|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1870 | - 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
|
2 | 1876 | - 1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig
Afgestig van Burgersdorp/Cradock
- 1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore
Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
- 26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig
Afgestig van Burgersdorp
- 10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig
Afgestig van Uitenhage
- 27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig
Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
|
3 | 1877 | - 1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig
Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
- 1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
- 1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
- 1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
- 1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
- 1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
- 25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig
Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
- 12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
- 10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis
|