3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
2
1830
1830—1830: Eerwaarde Robert Moffat se drukpers word per ossewa na Kuruman vervoer
1830—1830: Colesberg gestig
1830—1830: Volle burgerregte toegeken aan Rooms Katolieke in die Kaap
1830—1830: Pad oor Sir Lowry`s Pas geopen
3
1831
1831—1831: NG Gemeente Albanie gestig Afgestig van Uitenhage
1831—1831: Eerste publikasie van De Zuid Afrikaan (Ons Land)
1831—1831: Eerste uitgawe van `Grahamstown Journal`
4
1833
1833—1833: NG Gemeente Piketberg (Piquetberg) gestig Afgestig van Clanwilliam/Swartland/Tulbagh
1833—1833: Paryse Sendinggenootskap begin werksaamhede onder Basoeto`s
1833—1833: Slawerny deur die hele Britse Ryk afgeskaf Die Britse Regering het kompensasie aan die Trekboere in die Kaap Kolonie vir die 35;000 slawe aangebied. Dit is egter slegs in Londen uitbetaal wat dit prakties onmoontlik vir die meerderheid slawe-eienaars gemaak het om hul vergoeding op te eis. `n Kombinasie van faktore: die Angliseringsbeleid; die invoer van die Engelse regstelsel en die blykbaar nimmereindigende oorlo? met die Xhosas was die grootste dryfveer vir die Groot Trek.
1833—1839: Ongeveer 750 jeugdiges as leerjongens na die Kaap gebring
5
1834
1834—1834: Berlynse Sendinggenootskap gestig
1834—1834: Instelling van die Wetgewende Raad
1834—1834: King William`s Town gestig
1834—1834: Die `Anglican St. John`s Church` in Bathurst gebou Begrafnisrekords strek terug na 1823
1834—1834: Kerk bedien vrygestelde slawe
1834—1834: Berlynse Sendinggenootskap vestig sendingstasie by Bethulie
1834—1834: `Afscheiding` in Nederland
1834—1834: Port Natal hernoem na Durban
1834—1835: Andrew Smith met kunstenaar Charles Davidson Bell reis in die binneland
Des 1834—Des 1834: Amptelike Vrystelling van slawe Hulle bly egter `leerjongens` vir 4 jaar
6
1835
1835—1836: Begin van die Groot Trek Louis Trichardt; Hans van Rensburg en Andries Potgieter trek noord
7
1836
1836—1836: James Alexander reis deur Namakwaland
1836—1836: Potgieter se trekkers verslaan die Ndebele by die Slag van Vegkop
1836—1836: Die Groot Trek bereik die omgewing van Transvaal en Vrystaat
2 Des 1836—2 Des 1836: Eerste Voortrekker-regering verkies onder leierskap van Gerrit Maritz
8
1837
1837—1837: Port Elizabeth; Cradock en Colesberg word selfstandig Afsonderlike administratiewe distrikte is aan hulle toegeken.
1837—1837: Buitengewone sinodesitting keur die Groot Trek af
1837—1837: Piet Retief publiseer sy `Manifesto`
1837—1837: Andries Potgieter en Piet Uys verslaan die Ndebele by Mosega Potgieter en Uys is deur die Rolong en Griekwa stamme gehelp
1837—1837: Eerste kerkraad en leraar van die Voortrekkers
1837—1837: Eerste Rooms-Katolieke biskop aangestel
1837—1837: Louis Trichardt se Trek arriveer in Lourenco Marques (nou Maputo)
28 Mrt 1837—28 Mrt 1837: Piet Retief en sy Trek verlaat die Kaapkolonie Retief het sy geselskap oor die Drakensberge na Natal geneem.
9
1838
1838—1838: Berlynse Sendinggenootskap begin sendingwerk by Zoar
1838—1838: `Russell Road (Hyman`s kloof) Cemetery` in Port Elizabeth gestig
1838—1838: Pietermaritzburg gestig
4 Des 1838—4 Des 1838: Britte beset Port Natal
16 Des 1838—16 Des 1838: Slag van Bloedrivier Na die dood van Retief het Andries Pretorius die leierskap-vakuum gevul met die hoop om vir vrede te onderhandel indien Dingaan die grond sou toeken wat hy aan Retief beloof het. Toe Dingaan in reaksie hierop egter sowat 12000 Zoeloe krygers (impis) uitstuur om die groep Voortrekkers aan te val; het die Voortrekkers hulself op 16 Desember 1838 by die Slag van Nacomerivier (ook genoem die Slag van Bloedrivier) verdedig waartydens die Voortrekkers die oormag Zoeloe impis verslaan het.
22 Des 1838—22 Des 1838: Potchefstroom gestig Eerste Boere-dorp
10
1839
1839—1839: NG Gemeente Riversdal gestig Afgestig van Swellendam
1839—1839: Eerste Kaapse Superintendent-generaal van Onderwys
1839—1839: Republiek Natalia gestig
3 Jan 1839—3 Jan 1839: NG Gemeente Pietermaritzburg gestig Eerw Erasmus Smit; `n voormalige sendeling van die Londense Sendinggenootskap; is deur `goewerneur` Piet Retief as die eerste leraar van die `reisende gemeente van die Gereformeerde Kerk na Port Natal` op 21 Mei 1837 aan die trekkers voorgestel.
22 Mrt 1839—22 Mrt 1839: NG Gemeente Bredasdorp gestig Afgestig van Swellendam/Caledon
11
1840
1840—1840: NG Gemeente Wagenmakersvallei (Wellington) gestig Afgestig van Paarl
1840—1840: Sendeling-ontdekkingsreisiger; dr David Livingstone; kom in Kaapstad aan Hy vertrek op reis deur Kuruman na Sentraal Afrika
1840—1840: Die `Anglican St. Katherine`s Church` in Uitenhage gestig
1840—1850: Kommersi?le wolboere in Karoo Uitbreiding van kommersi?le wolboere in Karoo transformeer die koloniale ekonomie. Die Pedi migreer om op Kaapse plase te werk
16 Okt 1840—16 Okt 1840: Potchefstroom; Winburg en Natalia smelt saam tot `n enkele Boerestaat
12
1841
1841—1841: Oprigting van eerste sinagoge in Suid-Afrika
1841—1841: Metodiste Kerk in Port Elizabeth gestig
1841—1841: NG Gemeente Winburg gestig Eerste Vrystaatse gemeente
1841—1841: Voortrekker Raad in Potchefstroom gevestig
16 Jan 1841—16 Jan 1841: NG Gemeente Winburg gestig Ds Lindley; `n Presbiteriaanse Sendeling; word die eerste leraar van die Voortrekkerkerk. Hy woon in Natal en in 1842; op pad na Potchefstroom; bevestig hy die eerste kerkrade van Winburg en Potchefstroom en doop ook 331 kinders.
13
1842
1842—1842: NG Gemeente Prins Albert gestig Afgestig van Beaufort-Wes
1842—1842: Dick King se rit te perd vanaf Durban na Grahamstad
1842—1842: Sinode besluit op benaming van Nederduitse Gereformeerde Kerk
1842—1842: Reglement van 1842 maak kerk vryer van staatsinmenging
1842—1842: Britse anneksasie van Natal
1842—1843: Oorlog tussen die Britte en die Boere in Natal
26 Mrt 1842—26 Mrt 1842: Nederduitsch Hervormde Gemeente Potchefstroom gestig
27 Mrt 1842—27 Mrt 1842: NG Gemeente Mooirivier (Potchefstroom) gestig Die Voortrekker Volksraad het bepaal dat `twee gemeentes wes en drie oos van die Drakensberge gestig moet word`. Ds Daniel Lindley het nuwe lidmate op 26/27 Maart 1842 bevestig en dit word beskou as die stigtingsdatum.
14
1843
1843—1843: NG Gemeente Kruisvallei gestig Afgestig van Tulbagh a.g.v. `n skeuring. In 1935 is die gemeente weer met Tulbagh verenig.
1843—1843: NG Gemeente Richmond gestig Afgestig van Graaff-Reinet/Beaufort-Wes
1843—1843: Ordonnansie 7 vervang De Mist se kerkorde
15
1844
1844—1844: NG Gemeente Victoria-Wes gestig Afgestig van Beaufort-Wes
1844—1844: Toegang tot grond verander vanaf verpagte eiendom na volle of vrye besit
1844—1844: Victoria-Wes gestig
1844—1844: Hendrik Potgieter vestig hom in Delagoabaai
Apr 1844—Apr 1844: Boere van Natal vestig hulle in Potchefstroom Die Boere het hulle daar gevestig nadat hulle die Drakensberge oorgesteek het
16
1845
1845—1845: NG Gemeente Franschhoek gestig Afgestig van Paarl
1845—1845: NG Gemeente Mosselbaai gestig Afgestig van George
1845—1845: Berlynse Sendinggenootskap stig buite-stasie onder die Korana by Pniel
1845—1845: Natal word `n outonome distrik van die Kaapkolonie
1845—1845: Slag van Zwartkoppies
1845—1845: Mothibi van die Tlhaping oorlede
1845—1845: Ohrigstad gestig
17
1846
1846—1846: NG Gemeente Burgersdorp gestig Afgestig van Colesberg/Cradock
1846—1846: Bloemfontein gestig
1846—1846: Stigting van Evangeliese Alliansie
1846—1847: Setlaars arriveer vanaf Buenos Aires; Argentini? Ongeveer 103 setlaars arriveer in Port Elizabeth vanaf oorlog-geteisterde Buenos Aires; Argentini?
1846—1848: Sewende Grensoorlog tussen die Xhosa en blankes Hierdie oorlog staan ook bekend as die `Oorlog van die Byl`.
18
1847
1847—1847: Rynse sendeling Christoph Alheit verskuif na Schietfontein (Carnarvon)
1847—1847: Opening van Montagu Pas
1847—1847: Eerste Sinodale Sendingkommissie aangewys
1847—1847: Victoria-Oos en Brits Kaffraria geannekseer as deel van die Kaapkolonie
1847—1847: Koloniale grens uitgebrei na die Oranjerivier
1847—1847: Suikerrietplantasies begin in Natal
1847—1847: Oos Londen gestig
19 Jan 1847—19 Jan 1847: NG Gemeente Calvinia (Hantam) gestig Afgestig van Clanwilliam
19
1848
1848—1848: NG Gemeente Humansdorp gestig Afgestig van Uitenhage
1848—1848: Slag van Boomplaats
1848—1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig Ds Andrew Murray (Jnr) was die eerste leraar
1848—1848: Soutpansberg (later Schoemansdal) gestig
1848—1848: Aankoms van R Gray Hy was die eerste Anglikaanse biskop
1848—1854: Oranjerivier Soewereiniteit
26 Jan 1848—26 Jan 1848: NG Gemeente Napier gestig Afgestig van Bredasdorp/Caledon
3 Feb 1848—3 Feb 1848: Britte; onder leiding van Sir Harry Smith; annekseer die Vrystaat
1 Mrt 1848—1 Mrt 1848: NG Gemeente Fauresmith gestig Die gemeente het aanvanklik bekend gestaan as `De Gemeente aan de Rietrivier`.
23 Mrt 1848—23 Mrt 1848: Ongeveer 163 Duitse setlaars arriveer in Natal Hulle het bekend gestaan as die Bergthiel Setlaars
25 Nov 1848—25 Nov 1848: NG Gemeente Smithfield gestig
30 Nov 1848—30 Nov 1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig