Maria Catharina Hendrina van Dyk, i

Maria Catharina Hendrina van Dyk, i

Vroulik 1865 - < 1878  (< 12 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1600 
  • 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
    Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
1865 
  • 1865—1865: Gereformeerde Gemeente Fauresmith gestig
  • 1865—1865: Eerste Vrystaatse sinode
  • 1865—1865: Bekendstelling van eerste Xhosa vertaling van die Bybel
  • 1865—1865: Verhoor van Biskop Colenso
    Weens sy teenkanting teen die leer van ewige straf vir sondaars; en vir sy verdraagsaamheid teenoor poligamie onder die Zoeloes; is Colenso in 1863 deur sy senior; Biskop Robert Gray van Kaapstad; gedaag om voor hom te verskyn op `n klag van kettery.
  • 1865—1865: Oorlog tussen die Oranje Vrystaat en die Basoeto`s
  • 1865—1866: Ekonomiese depressie regdeur Suid-Afrika
  • 1865—1866: Albani? Nedersetting Skema
  • 27 Jun 1865—27 Jun 1865: NG Gemeente Heidelberg gestig
  • 27 Jun 1865—27 Jun 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Heidelberg gestig
  • 19 Okt 1865—19 Okt 1865: NG Gemeente Uniondale gestig
    Afgestig van George
  • 20 Nov 1865—20 Nov 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Waterberg gestig
1866 
  • 1866—1866: NG Gemeente Hartebeesfontein gestig
    Afgestig van Potchefstroom. Die gemeente is soms ook Schoonspruit genoem.
  • 1866—1866: Indi? staak om arbeiders na Natal te stuur
  • 18 Feb 1866—18 Feb 1866: Nederduitsch Hervormde Gemeente Klerksdorp gestig
  • 13 Mrt 1866—13 Mrt 1866: NG Gemeente Nasaret (Middelburg) gestig
1867 
  • 2 Apr 1867—2 Apr 1867: Eerste diamant naby Hopetown gevind
    Die 15-jarige Erasmus Jacobs het met `n klip gespeel toe `n buurman; Schalk van Niekerk; hom daarmee sien. Hy het vermoed dat dit iets waardevols was en het die steen aan John O`Reilly gegee; wat dit op sy beurt aan Lorenzo Boyes; die magistraat van Colesberg; gegee het. Boyes het dit getoets deur sy voorletters DP in sy kantoorvenster uit te krap; wat vandag nog te sien is. Die steen is daarna na Grahamstad gestuur waar dit as `n 21;25 karaat diamant ge?dentifiseer is. Sir Philip Woodhouse; Goewerneur van die Kaap; het die steen vir 500 Pond sterling gekoop; wat `n aansienlike bedrag vir daardie tyd was. Die steen staan as `Eureka` bekend.
1868 
  • 1868—1869: Korana Oorlog langs die Oranje Rivier
  • 15 Aug 1868—15 Aug 1868: NG Gemeente Zeerust gestig
    Afgestig van Potchefstroom.
1869 
  • 1869—1869: NG Gemeente Ficksburg gestig
  • 1869—1869: Gereformeerde Gemeente Dordrecht gestig
  • 1869—1869: NG Gemeente Bethlehem gestig
  • 1869—1869: Goud- en diamantstormlope begin
    Die Ster van Suid-Afrika was die oorsaak van groot opgewondenheid regdeur die w?reld. Teen die einde van 1869 het `n groep delwers van Natal na Klipdrift op die walle van die Vaalrivier gekom. Dit het aanleiding tot die eerste diamant-stormloop gedurende 1870 gegee; sowel as die vestiging van vele delwerye in die omgewing.
  • 1869—1869: Spoorweg vanaf Port Nolloth na O`Kiep
  • 7 Feb 1869—7 Feb 1869: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bronkhorstspruit gestig
  • Mrt 1869—Mrt 1869: Die `Ster van Suid-Afrika` diamant ontdek
    n 83;5 karaat wit diamant was deur `n skaapwagter op die plaas Sandfontein; naby Schalk Van Niekerk se plaas; ontdek.
1870 
  • 1870—1870: NG Gemeente Ladybrand gestig
    Die dorp is vernoem na die vrou van Pres Brand van die Vrystaat.
  • 1870—1870: NG Gemeente Rouxville gestig
  • 1870—1870: NG Gemeente Bloemhof gestig
  • 1870—1870: Opening van Kaapstad Dokke
  • 1870—1870: Galeshewe van die Tlhaping gebore
  • 1870—1871: Die `St. Peter`s Anglican Church` in Port Elizabeth gestig
  • 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
  • 30 Jul 1870—30 Jul 1870: NG Gemeente Wepener gestig
1871 
  • 1871—1871: Gereformeerde Gemeente Barkly-Oos gestig
  • 1871—1871: Goud in die Oos-Transvaal ontdek
  • 1871—1871: Eerste pos vanaf Kaapstad na die diamantvelde
  • 1871—1871: Diamante op die plaas Vooruitzicht ontdek
    Die plaas is later `New Rush` genoem en uiteindelik Kimberley. Griekwa aanspraak op Diamantvelde word erken en Waterboer soek Britse beskerming. Diamantmynbedrywighede stimuleer trekarbeid op `n ongekende skaal. Twee-derdes van die swart werksmag kom vanaf die Limpopovallei en verder.
  • 1871—1871: Brittanje annekseer die diamantvelde van Kimberley en Griekwaland-Wes
  • 12 Jun 1871—12 Jun 1871: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zeerust gestig
1872 
  • 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Boshof gestig
  • 1872—1872: NG Gemeente Dutoitspan (Beaconsfield) gestig
    Voor die stigting van die gemeente is mense op die myne deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
  • 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Ladybrand gestig
  • 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Steynsburg gestig
  • 1872—1872: NG Gemeente Kimberley gestig
    Voor die stigting van die gemeente is die myners deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
10 1873 
  • 1873—1873: NG Gemeente Frankfort gestig
    Die landmeter; Albert von Gordon; bied gratis opmeting aan mits die dorp na sy geboortedorp in Duitsland vernoem word. Frankfort beteken `vrye vesting`.
  • 1873—1873: NG Gemeente Philipstown gestig
    Afgestig van Colesberg
  • 1873—1873: Goud in die Lydenburg distrik in die Transvaal ontdek
  • 1873—1873: Griekwaland-Wes as `n Britse kolonie geproklammeer
  • 1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars
    Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
  • 22 Feb 1873—22 Feb 1873: NG Gemeente Calitzdorp gestig
    Afgestig van Oudtshoorn
  • 19 Apr 1873—19 Apr 1873: NG Gemeente Barkly-Oos gestig
    Afgestig van Lady Grey/Dordrecht
  • Mei 1873—Mei 1873: NG Gemeente Heilbron gestig
    Afgestig van Kroonstad.
11 1874 
  • 1874—1874: NG Gemeente Carnavon (Schietfontein) gestig
    Afgestig van Victoria-Wes. Blankes in die omgewing is eers deur die Rynse sendelinge bearbei
  • 1874—1874: NG Gemeente Bultfontein gestig
    Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes.
  • 1874—1874: Spoorweglyn vanaf Port Elizabeth na Uitenhage geopen
  • 1874—1874: Kollege in Stellenbosch gestig
    Dit het later `Victoria College` geword. Vandag is dit die Universiteit van Stellenbosch
  • 1874—1874: Stigting van `Christelijke Jongelieden Vereniging`
12 1875 
  • 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Venterstad gestig
  • 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Piet Retief gestig
  • 1875—1875: Swart Vlag Rebellie deur wit delwers by Kimberley
  • 1875—1875: Vrywillige Beginsel in Kaapse Parlement aanvaar
  • 17 Jun 1875—17 Jun 1875: NG Gemeente Brandfort gestig
  • 26 Jul 1875—26 Jul 1875: NG Gemeente Noorder-Paarl gestig
    Afgestig van Paarl
  • 14 Aug 1875—14 Aug 1875: Genootskap van Regte Afrikaners gestig
    Stigting het aan huis van Gideon Malherbe in Paarl plaasgevind
13 1876 
  • 1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig
    Afgestig van Burgersdorp/Cradock
  • 1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore
    Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
  • 26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig
    Afgestig van Burgersdorp
  • 10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig
    Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
14 1877 
  • 1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig
    Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
  • 1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
  • 1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
  • 1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
  • 1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
  • 1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
  • 25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig
    Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
  • 12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
  • 10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis