|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1840 | - 1840—1850: Kommersi?le wolboere in Karoo
Uitbreiding van kommersi?le wolboere in Karoo transformeer die koloniale ekonomie. Die Pedi migreer om op Kaapse plase te werk
|
3 | 1848 | - 1848—1854: Oranjerivier Soewereiniteit
|
4 | 1849 | - 1849—1850: Die Byrne Setlaars arriveer in Natal
Anders as die 1820-setlaars; was hierdie immigrante tipies van die middel- en ho?r-middelstand; en hoofsaaklik uit die noorde van Engeland afkomstig. Hierdie groep het ook klaarblyklik sterker bande as die 1820-setlaars met Brittanje behou.
|
5 | 1850 | - 1850—1850: NG Gemeente Namakwaland (Springbok) gestig
Afgestig van Clanwilliam
- 1850—1850: Wesleyaanse Setlaars arriveer in Natal
- 1850—1850: Eerste Afrikaanse boek geskryf
Dit is gedoen deur `n imam (Moslem gebedsleier) van slawe afkoms
- 1850—1853: Agtste Grensoorlog
- 2 Jan 1850—2 Jan 1850: NG Gemeente Magaliesberg (Rustenburg) gestig
Afgestig van Mooirivier. Magaliesberg was `n wyk van Mooirivier.
- 7 Jan 1850—7 Jan 1850: NG Gemeente Lydenburg gestig
Eerste lidmate deur Ds Andrew Murray van Bloemfontein bevestig. Hy het ook by die geleentheid 74 kinders gedoop.
- 16 Nov 1850—16 Nov 1850: Nederduitsch Hervormde Gemeente Rustenburg gestig
|