|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1750 | - Apr 1750—Apr 1750: Hendrik Swellengrebel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
3 | 1752 | - 1752—1752: Honderdjarige VOC-herdenking
Feesrede deur Ds Petrus van der Spuy
|
4 | 1754 | - 1754—1754: Eerste aangetekende !Xam San weerstand teen die Roggeveld Trekboere
|
5 | 1755 | - 1755—1755: Rijk Tulbagh stel prag-en-praalwette in
- 1755—1755: Tweede pokke-epidemie in die Kaap
- 1755—1755: Hoeksteen van die `Ou Dorpshuis` in Kaapstad gel?
|
6 | 1759 | - 1759—1759: Afskaffing van die Gecombineerde Kerckvergaedering
|
7 | 1760 | - 1760—1760: Jansz; Coetse met Klaas Barends en ander steek die Garieprivier oor
|
8 | 1761 | - 1761—1762: Hendrik Hop reis na die Garieprivier
|
9 | 1762 | - 2 Aug 1762—2 Aug 1762: Aankoms van die VOC-skip Noordt-Nieuwlandt in Tafelbaai
|
10 | 1765 | - 1765—1765: 112 slawe vanaf Madagaskar arriveer in Tafelbaai aan boord van die `Meermin`
|
11 | 1767 | - 1767—1767: Derde groot pokke-epidemie
|
12 | 1770 | - 1770—1770: Mothibi; seun van Molehabangwe van Tlhaping; gebore by Nokaneng
Presiese datum nie bekend; iewers in die 1770`s
- 1770—1790: Intensiewe Khoisan weerstand teen Trekboer besettings
|
13 | 1771 | - 1771—1771: Gevegte tussen Trekboere en die Xhosa begin
Hierdie gevegte het begin toe die trekkers die Gamtoos oorgesteek het
- 1771—1771: Kaapse grens strek oor die Gamtoosrivier
- 12 Aug 1771—12 Aug 1771: Joachim van Plettenberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
14 | 1774 | - 1774—1774: Algemene Kommando op die been gebring teen die San
503 word gedood en 241 gevange geneem
|
15 | 1778 | - 1778—1779: Garieprivier hernoem na die Oranjerivier
Robert Jacob Gordon hernoem die Garieprivier na Oranjerivier tot eer van die prins van Oranje; die Nederlandse Stadtshouer
- 1778—1779: Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi en andere
Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi; Geisiqua en Tswana groepe langs die laer en middel Gariep
- 1778—1778: Groot Visrivier word die Oostelike grens van die Kaap.
Die grens word verder uitgebrei na die Buffelsrivier.
|
16 | 1779 | - 1779—1779: Kaapse Patriotte word invloedryke beweging
- 1779—1779: Toelating van Lutherse Kerk as eerste ander Christenkerk
|
17 | 1780 | - 1780—1780: Eerste Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
- 1780—1780: Aankoms van Ds A Kolver
Hy was die eerste Lutherse predikant
|
18 | 1782 | - 1782—1782: Eerste uitgawe van riksdaalders op papier
|
19 | 1783 | - 1783—1792: Le Vaillant en Van Reenen reis in Namaqualand en noord van die Oranjerivier
|
20 | 1785 | - 14 Feb 1785—14 Feb 1785: Cornelis Jacob van de Graaff as Goewerneur van die Kaap aangestel
Hy was die laaste Goewerneur.
|
21 | 1786 | - 1786—1786: Aankoms van sendinggerigte Ds H.R. van Lier (1764-1793)
- 1786—1786: Graaff-Reinet gestig
VOC stig `n landdrosdistrik met die Duitser; Martinus Woeke; as die eerste landdros.
|
22 | 1787 | - 1787—1787: Geboorte van Shaka Zulu
|
23 | 1789 | - 1789—1789: Merino skape ingevoer vanaf Holland
- 1789—1789: Franse Revolusie
- 1789—1789: Inwyding van die Anreith-kansel in die Groote Kerk; Kaapstad
- 1789—1793: Tweede Oosgrensoorlog tussen Xhosa en blankes
|
24 | 1790 | - 1790—1800: Aanvalle op Khoisan
In gedokumenteerde aanvalle op `Bosjesmans` word 2000 - 3000 Khoisan doodgemaak
|
25 | 1791 | - 29 Jun 1791—29 Jun 1791: Johannes Isaac Rhenius as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 2 Sep 1791—2 Sep 1791: Abraham Josias Sluisken (Kommissaris)
|