|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1887 | - 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
|
2 | 1896 | - 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
later weer ontbind
|
3 | 1899 | - 1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig
later weer ontbind
- 1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig
later weer ontbind
|
4 | 1909 | - 1909—1966: Gereformeerde Gemeente Eldoret gestig
later weer ontbind
|
5 | 1914 | - 1914—1984: Gereformeerde Gemeente Harare gestig
later weer ontbind
- 1914—1995: Gereformeerde Gemeente Hofmeyr gestig
later weer ontbind
|
6 | 1919 | - 1919—1980: Gereformeerde Gemeente Lusaka gestig
later weer ontbind
|
7 | 1922 | - 1922—1990: Gereformeerde Gemeente Durban word gestig
Dit ontbind en herstig in 1990 by samesmelting van Durban gemeentes
|
8 | 1924 | - 1924—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Oos gestig
later weer ontbind
- 1924—1997: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Noord gestig
later weer ontbind
- 1924—2002: Gereformeerde Gemeente Johannesburg gestig
later weer ontbind
|
9 | 1926 | - 1926—1990: Gereformeerde Gemeente Indwe gestig
later weer ontbind
|
10 | 1927 | - 1927—1995: Gereformeerde Gemeente Vereeniging gestig
later weer ontbind
|
11 | 1930 | - 1930—1999: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Wes gestig
later weer ontbind
|
12 | 1938 | - 1938—1967: Gereformeerde Gemeente Waterkloof gestig
later weer ontbind
|
13 | 1943 | - 1943—2003: Gereformeerde Gemeente Florida gestig
later weer ontbind
|
14 | 1946 | - 1946—1997: Gereformeerde Gemeente Philipvale gestig
later weer ontbind
|
15 | 1948 | - 1948—1973: Gereformeerde Gemeente Ghanzi gestig
later weer ontbind
|
16 | 1949 | - 1949—1969: Gereformeerde Gemeente Nkana/Koperstreek gestig
later weer ontbind
- 1949—1993: Gereformeerde Gemeente Rustenburg-Noord gestig
later weer ontbind
|
17 | 1950 | - 1950—2002: Gereformeerde Gemeente Noupoort gestig
later weer ontbind
|
18 | 1958 | - 2 Sep 1958—6 Sep 1966: Hendrik Frensch Verwoerd (1901-1966); word Eerste Minister van Suid-Afrika
|
19 | 1966 | - 1966—1966: Sluipmoord op dr HF Verwoerd in die Parlement
Hy is deur Dimitri Tsafendas; `n tydelike bode wat lede van die persgalery bedien het; met `n dolk gesteek
|
20 | 1967 | - 2 Des 1967—2 Des 1967: Eerste hartoorplanting deur professor Chris Barnard
Hy was die seun van `n NG Sendingkerk-leraar. Die operasie by Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad het langer as 5 uur geduur. Die ontvanger was Louis Washkansky
|
21 | 1968 | - 1968—1968: Eerste sinode van die `Reformed Church in Africa` (RCA)
|
22 | 1969 | - 20 Jul 1969—20 Jul 1969: Neil Armstrong word die eerste mens om op die maan te loop
- 29 Sep 1969—29 Sep 1969: Aardbewing in die Boland
Wolseley; Ceres en Tulbagh is die swaarste getref met 10 sterftes op Tulbagh. Talle geboue is verwoes en moes gesloop word.
|
23 | 1971 | - 1971—1971: Publikasie van die eerste studiegids van Bybelkor
|
24 | 1974 | - 1974—1974: Publikasie van `Ras; volk en nasie`
- 1 Jan 1974—1 Jan 1974: Geboorte van die w?reld se eerste sesling
Om 08:30 op die oggend van 11 Januarie 1974; het Susan en Colin Rosenkowitz die trotse ouers geword van David; Nickie; Jason; Emma; Grant en Elizabeth; wat `n gesamentlike massa van 11;04 kg gehad het. Hulle is met `n Keisersnee in die Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad gebore almal was volmaak.
|
25 | 1975 | - 1975—1975: Suid-Afrikaanse Magte in Angola
|
26 | 1976 | - 1976—1981: Transkei; Bophuthatswana; Venda en Ciskei word afgeskei
Die tuislande Transkei; Bophuthatswana; Venda en Ciskei word afgeskei van Suid-Afrika en gevestig as onafhanklike state
- 5 Jan 1976—5 Jan 1976: Televisiediens
Met die instelling van die diens teen `n koste van R106 miljoen; het die land die tegnies mees gevorderde kleurtelevisiediens in die w?reld gekry.
- 16 Jun 1976—16 Jun 1976: Soweto-opstande
Jeugdiges protesteer teen onderdrukking en Afrikaans as taal op skool. Hector Pietersen was die eerste ongeval.
- 26 Okt 1976—26 Okt 1976: Transkei word onafhanklik
Die Republiek van Transkei; met Kaizer Matanzima as premier; word die 50ste onafhanklike staat in Afrika
|
27 | 1977 | - 12 Sep 1977—12 Sep 1977: Dood van Steve Biko
Hy het gesterf onder polisiebewaking
|
28 | 1978 | - 1978—1978: Stigting van Vrystaatse Teologiese Fakulteit
|
29 | 1979 | - 1979—1979: SACLA-kerkkonferensie
- 1979—1979: Christelike Instituut as `staatsgevaarlike` organisasie gesluit
|
30 | 1981 | - 25 Jan 1981—5 Feb 1981: Laingsburg vloedramp
49 Mense is dood in die vloed en 84 was vermis.
|
31 | 1982 | - 1982—1982: Apartheid word as kettery verklaar (Ottawa)
- 1982—1982: `Status confessionis` opgestel
- 1982—1982: Toelating van vroue tot amp van diaken in die NG Kerk
|
32 | 1983 | - 1983—1983: Stigting van die United Democratic Front (UDF)
- 1983—1983: Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling verskyn
|
33 | 1984 | - 1984—1984: Kleurlinge en Asi?rs verkry stemreg
- 1984—1984: Paswette herroep
- 1984—1984: Noodtoestand in Suid-Afrika
- 1984—1984: Aartsbiskop Desmond Tutu ontvang die Nobel-vredesprys
|
34 | 1985 | - 1985—1985: Publikasie van `Kairos`-dokument
|
35 | 1986 | - 1986—1986: NGSK aanvaar die Belydenis van Belhar as belydenisskrif
- 1986—1986: Afstigting van die Afrikaanse Protestantse Kerk
- 1986—1986: NG Kerk aanvaar `Kerk en samelewing` as beleidsdokument
|
36 | 1989 | - 1989—1989: Publikasie van `Road to Damascus`
- 1989—1994: FW de Klerk word Staatspresident
|
37 | 1990 | - 1990—1990: Die begin van die terugtrekking van Apartheidswetgewing
- 1990—1990: Onafhanklikheidswording van Namibi?
- 1990—1990: Vrylating van Nelson Mandela
- 1990—1990: Apartheid deur NG Kerk as sonde erken; Rustenburgberaad
|
38 | 1991 | - 1991—1991: Nasionale Vredesverdrag
|
39 | 1992 | - 1992—1992: Bisho-opstande
|
40 | 1993 | - 1993—1993: Oorgangsregering in Suid-Afrika
|
41 | 1994 | - 1994—1994: Tuislande herenig met die Republiek van Suid-Afrika
- 1994—1994: President Nelson Mandela en Mnr FW de Klerk ontvang die Nobel-vredesprys
- 1994—1994: Nuwe Grondwet aanvaar
- 1994—1994: Prof JA Heyns vermoor
- 1994—1994: Totstandkoming van die Verenigde Gereformeerde Kerk (VGK)
- 1994—1994: Sinode van Versoening van die NG Kerk
- 1994—1999: Nelson Mandela word president van die Republiek van Suid-Afrika
- 27 Apr 1994—27 Apr 1994: Eerste algemene demokratiese verkiesings.
ANC verkies tot regering. Regering van Nasionale Eenheid onder President Nelson Mandela
|
42 | 1995 | - 1995—1995: Totstandkoming van die Waarheid-en-versoeningskommissie
|
43 | 1996 | - 1996—1996: Voorlegging van die NG Kerk aan die Waarheid-en-versoeningskommissie
|