1841: Metodiste Kerk in Port Elizabeth gestig
  • 1841—1841: NG Gemeente Winburg gestig
    Eerste Vrystaatse gemeente
  • 1841—1841: Voortrekker Raad in Potchefstroom gevestig
  • 16 Jan 1841—16 Jan 1841: NG Gemeente Winburg gestig
    Ds Lindley; `n Presbiteriaanse Sendeling; word die eerste leraar van die Voortrekkerkerk. Hy woon in Natal en in 1842; op pad na Potchefstroom; bevestig hy die eerste kerkrade van Winburg en Potchefstroom en doop ook 331 kinders.
20 1842 
  • 1842—1842: NG Gemeente Prins Albert gestig
    Afgestig van Beaufort-Wes
  • 1842—1842: Dick King se rit te perd vanaf Durban na Grahamstad
  • 1842—1842: Sinode besluit op benaming van Nederduitse Gereformeerde Kerk
  • 1842—1842: Reglement van 1842 maak kerk vryer van staatsinmenging
  • 1842—1842: Britse anneksasie van Natal
  • 1842—1843: Oorlog tussen die Britte en die Boere in Natal
  • 26 Mrt 1842—26 Mrt 1842: Nederduitsch Hervormde Gemeente Potchefstroom gestig
  • 27 Mrt 1842—27 Mrt 1842: NG Gemeente Mooirivier (Potchefstroom) gestig
    Die Voortrekker Volksraad het bepaal dat `twee gemeentes wes en drie oos van die Drakensberge gestig moet word`. Ds Daniel Lindley het nuwe lidmate op 26/27 Maart 1842 bevestig en dit word beskou as die stigtingsdatum.
21 1843 
  • 1843—1843: NG Gemeente Kruisvallei gestig
    Afgestig van Tulbagh a.g.v. `n skeuring. In 1935 is die gemeente weer met Tulbagh verenig.
  • 1843—1843: NG Gemeente Richmond gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet/Beaufort-Wes
  • 1843—1843: Ordonnansie 7 vervang De Mist se kerkorde
22 1844 
  • 1844—1844: NG Gemeente Victoria-Wes gestig
    Afgestig van Beaufort-Wes
  • 1844—1844: Toegang tot grond verander vanaf verpagte eiendom na volle of vrye besit
  • 1844—1844: Victoria-Wes gestig
  • 1844—1844: Hendrik Potgieter vestig hom in Delagoabaai
  • Apr 1844—Apr 1844: Boere van Natal vestig hulle in Potchefstroom
    Die Boere het hulle daar gevestig nadat hulle die Drakensberge oorgesteek het
23 1845 
  • 1845—1845: NG Gemeente Franschhoek gestig
    Afgestig van Paarl
  • 1845—1845: NG Gemeente Mosselbaai gestig
    Afgestig van George
  • 1845—1845: Berlynse Sendinggenootskap stig buite-stasie onder die Korana by Pniel
  • 1845—1845: Natal word `n outonome distrik van die Kaapkolonie
  • 1845—1845: Slag van Zwartkoppies
  • 1845—1845: Mothibi van die Tlhaping oorlede
  • 1845—1845: Ohrigstad gestig
24 1846 
  • 1846—1846: NG Gemeente Burgersdorp gestig
    Afgestig van Colesberg/Cradock
  • 1846—1846: Bloemfontein gestig
  • 1846—1846: Stigting van Evangeliese Alliansie
  • 1846—1847: Setlaars arriveer vanaf Buenos Aires; Argentini?
    Ongeveer 103 setlaars arriveer in Port Elizabeth vanaf oorlog-geteisterde Buenos Aires; Argentini?
  • 1846—1848: Sewende Grensoorlog tussen die Xhosa en blankes
    Hierdie oorlog staan ook bekend as die `Oorlog van die Byl`.
25 1847 
  • 1847—1847: Rynse sendeling Christoph Alheit verskuif na Schietfontein (Carnarvon)
  • 1847—1847: Opening van Montagu Pas
  • 1847—1847: Eerste Sinodale Sendingkommissie aangewys
  • 1847—1847: Victoria-Oos en Brits Kaffraria geannekseer as deel van die Kaapkolonie
  • 1847—1847: Koloniale grens uitgebrei na die Oranjerivier
  • 1847—1847: Suikerrietplantasies begin in Natal
  • 1847—1847: Oos Londen gestig
  • 19 Jan 1847—19 Jan 1847: NG Gemeente Calvinia (Hantam) gestig
    Afgestig van Clanwilliam
26 1848 
  • 1848—1848: NG Gemeente Humansdorp gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 1848—1848: Slag van Boomplaats
  • 1848—1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig
    Ds Andrew Murray (Jnr) was die eerste leraar
  • 1848—1848: Soutpansberg (later Schoemansdal) gestig
  • 1848—1848: Aankoms van R Gray
    Hy was die eerste Anglikaanse biskop
  • 1848—1854: Oranjerivier Soewereiniteit
  • 26 Jan 1848—26 Jan 1848: NG Gemeente Napier gestig
    Afgestig van Bredasdorp/Caledon
  • 3 Feb 1848—3 Feb 1848: Britte; onder leiding van Sir Harry Smith; annekseer die Vrystaat
  • 1 Mrt 1848—1 Mrt 1848: NG Gemeente Fauresmith gestig
    Die gemeente het aanvanklik bekend gestaan as `De Gemeente aan de Rietrivier`.
  • 23 Mrt 1848—23 Mrt 1848: Ongeveer 163 Duitse setlaars arriveer in Natal
    Hulle het bekend gestaan as die Bergthiel Setlaars
  • 25 Nov 1848—25 Nov 1848: NG Gemeente Smithfield gestig
  • 30 Nov 1848—30 Nov 1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig
27 1849 
  • 1849—1849: NG Gemeente Harrismith gestig
  • 1849—1849: Stigting van `De Gereformeerde Kerkbode`
    Amptelike nuusblad van die NG Kerk
  • 1849—1849: Eerste Joodse Gemeente in Kaapstad gestig
  • 1849—1850: Die Byrne Setlaars arriveer in Natal
    Anders as die 1820-setlaars; was hierdie immigrante tipies van die middel- en ho?r-middelstand; en hoofsaaklik uit die noorde van Engeland afkomstig. Hierdie groep het ook klaarblyklik sterker bande as die 1820-setlaars met Brittanje behou.
28 1850 
  • 1850—1850: NG Gemeente Namakwaland (Springbok) gestig
    Afgestig van Clanwilliam
  • 1850—1850: Wesleyaanse Setlaars arriveer in Natal
  • 1850—1850: Eerste Afrikaanse boek geskryf
    Dit is gedoen deur `n imam (Moslem gebedsleier) van slawe afkoms
  • 1850—1853: Agtste Grensoorlog
  • 2 Jan 1850—2 Jan 1850: NG Gemeente Magaliesberg (Rustenburg) gestig
    Afgestig van Mooirivier. Magaliesberg was `n wyk van Mooirivier.
  • 7 Jan 1850—7 Jan 1850: NG Gemeente Lydenburg gestig
    Eerste lidmate deur Ds Andrew Murray van Bloemfontein bevestig. Hy het ook by die geleentheid 74 kinders gedoop.
  • 16 Nov 1850—16 Nov 1850: Nederduitsch Hervormde Gemeente Rustenburg gestig
29 1851 
  • 1851—1851: NG Gemeente Knysna gestig
    Afgestig van George
  • 1851—1851: Eerste Basoeto-oorlog
  • 1851—1851: Suiker vir die eerste keer geproduseer van suikerriet wat in Natal aangeplant is
  • 10 Feb 1851—10 Feb 1851: NG Gemeente Ladismith gestig
    Afgestig van Swellendam/Riversdal
  • 24 Feb 1851—24 Feb 1851: NG Gemeente Fraserburg gestig
    Afgestig van Beaufort-Wes
  • 13 Des 1851—13 Des 1851: NG Gemeente Hopefield gestig
    Afgestig van Swartland
30 1852 
  • 1852—1852: NG Gemeente Aliwal-Noord gestig
    Afgestig van Burgersdorp
  • 1852—1852: Stranding van die `Birkenhead`
  • 1852—1852: Die `New Church (Congregational / Presbyterian)` in Port Elizabeth gestig
  • 1852—1852: Tweede eeufeesherdenking
    Dr A Faure lewer die feesrede
  • 1852—1852: Kopermynbou begin by Springbokfontein (Namakwaland)
    Trekarbeid op klein skaal
  • 1852—1852: Brittanje onttrek uit Oranjerivier Soewereiniteit met Sandrivier-konvensie
  • 17 Jan 1852—17 Jan 1852: Totstandkoming van `Zuid-Afrikaansche Republiek` (ZAR)
  • 16 Mrt 1852—16 Mrt 1852: Versoening tussen Andries Pretorius en Hendrik Potgieter
  • 10 Apr 1852—10 Apr 1852: NG Gemeente Zoutpansberg (Pietersburg) gestig
    Ds Andrew Murray van Bloemfontein het die gemeente op Schoemansdal gestig.
  • 30 Apr 1852—30 Apr 1852: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pietersburg gestig
  • 19 Mei 1852—19 Mei 1852: NG Gemeente Middelburg gestig
    Afgestig van Colesberg/Richmond/Graaff-Reinet/Cradock
31 1853 
  • 1853—1853: NG Gemeente Darling gestig
    Afgestig van Swartland
  • 1853—1853: Instelling van Verteenwoordigende Raad aan die Kaap
  • 1853—1853: Nedersettings van Queenstown en Seymour ontstaan
  • 1853—1853: Nicolaas Waterboer word Griekwa Kaptein
  • 1853—1853: Hopetown gestig
  • 1853—1853: Biskop Colenso word Anglikaanse biskop in Natal
  • 1853—1853: Stigting van Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHK)
  • 1853—1853: `Union Steamship Line` gestig
  • 19 Jan 1853—19 Jan 1853: NG Gemeente Robertson gestig
    Afgestig van Swellendam
  • 1 Okt 1853—1 Okt 1853: NG Gemeente Oudtshoorn gestig
    Afgestig van George/Mosselbaai
32 1854 
  • 1854—1854: NG Gemeente Alexandria gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 1854—1854: NG Gemeente Queenstown gestig
    Afgestig van Cradock
  • 1854—1854: NG Gemeente Pretoria gestig
    Daar was toe net 28 wonings in die omgewing.
  • 1854—1854: Vrystaatse Vierkleur vir die eerste keer in Bloemfontein gehys
  • 1854—1854: Eerste verkose parlement van die Kaapkolonie
  • 1854—1854: Boere verslaan die Ndebele by Makapansgat
  • 1854—1854: George Grey (1812-1898); Portugees-gebore Britse koloniale Goewerneur
  • 18 Feb 1854—18 Feb 1854: NG Gemeente Hopetown gestig
    Afgestig van Colesberg
  • 23 Feb 1854—23 Feb 1854: Die Republiek van die Oranje Vrystaat ontstaan
    Die Republiek het ontstaan na die ondertekening van die Bloemfontein Konvensie
  • 16 Okt 1854—16 Okt 1854: NG Gemeente Montagu gestig
    Afgestig van Swellendam
  • 19 Nov 1854—19 Nov 1854: NG Gemeente Utrecht gestig
    Gemeente is deur die konsulent; Dr HE Faure van Pietermaritzburg gestig. Ds Lion Cachet neem beroep op 27 Mei 1865 aan.
33 1855 
  • 1855—1855: NG Gemeente Sutherland gestig
    Afgestig van Worcester
  • 1855—1855: NG Gemeente Heidelberg gestig
    Afgestig van Swellendam/Riversdal
  • 1855—1855: Stigting van Grey Kollege in Bloemfontein
    Gesteun deur NG Kerk
  • 1855—1855: 20 myners arriveer om in die Namakwalandse kopermyne te werk
  • 4 Feb 1855—4 Feb 1855: NG Gemeente Jansenville gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 2 Mrt 1855—2 Mrt 1855: NG Gemeente Ceres gestig
    Afgestig van Tulbagh
  • 19 Apr 1855—19 Apr 1855: NG Gemeente Murraysburg gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 8 Sep 1855—8 Sep 1855: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pretoria gestig
  • 16 Okt 1855—16 Okt 1855: NG Gemeente Aberdeen gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 16 Nov 1855—16 Nov 1855: Pretoria gestig
    Marthinus Wessel Pretorius het in 1853 twee plase; Elandspoort en Koedoespoort; gekoop met die doel om `n dorp te stig wat as die middelpunt van die oorvaalse staat moes dien. Hy het besluit om die dorp na sy vader; Andries Pretorius; te vernoem.
  • 9 Des 1855—9 Des 1855: NG Gemeente Simonstad (-Kalkbaai)(Vishoek) gestig
    Afgestig van Wynberg. Met stigting was die naam van die gemeente slegs Simonstad
34 1856 
  • 1856—1856: NG Gemeente Hanover gestig
    Afgestig van Colesberg/Richmond
  • 1856—1856: Natal word `n aparte kolonie
  • 1856—1856: Die `Anglican St. Paul`s Church` in Port Elizabeth gestig
  • 1856—1856: Ongeveer 3000 Krimoorlog veterane (Duitse Legioensoldate) vestig in Kaffraria
    2700 Duitse burgers sluit later by hulle aan
  • 1856—1857: Xhosa-selfmoord deur slagting van hul vee
    In April of Mei 1856 het die tienderjarige Nongqawuse en haar vriendin Nombanda gaan water haal by `n poel naby die monding van die Gxarharivier. Met haar terugkoms het sy haar oom en voog; Mhlakaza; `n Xhosa spiritualis; vertel dat sy die geeste van drie van haar voorvaders ontmoet het. Sy het beweer dat die geeste haar vertel het dat as die Xhosa-mense al hul oeste verwoes en al hul vee doodmaak; die geeste as beloning al die Britse setlaars in die see sou jaag. Hulle sou ook al die oeste vervang en die krale met mooier en gesonder vee vul.
  • 1856—1862: Ongeveer 700 jeugdiges arriveer vanaf Holland
  • 14 Okt 1856—14 Okt 1856: NG Gemeente Dordrecht gestig
    Afgestig van Aliwal-Noord/Burgersdorp
  • Nov 1856—Nov 1856: NG Gemeente Boshof gestig
  • 17 Des 1856—17 Des 1856: Stigting van die Boererepubliek Lydenburg
35 1857 
  • 1857—1857: Transvaalse Vierkleur vir die eerste keer gehys
  • 1857—1857: Robert Moffat voltooi sy vertaling van die Bybel in Setswana
    Hy het die Ou Testament van die Bybel in Setswana vertaal
  • 1857—1857: Eerste poskontrak met die `Union Steamship Company`
    Die kontrak was vir `n gereelde posdiens tussen Brittanje en Suid-Afrika
  • 1857—1857: Besluit oor afsonderlike eredienste vanwe? die `zwakheid van sommigen`
  • 1857—1857: Eerste Wetgewende Raad in Natal
  • 1857—1857: Ongeveer 157 Ierse meisies arriveer
    Hulle arriveer op die skip `Lady Kennaway` en vestig in Brits-Kaffraria
  • 1857—1857: Kaapse Kerk besluit oor sendingwerk buite die Kolonie
  • 1857—1857: Xhosa betree die Karoo na die Oos-Kaapse veeslagting
  • 1857—1862: Ondersteunde immigrasieskemas bring ongeveer 12 000 setlaars die land in
  • 6 Jan 1857—6 Jan 1857: MW Pretorius; eerste President van die Zuid Afrikaansche Republiek
  • 15 Nov 1857—15 Nov 1857: NG Gemeente St. Stephens (Kaapstad) gestig
    Kleurlinggemeente wat selfstandig ontstaan het