1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
2
1876
1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig Afgestig van Burgersdorp/Cradock
1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig Afgestig van Burgersdorp
10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig Afgestig van Uitenhage
27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
3
1877
1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis
4
1878
1878—1878: NG Gemeente Williston (Amandelboom) gestig Afgestig van Carnarvon. Die blanke inwoners is eers deur sendelinge bearbei.
1878—1878: NG Gemeente Nieu-Bethesda gestig Afgestig van Graaff-Reinet
1878—1878: Walvisbaai as Britse gebied geproklammeer
1878—1878: Telegraafdiens tussen Natal en Transvaal ingestel
1878—1878: Einde van Negende (laaste) Oosgrensoorlog
1878—1878: Koegas wandade
1878—1879: Griekwaland-Wes Rebellie en Korana Oorlog Gebeure val saam met soortgelyke konflikte elders in Suid-Afrika
23 Jan 1878—23 Jan 1878: Stigting van Normaalskool vir onderwysstudente; Kaapstad
1 Mrt 1878—1 Mrt 1878: NG Gemeente Prieska gestig Afgestig van Victoria-Wes/Carnarvon
14 Mei 1878—14 Mei 1878: Paul Kruger lei `n tweede deputasie na Brittanje Die doel van hierdie deputasie was om die vryheid van die ZAR te eis
3 Okt 1878—3 Okt 1878: De Afrikaner Bond gestig Dit was `n nuwe politieke party
5
1879
1879—1879: NG Gemeente Drieankerbaai (Groenpunt) gestig Afgestig van Kaapstad
1879—1879: NG Gemeente Goudini (Rawsonville) gestig Afgestig van Worcester
25 Feb 1879—25 Feb 1879: NG Gemeente Porterville gestig Afgestig van Piketberg
3 Jul 1879—3 Jul 1879: NG Gemeente Senekal gestig
Sep 1879—Sep 1879: Anglo-Zoeloe Oorlog begin Veldslae van Isandhlwana; Rorke`s Drift en Ulundi
3 Des 1879—3 Des 1879: NG Gemeente Moorreesburg gestig Afgestig van Swartland
6
1880
1880—1880: NG Gemeente Griekwastad gestig Die lidmate het buite die grense van die bestaande gemeentes geval
1880—1880: Eerste Wetgewende Raad in die Transvaal
1880—1880: Vyfde Basoeto Oorlog
1880—1880: Stigting van die De Beers Maatskappy
1880—1880: Griekwaland-Wes by die Kaapkolonie ingelyf
Sep 1880—Sep 1880: NG Gemeente Barrydale gestig Afgestig van Montagu/Swellendam
Des 1880—Des 1880: Eerste skoot gevuur in die Eerste Vryheidsoorlog
7
1881
1881—1881: NG Gemeente Molteno gestig Afgestig van Dordrecht (?)
1881—1881: Stigting van die Instituut vir Dowes; Worcester
1881—1881: Brittanje erken die onafhanklikheid van die ZAR
1881—1881: Kerk begin opkomende nasionalistiese bewustheid van Afrikaner in ag neem
1881—1881: Jantje Mothibi van die Tlhaping oorlede
1881—1881: Eerste sinode van NG Sendingkerk
1881—1882: Tswana-Kora oorlo? met blanke huursoldaat betrokkenheid
28 Jan 1881—28 Jan 1881: Slag van Laing`s Nek
27 Feb 1881—27 Feb 1881: Boere verslaan Brittanje by die Slag van Majuba Einde van Eerste Vryheidsoorlog na die Slag van Amajuba.
2 Mrt 1881—2 Mrt 1881: Verklaring van vrede met Brittanje Die ooreenkoms is by die huis van O`Neill in Noord-Natal aangegaan
8
1882
1882—1882: NG Gemeente Warrenton gestig Afgestig van Dutoitspan
1882—1882: NG Gemeente Petrusville gestig Afgestig van Philipstown
1882—1882: NG Gemeente Vredefort gestig Afgestig van Kroonstad.
1882—1882: NG Gemeente Vrede gestig Alle dokumente is in brande tydens die Anglo-Boere oorlog en in die pastorie gedurende Junie 1916 verwoes.
1882—1882: NG Gemeente Venterstad gestig Afgestig van Colesberg/Burgersdorp
1882—1882: NG Gemeente Parys gestig
1882—1882: Abraham September (`n vrygestelde slaaf) begin met Oranjerivier besproeiing
1882—1882: South End Cemetery` in Port Elizabeth begin
1882—1882: Gebruik van Nederlands in die Kaapse Parlement erken
1882—1882: Ongeveer 4645 setlaars arriveer
1882—1882: Opening van eerste ouetehuis; Kaapstad
1882—1883: Boere republieke Stellaland en Goosen
9 Mei 1882—9 Mei 1882: Inhuldiging van Paul Kruger as President van die ZAR
2 Des 1882—2 Des 1882: NG Gemeente Newcastle gestig Afgestig van Ladysmith.
15 Des 1882—15 Des 1882: NG Gemeente Dewetsdorp gestig
9
1883
1883—1883: Gereformeerde Gemeente Postmasburg gestig
1883—1883: NG Gemeente Reivilo (Cathcart-Wes/Klein Boetsap) gestig Afgestig van Dutoitspan (?)
1883—1883: NG Gemeente Stellaland (Vryburg) gestig Die gemeente het selfstandig ontstaan
1883—1883: NG Gemeente Laingsburg gestig Afgestig van Worcester/Sutherland/Prins Albert
1883—1883: Gereformeerde Gemeente Philippolis gestig
1883—1883: Ds Gwayi Tyamzashe verloor sy kleim Hy was die laaste swart man wat `n kleim in Kimberley myne gehou het
1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
10
1884
1884—1884: Die `Anglican St. Cuthbert`s Church` in Port Elizabeth gebou
1884—1884: Barberton se goudvelde geopen
1884—1885: Warren neem Stellaland en Goosen oor Vestig Kroon Kolonie van Brits Betsjoeanaland en Betsjoeanaland Protektorate
16 Aug 1884—16 Aug 1884: Stigting van die Republiek van Vryheid in Natal
11
1885
1885—1885: NG Gemeente Lichtenburg gestig
1885—1885: Spoorweglyn vanaf Kaapstad bereik Kimberley
7 Des 1885—7 Des 1885: Totstandkoming van Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk
12
1886
1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
13
1887
1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig later weer ontbind
17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig
14
1888
1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Venterskroon gestig
1888—1888: NG Gemeente Cedarville gestig Afgestig van Barkly-Oos
1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bosmansrust gestig
1888—1888: NG Gemeente Schweitzer-Reneke gestig Dorp is vernoem na Kaptein Schweitzer en Veldkornet Reyneke wat in die Koranna-oorlog van 1885 gesneuwel het.
1888—1888: Begin van sendingwerk in Malawi
1888—1888: De Beers Consolidated Mines Ltd gestig Cecil John Rhodes verenig Kimberley mynmaatskappye as `De Beers Consolidated Mines Ltd`
1888—1888: `British South Africa Company` gestig
1888—1888: `Rudd konsessie` word deur Lobengula onderteken
14 Apr 1888—14 Apr 1888: NG Gemeente Piet Retief gestig Afgestig van Wakkerstroom.
15
1889
1889—1889: Gereformeerde Gemeente Pietersburg gestig
1889—1889: NG Gemeente Kenhardt gestig Afgestig van Carnarvon
1889—1889: NG Gemeente Bethal gestig
1889—1889: NG Gemeente Amersfoort gestig Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes en dit is onbekend wanneer die gemeente wel gestig is.
9 Mrt 1889—9 Mrt 1889: NG Gemeente Barberton (Nou Nelspruit) gestig
Okt 1889—Okt 1889: NG Gemeente Klerksdorp gestig
26 Okt 1889—26 Okt 1889: NG Gemeente Carolina gestig