Marguerite van Dyk

Marguerite van Dyk



Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn

Die volgende individue is gemerk as lewend en kon daarom nie bygevoeg word nie omdat jy nie met die nodige toestemming aangeteken is nie: Marguerite van Dyk (I9399)



 
 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1887 
  • 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
    later weer ontbind
1896 
  • 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
    later weer ontbind
1899 
  • 1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig
    later weer ontbind
  • 1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig
    later weer ontbind
1909 
  • 1909—1966: Gereformeerde Gemeente Eldoret gestig
    later weer ontbind
1914 
  • 1914—1984: Gereformeerde Gemeente Harare gestig
    later weer ontbind
  • 1914—1995: Gereformeerde Gemeente Hofmeyr gestig
    later weer ontbind
1919 
  • 1919—1924: Jan Christiaan Smuts (1870-1950) word Eerste Minister van Suid-Afrika
  • 1919—1980: Gereformeerde Gemeente Lusaka gestig
    later weer ontbind
1920 
  • 1920—1920: Gereformeerde Gemeente Bethlehem gestig
  • 4 Feb 1920—20 Mrt 1920: Eerste vlug tussen Londen en Kaapstad
    Die `London Daily Mail` het `n prysgeld van ?10;000 uitgeloof vir die eerste vlug tussen Londen en Kaapstad. Helperus Andreas (Pierre) van Ryneveld en Christopher Joseph Quintin Brand het die uitdaging aanvaar. Vier ander spanne het ook tot die wedren toegetree. Die Suid-Afrikaners het om 07:00 op 4 Februarie in hul `Silver Queen` opgestyg. Op 11 Februarie by Aswan neergestort en is binne 11 dae met `n nuwe vliegtuig deur die RAF in Ka?ro voorsien. Stort weer op 6 Maart buite Bulawayo in hul `Silver Queen II` neer. Ontvang weer `n nuwe vliegtuig en land om 16:00 op 20 Maart by Wynberg Vliegveld in Kaapstad. Hulle het nooit die prysgeld ontvang nie omrede die vlug nie in een vliegtuig voltooi is nie. Nie een van die ander 4 spanne het die vlug voltooi nie.