|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1698 | - 1698—1698: Nedersetting ontstaan in die Wagenmaker`s Vallei (Wellington)
|
3 | 1699 | - 1 Feb 1699—1 Feb 1699: Willem Adriaan van der Stel as Goewerneur van die Kaap aangestel
Willem Adriaan van der Stel volg sy pa, Simon van der Stel, op as die nuwe goewerneur van die Kaap.
Van der Stel het 'n statige landgoed tot stand gebring by Vergelegen, naby die huidige Somerset-Wes. Die omvang van sy bedrywighede het tot klagtes aanleiding gegee, wat op die spits gedryf is in 'n klagskrif wat deur 63 burgers aan die Here XVII in Nederland gestuur is in 1705. Van der Stel het die situasie nie goed hanteer nie en Adam Tas, tesame met talle ander leiers gevange gehou. Die goewerneur is na Nederland ontbied vir 'n ondersoek. Ondanks sy lang geskrewe verdediging is die uitspraak teen hom gelewer. Daar is beslag gel? op Vergelegen en dit is verkoop, en hy is ontslaan uit die diens van die Kompanjie in 1707 en terug na Nederland gebied.
- https://af.wikipedia.org/wiki/Willem_Adriaan_van_der_Stel
|
4 | 1700 | - 1700—1700: Eerste voltydse predikant van Stellenbosch - Hercueles van Loon
- 1700—1700: Nedersetting in 't Land van Waveren (Tulbagh)
Boere begin hulle vestig in die Land van Waveren. Die verste plase van die Kaap is gebruik vir veeteelt, aangesien dit die enigste ekonomies-rendabele produk is wat op so 'n lang afstand van die Kaap af winsgewend was.Dit was te kostelik om ander produkte so ver te vervoer en die slagvee kon immers die afstand self loop.
Kaapstad was in die tyd dus in stad ter grootte van 'n dorp wat as hawe, mark en garnisoensplek gedien het. Om Kaapstad was daar 'n streek waar akkerbou plaasgevind het en dan 'n streek waar die veeboere gewoon het, tussen en langs al die Khoikhoi, wat deur die hele kolonie verspreid krale gehad het. - Ad Biewenga: De Kaap de Goede Hoop (1999)
- Des 1700—Des 1700: Eerste steen van N.G. Kerk te Kaapstad gel?
Goewerneur Willem Adriaan van der Stel l? eerste steen van nuwe fondamente vir Moedergemeente Kaapstad se kerkgebou.
- 'NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002', 2002
|
5 | 1701 | - 1701—1701: Vee rooftogte gemik teen die Nederlanders deur Khoisan begin
|
6 | 1704 | - 6 Jan 1704—6 Jan 1704: Moederkerk Kaapstad se eerste permanente kerkgebou ingewy
|
7 | 1707 | - 1707—1707: Ds P Kalden en goewerneur Willem Adriaan Van der Stel verban
- 3 Jun 1707—3 Jun 1707: Johan Cornelis d`Ableing as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
8 | 1708 | - Feb 1708—Feb 1708: Louis van Assenburg as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
9 | 1710 | - 1710—1710: Kerk van Stellenbosch deur brand vernietig
n Brand het die eerste kerk in Stellenbosch; die Drostdy en twaalf dorpshuise afgebrand
|
10 | 1711 | - 28 Des 1711—28 Des 1711: Willem Helot as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
11 | 1713 | - 1713—1713: Eerste pokke-epidemie in die Kaap
Pokke is vanaf Indi? ingebring op besoekende skepe. Dit saai verwoesting onder die Hottentotte en baie blankes is ook dood
|
12 | 1714 | - 28 Mrt 1714—28 Mrt 1714: Maurits Pasques de Chavonnes as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
13 | 1717 | - 1717—1717: Stelsel van Vrypagtitel op grond eindig
Teen hierdie tyd was ongeveer 400 plase reeds uitgegee
|
14 | 1719 | - 1719—1719: Hoeksteenlegging van die Kruiskerk van Stellenbosch
Kerk is op die huidige perseel; oos en buite die dorp en bokant die wind en brandgevaar opgerig.
|
15 | 1720 | - 1720—1740: Wes-Kaapse Koikoi gereduseer tot `n werkersklas
|
16 | 1722 | - 1722—1722: Groot Constantia word gebou
- 1722—1722: Grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop.
Die eerste tien grafpersele in die onvoltooide kerk van Stellenbosch word verkoop. Ongeveer 100 grafte is uitgemeet; maar volgens die graflyste is ongeveer 500 mense uiteindelik hier begrawe.
|
17 | 1723 | - 1723—1723: Die Kruiskerk van Stellenbosch in gebruik geneem.
|
18 | 1724 | - 8 Sep 1724—8 Sep 1724: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
- 14 Sep 1724—14 Sep 1724: Milit?re begrafnis van Goewerneur Maurits de Chavonnes
|
19 | 1727 | - 25 Feb 1727—25 Feb 1727: Pieter Gysbert Noot as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
20 | 1728 | - 24 Apr 1728—24 Apr 1728: Jan de la Fontaine (provisioneel) as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
21 | 1730 | - 1730—1730: Eerste trekboere bereik George omgewing
Eerste trekboere bereik George omgewing en trek binneland toe in die Langkloof in
- 1730—1730: VOC voer slawe in vanaf Mosambiek en Zanzibar
- 8 Mrt 1730—8 Mrt 1730: Jan de la Fontaine as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
22 | 1732 | - 1732—1732: Jaarlikse huur op `n leningsplaas verdubbel na 24 riksdaalders
- 1732—1732: Erfpag sisteem van eiendomsreg ingevoer
|
23 | 1734 | - 1734—1734: Groot Brakrivier geproklameer as die Oostelike grens van die Kaap
|
24 | 1736 | - 14 Nov 1736—14 Nov 1736: Adriaan van Kervel aangestel as Goewerneur van die Kaap
Vir slegs drie weke.
|
25 | 1737 | - 1737—1743: Aankoms van Georg Schmidt
Hy was die eerste Morawiese sendeling wat `n kortstondige Morawiese sending aan die Koikoi gebring het
- 20 Sep 1737—20 Sep 1737: Daniel van den Henghel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
26 | 1738 | |
27 | 1740 | - 1740—1740: Kaapse Milit?re Raad besluit om `n `Veld Korporaal` te stig
een Veld-Corporaal onder het Caabse district` met magte om troepe te werf; burgery te polisie?r en die gebied te verdedig
- 5 Sep 1740—5 Sep 1740: Jan van Helsdingen as Veld-Korporaal aangestel
Onder verskeie name; insluitend di? van veldkornet; het hierdie amp `n belangrike rol in die geskiedenis van Suid-Afrika oor die volgende een-en-half eeu gespeel; met die verantwoordelikheid om `n plaaslike burgermag te voorsien
|
28 | 1743 | - 1743—1743: NG Gemeente Roodezand (Tulbagh) gestig
Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch. Die gemeente het vir 60 jaar die naam `Roodezand in `t Land van Waveren` gedra. In 1804; toe die distrik Stellenbosch in twee verdeel word en die noordelike een ter ere van goewerneur Ryk Tulbagh die naam Tulbagh kry; word die naam van die gemeente ook verander na Tulbagh.
- 1743—1743: Eerste aangetekende Trekboer leenplase in die Roggeveld
- 1743—1743: Besoek van Baron Van Imhoff
|
29 | 1744 | - 1744—1744: Georg Schmidt staak sendingwerk
|
30 | 1745 | - 1745—1745: VOC vestig `n Landdros in Swellendam
- 27 Jun 1745—27 Jun 1745: NG Gemeente Zwartland (Malmesbury) gestig
Afgestig van Kaapstad/Stellenbosch
|
31 | 1746 | - 1746—1746: Ds Petrus van der Spuy begin sy bediening
Hy was die Eerste Suid-Afrikaansgebore predikant
- 1746—1746: Kaapsche Classis (Gecombineerde Kerckvergaedering)
|
32 | 1747 | - 26 Okt 1747—26 Okt 1747: Swellendam gestig
|
33 | 1750 | - Apr 1750—Apr 1750: Hendrik Swellengrebel as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
34 | 1752 | - 1752—1752: Honderdjarige VOC-herdenking
Feesrede deur Ds Petrus van der Spuy
|
35 | 1754 | - 1754—1754: Eerste aangetekende !Xam San weerstand teen die Roggeveld Trekboere
|
36 | 1755 | - 1755—1755: Rijk Tulbagh stel prag-en-praalwette in
- 1755—1755: Tweede pokke-epidemie in die Kaap
- 1755—1755: Hoeksteen van die `Ou Dorpshuis` in Kaapstad gel?
|
37 | 1759 | - 1759—1759: Afskaffing van die Gecombineerde Kerckvergaedering
|
38 | 1760 | - 1760—1760: Jansz; Coetse met Klaas Barends en ander steek die Garieprivier oor
|
39 | 1761 | - 1761—1762: Hendrik Hop reis na die Garieprivier
|
40 | 1762 | - 2 Aug 1762—2 Aug 1762: Aankoms van die VOC-skip Noordt-Nieuwlandt in Tafelbaai
|
41 | 1765 | - 1765—1765: 112 slawe vanaf Madagaskar arriveer in Tafelbaai aan boord van die `Meermin`
|
42 | 1767 | - 1767—1767: Derde groot pokke-epidemie
|
43 | 1770 | - 1770—1770: Mothibi; seun van Molehabangwe van Tlhaping; gebore by Nokaneng
Presiese datum nie bekend; iewers in die 1770`s
- 1770—1790: Intensiewe Khoisan weerstand teen Trekboer besettings
|
44 | 1771 | - 1771—1771: Gevegte tussen Trekboere en die Xhosa begin
Hierdie gevegte het begin toe die trekkers die Gamtoos oorgesteek het
- 1771—1771: Kaapse grens strek oor die Gamtoosrivier
- 12 Aug 1771—12 Aug 1771: Joachim van Plettenberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
|
45 | 1774 | - 1774—1774: Algemene Kommando op die been gebring teen die San
503 word gedood en 241 gevange geneem
|
46 | 1778 | - 1778—1779: Garieprivier hernoem na die Oranjerivier
Robert Jacob Gordon hernoem die Garieprivier na Oranjerivier tot eer van die prins van Oranje; die Nederlandse Stadtshouer
- 1778—1779: Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi en andere
Hendrik Jacob Wikar en Robert Jacob Gordon ontmoet Koikoi; Geisiqua en Tswana groepe langs die laer en middel Gariep
- 1778—1778: Groot Visrivier word die Oostelike grens van die Kaap.
Die grens word verder uitgebrei na die Buffelsrivier.
|
47 | 1779 | - 1779—1779: Kaapse Patriotte word invloedryke beweging
- 1779—1779: Toelating van Lutherse Kerk as eerste ander Christenkerk
|