|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1887 | - 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
|
2 | 1896 | - 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
later weer ontbind
|
3 | 1898 | - 1898—1898: NG Gemeente Christiana gestig
Die gemeente was reeds vroe?r gestig maar is in 1898 herstig. Die rede vir die herstigting is onbekend; want alle dokumente is verbrand gedurende die Anglo-Boere oorlog.
- 1898—1898: Stigting van Kakamas-arbeidskolonie
- 2 Des 1898—2 Des 1898: NG Gemeente Trompsburg gestig
|
4 | 1899 | - 1899—1899: Gereformeerde Gemeente Wolmaransstad gestig
- 1899—1899: Gereformeerde Gemeente Zeerust gestig
- 1899—1899: NG Gemeente De Rust gestig
Afgestig van Oudtshoorn
- 1899—1899: NG Gemeente Loxton gestig
Afgestig van Beaufort-Wes/Carnarvon/Victoria-Wes
- 1899—1899: Imperiale Pennie Posgeld deur die Kaapkolonie aanvaar
- 1899—1899: Slag van Dundee
- 1899—1899: Opstel van Adres oor Oorlog deur die Kaapse Moderatuur
Hierdie adres is aan die Britse Ho? Kommissaris gerig
- 1899—1899: Vroue-vredespetisie
- 1899—1899: Omvattende oorlogsbediening deur die NG Kerk
- 1899—1899: Vrystaatse sinode aanvaar verantwoordelikheid vir sendingwerk in Zambi?
- 1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig
later weer ontbind
- 1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig
later weer ontbind
- 28 Feb 1899—28 Feb 1899: NG Gemeente Germiston gestig
Afgestig van Boksburg. Ene Mnr Jack het saam met `n mnr Simmer `n goudmyn in die gebied bedryf en die dorp is na mnr Jack se geboorteplaas naby Glasgow in Skotland vernoem.
- 20 Aug 1899—20 Aug 1899: Biddag vir Vrede
- 2 Okt 1899—2 Okt 1899: Slag van Elandslaagte
- 3 Okt 1899—3 Okt 1899: Generaal Redvers Buller kom in Kaapstad aan
- 12 Okt 1899—3 Mei 1902: Anglo-Boere Oorlog
Hierdie was die Tweede Vryheidsoorlog. Die eerste skoot van die oorlog is op 1899/10/13 deur `n Coetzee by Kraaipanstasie; sowat 40 myl (64 kilometer) suid van Mafeking; afgevuur. Vroue en kinders het die meeste gely. Amptelik het 27 927 mense in die konsentrasiekampe gesterf wat meer was as die gesamentlike ongevalle van die Britte en Boere op die slagvelde.
- 13 Okt 1899—13 Okt 1899: Boere val Natal binne
- 14 Okt 1899—14 Okt 1899: Beleg van Mafikeng en Kimberley begin
Beleg van Kekewich by Kimberley en Baden-Powell by Mafeking
- 20 Okt 1899—20 Okt 1899: Slag van Talana
Penn Symons beheer die slag by Talana. M?ller gee oor.
- 24 Okt 1899—24 Okt 1899: Slag van Rietfontein
- 30 Okt 1899—30 Okt 1899: `Droewige Maandag`
Joubert uitoorl? White by die Slag van Ladysmith (Modderspruit) en Carleton word gedwing om oor te gee by Nicholson`s Nek
- 2 Nov 1899—2 Nov 1899: Beleg van Ladysmith
White se magte aanvaar die beleg van Ladysmith
- 23 Nov 1899—23 Nov 1899: Slag van Belmont
- 25 Nov 1899—25 Nov 1899: Slag van Graspan (Enslin)
- 28 Nov 1899—28 Nov 1899: Slag van Modderrivier (Tweeriviere)
- 1 Des 1899—1 Des 1899: Slag van Magersfontein
- 8 Des 1899—8 Des 1899: Slag van Lombard`s Kop
- 10 Des 1899—10 Des 1899: Slag van Stormberg
- 15 Des 1899—15 Des 1899: Slag van Colenso
|
5 | 1900 | - 1900—1900: Begin van bediening aan buitelandse krygsgevangenes
- 1900—1900: Samesmelting van die `Union` en die `Castle Steamship Lines`
- 1900—1900: Sir Alfred Milner word goewerneur van die Kaapkolonie
- 1900—1900: Predikante vergadering by Stellenbosch
- 1900—1900: `The truth about the Boer and his church` word deur Kaapse predikante gepubliseer
- 6 Jan 1900—6 Jan 1900: Boere val Ladysmith aan
- 24 Jan 1900—25 Jan 1900: Slag van Spioenkop
- 5 Feb 1900—7 Feb 1900: Slag van Vaalkrantz
- 15 Feb 1900—15 Feb 1900: Kimberley ontset
- 18 Feb 1900—18 Feb 1900: Slag van Paardeberg
Eerste groot Britse oorwinning in die oorlog
- 28 Feb 1900—28 Feb 1900: Ladysmith ontset
- 7 Mrt 1900—7 Mrt 1900: Slag van Poplar Grove
- 13 Mrt 1900—13 Mrt 1900: Bloemfontein ingeneem
- 14 Apr 1900—14 Apr 1900: Eerste Boere krygsgevangenes arriveer op St. Helena
- 1 Jun 1900—1 Jun 1900: Slag van Diamond Hill
- Jul 1900—Aug 1900: Verskroeide-aarde beleid
Hierdie beleid het die afbrand van boereplase gewettig
- 7 Des 1900—7 Des 1900: Emily Hobhouse vertrek na Suid-Afrika
Emily Hobhouse was `n Engelse maatskaplike werker wat per boot na Suid-Afrika gekom het om vas te stel wat die toestande in die Britse konsentrasiekampe was in `n poging om die Anglo-Boereoorlog te be?indig
|
6 | 1901 | - 1901—1901: Dood van Koningin Victoria
- 1901—1901: Builepes in Kaapstad
- 1901—1902: Aankoms van Britse onderwysers om in die konsentrasiekampe te onderrig
200 onderwysers arriveer vanaf Engeland om skool te gee in die Britse konsentrasiekampe. Hulle is gevolg deur nog 100 onderwysers vanaf Kanada; Nieu Zeeland en Australi?
|
7 | 1902 | - 1902—1902: Dood van Cecil John Rhodes
- 3 Mei 1902—3 Mei 1902: Vrede van Vereeniging onderteken
Die ooreenkoms is in Melrosehuis in Pretoria onderteken. Dit het die Anglo-Boereoorlog be?indig
- 13 Jul 1902—13 Jul 1902: Dankdag vir Vrede
|
8 | 1903 | - 1903—1903: Gereformeerde Gemeente Bloemfontein gestig
- 1903—1903: Gereformeerde Gemeente Molteno gestig
- 1903—1903: Gereformeerde Gemeente Christiana gestig
- 1903—1903: Eerste sinodes na die Anglo-Boereoorlog
- Okt 1903—Okt 1903: Eerste ernstige motorongeluk
Die ongeluk het om 21:30 op `n spooroorgang in Maitland; Kaapstad; plaasgevind. Dit was donker en die bestuurder; Charles Garlick wat `n welgestelde sakeman en eienaar van die voertuig was; het nie gesien dat die tweede hek van die oorgang gesluit was nie. Toe hy en sy passasiers dit agterkom; was die Johannesburg sneltrein reeds baie naby. Daar was net genoeg tyd vir almal om uit die voertuig te spring. `Al die insittendes het min of meer ernstige beserings opgedoen` het die Cape Times berig.
|
9 | 1904 | - 1904—1904: Gereformeerde Gemeente Bronkhorstspruit gestig
- 1904—1904: Stigting van die Sionistekerk
- 1904—1904: Chinese arbeiders gewerf vir die Transvaalse myne
- 1904—1904: Transvaal Technical Institute open sy deure
Die Instituut het in Johannesburg begin en klasse is ook in Pretoria aangebied. In 1906 is die naam na Transvaalse Universiteitskollege (TUK) verander. In 1930 het dit die Universiteit van Pretoria geword.
- Jun 1904—Jun 1904: President SJP Kruger oorlede
Hy is in Switserland oorlede en is op 16 Desember 1904 in die Ou Begraafplaas in Pretoria ter ruste gel?.
|