3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
2
1856
1856—1856: NG Gemeente Hanover gestig Afgestig van Colesberg/Richmond
1856—1856: Natal word `n aparte kolonie
1856—1856: Die `Anglican St. Paul`s Church` in Port Elizabeth gestig
1856—1856: Ongeveer 3000 Krimoorlog veterane (Duitse Legioensoldate) vestig in Kaffraria 2700 Duitse burgers sluit later by hulle aan
1856—1857: Xhosa-selfmoord deur slagting van hul vee In April of Mei 1856 het die tienderjarige Nongqawuse en haar vriendin Nombanda gaan water haal by `n poel naby die monding van die Gxarharivier. Met haar terugkoms het sy haar oom en voog; Mhlakaza; `n Xhosa spiritualis; vertel dat sy die geeste van drie van haar voorvaders ontmoet het. Sy het beweer dat die geeste haar vertel het dat as die Xhosa-mense al hul oeste verwoes en al hul vee doodmaak; die geeste as beloning al die Britse setlaars in die see sou jaag. Hulle sou ook al die oeste vervang en die krale met mooier en gesonder vee vul.
1856—1862: Ongeveer 700 jeugdiges arriveer vanaf Holland
14 Okt 1856—14 Okt 1856: NG Gemeente Dordrecht gestig Afgestig van Aliwal-Noord/Burgersdorp
Nov 1856—Nov 1856: NG Gemeente Boshof gestig
17 Des 1856—17 Des 1856: Stigting van die Boererepubliek Lydenburg
3
1857
1857—1857: Transvaalse Vierkleur vir die eerste keer gehys
1857—1857: Robert Moffat voltooi sy vertaling van die Bybel in Setswana Hy het die Ou Testament van die Bybel in Setswana vertaal
1857—1857: Eerste poskontrak met die `Union Steamship Company` Die kontrak was vir `n gereelde posdiens tussen Brittanje en Suid-Afrika
1857—1857: Besluit oor afsonderlike eredienste vanwe? die `zwakheid van sommigen`
1857—1857: Eerste Wetgewende Raad in Natal
1857—1857: Ongeveer 157 Ierse meisies arriveer Hulle arriveer op die skip `Lady Kennaway` en vestig in Brits-Kaffraria
1857—1857: Kaapse Kerk besluit oor sendingwerk buite die Kolonie
1857—1857: Xhosa betree die Karoo na die Oos-Kaapse veeslagting
1857—1862: Ondersteunde immigrasieskemas bring ongeveer 12 000 setlaars die land in
6 Jan 1857—6 Jan 1857: MW Pretorius; eerste President van die Zuid Afrikaansche Republiek
15 Nov 1857—15 Nov 1857: NG Gemeente St. Stephens (Kaapstad) gestig Kleurlinggemeente wat selfstandig ontstaan het
4
1858
1858—1858: NG Gemeente Riebeeck-Wes gestig Afgestig van Swartland
1858—1858: Joodse gemeente in Port Elizabeth gestig
1858—1858: Oorlog tussen Oranje Vrystaat en die Basoeto-stam
1858—1858: Paarl Gimnasium seunskool deur Ds GWA van der Lingen gestig
1858—1858: Die `Anglican Holy Trinity Church` in Port Elizabeth gebou
Jan 1858—Jan 1858: NG Gemeente Villiersdorp gestig Afgestig van Caledon
5
1859
1859—1859: Stigting van die Gereformeerde Kerke in SA Hierdie kerk het weggebreek vanaf die Nederduitsch Gereformeerde Kerk
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Reddersburg gestig
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Lydenburg gestig
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Pretoria gestig
1859—1859: NG Gemeente Greytown gestig Afgestig van Pietermaritzburg.
1859—1859: NG Gemeente Komg(h)a (Maclean/Macleantown) gestig Voor die stigting is mense in Kaffraria deur leraars van Glen Lynden; Albani? en Stockenstr?m besoek.
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Waterberg gestig
1859—1859: Gereformeerde Gemeente Rustenburg gestig
1859—1859: Eerste spoorweglyn in Suid-Afrika begin in Kaapkolonie
1859—1859: Opening van Kweekskool; Stellenbosch
1859—1859: Charles Darwin publiseer `Origin of Species` oor evolusie
12 Okt 1859—12 Okt 1859: NG Gemeente Pearston gestig Afgestig van Graaff-Reinet/Somerset-Oos
6
1860
1860—1860: NG Gemeente Kroonstad gestig Afgestig van Harrismith.
1860—1860: Gereformeerde Gemeente Middelburg (Kaap) gestig
1860—1860: Gereformeerde Gemeente Burgersdorp gestig
1860—1860: NG Gemeente Marthinus Wesselstroom (Wakkerstroom) gestig Eerste leraar; Ds DP Ackerman; eers op 16 November 1874 bevestig.
1860—1860: NG Gemeente Waterberg gestig Eerste vaste leraar eers in 1890 bevestig.
1860—1860: Gereformeerde Gemeente Colesberg gestig
1860—1860: NG Gemeente Jacobsdal gestig
1860—1860: Begin van die `Penny Post` in Kaapstad
1860—1860: Begin van konstruksie van die Tafelbaai Dokke
1860—1860: Spoorlyn tussen Kaapstad en Wellington geopen
1860—1860: Opening van SA Biblioteek
1860—1860: Aankoms van Indi?r-kontrakarbeiders in Natal om op suikerplantasies te werk Tussen 1860 en 1911 arriveer ongeveer 52 000 Indi?rs en sowat 50% bly in die land
1860—1860: Die `Catholic St. Augustine`s Church` in Port Elizabeth gestig
1860—1860: Eerste telegraafdiens in Suid-Afrika Hierdie diens was tussen Kaapstad en Simonstad
1860—1860: Eerste Baptistekerk in Port Elizabeth gestig
1860—1860: Worcester-konferensie Begin van geestelike herlewings
1860—1860: Boere republieke noord van die Vaalrivier verenig met die ZAR Pretoria word gekies as die hoofstad
26 Jun 1860—26 Jun 1860: Eerste spoorweg geopen n Spoorlyn van 8 km was in Durban gebou; wat Kaapstad voorgespring het met ongeveer 2 jaar.
7
1861
1861—1861: NG Gemeente Lady Grey gestig Afgestig van Aliwal-Noord
1861—1861: Eerste Pinksterbidure; Paarl
1861—1861: Aankoms van H. Gonin en A. McKidd Hulle was die eerste buitelandse sendelinge van die NG Kerk
1861—1862: Griekwa trek onder Adam Kok III vanaf Philippolis na Niemandsland
Apr 1861—Apr 1861: Nederduitsch Hervormde Gemeente Volksrust gestig
8
1862
1862—1862: NG Gemeente Balfour (Greykerk) gestig Afgestig van Stockenstr?m (kleurlinggemeente)
1862—1862: NG Gemeente Bethulie gestig
1862—1862: Eerste burgerlike hofbeslissings oor liberale stryd in die Kerk
9
1863
1863—1863: Gereformeerde Gemeente Philipstown gestig
1863—1863: Gereformeerde Gemeente Potchefstroom gestig
1863—1863: NG Gemeente Alice (Victoria-Oos) gestig Afgestig van Albanie
1863—1863: Gereformeerde Gemeente Bethulie gestig
1863—1863: NG Gemeente Tarkastad gestig Afgestig van Cradock/Queenstown
1863—1863: NG Gemeente Riebeeck-Kasteel gestig Afgestig van Swartland
1863—1863: Eerste buitelandse sendingwerk van NG Kerk Dit was by Saulspoort en Soutpansberg gedoen
1863—1863: Inwyding van die huidige Neo-Gotiese Toringkerk van Stellenbosch Die argitek was Carl Otto Hager van Dresden.
1863—1863: Die `Hill Presbyterian Church` in Port Elizabeth gestig
1863—1863: North End Cemetery` in Port Elizabeth begin
15 Jul 1863—15 Jul 1863: NG Gemeente Edenburg gestig Afgestig van Fauresmith.
Des 1863—Des 1863: NG Gemeente Philadelphia (Koeberg) gestig Afgestig van Durbanville
10
1864
1864—1864: Gereformeerde Gemeente Aliwal-Noord gestig
1864—1864: NG Gemeente Willowmore gestig
1864—1864: Gereformeerde Gemeente Ventersburg gestig
1864—1864: Eerste Natalse sinode
1864—1864: St. George`s Cemetery` in Port Elizabeth begin
Apr 1864—Apr 1864: Nederduitsch Hervormde Gemeente Middelburg gestig
11
1865
1865—1865: Gereformeerde Gemeente Fauresmith gestig
1865—1865: Eerste Vrystaatse sinode
1865—1865: Bekendstelling van eerste Xhosa vertaling van die Bybel
1865—1865: Verhoor van Biskop Colenso Weens sy teenkanting teen die leer van ewige straf vir sondaars; en vir sy verdraagsaamheid teenoor poligamie onder die Zoeloes; is Colenso in 1863 deur sy senior; Biskop Robert Gray van Kaapstad; gedaag om voor hom te verskyn op `n klag van kettery.
1865—1865: Oorlog tussen die Oranje Vrystaat en die Basoeto`s
1865—1866: Ekonomiese depressie regdeur Suid-Afrika
1865—1866: Albani? Nedersetting Skema
27 Jun 1865—27 Jun 1865: NG Gemeente Heidelberg gestig
27 Jun 1865—27 Jun 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Heidelberg gestig
19 Okt 1865—19 Okt 1865: NG Gemeente Uniondale gestig Afgestig van George
20 Nov 1865—20 Nov 1865: Nederduitsch Hervormde Gemeente Waterberg gestig
12
1866
1866—1866: NG Gemeente Hartebeesfontein gestig Afgestig van Potchefstroom. Die gemeente is soms ook Schoonspruit genoem.
1866—1866: Indi? staak om arbeiders na Natal te stuur
18 Feb 1866—18 Feb 1866: Nederduitsch Hervormde Gemeente Klerksdorp gestig
13 Mrt 1866—13 Mrt 1866: NG Gemeente Nasaret (Middelburg) gestig
13
1867
2 Apr 1867—2 Apr 1867: Eerste diamant naby Hopetown gevind Die 15-jarige Erasmus Jacobs het met `n klip gespeel toe `n buurman; Schalk van Niekerk; hom daarmee sien. Hy het vermoed dat dit iets waardevols was en het die steen aan John O`Reilly gegee; wat dit op sy beurt aan Lorenzo Boyes; die magistraat van Colesberg; gegee het. Boyes het dit getoets deur sy voorletters DP in sy kantoorvenster uit te krap; wat vandag nog te sien is. Die steen is daarna na Grahamstad gestuur waar dit as `n 21;25 karaat diamant ge?dentifiseer is. Sir Philip Woodhouse; Goewerneur van die Kaap; het die steen vir 500 Pond sterling gekoop; wat `n aansienlike bedrag vir daardie tyd was. Die steen staan as `Eureka` bekend.
14
1868
1868—1869: Korana Oorlog langs die Oranje Rivier
15 Aug 1868—15 Aug 1868: NG Gemeente Zeerust gestig Afgestig van Potchefstroom.