3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
2
1803
Mrt 1803—1806: Bataafse Republiek neem Kaap oor van Brittanje Aanvang van die Bataafse bewind. In Februarie 1803; as gevolg van die Vrede van Amiens; het die Kolonie onder die beheer van die Bataafse Republiek gekom
3
1804
1804—1806: Heinrich Lichtenstein reis na Dithakong
4
1806
1806—1806: Eerste diens van Metodistekerk (Wesleyane)
1806—1806: Eerste gereelde binnelandse posdiens
Jan 1806—Jan 1806: Britte verslaan die Hollanders by die Slag van Bloubergstrand
10 Jan 1806—10 Jan 1806: Sir David Baird as Goewerneur van die Kaap aangestel Tweede Britse Besetting
5
1807
1807—1807: Brittanje verbied slawehandel Invoer van slawe na die Kaap word be?indig
1807—1807: `n Konsistorie aangebou aan die kerkgebou van Stellenbosch se oosgewel.
1807—1807: `Evangelische Gezangen` in Nederland gepubliseer
17 Jan 1807—17 Jan 1807: Luitenant Generaal Grey as Goewerneur van die Kaap aangestel
22 Mei 1807—22 Mei 1807: Du Pre; Hertog van Caledon as Goewerneur van die Kaap aangestel
6
1808
1808—1808: Clanwilliam gestig
7
1809
1809—1809: Groot droogte op die Oosgrens
1809—1809: Gola se Xhosa gemeenskap vestig hulle by Pramberg
8
1810
1810—1810: Geboorte van Montshiwa van die Rolong
9
1811
1811—1811: NG Gemeente Caledon gestig Afgestig van Swellendam
1811—1811: Caledon en George gestig
1811—1811: Gereelde rondgaande howe gestig
1811—1812: William John Burchell reis na die binneland
1811—1812: Vierde Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
5 Jul 1811—5 Jul 1811: Luitenant Generaal Grey as Goewerneur van die Kaap aangestel
6 Sep 1811—6 Sep 1811: Sir John Francis Cradock as Goewerneur van die Kaap aangestel
10
1812
1812—1812: Eerste Presbiteriaanse gemeente gestig
1812—1812: Molehabangwe van die Tlhaping oorlede Word opgevolg deur sy seun Mothibi
1812—1812: Swarte Ommegang Rondgaande howe wat ingestel was om klagtes van mishandeling van Koikoi deur boere te ondersoek. Sendelinge Read en van der Kemp het beweer dat meer as 100 moorde deur die boere gepleeg is.
1812—1812: Cradock en Grahamstad gestig
11
1813
1813—1813: NG Gemeente George gestig Afgestig van Swellendam
1813—1813: Hofverrigtinge vir die publiek oopgestel
1813—1813: Ds John Campbell voer `n sendinginspeksie van die binneland uit
1813—1813: Adam Kok se mense maak aanspraak op die naam Griekwa
Jan 1813—Jan 1813: Inwyding van eerste NG kerkgebou op Caledon Hierdie gebou is in 1876 vervang deur `n groter struktuur wat deur Carl Otto Hager ontwerp is.
2 Nov 1813—2 Nov 1813: Lord Charles Henry Somerset as Goewerneur van die Kaap aangestel
12
1814
1814—1814: `Evangelische Gezangen` eerste keer aan Kaap gesing
1814—1814: Besluit deur die kerk om Skotse predikante te werf
1814—1814: Lord Charles Henry Somerset begin met sy angliseringsbeleid
1814—1814: Pospakket diens tussen Brittanje en die Kaap ingestel
1814—1814: Die kerkgebou van Stellenbosch vergroot Die noord-; suid- en wesvleuels word verleng en die voorkant kry `n klassistiese gewel.
13 Aug 1814—13 Aug 1814: Britse Besetting bekragtig by Kongres van Wene
13
1815
1815—1815: Stigting van Weeshuis
1815—1815: Napoleon by Slag van Waterloo verslaan
1815—1815: Slagtersnek opstand
14
1816
1816—1816: Wesleyaanse Sending aan die Nama by Leliefontein
1816—1816: Algemeen Reglement vir kerk in Nederland
1816—1816: Kuruman Sending gevestig Sendelinge Read en Hamilton van die Londense Sending Genootskap; met Hendriks; Kakkerlak en Sedras vestig Kuruman Sending
1816—1816: Shaka word Zoeloe-opperhoof
15
1817
1817—1817: NG Gemeente Uitenhage gestig Afgestig van Graaff-Reinet
1817—1817: Aankoms van Eerwaarde Robert Moffat
1817—1817: Skotse ambagsman immigrante na die Kaap gebring Benjamin Moodie het ongeveer 200 Skotse ambagsmanne na die Kaap gebring
16
1818
1818—1818: NG Gemeente Cradock gestig Afgestig van Graaff-Reinet
1818—1818: Nedersettings aan die oorkant van die Oranjerivier ontstaan
1818—1818: Stigting van Bybelgenootskap
1818—1818: Beaufort-Wes gestig
1818—1819: Vyfde Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes Grahamstad word deur Xhosas aangeval
17
1819
1819—1819: NG Gemeente Beaufort-Wes gestig Afgestig van Tulbagh/Graaff-Reinet
1819—1819: NG Gemeente Hottentots-Holland (Somerset-Wes) gestig Afgestig van Stellenbosch.
1819—1819: Aankoms in Suid-Afrika van dr John Phillip. Hy was `n Britse filantroop van die Londense Sending Genootskap
18
1820
1820—1820: Werwing van Skotse predikante
1820—1820: Port Elizabeth vernoem deur Sir Rufane Donkin
1820—1820: Worcester gestig
1820—1820: Andries Waterboer verkies tot Griekwa Kaptein by Griekwastad
1820—1820: James Read produseer die eerste boek in Setswana
1820—1821: Aankoms van Britse Setlaars Ongeveer 5000 Britse Setlaars kom in Algoabaai (Port Elizabeth) aan en vestig in die Oos-Kaap
19
1821
1821—1821: NG Gemeente Worcester gestig Afgestig van Tulbagh
1821—1821: Eerwaarde Robert Moffat verskuif na Kuruman Hy was in Namaqualand sedert 1817
20
1822
1822—1822: Aankoms van Ds Andrew Murray (Snr)
5 Jul 1822—5 Jul 1822: Engels word die amptelike taal in die Kaapkolonie Die Angliseringsproses het ook die invoering van die Engelse regstelsel tot gevolg gehad
21
1823
1823—1823: Begin van Difaqane - Slag van Dithakong Manthatisi teruggedryf deur Tlhaping met behulp van die Griekwas. Tswana na die noorde en ooste hewiglik ontwrig deur Difaqane strooptogte.
1823—1823: Aankoms van Ierse setlaars John Ingram het ongeveer 146 Ierse setlaars na die Kaap gebring
22
1824
1824—1824: George Thompson reis na die binneland Hy noem die Augrabies Watervalle `Cataract of King George`
1824—1824: Begin van Lovedale Sending onder die Xhosa
1824—1824: Bergenaar rebellie
1824—1824: Eerste vuurtoring geopen
1824—1824: Die Zoeloe-koning Shaka `ken toe; bemaak en verkoop` Port Natal Die Zoeloe-koning het dit verkoop aan Farewell en sy makkers
1824—1824: Eerwaarde Robert Moffat begin sendingwerk op Kuruman
1824—1824: Ds Abraham Faure begin `Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tijdschrift`
1824—1824: Bouwerk aan die pad deur die Fransch Hoek Pas begin
2 Nov 1824—2 Nov 1824: Eerste sinode van die Kaapse Kerk
23
1825
1825—1825: NG Gemeente Somerset-Oos gestig Afgestig van Graaff-Reinet/Uitenhage
1825—1825: Gedepresi?erde riksdaalder word omgeskakel na Britse Sterling
1825—1825: Eerste stoomskip kom in Tafelbaai aan
1825—1825: Die `Jubilee Park Cemetery` in Uitenhage in gebruik
1825—1825: Die `Anglican St. Mary`s Collegiate Church` begin in Port Elizabeth
10 Okt 1825—10 Okt 1825: Geboorte van Paul Kruger Hy het later President van die Zuid Afrikaansche Republiek (ZAR) geword
24
1826
1826—1826: NG Gemeente Colesberg (Toverberg/Torenberg) gestig Afgestig van Graaff-Reinet
1826—1826: NG Gemeente Tijgerberg (Durbanville) gestig Afgestig van Kaapstad/Paarl/Swartland
1826—1826: NG Gemeente Clanwilliam gestig Afgestig van Tulbagh/Swartland
1826—1826: L Marquard as eerste sendeling van die Kaapse Kerk georden
1826—1826: Adam Kok II vestig Philippolis Griekwa Kapteinskap
25
1827
5 Jan 1827—5 Jan 1827: NG Gemeente Glen Lynden (Bedford) gestig Afgestig van Somerset-Oos
26
1828
1828—1828: Geboorte van Dr Andrew Murray (Jnr)
1828—1828: Hoogtepunt van Difaqane (Volksverskuiwing)
1828—1828: Stigting van Zuid-Afrikaansch Athenaeum Die stigting het in die Groote Kerk plaasgevind. Dit het later ontwikkel tot die Universiteit van Kaapstad.
1828—1828: Dood van Shaka Zoeloe
1828—1828: Die `Union Chapel` gemeente in Port Elizabeth gestig Hierdie gemeente was deel van die Londense Sending Genootskap. Rekordhouding het in 1831 begin
1828—1828: `St. Mary`s Cemetery` begin in Port Elizabeth
1828—1828: Afskaffing van diskriminasie teen Koikoi deur Ordonnansie 50
27
1829
1829—1829: Paryse en Rynse Sendinggenootskappe begin sendingwerk
20 Sep 1829—20 Sep 1829: NG Gemeente Wynberg gestig Afgestig van Kaapstad
3 Okt 1829—3 Okt 1829: Opening van `SA College` Hierdie kollege het later die Universiteit van Kaapstad geword
28
1830
1830—1830: Eerwaarde Robert Moffat se drukpers word per ossewa na Kuruman vervoer
1830—1830: Colesberg gestig
1830—1830: Volle burgerregte toegeken aan Rooms Katolieke in die Kaap
1830—1830: Pad oor Sir Lowry`s Pas geopen
29
1831
1831—1831: NG Gemeente Albanie gestig Afgestig van Uitenhage
1831—1831: Eerste publikasie van De Zuid Afrikaan (Ons Land)
1831—1831: Eerste uitgawe van `Grahamstown Journal`