|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1870 | - 1870—1871: Die `St. Peter`s Anglican Church` in Port Elizabeth gestig
- 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
|
3 | 1871 | - 1871—1871: Gereformeerde Gemeente Barkly-Oos gestig
- 1871—1871: Goud in die Oos-Transvaal ontdek
- 1871—1871: Eerste pos vanaf Kaapstad na die diamantvelde
- 1871—1871: Diamante op die plaas Vooruitzicht ontdek
Die plaas is later `New Rush` genoem en uiteindelik Kimberley. Griekwa aanspraak op Diamantvelde word erken en Waterboer soek Britse beskerming. Diamantmynbedrywighede stimuleer trekarbeid op `n ongekende skaal. Twee-derdes van die swart werksmag kom vanaf die Limpopovallei en verder.
- 1871—1871: Brittanje annekseer die diamantvelde van Kimberley en Griekwaland-Wes
- 12 Jun 1871—12 Jun 1871: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zeerust gestig
|
4 | 1872 | - 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Boshof gestig
- 1872—1872: NG Gemeente Dutoitspan (Beaconsfield) gestig
Voor die stigting van die gemeente is mense op die myne deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
- 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Ladybrand gestig
- 1872—1872: Gereformeerde Gemeente Steynsburg gestig
- 1872—1872: NG Gemeente Kimberley gestig
Voor die stigting van die gemeente is die myners deur predikante van die Kaapkolonie en die OVS bearbei.
|
5 | 1873 | - 1873—1873: NG Gemeente Frankfort gestig
Die landmeter; Albert von Gordon; bied gratis opmeting aan mits die dorp na sy geboortedorp in Duitsland vernoem word. Frankfort beteken `vrye vesting`.
- 1873—1873: NG Gemeente Philipstown gestig
Afgestig van Colesberg
- 1873—1873: Goud in die Lydenburg distrik in die Transvaal ontdek
- 1873—1873: Griekwaland-Wes as `n Britse kolonie geproklammeer
- 1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars
Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
- 22 Feb 1873—22 Feb 1873: NG Gemeente Calitzdorp gestig
Afgestig van Oudtshoorn
- 19 Apr 1873—19 Apr 1873: NG Gemeente Barkly-Oos gestig
Afgestig van Lady Grey/Dordrecht
- Mei 1873—Mei 1873: NG Gemeente Heilbron gestig
Afgestig van Kroonstad.
|
6 | 1874 | - 1874—1874: NG Gemeente Carnavon (Schietfontein) gestig
Afgestig van Victoria-Wes. Blankes in die omgewing is eers deur die Rynse sendelinge bearbei
- 1874—1874: NG Gemeente Bultfontein gestig
Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes.
- 1874—1874: Spoorweglyn vanaf Port Elizabeth na Uitenhage geopen
- 1874—1874: Kollege in Stellenbosch gestig
Dit het later `Victoria College` geword. Vandag is dit die Universiteit van Stellenbosch
- 1874—1874: Stigting van `Christelijke Jongelieden Vereniging`
|
7 | 1875 | - 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Venterstad gestig
- 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Piet Retief gestig
- 1875—1875: Swart Vlag Rebellie deur wit delwers by Kimberley
- 1875—1875: Vrywillige Beginsel in Kaapse Parlement aanvaar
- 17 Jun 1875—17 Jun 1875: NG Gemeente Brandfort gestig
- 26 Jul 1875—26 Jul 1875: NG Gemeente Noorder-Paarl gestig
Afgestig van Paarl
- 14 Aug 1875—14 Aug 1875: Genootskap van Regte Afrikaners gestig
Stigting het aan huis van Gideon Malherbe in Paarl plaasgevind
|
8 | 1876 | - 1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig
Afgestig van Burgersdorp/Cradock
- 1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore
Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
- 26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig
Afgestig van Burgersdorp
- 10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig
Afgestig van Uitenhage
- 27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig
Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
|
9 | 1877 | - 1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig
Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
- 1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
- 1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
- 1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
- 1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
- 1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
- 25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig
Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
- 12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
- 10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis
|
10 | 1878 | - 1878—1878: NG Gemeente Williston (Amandelboom) gestig
Afgestig van Carnarvon. Die blanke inwoners is eers deur sendelinge bearbei.
- 1878—1878: NG Gemeente Nieu-Bethesda gestig
Afgestig van Graaff-Reinet
- 1878—1878: Walvisbaai as Britse gebied geproklammeer
- 1878—1878: Telegraafdiens tussen Natal en Transvaal ingestel
- 1878—1878: Einde van Negende (laaste) Oosgrensoorlog
- 1878—1878: Koegas wandade
- 1878—1879: Griekwaland-Wes Rebellie en Korana Oorlog
Gebeure val saam met soortgelyke konflikte elders in Suid-Afrika
- 23 Jan 1878—23 Jan 1878: Stigting van Normaalskool vir onderwysstudente; Kaapstad
- 1 Mrt 1878—1 Mrt 1878: NG Gemeente Prieska gestig
Afgestig van Victoria-Wes/Carnarvon
- 14 Mei 1878—14 Mei 1878: Paul Kruger lei `n tweede deputasie na Brittanje
Die doel van hierdie deputasie was om die vryheid van die ZAR te eis
- 3 Okt 1878—3 Okt 1878: De Afrikaner Bond gestig
Dit was `n nuwe politieke party
|
11 | 1879 | - 1879—1879: NG Gemeente Drieankerbaai (Groenpunt) gestig
Afgestig van Kaapstad
- 1879—1879: NG Gemeente Goudini (Rawsonville) gestig
Afgestig van Worcester
- 25 Feb 1879—25 Feb 1879: NG Gemeente Porterville gestig
Afgestig van Piketberg
- 3 Jul 1879—3 Jul 1879: NG Gemeente Senekal gestig
- Sep 1879—Sep 1879: Anglo-Zoeloe Oorlog begin
Veldslae van Isandhlwana; Rorke`s Drift en Ulundi
- 3 Des 1879—3 Des 1879: NG Gemeente Moorreesburg gestig
Afgestig van Swartland
|
12 | 1880 | - 1880—1880: NG Gemeente Griekwastad gestig
Die lidmate het buite die grense van die bestaande gemeentes geval
- 1880—1880: Eerste Wetgewende Raad in die Transvaal
- 1880—1880: Vyfde Basoeto Oorlog
- 1880—1880: Stigting van die De Beers Maatskappy
- 1880—1880: Griekwaland-Wes by die Kaapkolonie ingelyf
- Sep 1880—Sep 1880: NG Gemeente Barrydale gestig
Afgestig van Montagu/Swellendam
- Des 1880—Des 1880: Eerste skoot gevuur in die Eerste Vryheidsoorlog
|
13 | 1881 | - 1881—1881: NG Gemeente Molteno gestig
Afgestig van Dordrecht (?)
- 1881—1881: Stigting van die Instituut vir Dowes; Worcester
- 1881—1881: Brittanje erken die onafhanklikheid van die ZAR
- 1881—1881: Kerk begin opkomende nasionalistiese bewustheid van Afrikaner in ag neem
- 1881—1881: Jantje Mothibi van die Tlhaping oorlede
- 1881—1881: Eerste sinode van NG Sendingkerk
- 1881—1882: Tswana-Kora oorlo? met blanke huursoldaat betrokkenheid
- 28 Jan 1881—28 Jan 1881: Slag van Laing`s Nek
- 27 Feb 1881—27 Feb 1881: Boere verslaan Brittanje by die Slag van Majuba
Einde van Eerste Vryheidsoorlog na die Slag van Amajuba.
- 2 Mrt 1881—2 Mrt 1881: Verklaring van vrede met Brittanje
Die ooreenkoms is by die huis van O`Neill in Noord-Natal aangegaan
|